The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Van Villa 2 | TravelGround
+34

Van Villa 2

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 30 reviews for Van Villa 2
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Aj S - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aj S
With friends

Dit was baie lekker, die atmosfeer het ek van gehou, kon lekker in die oggend uitkyk oor die see.

By Van Villa 2 is jou veiligheid verseker en vir die prys, is die verblyf baie goed. Ons sal beslis weer kom kuier.

Elsabe R - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe R

Lieflike plekkie, met als wat jy nodig het. Naby alles.

Ons het heerlik gekuier. Die hysbak is 'n bonus met 2 ouer dames in ons geselskap. Die kompleks is baie netjies. En die gedeeltelike see-uitsig is lieflik. Jy hoor die branders. Stil en rustig, maar naby als. Ons het dit baie geniet. Dankie, Werner.

Sandra L - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra L

Heerlik gewees.

Heerlike woonstel, skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Baie goed geleë en mooi stukkie see-uitsig. Uncapped WiFi is 'n bonus. Sal beslis weer gaan.

Migael R - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Migael R
With spouse/partner

Uitstekend.

Beste waarde vir geld.

Lizette H - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette H
Family with teenagers

As always, amazing and relaxing.

Everthing you need is in the flat. Awesome view from the balcony.

Desdemona D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desdemona D
Family with young children

Was regtig 'n plesier en sal definitief gou weer kom.

Rustige area en netjies.

Tyrone F - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tyrone F
Family with young children

It was very nice and close to the beach.

The location is very good and nice and close to the beach as well as the waterpark that is just down the road. Furthermore the apartment itself is very beautiful, clean and has all the appliances and stuff you need for your perfect stay.

Elsabe R - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe R
With spouse/partner

Dit was heerlik. Lieflike plek en ons sal definitief weer soontoe gaan.

Naby alles, lieflike uitsig en so naby die lieflike stapstrand. Alles is presies soos op die foto's.

Maureza S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureza S
Family with teenagers

Pragtige woonstel met ’n asemrowende uitsig oor die see. Die area is baie veilig en ons het die tydjie baie geniet.

Die woonstel is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Ons doen net ’n aanbeveling dat die braaigeriewe so bietjie opgeknap moet word.

Pj G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pj G
Family with young children

Heerlik en absoluut die geld werd.

Ons het met 4 kleinseuns gekuier en hulle, het hulself gate uit geniet.

Abongile J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Abongile J
Family with young children

Nice place. Would definitely go back.

The balcony was not friendly for children. (Risk). I could not operate the TV set at the bedroom. The plugs and lids are too short. Only 1 channel playing and picture was bad. Give access to buy (top-up) electricity.

Ilse E - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse E

Wonderlike tyd saam met my dogter.

Heerlike verblyf, alles wat jy nodig het. Fantastiese ligging met 24 uur sekuriteit. Werner was 'n uitstekende gasheer. Die lekkerste bed waarin ek nog ooit geslaap het! WiFi is 'n bonus. Sal beslis weer terug wees.

Marle N - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marle N
Family with young children

Netjies en uitstekende ligging.

Eenheid was baie skoon, netjies en goed ingerig. Die gasheer het persoonlike diens gelewer. Pragtige gedeeltelike see-uitsig. Was heerlik om die see te kon hoor.

Jenine N - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenine N
Family with young children

Lekker, gerieflik, veilig en goed geleë.

Sien sterre.

Marilise B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilise B

Dis 'n mooi, netjiese plekkie.

Lekker snoesig en als is daar wat jy sou nodig kry. Eienaar is ook baie vriendelik en aangenaam.

Lizette H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette H
Family with teenagers

Beautiful and very relaxing

I enjoyed my stay. We will definitely be back. The owner made us feel welcome. Loved the view from the balcony and the sound of crushing waves.

Roxanne V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roxanne V
Family with young children

Gerieflik.

Baie lekker gebly, waarde vir geld. Sal dit aanbeveel.

Sumari H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sumari H
With friends

Fantastiese ervaring.

Ten volle toegeruste verblyf. Baie skoon en netjies. Sentraal geleë. Wakker sekuriteit en beslis waarde vir jou geld.

Mischke W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mischke W
With friends

Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Jaco P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P
Family with teenagers

Puik akkomodasie en goeie waarde vir geld.

Ons het ons tyd by die plek vreeslik baie geniet. Ons is baie vinnig op kort kennisgewing gehelp. Die eenheid is baie modern en het WiFi wat ’n groot plus is as tieners saam met vakansie is. Daar is ’n baie mooii uitsig oor die baai vanaf die stoep waar ons lekker kon sit en braai en ontspan. Ons sal definitief weer in die toekoms hier bespreek.

Lueen B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lueen B
Family with teenagers

Het baie lekker gebly. Diens was puik.

Ligging baie goed. Het baie veilig gevoel. Baie netjies en goeie sekuriteit. Uitstekende waarde vir geld.

Elna L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna L
Family with young children

Baie gerieflik.

Baie goed ingerig en fantasties geleë.

Jonathan H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jonathan H
With friends

Die verblyf was bo verwagting baie netjies.

Baie baie dankie, julle is tops.

Zurena J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zurena J

We had an absolute wonderful stay!

Very neat and modern flat with an amazing view from the balcony. Very friendly and efficient service. We had an absolute comfortable and pleasant stay. Will definitely go there again.

Hannelie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie V
Family with teenagers

Dit was ongelooflik lekker.

Werner se diens was baie goed.

Chané J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chané J
With friends

Wonderlike naweek saam met goeie vriende!

Die woonstel is baie goed toegerus en baie naby aan als geleë! Die eienaar is super vriendelik en hulpvaardig! Sal definitief weer daar bespreek!

Louis P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis P
Family with teenagers

Value for money and neat.

Value for money and neat, very good location and security.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld en netjies.

Waarde vir geld en netjies, baie goeie ligging en sekuriteit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne D
Family with teenagers

Baie gerieflik.

Uitstekend toegerus, baie goeie en vriendelike kliëntediens. Kompleks baie netjies en word goed onderhou.

Monica H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica H
With spouse/partner

Dit was 'n wonderlike vakansie met uitstekende geriewe.

Baie dankie aan Werner wat ons verwelkom het en uit sy pad gegaan het om ons gemaklik te maak. Die geriewe was uitstekend en dit is sommer baie naby aan die strand. Die private toegang tot die strand was 'n wenner met klein kinders en die buitestorte sommer baie gerieflik. Daar is trollies vir tasse en die hysbak het dit sommer baie maklik gemaak met alle bagasie. Parkering is veilig en die perseel is pragtig skoon ten alle tye. Dit was definitief 'n onvergeetlike vakansie en sal definitief weer gaan en beveel dit hoog aan.

Lydia D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia D

Perfekte verblyf, kommunikasie en reëlings - dankie aan almal.

Werner het met ons gekommunikeer vandat ons vertrek het totdat ons ingeteken het. Hy het tot wenke gegee m.b.t. restaurante. Dit voel of ons by 'n vriend gaan kuier het. Woonstel is goed ingerig met alles waaraan mens kan dink. Net jammer ons kon nie langer bly, maar sal graag weer hier wil kuier.

From
R850
per night (sleeps 4)
From
From R850
per night (sleeps 4)
From
R850
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 34 Beach E Boulevard, 22 La Palma Villas, Mossel Bay, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa450fbcba7997b98235471483a809a4c885d9cc2e9ce372df662f0d8ceaf20d690f9459e1443d5922146f3a064a98c3b427f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night (sleeps 4) 30 5 1 5 34 Beach E Boulevard 22 La Palma Villas 6525 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -34.157376529793 22.108982672084
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!