The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Vanzylsrus Hotel | TravelGround
+23

Vanzylsrus Hotel

Hotel

Review Summary

4.7 out of 5from 83 reviews for Vanzylsrus Hotel
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Anton S - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton S
With friends

Fantastiese plek.

Baie mooi en lekker rustig, wil weer gaan.

Gary And Louise H - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gary And Louise H
With friends

A quirky hotel that's warm and welcoming.

This little hotel off the beaten track is always our first choice to overnight at on our way to Kgalagadi. The decor is off-the-wall quirky and interesting and the beds so comfortable. The food to die for - do try the "skaap stertjies'.

Linda P - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda P
With spouse/partner

Werklik 'n juweel!

Werklik 'n juweel in die Kalahari!

Louwrens G - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwrens G
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie lekker. Sal dit beslis weer doen.

Fd M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Fd M
With spouse/partner

Good.

Adeel en personeel baie vriendelik en goed georganiseer.

Magda K - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda K
With spouse/partner

Kleurvolle oase in die dorre woestyn.

Pragtige en unieke hotel. Was mal oor die aandag aan detail.

Chris V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
With friends

Puik.

Tweede keer wat ons daar vertoef. Lekker kuierplek.

Gerhard K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gerhard K
With spouse/partner

Baie lekker ervaring.

Verblyf was goed en personeel baie vriendelik.

Johann R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann R
With friends

Was soos almal my vertel het.

'n Oase in die wildernis, lekker gekuier.

Willem A - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem A
With spouse/partner

'n Juweel in die middel van die Kalahari.

Die 150 km-grondpad vanaf Askham na Van Zylsrus, as jy bekend is met grondpaaie, is glad nie so sleg as wat 'n mens dikwels hoor nie ─ ek het dit al baie gery. In die laaste paar jare is daar nou die luuksheid van 'n teerpad vanaf Van Zylsrus oor Hotazel na Kuruman. Die goedversorgde kamers het lugverkoeling en alles wat 'n mens nodig het. Veilige parkering agter die hotel binne omheinde gebied met afdakke en kragpunte vir jou yskas. Aandete en ontbyt is goed. Jy kan 'n heerlike ontbytpakkie kry as jy vroeg wil wikkel.

Sharon K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sharon K
With spouse/partner

Quirky and interesting stay!

Delicious evening meal.

Willem V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
With spouse/partner

Die kamers en hotel is funky en netjies.

Na ‘n lang dag op die pad is die Van Zylsrus Hotel ’n oase. Die kamers en hotel is funky en netjies, en die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik in die kroeg gekuier, en ontbyt die volgende oggend was bobaas.

Marietha M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietha M
With spouse/partner

Wens ons kon langer bly.

Rustige netjiese atmosfeer.

Vanzylsrus Hotel 's response

Baie dankie, Marietha. Maak seker jy bly volgende keer n paar dae langer!!

Vanzylsrus Hotel
Robert W - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert W
With spouse/partner

Dit was nou lekker.

Gasvry, netjies, lekker kos, koel swembad is 'n oase, baie geniet dankie.

Willem A - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem A
With spouse/partner

Persoonlike aandag en heerlike aandete.

Vanzylsrus se grondpad vanaf Askham is taamlik berug, maar opinies daaroor is wyd uiteelopend. Ons het dit rustig gery en geen probleme gehad nie. Die hotel se kamers en fasiliteite is uitstekend en so ook die etes. Verder oor Hotazel na Kuruman is teerpad.

Grietjie D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grietjie D
Family with teenagers

Dis die mooiste, mooiste hotel met baie vriendelike personeel.

Wat 'n mooi hotel! So kunstig en lekker naby aan die rivier geleë. Daar was probleme met beurtkrag en personeel wat agv die oorstromings oor die rivier met n bootjie vervoer moes word, maar hulle het dit kalm en professioneel hanteer.

Leana P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana P
Family with teenagers

Heerlike Kalahari-hotel.

Ons sal vir seker weer kom - kan nie genoeg kry van die Kalahari nie.

Danie D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie D

Die vriendelikste personeel wat jou op die hande dra.

Mooiste ligging en heerlikste kos. In 'n sopnat Kalahari is die Vanzylsrus Hotel 'n ware oase.

Lou-henri A - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lou-henri A
With spouse/partner

Lekker swem-area, mooi gebied om in quads te ry wat by die hotel gehuur kan word en baie lekker kos met 'n prag kroeg-area en lekker boma en braai-area.

Staff is baie vriendelik en het baie goeie diens gelewer meer as wat verwag was.

Ilza D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilza D
With spouse/partner

'n Kleurvolle oase in die Kalahari.

Die hotel is 'n ideale oornagverblyf op pad na die Kgalagadi. Vriendelike personeel en heerlike kosse. Kamers skoon en pragtig binne. Sal beslis weer die hotel besoek.

Sanelle L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanelle L
With spouse/partner

Heerlik gekuier, geëet en gerus.

Vriendelike diens. Ruim kamer met die lekkerste koekies en beskuit. Veilige omgewing. Kon in die duine gaan stap en mooiste foto geneem. Heerlike kos. Ontspanne atmosfeer.

Marius B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius B
With spouse/partner

Baie vriendelike diens en lekker kos.

Hotel moet dalk voorsiening maak vir 'n rookvrye lugversorgde kroeg. Die area om swembad met plaveisel of gras bedek.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hallo Marius,

Baie dankie vir die voorstelle. Mooi bly!!

Vanzylsrus Hotel
Juan M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juan M
With spouse/partner

Baie lekker en ontspannend.

Ongelooflik lekker. Kamers baie netjies en kos uit die boeke.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hallo Juan,
Ons is bly julle het lekker gebly.
Mooi bly tot volgende keer.

Vanzylsrus Hotel
Maritza E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza E

Oorweeg asb. gewone enkelbeddens wanneer 3 volwasse gaste in een kamer bly. Die stapelbed was nie ideaal. Verder het ons baie lekker oornag.

Lugversorging was 'n groot lafenis, dankie.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hallo Maritza,
Ons het 1 kamer met enkelbeddens en 'n dubbelbed maar hy was ongelukkig reeds bespreek toe julle bespreek het.
Ons sal kyk of ons miskien nog 'n kamer kan toerus met 'n enkelbed.

Vanzylsrus Hotel
Dave S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave S
Family with teenagers

The Oasis in the Kalahari.

A welcome sight after traveling through the Kalahari! The pub serves ice cold beer and the restaurant serves delicious meals. Awesome art everywhere to be seen.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hi Dave, we're glad that you had a nice stay.
Have a good year.

Vanzylsrus Hotel
John M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John M
Family with young children

Oasis en route to Cape Town with amazing service and quirky decor.

Wonderful sundowners and donkey cart ride. Road from Kuruman is now all tarred. Great food and helpful barman. Comfortable bed, good aircon, big bathroom with shower and bath. Always a special place to stay.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hi John,

We're glad you and your family enjoyed your stay. Hope you had a wonderful time in the Kgalagadi with a lot of beautiful pictures!

Kalahari Greetings

Vanzylsrus Hotel
Celeste K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Celeste K
With spouse/partner

Very friendly family-run hotel.

A lovely stop over on the way back from the Kgalagadi Game Reserve. Friendly staff and lovely dinner.

Vanzylsrus Hotel 's response

We're glad, Gerald, that you enjoyed your stay and dinner. Hope to see you again soon.

Vanzylsrus Hotel
Marilize V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Marilize V
With spouse/partner

Gemiddeld.

Het al voorheen die hotel besoek. Kan beslis sien dat daar algemene instandhouding gedoen moet word.

Andre V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With friends

Rustige oase en lekker kos.

Hierdie is 'n ideale plek om te oornag in 'n plaasdorpie se tradisionele hotel en plaaslike afkoelplek. Vriendelike ontvangs, boerekos en huislike kamers.

Vanzylsrus Hotel 's response

Ons is bly julle het lekker gekuier, Andre. Hoop om julle gou weer te sien.

Vanzylsrus Hotel
Elaine A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elaine A
Family with teenagers

We had a fantastic overnight stay at the Van Zylsrus Hotel.

See stars.

Vanzylsrus Hotel 's response

Elaine, ons is baie bly julle het julle kuier hier geniet.

Mooi bly tot 'n volgende keer.

Vanzylsrus Hotel
Mariana B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana B
With spouse/partner

Was wonderful.

Great hospitality, clean, delicious food and lovely people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was wonderlik.

Baie gasvry, skoon, heerlike kos en hartsmense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Mariana
Ons is so bly julle het lekker gekuier.
Mooi bly, tot volgende keer.

Vanzylsrus Hotel
Loredana C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loredana C
With spouse/partner

Original place.

We appreciate the style of the structure, very original. The owner and the staff are very kind.

Vanzylsrus Hotel 's response

Dear Loredana,
We're glad you enjoyed the hotel. Hope you enjoyed the rest of your holiday!

Vanzylsrus Hotel
Annelise M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise M
Family with teenagers

We really enjoyed the town and the Hotel.

I slept over at Vanzylsrus as a child and wanted to show it to my husband and children. We will definitely stay there again. Slept well and enjoyed our meal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die dorpie en die Hotel baie geniet.

Ek het as kind in Van Zylsrus Hotel geslaap - ek wou my man en kinders gaan wys. Ons sal beslis weer gaan. Lekker geslaap en geëet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Annelise, ons is baie bly julle het lekker gekruier!!!

Vanzylsrus Hotel
Marlene F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene F
With friends

Lovely stay in a very interesting place!

Beautiful hotel, very interesting decor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gekuier in 'n baie interessante plekkie!

Baie mooi hotel, baie interessante dekor!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Marlene, ons is bly julle het dit geniet!

Vanzylsrus Hotel
Fritz H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fritz H
With friends

Friendly.

It was very neat and the staff was very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik.

Dit was baie netjies en die personeel was baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Fredrik, ons is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien.
Kalahari-groete

Vanzylsrus Hotel
Aletta B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aletta B
With spouse/partner

Heerlike luukse verblyf met baie lekker kos in die middel van nowhere.

Ons het een nag oorgeslaap en kan die hotel sterk aanbeveel. Skoon en netjies met funky styl, gesellige mense en baie lekker kos. Diens was 100%. Ons sal graag weer daar stop om oor te slaap of iets in die restaurant te eet.

Vanzylsrus Hotel 's response

Aletta, ons is baie bly julle het jul kuier by ons geniet.
Dit was lekker om julle hier te hê.
Sien uit na jul volgende kuier!

Vanzylsrus Hotel
Kobus B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus B
With spouse/partner

Unbelievable!

Everything was just fantastic, from the sunset, to the full moon on the red sand dune, the friendliness and hospitality of all the staff, as well as the clean and neat facilities that make us definitely use Van Zyl's Rus Hotel's services again, and again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik!

Alles was net fantasties, van die sonsondergang, tot die volmaan op die rooi sandduin, die vriendelikheid en gasvryheid van al die personeel, asook die skoon en netjiese geriewe maak dat ons beslis weer, en weer van Van Zyl's Rus Hotel se dienste gebruik sal maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hallo Kobus

Ons is so bly julle het julle kuier geniet.

Ek moet sê, julle kon nie vir 'n beter sonsondergang en opkomende maan gevra het nie.

Kalahari Groete
Hanelie

Vanzylsrus Hotel
Loekie T - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Loekie T
With friends

Aangename verblyf in die Kalahari.

Skoon kamers en lekker kos. Ongelukkig is van die kamers naby die kroeg, en is dit raserig gewees.

Vanzylsrus Hotel 's response

Beste Loekie,

Ons is bly julle het die kos en skoon kamers geniet.

Dit gebeur baie min dat die kroeg so raas dat dit die kamers affekteer. Hoop julle het volgende keer 'n stiller/rustiger kroeg.

Kalahari-groete,
Vanzylsrus Hotel

Vanzylsrus Hotel
Reana B - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reana B
With friends

Interessant, anders, aangenaam.

Die hotelletjie bied interessante ervaring, met kunstig versierde tuin en kamers. Die kroeg is 'n gesellige saamkomplek vir reisigers, inwoners, en jagters. Enigste kritiek is dat die kroegman ys vir drankies sommer met sy hande uit koelsakke haal en in jou drankie gooi. Dalk net 'n skeplepel sal meer aanvaarbaar wees. Die gaste kuier oral - op stoepe, tuin, ens. Die aandete is heerlik, met kontreigeregte op die spyskaart- iets vir elke smaak. Ingeslote ontbyt, heel aangenaam en smaaklik. Veilige parkering agter staalhek 'n bonus.

Johan P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P
With spouse/partner

Heerlik informeel en jy word soos familie hanteer.

Tweede besoek en nie die laaste. Ons voel soos familie in 'n lekker informele atmosfeer. Van die kroeg tot restaurant is vriendelik en almal kuier lekker saam.

Vanzylsrus Hotel 's response

Lorinda, ons is baie bly julle het lekker gekruier.

Ons wag vir die volgende besoek :-)

Vanzylsrus Hotel
Willemiena B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willemiena B
With friends

'n Ware oase in die dorre wêreld!

Pragtig, rustig, lekker kos en lekker geselskap!

Vanzylsrus Hotel 's response

Ons is bly julle het dit geniet Willemiena. Hoop julle kom gou weer.

Vanzylsrus Hotel
Hannes L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hannes L
With spouse/partner

You get what you pay for.

Neat, clean, great service, very helpful. A bit pricey after travelling such a long distance, but worth it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goedkoop is duurkoop.

Netjies, skoon, goeie diens, baie hulpvaardig. Bietjie duur na so ver afstand se ry, maar die moeite werd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecilia S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cecilia S
Family with young children

Feels like visiting family.

Lovely stay at this lovely hotel. Will definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voel of 'n mens by familie kuier.

Heerlik gekuier by hierdie pragtige hotel. Sal beslis weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Michelle S
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Lekker daar geëet. Hulle gasvryheid is tops! Mens voel sommer so welkom. Personeel is baie vriendelik.

Johannes B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johannes B
Family with teenagers

Great surprise.

It is a nice overnight place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie verrassing.

Dit is 'n lekker oornagplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Johannes, ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien!

Vanzylsrus Hotel
Matt K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Matt K
With spouse/partner

Clean, neat, cosy and very creative decor.

We enjoyed it a lot, the hotel is neat, we had a friendly reception and the dinner was delicious, especially the Springbok fillet. The decor is unique and very interesting.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, gesellig en baie kreatiewe dekor.

Ons het dit baie geniet, die hotel is netjies, ons is hartlik ontvang en die aandete was uit die boonste rakke, veral die Springbok fillet. Die dekor is uniek en baie interessant.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Beste Matt,

Ons is bly julle het jul kuiertjie hier geniet. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Groete,
Vanzylsrus Hotel

Vanzylsrus Hotel
Melinda P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melinda P
Family with teenagers

Unieke ondervinding en vriendelike personeel.

Vriendelike personeel en baie gasvry. Ons het 'n heerlike aandete gekry en my kinders het die pampoen baie geniet en sommer geeet vir nagereg. Kan die hotel enige tyd aanbeveel.

Vanzylsrus Hotel 's response

Melinda, ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Die pampoen vir nagereg klink vir my heel aanvaarbaar.
Hoop ons sien julle gou weer.

Vanzylsrus Hotel
Tertius B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tertius B
With spouse/partner

Baie interessant. Kleurvolle verblyf.

Beslis die moeite werd vir 'n stopplek op pad na die Kgalagadi.

Danie R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie R
With spouse/partner

It's a unique place and ideal for overnight stays.

The hotel is very neat and the staff very friendly. The hotel is unique and the decor is very interesting. If you are in the area it is worth visiting.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis 'n unieke plek en ideaal vir oornag.

Die hotel is baie netjies en die personeel baie vriendelik. Die hotel is uniek en die decor baie interessant. As jy in die omgewing is is dit die moeite werd om te besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin K
With spouse/partner

Unique hospitality in a unique hotel!

The food was delicious and we really enjoyed the short stay! Rather a 4-star, not a 3-star, it was the best!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Besonderse gasvryheid in 'n unieke hotel!

Die kos was heerlik en ons het regtig die kort verblyf geniet! Eerder 'n 4- as 'n 3- ster, dit was tops.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Beste Karin,

Ons is bly julle het jul verblyf geniet en dat die res van die vakansie net so lekker was.

Hoop om julle gou weer te sien.

Vanzylsrus Hotel
Estelle S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Estelle S
With spouse/partner

Would gladly return there.

Safe place to spend the night. Lovely breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal enige tyd weer terug gaan.

Veilige plek om oor te slaap. Heerlike ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hallo Estelle,

Ons is bly julle het dit geniet. Ons glo aan 'n goeie ontbyt veral as 'n mens lang ure op die pad is.
Mooi bly tot ons weer sien.

Vanzylsrus Hotel
Guus K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Guus K
With spouse/partner

The place is far off the beaten track but well worth it.

Awesome, well managed place.

Vanzylsrus Hotel 's response

Morning Guus,

We're glad that you had a good experience. We hope the rest of your holiday was also good.

Vanzylsrus Hotel
Willem K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem K
Family with young children

Management very friendly, rooms clean and tidy, staff friendly.

Very good overall experience.

Vanzylsrus Hotel 's response

Willem

We're glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon!

Vanzylsrus Hotel
Christine F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine F
With spouse/partner

'n Lewende kunswerk.

Dit was heerlik om deel te wees vir die lewende kunswerk! Almal was so vriendelik, die kos was so lekker, ag die hele ervaring was net so positief en lekker.

Vanzylsrus Hotel 's response

Ons is so bly julle het dit geniet.

Mooi bly, tot 'n volgende keer.

Vanzylsrus Hotel
Jan N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan N
With spouse/partner

Feel like you're home.

True oasis. Colorful place with warm people who make you feel at home right away. Meals are delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voel of jy tuis is.

Ware oasis. Kleurvolle plekkie met hartlike mense wat jou dadelik tuis laat voel. Etes besonders lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Jan, ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Vanzylsrus Hotel
Lillian V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lillian V
With spouse/partner

Quirky gem of the Green Kalahari.

At first glance Vanzylsrus Hotel may not appeal to one's taste with it's quirky decor and layout, however it soon becomes apparent that a great deal of thought and attention to detail has gone into creating this clean, comfortable Green Kalahari gem. Furnishing and accessories have been made or chosen with love and flair. Food is well presented with generous portions at reasonable prices. Staff are friendly and helpful.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hi Lillian

We're so glad that you enjoyed your stay.
Stay well till next time.

Vanzylsrus Hotel
Marguerite N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marguerite N
With friends

Beautiful oasis in the middle of the Kalahari!

This is one of the most beautiful, colourful hotels we've ever stayed. The owners pay attention to the finest details. The staff was very friendly and hospitable! The dinner and breakfast were delicious and good value for money! I'll definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige oase in die hart van die Kalahari!

Dit is een van die mooiste, kleurvolste hotelle waar ons ooit gebly het! Die eienaars gee aandag aan die fynste detail! Verder was al die personeel baie vriendelik en gasvry! Die aandete en ontbyt heerlik en baie goeie waarde vir geld! Ek sal definitief weer daar wil bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Baie dankie vir die komplimente. Dit beteken vir ons baie.

Elbie en Petro Jonker
Eienaars
Vanzylsrus Hotel

Vanzylsrus Hotel
Heinrich E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich E

Baie genotvol.

Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons “braai op die duin” buitengewoon mooi en aangenaam te maak!

David R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David R
With spouse/partner

Gasvry.

Baie netjies, bekostigbaar. Heerlike kos. Baie vriendelik en behulpsaam.

Pieter K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter K
With friends

Wow!

Dit was regtig 'n verrassende ondervinding. Al die personeel is vriendelik, hulpvaardig en lewer uitstekende diens. Ek sal enige tyd weer daar oorbly!

Vanzylsrus Hotel 's response

Hallo Pieter

Ek is baie bly julle het julle verblyf en kuier geniet.

Ons wag vir die volgende een.

Vanzylsrus Hotel
Hendrik Jacobus V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik Jacobus V
With spouse/partner

Tevredenheid.

Verskriklik lekker!

Celeste M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste M
With friends

Absolutely a highlight, fantastic hospitality.

After a toilsome gravel road from Askham, the hotel was an oases. Immediately, Petro offered us something cold to swallow down all the dust. Unbelievable rooms, everyone with its own history. She cam e to check on us shortly, to be sure that we were still okay. The dinner was delicious and because we left early, we received prepared food parcels.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut 'n hoogtepunt, fantastiese gasvryheid.

Na 'n moeisame grondpad vanaf Askham was die hotel soos 'n oase. Onmiddellik het Petro aangebied om vir ons 'n koue ietsie te bring om die stof af te sluk. Ongelooflike kamers, elk met sy eie geskiedenis. Sy het kort-kort kom inloer om seker te maak ons is nog reg. Die aandete was uit die boeke en omdat ons vroeg gery het, het hulle vir ons kospakkies voorberei.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hallo Celeste,

Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Vanzylsrus Hotel
Johan O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan O
With spouse/partner

Heerlike kuier met goeie kos en baie netjiese kamers.

'n Juweel in die dorre Kalahari en beslis 'n bestemming om te oorweeg op pad na die Kgalagadi Park of jagbestemmings in omgewing.

Vanzylsrus Hotel 's response

Ons is bly julle het dit geniet.

Hoop ons sien julle gou weer.

Vanzylsrus Hotel
Johan D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan D
With spouse/partner

Juweel in die Kalahari.

Ons het die twee dae by die hotel baie geniet na twee weke se kampverblyf in die Kgalagadi en Botswana. Die hotel is werklik 'n juweel in die Kalahari. Kamers is netjies en goed uitgerus. Die kliëntediensbestuurder was baie hulpvaardig en het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Ongelukkig het die res van die personeel ons egter nie baie welkom laat voel nie.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hallo Johan en Hanlie,

Ons is bly julle het lekker gekuier ten spyte van die onvriendelikheid van van die personeel.
Baie dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het. Ons het aandag daaraan gegee.
Hoop om julle gou weer te sien.

Mooi bly!
Hanelie

Vanzylsrus Hotel
Leon F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon F
With spouse/partner

Heerlik.

Heerlik, fantasties, goeie mense.

Vanzylsrus Hotel 's response

Dankie Leon, dit was vir ons baie lekker om julle hier te kan ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Vanzylsrus Hotel
Pieter D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
With spouse/partner

Lieflike hotel.

Pragtige hotel. Elke keer as ek buite geloop het, het ek iets nuuts gesien. Vriendelik ontvang en onmiddelik tuis gevoel. Heerlike aandete. Gawe, vriendelike en behulpsame eienaar. Ek sal die hotel definitief aanbeveel.

Vanzylsrus Hotel 's response

Pieter, ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vanzylsrus Hotel
Mymie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mymie V
With spouse/partner

Always a welcoming stop over en route to Kgalagadi Transfrontier Park.

Great stay in a quaint and quirky hotel.

Vanzylsrus Hotel 's response

Mymie, it is nice having you here again. Stay well till next time.

Vanzylsrus Hotel
Hugo V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo V
Family with teenagers

Dit was Lekker!

Dit was 'n wonderlike ondervinding om by Vanzylsrus Hotel te oornag.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hugo, ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Vanzylsrus Hotel
Johan K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan K
With spouse/partner

'n Heerlike uitspanplek op pad na die Kgalagadi Oorgrenspark

Die hotel is ideaal geleë vir diegene wat vanaf Pretoria na die Kgalagadi Oorgrenspark reis. Dit is nou wel (vanaf Pretoria) ongeveer 250 km verby halfpad, maar dan weer die volgende dag het mens net meer tyd om die grondpad te ry. Kamers was baie netjies met lugversorging wat behoorlik kon werk. Aandete en ontbyt was goed. Die grondpad vanaf Van Zylsrus na Askham is basies goed en deurgans kon ons sonder probleem teen ongeveer 80 km/h ry. Sal dit sterk aanbeveel, die roete via Van Zylsrus is ongeveer 250 km korter as via Upington.

Vanzylsrus Hotel 's response

Vir diegene wat nie lus is vir die grondpad nie, kan deur Botswana ook ry. Jy gaan dan by Middelputs Grenspos in en weer uit by Boksputs/Gemsbok Grenspos. Dis dan net 20 km grondpad voor Vanzylsrus en 45 km van Vanzylsrus tot by Middelputs. Grensposgeld is op die oomblik R152,00 per voertuig. Jy het wel 'n paspoort en jou voertuig se registrasie dokumente nodig.

Vanzylsrus Hotel
Ida V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ida V
Family with young children

Puik.

Ons het dit baie geniet, kos was heerlik.

Vanzylsrus Hotel 's response

Ida, ons is bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle hier te hê, hoop ons sien julle gou weer.

Vanzylsrus Hotel
Hettie Van Schalkwyk V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie Van Schalkwyk V
With spouse/partner

Baie geniet!

Skoon, lugreëling het baie gehelp vir November. Lekker kos! Lekker oorslaap vir op pad Gemsbok Park toe.

Vanzylsrus Hotel 's response

Hettie, ons is baie bly julle het dit geniet.

Mooi bly, tot volgende keer.

Vanzylsrus Hotel
Adri D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
With spouse/partner

Wonderlike ondervinding.

Alles perfek. Fantastiese atmosfeer. Wens dit was nader dan was ons meer dikwels daar.

Vanzylsrus Hotel 's response

Ons is bly dat julle dit geniet het, Adri. Sien julle weer op 'n volgende Kalahari-reis.

Vanzylsrus Hotel
Roelie V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelie V
With friends

Oulike plek met 'n lekker swembad, kroeg en restaurant.

'n Vriendelike, gemaklike plek na 'n baie warm dag se ry. Lekker grasperke en koeltebome en 'n voorstoep met sproeiers wat dit heerlik koel maak. Perfekte plek vir 'n paar biere. Die swembad het ook baie gehelp om die dag se son en hitte af te skud.

Vanzylsrus Hotel 's response

Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons wag vir die volgende kuier.

Vanzylsrus Hotel
Eddie G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie G
With spouse/partner

Die vriendelikste mense in SA!

Baie dankie vir al die moeite wat julle vir ons gedoen het! Die sonsondergang was puik!

Vanzylsrus Hotel 's response

Ons is bly julle het dit geniet. Dit was lekker om ons mooi Kalahari met julle te deel.

Vanzylsrus Hotel
Willem M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem M
With spouse/partner

Vriendelike persoonlike diens.

Lekker geslaap - rustig en stil.

Vanzylsrus Hotel 's response

Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons hoop om gou weer te sien.

Kalahari groete
Hanelie van Tonder

Vanzylsrus Hotel
Daphne H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daphne H
With friends

Huislike lekker kuier.

Personeel vriendelik en hulpvaardig. Huislike atmosfeer. Uitstekende kos en wyn.

Vanzylsrus Hotel 's response

Barney,

Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet.

Dit was lekker om julle hier te hê.

Kalahari Groete,
Hanelie

Vanzylsrus Hotel
Greg V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greg V
With spouse/partner

Relaxing and very sociable staff.

Very neat and clean with the most friendliest staff and management. Meals are fantastic.

Charmain L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmain L
With spouse/partner

Absolutely fantastic.

We enjoyed the accommodation and will go back any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Ons het die verblyf baie geniet en sal enige tyd weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anne K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne K
With spouse/partner

Excellent.

Room was great, staff very friendly, meal good value, bathroom outstanding.

Vanzylsrus Hotel 's response

It was such a pleasure to have you here.

Vanzylsrus Hotel
Zanne-marie H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zanne-marie H
With spouse/partner

Beautiful hotel, wonderful service, wonderful food.

We stayed 2 nights and we really enjoyed the hotel. The hotel is beautiful and the rooms are very pretty, clean, and neat. Frendly and helpful staff and the food is delicious. This was our second overnight stop here, and we will be back and recommend it to anyone. It is a very special place, with very special people! We also recommend the donkey-cart ride - something different that you have to experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige hotel met wonderlike diens en wonderlike kos.

Ons het ons 2 nagte se verblyf by die Hotel vreeslik geniet. Die hotel is pragtig en die kamers is baie mooi, skoon en netjies. Die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam en die kos is heerlik. Hierdie was ons tweede keer wat ons hier oornag, en ons sal weer teruggaan, en dit vir enigeen aanbeveel. Dis 'n baie spesiale plek, met baie spesiale mense! Ons sal ook die donkiekar-rit aanbeveel - dit is iets anders en dink mens moet dit beleef.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanzylsrus Hotel 's response

Zanne-marie, ons is so bly julle het dit geniet en veral die donkiekar!

Vanzylsrus Hotel
Kathy K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kathy K
With friends

Goed.

Al is dit ver, is dit 'n oase in die woestyn.

Jaco B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
With spouse/partner

Fantastiese verassing in die middel van die Kalahari.

Een van die lekkerste plekkies waar ek nog oorgebly het. Fantastiese dekor en vriendelike mense!

Mcj D - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mcj D
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Gasvry ontvang. Alles was skoon, netjies en rustig. Sal beslis aanbeveel.

Hannelie, die bestuurderes, was baie gasvry en vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die kamers was baie skoon, netjies en gerieflik.Ontbyt en aandete was ook baie lekker. Die kreatiewe versierings in die kamer, sowel as buite het ons baie geniet. Sal die Hotel beslis aanbeveel vir reisigers.

From
R1 265
per night, for 2 ppl
From
From R1 265
per night, for 2 ppl
From
R1 265
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Olivier Street, Van Zylsrus, 8467, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86870b3d5cd840cd40f6f0507a90232769a44bd1e8337a5c79f6248908d32bbdd3f371124a03e29a5f147f92b3ea1d8f39b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 265  per night, for 2 ppl 83 5 1 5 Olivier Street Van Zylsrus 8467 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.877857257898 22.052342673937
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!