The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Uvongo Cabanas 13B | TravelGround
+22

Uvongo Cabanas 13B

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 5 reviews for Uvongo Cabanas 13B
Cleanliness
4.2/5
Service
4.6/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Wynand G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand G

Dit is awesome en die view is iets uit die wêreld.

Die plek is gemaklik en lekker. Die view is awesome en iets uit die wêreld.

Igna D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Igna D
Family with teenagers

Ons was gemaklik, maar die eenheid is effe beknop vir 6 mense veral die leefarea.

Ons het die uitsig ongelooflik baie geniet! Dit maak op vir min spasie in die leefarea. Badkamers (storte) en linne se higiëne kon beter.

Andrew S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrew S
Family with young children

Fantastiese ligging en uitsig.

Ons het die see deurentyd ervaar deur met die gedruis van die branders en die pragtige uitsig op te staan en te gaan slaap. Lekker op die rotse en strand te baljaar. Binne stapafstand van restaurante en die basiese winkel en supermarkte en baie om te doen in die omgewing.

Chrisna V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna V
With friends

Dit was ongelooflik! Baie dankie!

Die plekkie is presies wat mens nodig het om net bietjie weg te breek en te herstel.

Ricky S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ricky S
With spouse/partner

Amper op die strand.

Dit was 'n heerlike verblyf en die woonstel is ideaal vir diegene wat hou daarvan om met die see se gedruis op die rotse te gaan slaap, en wakker te word met die mooiste sonsopkoms. Nader aan die see kan mens amper nie, en die dubbel uitsig uit die sitkamer gee mens amper 180°-see-uitsig. Woonstel is toegerus met wat nodig is, en ons het dit baie geniet. Dit was heerlik om amper elke aand te kan braai op die stoep, winkels en goeie restaurante is almal binne kort loop- en ryafstand, en mens is naby genoeg aan 3 strande om te kan kies en keur. Boonop spog Uvongo-strand met swembad en gety-swembad wat dit ook lekker maak vir dae wat die see nie wil saamspeel nie.

was R960
From R816
per night (sleeps 6)
was R960
From R816
per night (sleeps 6)
was R960
From R816
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 71 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec554f6593801929767504297cb60b6c3c520f9d91425e5296cdf86a23119641806981b75c6a4e79f461efb9bc968fa6d5a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R960, now From R816  per night (sleeps 6) 5 5 1 5 71 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-16:00 09:00 -30.834410671946 30.394924057239
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!