The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Upper Mill | TravelGround
+11

Upper Mill

43 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 43 reviews for Upper Mill
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.9/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Marissa V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marissa V
With spouse/partner

Baie lekker privaat met alles wat jy nodig het. Klein braaiplekkie, yskas regtig goed ingerig. Sal net na die bed laat kyk - hy is baie sag.

Lekker gebly - die hondjies was net ongelukkig op Oukersnag omdat hulle alleen was, maar verder was alles goed en lekker, dankie.

Joanie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanie D
With friends

Baie gerieflik.

Ons het lekker hier gebly vir 3 nagte, alles wat 'n mens nodig het.

Louise Elizabeth W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise Elizabeth W
With spouse/partner

Baie rustig, skoon en netjies.

Duursame toebehore beskikbaar. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.

Tanya V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya V

Baie skoon en vriendelike diens. Baie aangename ervaring!

Baie aangename ervaring. Diens was baie goed en plekkie was baie skoon. Sal definitief ander aanbeveel om hier 'n draaitjie te kom maak!

Brian G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brian G
With spouse/partner

Good central place to stay.

A pleasant flat under the main house, comfortable, well equipped. Lovely views, and a central location.

Nico B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico B
With spouse/partner

Elke was dit nog aangenaam om daar te bly.

Ek is en was beïndruk met die slaapplek. Die omgewing. Dis stapafstand na die dorp. Ek sal beslis weer besoek en van dit gebruik maak in die toekoms.

Upper Mill's response

Dankie Nico, ons sal jou graag weer hier wil ontvang.

Upper Mill
Semonia C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Semonia C
With spouse/partner

Wonderlik.

Was baie lekker, hulle kan net meer aandag gee aan die parkering, want toe ons terug kom by die huis was ons parkering voor garage gevat en moes toe op sypaadjie parkeer.

Maryna D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Maryna D
With spouse/partner

Ideal for overnight. Clean and neat.

Friendly reception upon arrival. Perfect for an overnight stay, but not for longer periods. We arrived Friday afternoon, but by Sunday were longing for more space. The only seating inside was on the beds. The tiny outdoor area had 2 plastic chairs. I would suggest they replace the single bed in the living area with 2 wing back chairs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideaal as jy net wil oornag - skoon en netjies.

Ontvangs by ons aankoms was baie vriendelik. Die plek is perfek as jy net wil oornag, maar is nie geskik vir langer periodes nie. Ons het Vrydagmiddag gearriveer en teen Sondag het ons spasie gesoek. Die enigste sitplek binne was op die beddens. Buite was twee plastiek stoele, maar die area buite was baie klein. Ek wil graag voorstel dat hulle die enkelbed in die leefarea vervang met twee "wing back" stoele.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Donovan S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donovan S
With spouse/partner

Veilig, netjies, waarde vir jou geld, baie rustig.

Dit is baie rustig, veilig, netjies, ek sal enige persoon aanbeveel om dit te gaan besoek. Dankie, Anita.

Jac S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jac S
Family with teenagers

Lekker plek.

Baie lekker plek. Skoon en netjies.

Venetia S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Venetia S
With spouse/partner

Heerlik.

Gasvrou behulpsaam en vriendelik. Baie lekker gebly.

Upper Mill's response

Julle is dierbaar, baie dankie. Kom kuier asseblief weer by ons.

Upper Mill
Sus D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sus D
With spouse/partner

Waarde vir geld, pragtige skoon verblyf, goed toegerus.

Baie sentraal geleë in die pragtige Paarl. Goeie waarde vir geld en baie goed toegerus. Dankie.

Thana D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thana D
With spouse/partner

Dit was uitstekende verblyf met baie vriendelike verwelkomende gasvrou.

Ons het hier oorgebly omdat ons 'n troue in Paarl bygewoon het. Plekkie is pragtig skoon en lekker sentraal. Sal beslis aanbeveel en as nodig weer daar tuisgaan.

Tamlyn F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tamlyn F
Family with young children

Was 'n wonderlike, rustige naweek.

Ons was baie warm verwelkom deur Anita. Dit was baie goeie dienste wat gelewer was. Die plekke was lekker warm en mooi netjies, skoon. Ons sal definitely weer Upper Mill besoek.

Sandra H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra H
Individual traveler

Excellent. Only one request: if someone will clean the unit in the day will be nice, I'm working the whole day and come back only in the evening. Specially bathroom will be great.

Excellent, will always coming back.

Henk B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk B
On business

Lekker plek om te bly.

Ek beveel aan dat 'n haardroër beskikbaar gestel word.

Willem P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem P
With spouse/partner

It was fantastic, just a shame we didn't have more time, but we'll definitely go again.

Breathtaking and captivating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties net jammer tyd was te min, maar sal definitief weer.

Asemrowend en aangrypend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanri V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hanri V
With spouse/partner

Waarde vir geld. Aangenaam vir kort kuiers. Lekker naby skole.

Lekker gebly.

Carreen D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carreen D
With spouse/partner

Comfortable overnight for our visit to Paarl.

This was our second time here as it's so well located, beautiful colours and hot and cold water. Very comfortable!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike oornagplek vir ons besoeke aan die Paarl.

Ons tweede keer hier omdat dit goedgeleë is, goed ingekleur en met voorsiening vir warm en koue weer. Baie gerieflik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sasha-lee C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sasha-lee C
With spouse/partner

Lovely, relaxing getaway for two.

Neat little, clean place. Lovely getaway close to various wine farms for activities during the day.

Marizelle V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizelle V
Family with teenagers

We just spent one night - everything was as promised and as expected!

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het net een nag oornag - als was soos beloof en na verwagting!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lanice H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lanice H
With spouse/partner

Peaceful.

It was a perfect 1 night getaway.

Johan H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Lekker gemaklik.

Lekker geleë en die plek is net groot genoeg vir twee mense.

Adrie V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrie V

Baie vriendelike verwelkoming.

Die mense was baie baie vriendelik. Die plek is baie gesellig en stylvol.

Annelize V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize V
With spouse/partner

Oulike knus akkommodasie.

Upper Mill is baie goeie waarde vir geld. Die akkommodasie het alles wat 'n persoon benodig. Skoonmaakdienste sou ons verblyf net nog soveel geriefliker gemaak het. Nieteenstaande is dit 'n mooi plekkie wat baie goed geleë is. Ons sal verseker weer daar bespreek as ons in die Boland omgewing is.

Tharien V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tharien V
With spouse/partner

Heerlik, gerieflik en skoon.

Baie lekker gebly, als wat ons nodig gehad het en wou hê. Die diens was onverbeterlik.

Rianna N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianna N
Family with teenagers

Baie lekker en ekonomies!

Stort lek en enkel matras is uitgelê, geen verdere klagtes.

Sonja S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sonja S
With friends

Heerlike snoesige akkommodasie.

Beste akkommodasie as jy op jy eie reis. Alles skoon, netjies met 'n heerlike privaat tuintjie waar jy selfs kan braai. Hoogs aan te beveel.

Anna M.k. F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Anna M.k. F
With spouse/partner

Heerlik!

'n Baie netjiese, volledige selfsorg-eenheid. Goeie warmwaterstort. Bitter klein agter-yard met braai. Onvanpaste skilderye in die slaapkamer. Helfte van die minibar gelyste items was nie daar nie. Beter om dan nie die lys te hê nie. Kwaliteit slaapgeriewe. Goed toegeruste kombuis.

Elmarie C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie C
With spouse/partner

Wonderful fresh air and peaceful.

We especially loved the outside nook.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik skoon vars en rustig.

Ons het veral die buitehoekie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariana S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariana S
Family with teenagers

Baie lekker en gerieflik.

Was baie lekker om daar te bly. Baie netjies met lieflike linne op bed. Hul het net 2 foute gemaak, ons was 3 persone en daar was net 2 groot handdoeke. Dan het hul vergeet om koffie in plekkie te sit terwyl dit op advertensie sê koffie ingesluit. Maar baie lekker gerieflik en mooi.

Ammi S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ammi S

Gerieflike blyplek met alles wat nodig is.

Ons het net een nag oorgebly, maar die blyplek het ons perfek gepas. Baie dankie.

Hanta T - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hanta T
With spouse/partner

Pleasant accommodation for summer.

Hostesses were in contact via cellphone. The accommodation was very good. Can I just recommend that the room is heated in some way, for example a panel heater? There is air-conditioning, but it is in the adjoining room. And maybe an electric blanket as advertised on the website.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf vir die somer.

Gasvroue was heeltyd in kontak per selfoon. Die verblyf was heeltemal voldoende. Kan ek miskien voorstel dat die kamer op 'n manier verhit word deur bv. muurpanele? Daar is wel 'n lugreëling, maar dis in die aangrensende vertrek. En dalk 'n elektriese kombers soos wat op die webtuiste aangedui word?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Velencia M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Velencia M
With spouse/partner

Fantastic.

Very neat, friendly owner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie netjies, vriendelike eienaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynn J - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn J
With spouse/partner

Awesome.

It was really nice staying there!

Ivan M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ivan M
With spouse/partner

Just what the doctor ordered for any married couple.

See stars.

Pearl F - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pearl F
Family with young children

Absolutely loved it, will definitely come back.

See stars.

Hailton T - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hailton T
On business

Room for improvement, but a reasonable place to stay at nonetheless.

Nice place, even though we didn't like the fact that it wasn't cleaned the second day. The shower doesn't have a soap holder and the aircon isn't in the bedroom, which confused me.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruimte vir verbetering, maar redelike plek nietemin.

Lekker plekkie, alhoewel ons nie van die feit gehou het dat dit nie skoongemaak was ons tweede dag nie, shower is sonder 'n seepbak en die feit dat die lugverkoeling nie in die slaapkamer is nie, het my heeltemal verwar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Connie G - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Connie G
With spouse/partner

Went out of their way to help!

Super friendly and kind people, will definitely be returning. This is where we will be staying in Paarl.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gaan uit hulle pad om te help!

Super vriendelik en gaaf, ons gaan weer daar bly. Dis nou ons blyplek in Paarl.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marleen W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marleen W
Family with young children

The owner goes out of her way to make accommodation wonderful.

Neat and clean guesthouse. The area is peaceful. Really have to emphasise that the owner puts effort into ensuring guests' comfort and have thought of everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eienaar gaan uit haar pad om verblyf wonderlik te maak.

Was 'n netjies en skoon gastehuis. Area is so rustig. Moet weereens sê dat die eienaar regtig vir mens dit so gemaklik maak en aan als gedink het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Santi V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santi V
With spouse/partner

Awesome place ... stunning hosts!

The place is so peaceful and beautiful. We will definitely stay there again.

Jana F - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana F
With spouse/partner

Klein juweel in die hartjie van die Paarl.

Ons het ons verblyf so baie geniet. Die eenheid is goed ingerig en is stylvol tog ontspanne afgerond. Goeie kwaliteit linne en handdoeke was voorsien en die handdoek verwarmer (veral in die winter) was 'n bonus. 'n Privaat braaiplekkie agter is die perfekte plek vir ontspanne tydverdryf met lekker oggendson. In die kombuis was al die basiese benodighede asook 'n pragtige kaggel. Ons gasheer en gasvrou was ongelooflik vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons nie net welkom te laat voel nie, maar ook aan al ons versoeke verdoen. Ons sal beslis nog baie terugkeer. Baie, baie dankie Rolene en Jan vir alles.

Natasha H - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Natasha H
With spouse/partner

Fantastic, pleasant and lovely.

The stay was lovely. I will surely stay for longer next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, aangenaam, lieflik.

Die bly was baie lieflik. Definitief sal ek langer bly vir 'n volgende keer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R850
From R765
per night (for 3 people)
was R850
From R765
per night (for 3 people)
was R850
From R765
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Bo Meul St, Central Paarl, Paarl, 7646, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOU1Zm3EcvnPGLNdDGt5oUM8B9bq6hEF7aV4qIxSUHCq2rdsMfI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, now From R765  per night (for 3 people) 43 5 1 5 10 Bo Meul St Central Paarl 7646 Western Cape 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -33.72736 18.95666
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!