The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Unity Guest House | TravelGround
+24

Unity Guest House

37 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 37 reviews for Unity Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Maryna H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna H
With friends

Fantasties.

Gasvry, skoon, net reg vir oornagbestemming op pad huis toe.

Jorg S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jorg S
Family with teenagers

Pure plaas!

Heerlike ontspannende atmosfeer. Alles is mooi, netjies en skoon met gerieflike beddens. Die eenhede is goed ingerig vir selfsorg. Magda en Frikkie laat mens vreeslik tuis voel met hul gasvryheid, sal beslis weer kom kuier.

Rogerio D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rogerio D
Family with young children

Great farm getaway, safe and quiet.

Great atmosphere and area with walks around farm and most friendly host.

Hugo S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo S
Family with young children

Baie gasvry.

Gelukkig met verblyf, baie dankie Magda. Dankie vir jou moeite met die kinders.

Ansu E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ansu E
With spouse/partner

Die verblyf was aangenaam en gerieflik.

Die eienaars van Unity was baie gasvry en die gesamentlike braai was aangenaam. Dit was heerlik om met sonsondergang te kon rondloop op die plaas.

Catharine V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catharine V
Family with young children

Kort maar baie aangenaam!

Ons het die nag by Unity Guest House vreeslik geniet, lekker ontspanne atmosfeer met die aankoms, vure wat reeds hoog brand! Sal dit beslis aanbeveel.

Lappies V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lappies V
Family with teenagers

Great country feel.

Everything in its place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike plaasgevoel.

Alles was in en op plek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thinus B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus B
Family with young children

Lekker plaasavontuur.

Lekker fasiliteite, baie vriendelike mense. Regtig 'n plek om te gaan kuier by.

Marius V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
With friends

Tranquil farm atmosphere with unbelievable hospitality.

The guesthouse is located in a farm area. Just the right location to get away from the busy city life. The host and hostess welcomed us with typical country-side hospitality. Will definitely visit the guesthouse again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige plaasatmosfeer, met ongelooflike gasvryheid.

Die gastehuis is geleë in 'n plaas-omgewing. Net die regte ligging om bietjie tot verhaal te kom van 'n besige stadslewe. Die gasheer en gasvrou het ons met tipiese plattelandse gasvryheid ontvang. Sal beslis die gastehuis weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Manny F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Manny F
Family with young children

Baie lekker.

Ons was baie vriendelik verwelkom en dadelik tuis gevoel. Die kinders het dit baie geniet en die plaasatmosfeer het hulle baie geniet. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Shane W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shane W
Family with young children

Very nice.

We had a nice stay, hospitality outstanding and units are clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, gasvryheid is uitstekend en eenhede is skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corné V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corné V
Family with young children

Buitengewone plek en mense.

Magda en haar gesin is amazing. Ons het so tuis gevoel. Ons almal rondgewys op die plaas, kinders het dit baie geniet. Ons kom weer!

Hennie N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie N
With spouse/partner

'n Plaasverblyf waar jy sielsrus kan beleef.

Ons het die rustige plaasatmosfeer in die lekker huisie weg van die daaglikse gewoel baie geniet. Die vriendelike ontvangs van Magda en gasvryheid van die Jacobs-familie maak dat ons weer in die toekoms hier sal kom kuier.

Lizani V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizani V
Family with young children

Beautiful place with friendly people.

We had a lovely stay. Magda and Frikkie are incredible people. We saw all the animals on the farm and there is even a horse cart you can take a ride on. You rarely find this kind of hospitality these days. We will definitely sleep over again and recommend this place to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plekkie, met die vriendelikste mense,

Ons het baie lekker daar oorgeslaap, en heerlik gekuier. Magda en Frikkie is ongelooflike mense. Ons het na al die diere op die plaas gaan kyk en daar is selfs 'n perdekar ingespan waarop ons almal eers 'n draai moes ry. Sulke gasvryheid kry jy nie sommer maklik meer in vandag se lewe nie. Ons sal definitief weer daar oorslaap, en beveel die plekkie vir almal aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sarel H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel H
Family with young children

Die plek loop oor van gasvryheid.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Die persoonlike aandag wat Magda aan haar gaste gee is beslis daardie ekstra tree wat die plekkie so spesiaal maak. Ons het ook sommer lekker saam met hulle gebraai en die besoek aan die wilde diere wat op hulle plaas is, bly maar spesiaal.

Faan S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faan S
Individual traveler

Rustige verblyf op 'n plaas.

Ek het heerlik hier vir 2 aande oornag, alles is netjies. Die rustigheid en stilte was net ongelooflik, het selfs 'n reënbui of twee in hierdie droë deel van ons land beleef. Die gasvryheid van Magda en Frikkie is net onbeskryflik! Die spontane worsbraai en kuier sal my altyd bybly.

Okkie K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Okkie K
Family with teenagers

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, net jammer ons kon net oorslaap. Sal vir seker weer daar bly en Magda is die vriendelikste mens en het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die plek is ook baie netjies.

Sarel H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel H
Family with young children

Baie lekker en stil.

Die gasvryheid van Magda en haar span was baie aangenaam. Dit was nogal 'n ervaring om die wilde diere te sien op die plaas en so naby aan hulle te kan kom. Kerneels was beslis 'n treffer by ons kleinding. Sy het sterk oorweeg om vir Kerneels saam te bring huis toe.

Wilma G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma G
Family with teenagers

Excellent.

Pure farmers' hospitality. So much care!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Positiewe belewenis.

Pure boere gasvryheid. Soveel omgee is 'n riem onder die hart.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Quentin W - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quentin W
Family with young children

Nice and peaceful and worth the trouble.

The houses are neat and well equipped. The yard is beautiful with enough area to play and the children enjoy the farm animals.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker, rustig en die moeite werd.

Die huisies is netjies en goed toegerus. Die grasperk is mooi met genoeg speelplek en die kinders geniet die plaasdiere.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronel V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Magda and Frikkie makes you feel like part of the family.

We stayed the night on our way to the Western Cape. So neat. Wonderful air con in beautiful rooms. If you don't like jovial people you shouldn't stay here, these people are warm and great at hospitality. Dinner was a BBQ with a nice fire and everyone had a good time. It wasn't part of our original plan but we stayed there again on our way back because we had such a nice time there. We will see you guys again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Magda en Frikkie laat jou soos familie voel.

Op pad Wes-Kaap toe het ons daar oornag. Pynlik netjies. Heerlike lugverkoeling in pragtige kamer. As jy nie van hartlike mense hou nie moet jy maar verby hou, want hierdie mense is warm en gasvry. Aandete was 'n braai met 'n lekker vuur en almal kuier saam. Dit was nie ons plan nie, maar op pad terug huis toe het ons toe maar weer daar oornag omdat dit so vrek lekker daar is. Sien julle twee definitief weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Engela S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela S
Family with young children

Ons het vreeslik lekker gekuier en die kinders het die plaas vreeslike geniet!

Magdag en Frikkie het ons dadelik tuis laat voel. Die kinders het die plaas-gevoel verskriklik baie geniet, veral die ou-tjor wat Frikkie agter die bakkie met hulle in gesleep het, die groot honde, vlakvark, bokkies en buffels, en hulle kon na hartelus rondhardloop en speel. Ons sal beslis weer daar 'n draai maak!

Pam D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pam D
With spouse/partner

Comfortable, clean and welcoming in a beautiful, safe setting.

Comfortable, clean accommodation in cute converted staff houses. A warm welcome awaits you in a lovely, safe setting on a farm.

Ulrich S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ulrich S
With spouse/partner

Lovely people, lovely accommodation, beautiful guesthouses!

The "tame" buffalo visiting the farm at night were awesome! Where else can you get to within an arm's length from a full grown buffalo bull? I can recommend this farm accommodation whole-heartedly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename mense, baie aangename verblyf en die gastehuisies is pragtig!

Die "mak" buffels, wat saans na die plaas-opstal kom, is 'n wenner! Waar anders kan jy binne armlengte van 'n volgroeide buffelbul kom? Die plaasverblyf kan met grootste blymoedigheid aanbeveel word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leonie H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie H
With friends

Beste gastehuis waarin ek nog geslaap het gedurende my 16 jaar van reis.

Baie goed. Sal my eerste keuse wees altyd en indien Unity Gastehuis in elke dorp was, sou dit my voorkeurkeuse wees.

Nico P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico P
With spouse/partner

Difficult withou cutlery.

Friendly owners and nice fire.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sonder eetgerei gaan dit moeilik.

Baie vriendelike eienaars en lekker vuur verskaf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Belinda V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Belinda V
With spouse/partner

Peace and quiet in nature.

Magda and Frikkie are great and friendly people. We had a wonderful, relaxing time with them. Silence and fresh air were great. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil natuur omgewing. Rus en vrede.

Magda en Frikkie is baie aangename en vriendelike mense. Ons het 'n wonderlike en rustige tydjie saam met hulle geniet. Die stilte en vars lug was heerlik. Dankie vir 'n aangename tydjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Altus V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Altus V
With friends

Uitstekende verblyf met goeie diens.

Die verblyf by Unity Gastehuis is 'n uitstekende opsie om 'n vakansie te begin. Dit gee geleentheid om 'n billike afstand vanaf Gauteng te ry op jou eerste dag op pad na die Noord-Kaap of Namibië.

Marius E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius E
With spouse/partner

Gasvryheid van Frikkie en Magda was ongelooflik.

Aangekom as vreemdelinge en weg as familie, voorwaar 'n plek om aan te beveel.

Lindi D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi D
Family with teenagers

Ons het laat aangekom, maar ons is ingewag met kos en 'n groot vuur!

Ons het net oornag, laat aangekom en bitter vroeg weer gery die volgende oggend. Ons plekkie was skoon en netjies. Daar was genoeg warm water vir almal. Ons het min geslaap, maar nie oor ongemaklike beddens nie, ons het gekuier om die vuur tot vroeg! Ek beveel Unity aan vir enige iemand. Magda sien ons beslis weer!

Marina T - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina T
With spouse/partner

Baie rustig!

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou Magda! Pragtige skoon en netjiese eenheid en rustige omgewing! Sal beslis weer by Magda tuis gaan! Dankie dat jy ons so tuis laat voel het!

Ignus T - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ignus T
With friends

Uitstekende gasvryheid.

Baie praktiese en lekker verblyf. Die eienaars is baie gasvry en ek beveel die plek aan by almal wat van die buitelig en plaaslewe hou.

Elvira V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elvira V
Family with young children

Gasvryheid op sy beste, niks is te veel moeite nie.

Frikkie, Magda en die kinders laat jou dadelik tuis voel en gaan uit hulle pad om jou verblyf aangenaam te maak.

Albert J - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Albert J
With spouse/partner

Heerlike gasvryheid.

'n Goed geleë oornagplek tussen Pretoria en Upington. Die uitstaande eienskap is die persoonlike aandag van die eienaars. Hierdie is gasvryheid wat nie sy gelyke het nie. Dit het 'n baie aangename plaasatmosfeer.

Mev M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mev M
Family with young children

Oulike gasteplaas.

Ons het 'n rustige plekkie naby die dorp gesoek. Daar was genoeg spasie asook 'n lekker boma om 'n vuurtjie te maak. Hulle het die hout voorsien asook die vuurtjie gemaak. Dankie Magda!

Joshua G - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joshua G
With spouse/partner

Veilig, netjies en baie gawe aandag van ons gashere.

Ek sou Unity aanbeveel bo enige ander verblyf in Vryburg. Ook weens baie beter veiligheid as die plekke wat in die dorp beskikbaar is.

Jan V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
Individual traveler

Slegs oornag op pad na Witsand.

Alles netjies en nuut. Baie veiliger as om op die dorp te oornag. Sal weer daar gaan bly indien ek in daardie rigting beweeg.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 36 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: N14, Vryburg , 2770, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3MDQyNWU2LWJjNDItNDhiOS04NDM0LTBjNjVhOGM5OTFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 37 5 1 5 N14 Vryburg 2770 North West 0860 022 102 15:00-19:00 11:00 -26.845975650126 24.993851113739
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!