The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Vastrap Guest Farm | TravelGround
+42

Vastrap Guest Farm

Review Summary

4.6 out of 5from 22 reviews for Vastrap Guest Farm
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Greg G - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greg G
With spouse/partner

Overnight stay.

Peaceful and quiet. Spacious and well equipped room.

Frans C - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frans C
With spouse/partner

Value for money, good location for an overnight stop.

Traditional dinner was tasty.

Altrina V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Altrina V
With spouse/partner

Dit was om soos by familie te kuier.

Was net baie lekker en gemaklik. Soos skoene uitskop.

Etienne D - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne D
With spouse/partner

Netjiese, gerieflike verblyf en heerlike etes.

Ons was verstom oor die uitmuntende restaurant, etes en diens van die personeel. Absoluut eerste-wêrelds.

Elize B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B

Uitstekende verblyf met tonne gasvryheid.

Ons is hartlik ontvang en in 'n japtrap was die heerlikste slaai, watertandlekker braaibroodjies en die beste braaivleis aan ons voorgesit. Die woonstel is skoon, netjies en goed in stand gehou. Die hande is ruik so vars en so ook die linne. Ons sal vir seker weer hier bly. Jy sal nie 'n fout maak om hier te bespreek nie.

Fanie V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie V
With friends

Fantastiese fasiliteite met uiters swak ontvangs.

Daar was ongelukkig 'n positiewe Covid 19 geval by die SA grens wat ons reis planne met ongeveer 8 ure vertraag het. Die gevolg was dat ons die aand eers net voor 10 by Vastrap gearriveer het. Die ontvangs was duidelik baie geïrriteerd en het uit die staanspoor sonder om ordentlik te groet geïnsinueer dat ons nog nie betaal het nie. Ek het bevestig dat ek wel reeds betaal het maar sy het sonder om eers na my bewys van betaling te kyk aangehou dat ek haar nog geld skuld. Toe ek later die bewys onder haar neus druk het sy iets gemompel van sy het gedink ons het deur 'n ander platform bespreek en sonder om verskoning te vra ons na die kamers verwys. Wat 'n verrassing. Die kamers was ruim, silwer skoon en baie uitstekend toegerus vir al ons behoeftes. Met vriendelike ontvangs sal ek enige tyd weer daar bespreek. Die swak ontvangs het my egter soos 'n bedrieër laat voel en los 'n bitter smaak in my mond agter.

Margie J - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margie J
With friends

Asemrowend mooi!

Vastrap is so 'n mooi plek en so mooi opgepas. Die oudhede is baie interessant. Ons het die beste Kersfees saam met Hettie en haar familie gehad. Ek sal Vastrap enige tyd aanbeveel. Baie dankie!

Gavin C - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin C
With friends

Friendliness, accommodating.

Upon arrival, immediate attention was given to us. We were shown to our rooms and arrangements were taken for our evening meals. Asked for our breakfast arrangements but as we were intending to leave early, none was required. The evening meal however was of exceptional standard and the service was of a high regard. Arrangements for additional foods ('padkos') was made and this was collected upon settling of the account.

Rikus G - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rikus G

Waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Die bier is yskoud. Ons het baie lekker gebly.

Chris W - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris W
With friends

Baie gerieflik geleë

Uitstekende kamers en linne. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer. Ons is verniet opgegradeer na 'n beter kamer met 'n binne-braai net omdat die wind koud was!

Hein G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein G
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Netjies, skoon, veilig, goed geleë vir reis na/van Namibië. Vriendelik ontvang!

Brenda D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda D
With friends

Baie aangename verrassing. Pragtige plek en fasiliteite. Baie gasvry.

Ons was 'n groep van 5. Aandete en ontbyt was uit die boonste rakke! Hettie en haar span het baie mooi na ons omgesien. Kamergeriewe was onberispelik. Baie detail en baie omgee in die fasiliteite en omsien na gaste. Ons kan dit ongetwyfeld aanbeveel. Die ligging was perfek - ons het die volgende dag die Visrivier Canyon begin stap.

Johan V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
With friends

Rustig, naby genoeg aan Visrivier Canyon en Ais-Ais vir 'n dag-trip.

Aircons 'n pluspunt. Tipiese gasvryheid van die Namibiese platteland.

Anita M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Anita M
With spouse/partner

50/50.

Die plek was skoon, maar kan beter, dit sê daar is WiFi, maar geen WiFi-opvangs, die swembad het nie water in nie. Vir die geldwaarde kan hulle beslis verbeter.

Flip C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip C
With spouse/partner

Gerieflik, netjies en rustig.

Die plaas is gerieflik naby hoofpad maar sonder die padgeraas. Die kos heerlik. Die akkommodasie skoon, netjies en voldoende. Die personeel baie vriendelik.

Lida V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lida V

'n Wonderlike gasteplaas!

Ontvangs was baie vriendelik. Ons het dadelik tuis gevoel. Verblyf was baie gerieflik en ervaring by restaurant was fantasties. Kos was uitstekend! Die sterre op die plaas was 'n belewenis!

Jan B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
With spouse/partner

Heerlike verblyf en gasvryheid uit die boonste rakke. Regtig waarde vir geld.

Dis ons tweede oorslaap op Vastrap en ons sal elke keer weer daar oorbly as ons na Namibië reis. Ons geniet die omgewing, gasvryheid, oorslaapgeriewe en heerlike etes.

Reana B - May 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Reana B
With friends

Aangenaam, maar ervaring kan verbeter deur enkele veranderings.

Die fasiliteite kan effens opgegradeer word t.o.v. bv kombuisware in selfsorg-eenheid. Ons is ontvang deur 'n dametjie wat min inligting kon verskaf; ons het die eienaars glad nie ontmoet in die 2 nag-verblyftydperk nie. Op navraag oor die spyskaart vir aandete, was haar kortaf antwoord kookkos (R180 pp). Die prys vir ontbyt was ook effens duur ( R150 pp ). Ons het egter die braai in ons eie plek geniet, asook ons selfgemaakte ontbyt. Oorsigtelik was die kuier aangenaam, maar ons het bietjie persoonlike aandag gemis!

Anna-marie M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie M
Family with young children

Uitstekend.

Uitstekende diens. Vriendelik en gasvry. Kamer was lekker groot en baba kon lekker in die eenheid rondkruip en speel. Netjies en skoon gewees.

Braham C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Braham C
With spouse/partner

Heerlik, waarde vir geld.

Alle personeel baie vriendelik en behulpsaam. Werklik baie skoon en netjies. Heerlike aandete en ontbyt. Sal enige tyd weer daar oorbly. Waarde vir geld.

Fanie V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fanie V
With spouse/partner

Hospitable area for an overnight stay.

A farm area with hospitable people who receive you in a very friendly manner. You can make yourself comfortable after a long ride in front of a fireplace with some sherry to relax before dinner. Dinner is traditionally prepared and we highly recommend it. Venison pie, braai ribs, green beans, malva pudding and more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvrye omgewing om te oornag.

'n Plaasomgewing met baie gasvrye mense wat jou op 'n baie vriendelike wyse ontvang en wat jou na 'n lang rit gemaklik, voor 'n kagel (dit was baie koud daar) met n sjerrie te laat ontspan voor aandete. Aandete wat op 'n tradisionele plaas manier voorberei en voorgesit word kan ook sterk aanbeveel - wildspastei, braai ribbetjies, groenbone, malva poeding en meer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
Family with teenagers

Lieflik!

Dit is die tweede keer wat ons op Vastrap Guest Farm geslaap het en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die kos is heerlik! Aandete, sowel as ontbyt daar geëet. Die diens is voortreflik.

Vastrap Guest Farm 's response

Dankie, ons waardeer dit regtig. Kom gerus weer.
Hettie

Vastrap Guest Farm
From
R880
per night (sleeps 2)
From
From R880
per night (sleeps 2)
From
R880
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Free cancellation up to 24 hours before your stay!
  • Capacity: 51 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: B3, Grunau, Grunau, 0000, Karas
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb07c13bdee92545226d38bfafe583051581ce52e7a9ae5f2e47eae8d1735e8593a8effdf29109f2f6b690c8c3f19458d4cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R880  per night (sleeps 2) 22 5 1 5 B3 Grunau 0000 Karas 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -27.734715 18.429979
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!