The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Umuzi Guest House | TravelGround
+59

Umuzi Guest House

10 reviews
Guest House

Review Summary

5 out of 5from 10 reviews for Umuzi Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Alwyn B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyn B
With spouse/partner

Aangename en skoon verblyf met alles wat jy nodig het.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak!

Umuzi Guest House's response

Hi julle dierbare twee.
Mis vir jul vreeslik hier. Dankie vir die pragtige terugvoer.
Mag jul net geseënd wees in elke fasset van jul lewe. Julle is twee besondere mense. Dit was net 'n groot plesier van ons kant af.
Vertrou om jul eendag weer te sien, maar slegs as jul kom om net lekker te kom ontspan.
Baie groete
Lulu

Umuzi Guest House
Kebo N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kebo N
With friends

Excellent service - friendly environment.

A good place with pleasant environment, owners are friendly and take care of the visitors. A place to call a second home, service excellent and appropriate.

Umuzi Guest House's response

Dear Kebo,

It was absolutely lovely having you and your friends as guests. We look forward to seeing you back soon!

Regards,
Umuzi Guest House

Umuzi Guest House
Cathrina B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathrina B
With spouse/partner

Fantastic.

Terribly nice and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Verskriklik lekker en geld werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Umuzi Guest House's response

Hallo Cathrina
Was heerlik om jul hier te hê :- ) Sien uit om jul weer te sien.
Baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Jul is kosbaar.
Cindy & Lulu

Umuzi Guest House
Ronnie G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronnie G
On business

5 sterre, beslis 'n kom-weer-gastehuis.

Uitstekende diens. Hulle gaan die ekstra mile vir hulle kliënte, 5 ster-plek en 5 ster-diens.

Umuzi Guest House's response

Beste Geroldine,

Groot dankies vir jul terugvoer. Dit was heerlik om die verblyf en reëlings rondom dit vir julle te help uitstryk en so lekker as moontlik te maak. Alles was net ons heerlike plesier!

Sien uit na jul toekomstige kuiers.

Umuzi-groete,
Lulu

Umuzi Guest House
Gea M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gea M
With spouse/partner

Nice place with a very friendly hostess.

We slept well in the cottage with its interesting furnishings and enjoyed a nice breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi plekkie met 'n baie vriendelike gasvrou.

Ons het lekker geslaap in die cottage met sy interessante inrigting en 'n lekker ontbyt geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Umuzi Guest House's response

Goeie Môre liewe Gea,
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit baie.
Was heerlik om jul hier te hê. Kom gou weer kuier en groete vir die mense in daardie pragtige geweste :- )
Sout van die aarde en my wortels lê diep daar.
Baie liefde,
Lulu

Umuzi Guest House
Jalene E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jalene E
With spouse/partner

Good service is provided and staff are always friendly.

We really enjoyed living there. We felt safe at all times, it was very neat and clean. The staff are very friendly and feel right at home when you arrive. I will definitely stay there again if I go on holiday in Richards Bay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie diens word gelewer en personeel is altyd vriendelik.

Ons het dit baie geniet om daar te woon. Ons het teen ale tye veilig gevoel, dis baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik jy voel dadelik tuis as jy daar aankom. Ek sal beslis weer daar woon as ek vakansie gaan hou in Richards Bay.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Umuzi Guest House's response

Goeiedag Jalene,

En so het ons lank uitgesien na jul koms en dit heeltemal te vinnig verbygegaan. Danksy jul navraag oor die braai area het ons sommer vinnig een vir jul gebou ha ha. Natallers lyk my hou van hul mobiele braaiers, maar as ons wil braai wil ons braai. So nou het almal hom sommer om te geniet. Dankie julle twee.
Was absoluut heerlik om julle hier te hê.

Jul moet gou weer kom kuier. Dan braai ons. Op die huis vir jul verseker.
Baie liefde en groete vir almal daar in my tuisdorp.

Tannie Lulu

Umuzi Guest House
Lizelle K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle K
With spouse/partner

Baie vriendelik en gasvry!

Ons het dadelik tuis gevoel en was baie vriendelik ontvang. Heerlik geswem en gekuier. Ons kan definitief die gastehuis aanbeveel.

Umuzi Guest House's response

Goeie Middag Lizelle en Johannes

Dit was sommer baie lekker om jul hier te hê. Voel absoluut leeg sonder jul. Selfs die voëls se liedjies is korter sonder julle hier om hul so te waardeer.
Vertrou jul gaan so goeie jaar hê met baie ekstra tyd dat jul sommer gou weer kan kom kuier by ons.
Daar is nog vele om te gaan "explore". Ons ontdek elke nou en dan nog 'n pragtige plek om te geniet.

Pas julself en mekaar baie mooi op en hoor graag gou weer van jul.

Lulu en Cindy

Umuzi Guest House
Ferdi J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdi J
With spouse/partner

Wonderlike personeel.

Dis die vriendelikste mense wat die gastehuis bedryf, sal enige tyd weer soontoe gaan.

Umuzi Guest House's response

Hi Ferdi,
Jul eie hoekie op die stoep het skoon leeg gevoel sonder jul. Sommer nie reg gelyk sonder julle daar nie.
Bly jul het dit geniet by ons en ons sien regtig uit na toekomstige kuiers.
Mag jul super geseënd wees in hierdie jaar en net vreugde ervaar.
Cindy en Lulu

Umuzi Guest House
Natanja P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natanja P
With spouse/partner

Gerieflik en sentraal met vriendelike personeel.

Pragtige verblyf, heerlike atmosfeer en ontbyt met uitstekende diens. Lulu en Cindy baie dankie vir al julle gasvryheid.

Umuzi Guest House's response

Hi julle.
Julle was so plesier om hier by ons te hê en so pragtige paartjie.
Net alles wat mooi is vir jul en ook vir hierdie nuwe jaar.
Keep in touch. Hoor graag hoe gaan dit met jul.
Cindy & Lulu

Umuzi Guest House
Leonard V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonard V
With spouse/partner

Vriendelik en gasvry.

Baie dankie Lulu & Cindy vir julle gasvryheid, lekker worsbrode saam met julle pragtige familie en vriendelikheid. Hoop julle gaan 'n groot sukses maak van julle nuwe "venture". Mag die Here julle ryklik seën.

Umuzi Guest House's response

Middag liewe Marise,

Dit was so heerlik om jul hier by ons te hê. Jul plekkie altyd oop hier by ons.
Wens vir jul alles wat mooi is ver bo jul drome vir hierdie splinternuwe jaar.

Groot dankie vir die trugvoer. Umuzi, staf en almal van ons hier stel dit hoog op prys.

Warm Umuzi Groete,
Lulu & Cindy

Umuzi Guest House
From R975
per night (for 2 people)
From R975
per night (for 2 people)
From R975
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Musselcracker, Meer En See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgb1KwsvFM5Ztiu5Ad09hdqzquFCbYivO3hO2f2Ew9KtYFfbRpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R975  per night (for 2 people) 10 5 1 5 17 Musselcracker Meer En See 3900 KwaZulu-Natal 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -28.778936842749 32.11331604313
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!