Umdloti Accommodation at VayKZN Umdloti | TravelGround
+35

VayKZN Umdloti

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 15 reviews for VayKZN Umdloti
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Hennie D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
With spouse/partner

Excellent service.

Views are fantastic and the apartment is beautiful and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitmuntende diens.

Uitsig is fantasties en die woonstel is pragtig en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ryno J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno J
With spouse/partner

Wow.

Baie lekker plek met 'n pragtige uitsig. Parkeerarea is bietjie knap, maar anders baie lekker en waarde vir jou geld. Sal beslis weer die plekkie boek. Die weer was ongelukkig ook nie aan ons kant nie, maar daar was board games wat ons besig gehou het in die huisie.

Cecilia G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia G
With spouse/partner

Beautiful place with amazing views.

It's a wonderful apartment with amazing views. Very neat and it has everything that you need. Just bring your own food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met amazing views.

Dit is 'n pragtige woonstel met amazing views. Baie netjies en het alles wat mens nodig het. Bring net jou eie kos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VayKZN Umdloti's response

Thank you so much for your awesome feedback Cecilia! It was an absolute pleasure hosting you and your guests.

Our vayKZN team are sincerely glad that you enjoyed your stay, and hope that we have the pleasure of hosting you again in the future.

Wishing you and your loved ones a safe, and blessed festive season ahead.

Warm regards,
Alandra

VayKZN Umdloti
Bradford S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bradford S
With spouse/partner

Kort maar lekker.

Die ligging en toestand sowel as die dekor binne die woonstel is uit die boonste rakke. Ek het net 'n issue gehad met die alarm, alhoewel ek verstaan vir die nodigheid vir 'n alarm was die verstaan/werking daarvan nogals bemoeiend. Mens kon nie agterkom wanneer is die alarm af of aan en as jy bv. venster oopmaak dak skree hy. Parkering was klein.

Angelique M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique M
Family with teenagers

Was ‘n heerlike bederf in Telena 4.

Was aangenaam verras met Telena 4. Modern en gerieflik, niks het gekort, daar is vir alles voorsiening gemaak. Fantastiese uitsig op die see. Baie goed geleë, stapafstand na die see, winkels en restaurante. Sal definitief aanbeveel vir ‘n gesin met kinders. Baie goeie diens ontvang van eienaars.

VayKZN Umdloti's response

Baie dankie vir die terugvoering Angelique. Ons waardeer dit opreg.

Christine

VayKZN Umdloti
Carla F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carla F
With friends

Stunning plek.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Dis 'n baie netjiese plek en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Parkering is bietjie knap maar overall beslis die moeite werd. Is definitief volgende jaar weer terug.

Tania B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania B
With friends

Uiters netjies en modernde verblyf met pragtige see-uitsig.

Ons was aangenaam verras met ons oornag verblyf by Telena. Die eenheid is pragtig en modern uitgerus, met alles wat nodig is. Jy kan ook heerlik op die stoep ontspan met 'n uitstekende see-uitsig. Die strand is net oor die straat en dus gerieflik en maklik om by te kom. Ek sal enige tyd weer terugkeer na Telena, en was spyt ons kon nie langer as een nag oorbly nie.

VayKZN Umdloti's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit ontsettend baie.

Groete,
Christine

VayKZN Umdloti
Gerrard P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrard P

Superb accommodation at affordable rates.

Thoroughly enjoyed the comfort and luxury offered at Telena 4.

VayKZN Umdloti's response

Thank you so much for taking the time to review our unit and for the kind words. We hope you will be back soon.

Warm regards,
Gert & Christine

VayKZN Umdloti
Marita G - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marita G
With friends

Pragtige plek, het aand geniet.

Ons sou egter 'n oggend koffie/tee waardeer het en daar is geen badhanddoeke wat 'n baie groot probleem was. Ons moes inderhaas badhanddoeke gaan koop het by Spar, waarvoor ons glad nie 'n plek gehad het in ons bagasie die volgende dag op die boot nie.

VayKZN Umdloti's response

Beste Marita,

Ons as eienaars woon 100 km van die eenheid en gebruik 'n skoonmaakdiens om die oorhandiging van die sleutel ens. te hanteer.

Die eenheid word geadverteer as 'n selfsorg eenheid, dus moet gaste hul eie tee/koffie verskaf. Ons neem kennis van die oggend/koffie/tee versoek maar dit is egter nie prakties moontlik nie. Daar is egter verskeie uitstekende restaurante binne loopafstand van die eenheid.

Die direkte e-pos wat ons aan die gaste stuur dui wel dat ons nie handdoeke verskaf nie,dit is jammer dat jy dit moontlik misgelees het.. Ons strewe egter daarna om voortdurend te verbeter en het reeds bad handdoeke aangekoop en dit is nou beskikbaar vir ons gaste.

Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons hoop julle het die boot reis geniet. Ons sal julle graag weer wil huisves.

Groete,
Gert en Christine

VayKZN Umdloti
Gertruida F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gertruida F
On business

Everything we wanted and more.

Will definitely book here again! We slept soundly. The unit is really nice and neat with a fantastic sea view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat ons wou hê en meer.

Sal definitief weer boek! Ons het baie lekker geslaap, eenheid is regtig baie mooi en netjies met 'n fantastiese see uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VayKZN Umdloti's response

Baie dankie Gerlo waardeer die terugvoer. Ons is baie trots op die eenheid en strewe daarna om ons gaste tevrede te stel.

Groete,
Gert en Christine

VayKZN Umdloti
Henrietta V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henrietta V

Beste oorslaap ooit, als perfek! 10/10.

Stunning verby. Sal enige tyd weer daar oorslaap/vakansie hou, plek netjies en als doen in "excellence".

VayKZN Umdloti's response

Goeie dag Henrietta,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit beteken vir ons baie as ons gaste gelukkig is. Ons streef daarn om ons gaste met 'n 5-ster ervaring te bederf.

Vriendelike groete,
Christine

VayKZN Umdloti
Johan B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Lovely.

Wonderful place. Just the parking area is too small for large vehicles, especially when full. Beautiful view!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Dit is 'n baie lekker plek. Net parkeer area is baie klein vir groot voertuie, veral as dit vol is. Baie mooi uitsig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Junaid J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junaid J
Family with young children

Great value for money.

Great value for money, highly recommended.

VayKZN Umdloti's response

Dear Junaid,

Thank you for the positive feedback. We strive to offer our guests a holiday to remember with all the amenities that you would expect in their own homes.

Warm regards,
Gert and Christine van Rooyen

VayKZN Umdloti
Maureen K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Maureen K

Comfy and well-equipped.

A stunning apartment, so well equipped - everything you need is available. Nice warm blankets (wouldn't have survived without it!) for the cold evenings in front of the TV. Unfortunately the apartment doesn't get any sun - we were there during winter so the apartment remained cold the entire time. We chose not to make use of the air conditioning. Very safe apartment. But we were 5 adults and there was never enough hot water for 5 people. Every morning and evening only enough for 1,5 quick shower. After that no hot water for the next couple of hours. Beautiful bath tubs in both bathrooms but no way that there would be enough hot water for a bath! It was quite disappointing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en goed toegerus.

'n Pragtige woonstel wat uitstekend toegerus is - alles wat ons wou hê was beskikbaar. Lekker warm kombersies (waarsonder ons nie sou oorleef het nie!) vir die koue voor die TV. Ongelukkig kry die woonstel geen son - ons was in die winter daar en dus bly die woonstel koud. Ons het verkies om nie die lugreëling te gebruik nie. Baie veilig in die woonstel. Maar, ons het betaal vir 5 volwassenes en daar was nooit warm water vir 5 mense nie. Elke oggend of aand slegs warm water vir een en 'n halwe vinnige stort. Daarna weer geen warm water vir die volgende paar ure. Pragtige baddens in beide badkamers maar geen manier wat daar genoeg warm water vir 'n bad sou wees nie! Dit was nogal teleurstellend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VayKZN Umdloti's response

Goeie dag Randolph,
Ons is baie jammer om te verneem dat daar nie genoeg warm water was vir die aantal gaste.
Die probleem sal dadelik aangespreek word, ek vermoed die geiser moet dalk opgestel word, nie seker nie, maar sal 'n kundige se advies inwin. Ons was nie bewus van die probleem nie en aanvaar asseblief ons verskoning vir die ongerief.
Ons waardeer ook die positiewe terug voer en hoop om julle weer huisves.

Vriendelike groete,
Christine

VayKZN Umdloti
Chiovonne F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chiovonne F
With friends

Unbelievable! I just need one word!

Telena 4 is one thing - and that's stunning! The flat is luxurious and so spacious. The patio and view is simply wonderful! And the owner Christine is so friendly and helpful. I will recommend this unit to anyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik! Ek het net een woord nodig!

Telena 4 is in een woord STUNNING! Die woonstel is luuks en heerlik groot. Die patio en uitsig is eenvoudig wonderlik! En die eienaar Christine is so vriendelik en behulpsaam. Ek sal die eenheid vir enigiemand aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VayKZN Umdloti's response

Baie dankie, die terugvoering beteken ongelooflik baie vir ons. Ons strewe daarna om vir ons gaste waarde vir geld te bied.
Die eenheid is ons trots en ons werk baie hard om dit op 5 ster standaard te hou.

Vriendelike groete
Gert en Christine

VayKZN Umdloti
From R2 440
per night (sleeps 6)
From R2 440
per night (sleeps 6)
From R2 440
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 North Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUWcBGdz36DU16vmB3tnsoOPGAWkhooaYruXEfjwzePo74z5EXA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 440  per night (sleeps 6) 15 5 1 5 15 North Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -29.668580311651 31.119219660759
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com