The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Vensterklip | TravelGround
+123

Vensterklip

74 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 74 reviews for Vensterklip
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Norman & Petra B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman & Petra B
With spouse/partner

Perfek.

Die kuier baie geniet.

Naomi S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi S
Family with teenagers

Blomme-wegbreek

Op die ingewing van ‘n Vrydagaand, het ons besluit om op te reis teen die Weskus, want dis blommetyd! Gevolglik het ons blitsvinnig ‘n beskikbare plekkie gesoek en op Vensterklip besluit. Wat ‘n heerlike keuse! En die beste van als, met ons aankoms het die vriendelike ontvangs ons opgeskuif na Scott House (Honeymoon suite) aangesien dit beskikbaar was. Daar het ons heerlik gebraai, gekuier en warm geslaap op ‘n hemelbed. Plekkie is goed toegerus met al die nodige en die stille plaasomgewing is net wat die stadsiel benodig. Ek sou ‘n week wou bly om net deur al die (lees)boeke te gaan.

Franko E - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Franko E
Family with young children

Lekker oorgebly.

Goed geleë, mooi uitsig en lekker gebly.

Jo-ann B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jo-ann B
Family with teenagers

Great place.

Clean room, very friendly people.

Karin K - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karin K
With spouse/partner

Gemaklike en interessante kothuis met alle geriewe.

Jammer restaurant het in die namiddag toegemaak en kroeg was onbeman. Die kothuis was werklik eklekties en met smaak versier en was uitstekend toegerus. Ongelukkig baie na rook geruik toe ons arriveer het a.g.v. binnevuurhert maar na die deure oopgelaat is was dit beter. Ongelukkig vreeslik baie muskiete en muskietnet oor die bed het 'n gat in gehad. Nogtans baie lekker gebly. Die foto's op die webtuiste gee nie 'n ware beeld van die plek nie. As ons verblyf bespreek wil ons sien hoe die slaapkamer en badkamer lyk asook ander fasiliteite tot ons beskikking. Ons stel nie belang in disse wat die restaurant bedien het toe dit nog in bedryf was of hoe die meer gelyk het voor dit opgedroog het nie.

Norman S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman S
With spouse/partner

Was 'n wonderlike naweek en die mense het ons soos familie laat voel.

Was die beste kuier ooit! Die gasvryheid van die mense was awesome, sal beslis weer daar gaan kuier.

Sean C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sean C
With friends

Pleasant, comfortable and very clean.

I would definitely recommend anyone to stay here, families, friends or romantic couples. They listened to my every request when making the booking online and they delivered beyond my expectations. Staff are definitely there for you the guest.

Vensterklip's response

Dear Sean
Thank-you for you most positive feed back - it is what we all want here at Vensterklip - a happy stay for all!
Looking forward to welcome you back soon.
Jane Louw

Vensterklip
Verencia C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verencia C
Family with young children

Very nice, love the tranquility of the farm, pool area was clean and neat, staff very friendly, my son loved the animals just walking around and the restaurant food was excellent.

The sand at the camp site just needs to be leveled and the embankment need to be sorted out, there was a few loose slabs and someone can get hurt. They maybe need to water the campsites for often as it's very dry. Maybe plant a few trees down the sides of each campsite to create shade as it gets very hot.

Vensterklip's response

Dear Verentia,
We are delighted that you enjoyed your stay at Vensterklip.
All your positive feedback have been noted and will be attended to.
Looking forward to welcoming you back soon.
Jane Louw

Vensterklip
Mariana K - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana K
Family with young children

Ons het heerlik gebly, geëet en die omgewing verken.

Die plaasomgewing was wonderlik en rustig.

Vensterklip's response

Beste Mariana,
Baie dankie vir julle besoek aan Vensterklip.
Ons waardeer die ondersteuning en positiewe terugvoering.
Kom kuier gerus weer gou!

Vensterklip
Werner O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner O
Family with young children

Bo verwagting!

Heerlik gekuier. Die kamers is ruim, goed toegerus en netjies skoon. Ons was aangenaam verras met die restaurant, die seekos-platter vir twee was baie beslis die moeite werd. Die personeel was vriendelik en altyd gretig om te help.

Vensterklip's response

Beste Werner,
Ons waardeer die positiewe en warm terugvoering!
Kom kuier gerus weer by ons!

Vensterklip
Adri L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adri L
Family with young children

Die kamer is keurig versier en die area is pragtig.

Ons het laat arriveer, die sekuriteitspersoon aan diens was vriendelik genoeg om vir ons oop te sluit. Die kamer is geskik vir 1 nag se verblyf maar nie vir langtermyn nie. Ons wou graag ontbyt by die restaurant eet, maar hulle maak eers 09:00 oop, toe is ons al op pad. Die personeel was almal baie vriendelik.

Vensterklip's response

Beste Adri,
Ons waardeer julle besoek en die terugvoering.
Ons is wel oop vanaf 08:00, maar dit vat ’n rukkie om alles en almal aan die gang te kry.

Vensterklip
Heidi S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Heidi S

Was baie teleurgesteld.

Ons het in Chunky's flat gebly. Die foto's soos adverteer, is glad nie hoe die woonstel lyk van binne en buite nie. Die kamer is glad nie klankdig, so jy kan elke woord hoor waaroor jou bure praat.

Monique B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Monique B
With friends

Rustige ontspanning in 'n mooi omgewing.

Kampterreine kyk uit op die rivier, met elke kamp mooi afgebaken vir privaatheid. Badkamers is mooi en netjies gewees met vriendelike personeel wat graag help. Swembad was welkom vir 'n afkoel in die hitte van die dag. Hele terrein is skoon met mooi waterwyse tuine.

Vensterklip's response

Beste Monique
Baie dankie vir die terugvoering en dat julle Vensterklip uitgekies het!
Baie bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer!

Vensterklip
Jurina V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jurina V
With spouse/partner

Pragtige tuine en gemeubileerde kamers.

Vensterklip was 'n heerlike oornag plekkie goed geleë tussen Lambertsbaai en Langebaan. Pragtige tuine en kamers en die kos was heerlik in hulle restaurant. Die restaurant maak 17:00 toe in die week. Daar is 'n swembad en hulle het selfs 'n goed ingerigte padstal. Sal vensterklip aanbeveel. Ons het heerlike aandete en nagereg by die restaurant gehad.

Francell P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francell P
With spouse/partner

Awesome

Die personeel is so vriendelik en behulpsaam, die plek is stunnng en skoon, veilig en als wat ’n mense wil hê. Die kos is uit die boonste rakke, die sjef kom chat en lag met jou, ens. Aan die ander kant is die bestuurder nie baie vriendelik nie, maar De Kelders is stunning. Awesome mense. Hulle was vriendelik en het ons gehelp op elke manier. Hulle sien ons binnekort weer.

Vensterklip's response

Beste Francell,
Ons waardeer julle besoek en die mooi terugvoering!
Dalk was die bestuurder ’n bietjie gestres die dag, want sy is gewoonlik baie sjamant, maar ons vra om verskoning as dit nie goed oorgekom het nie.
Kom kuier gerus weer!

Vensterklip
Mathilda E - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathilda E
Family with young children

Gemaklik, vriendelik en baie interessante geskiedenis.

Die Flip flop huisie was baie goed in gerig en die restaurant en speelarea was baie gerieflik met die kinders wat wou speel. Die plaas is oor 100 jaar in dieselfde familie bewaar. En die natuurlewe is baie rustig.

Vensterklip's response

Beste Matilda
Baie dankie vir julle besoek en die terugvoering. Ons is bly julle kon dit geniet en hoop om julle gou weer terug te sien by Vensterklip.

Vensterklip
Yolanda L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda L
With spouse/partner

Pleasant. Friendly and warm staff.

Private and enclosed. Cleanness guaranteed. No sharing of toilets in camp sites. Not overcrowded. Staff is friendly and has warm approach. Management walks out their way to ensure guest are comfortable and feel safe. Everything you need you'll find on the premises in Die Rooi Stoor.

Vensterklip's response

Dear Yolanda,
We appreciate your support and friendly feedback!
Hoping to see you back soon.

Vensterklip
Elsabe M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe M
With spouse/partner

Sal vir seker weer daar gaan kuier.

'n Plaas-ervaring naby die see. Akkomodasie met ’n plaasgevoel. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Restaurant se kos is beslis goeie kwaliteit en waarde vir geld. 'n Moet om te besoek as jy aan die Weskus kuier.

Vensterklip's response

Beste Elsabe
Baie dankie vir julle besoek en die wonderlike terugvoering.
Ons hoop om julle gou weer terug te sien.
Vriendelike Groete
Jane

Vensterklip
Carol-anne V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol-anne V
With friends

Dit was wonderlik.

Ons was by Vensterklip vir my 50ste verjaardag. Dit was 'n wonderlike geleentheid. Alles was perfek. Jane het baie moeite gedoen om dit so lekker as moontlik vir ons te maak. Baie dankie Jane. Ek sê ook graag baie dankie vir Marius, die kok en Megan! Die skaap was vreeslik lekker en smaakvol. Die sjokolade kaaskoek was hemels!

Jaco L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco L
Family with young children

Baie lekker, flip flop is baie goeie vir geld.

Geriewe kort so bietjie opknak werk. Nie die ergste nie.

Elma V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma V
Individual traveler

N Weskus-moet

'n Juweel net duskant Elandsbaai. Uitsonderlike bederfervaring met hoogstaande diens van die ontvangsdame Elisa, Marius en kombuispersoneel tot en met die dames by die Rooi Stoor. Vir diegene wat die salwing van die plaasatmosfeer nodig het, 'n absolute moet.

Ulena G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ulena G
With spouse/partner

Outentieke juweel in die Weskus

Vensterklip bied alles wat nodig is vir 'n heerlike wegbreeknaweek. "Pelican" is uitstekend toegerus en netjies.

Antonio R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonio R
With spouse/partner

Gasvreiheid en rustige atmosfeer.

Eenheid was ruim, skoon en netjies. Restaurant en padstal is tops. Ryk geskiedenis. Kan nie wag vir die volgende besoek. Blessings aan die Vensterklip span

Surita L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Surita L
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie lekker en sal beslis aanbeveel.

Vensterklip's response

Beste Surita,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is verheug dat julle ons mooi Vensterklip besoke het en dit soveel geniet het!
Tot 'n volgende keer.
Jane Louw

Vensterklip
Merle M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Merle M
Family with young children

Ideale wegbreek

Ons het baie lekker gekuier op Vensterklip; die akkomodasie was fantasties en het aan al ons behoeftes voldoen. Baie goeie plek vir gesin met klein kinders.

Ester E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester E
With spouse/partner

Heerlik

Die plekke het ons aa genaam verras en Sal ons beslis weer en Langer daar Wil wees.

Mara L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mara L
With spouse/partner

Kort en lekker.

Alhoewel Vensterklip nie bewus was van ons bespreking nie, het hulle alles in hul vermoë gedoen om ons gemaklik en rustig te hou, terwyl ons kamer gereed gekry is. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige plek.

Zelda K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda K
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Baie lekker ontspan, lieflike area en pragtige geboue.

Vensterklip's response

Beste Jan
Baie dankie dat julle ons plek besoek het en vir die terugvoering. Kom kuier gerus weer gou.
Vriendelike Groete,
Jane Louw

Vensterklip
Elmarie S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie S
With spouse/partner

Baie netjies, skoon. Ons het heerlik gekuier.

Baie netjies en skoon. Lekker gekuier.

Vensterklip's response

Beste Zelda
Ons waardeer die besoek en die positiewe terugvoering.
Kom kuier gerus weer gou.
Vriendelike Groete,
Jane Louw

Vensterklip
Sonya O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonya O
Family with teenagers

Netjiese oornagstop.

Ons het in die Pelican gebly. Baie netjies en goed toegerus. Die bure is net baie naby veral as julle beide buite staan en braai. Baie mooi omgewing.

Vensterklip's response

Beste Elmarie
Ons waardeer julle besoek en die terugvoering. Daar is ook ’n alternatiewe braaiplek heeltemal weg van die stoep wat meer privaatheid bied. Ons is jammer as dit nie onder julle aandag gekom het nie.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike Groete,
Jane

Vensterklip
Yolande R - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande R

Fantasties. Kan nie wag om vriende en familie te neem.

Veilig. Vriendelike personeel en eienaar. Baie behulpsaam.

Eben L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben L
With spouse/partner

Ongelooflike kuiertjie geniet.

Het onmiddellik tuis gevoel, die personeel doen moeite om na jou behoeftes om te sien. Lyk na 'n gelukkige span!

Cecile A - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile A
With spouse/partner

Rusting en lekker ete.

Venterklip was regtig uit die boeke, akkommodasie en prys puik. Dankie aan die personnel.

Vensterklip's response

Beste Cecile
Baie dankie vir julle besoek, ons vertrou dis nie die laaste nie! Gawe mense soos julle is altyd welkom!

Vensterklip
Melinda G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Melinda G
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Goeie, netjiese verblyf, maar klankdigtheid van eenheid was swak en was steurend om alles langsaan van ander kuiergaste te hoor.

Erolize G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erolize G
With friends

Awesome weekend away from the busy lifestyle.

Would recommend to all my friends and family.

Vensterklip's response

Dear Erolize
Thank-you for the lovely review. We’re delighted that you had a good and relaxing time at Vensterklip and hoping to see you back soon.

Vensterklip
Calie J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Calie J
With spouse/partner

Baie goed. Aan alle verwagtinge voldoen.

Die plek is baie goed geleë. Dis ‘n klipgooi vanaf Elandsbaai en naby Lambertsbaai en jy kan die Weskus hiervandaan tot in Saldanha as basis besoek. Die ligging langs aan die Verlorenvlei alhoewel toegang tot die vlei beperk is omdat die vlei meestal met privaat grond omring is. Verblyf is netjies en skoon. Die omgewing is mooi aan die restaurant en die padstal is ‘n bonus.

Vensterklip's response

Baie dankie, Callie
Kom kuier weer!

Vensterklip
Maggie D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie D
Family with young children

Wow, it was incredibly nice, the tranquil atmosphere and the staff, 100/100.

Awesome, fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sjoe, dit was ongelooflik lekker, die rustige atmosfeer en die personeel, 100/100.

Awesome, fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vensterklip's response

Beste Maggie,
Baie dankie vir die mooi terugvoering! Ons is verheug dat julle ons plek geniet het en sien uit om julle weer te sien!

Vensterklip
Albertus L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Albertus L
With friends

Blyplek OK en nie wat adverteer was nie en vir Desembervakansie sal ek nooit weer soontoe gaan nie. Sal ook nie vir vriende en familie aanbeveel nie.

Eerste keer in vier jaar gaan vakansie hou en als het begin plek is nice maar advertering is pateties. Ons is varswater- en seevissermanne. Ons het gegaan om in die Verlorenvlei te vang en met aankoms sien ek die vlei. Waar kom mens by vlei uit? Geen pad na vlei toe nie en mag toe ook nie in vlei vang nie, daar is nie water nie. Raak bloedwarm van bedonnerdheid, iemand kon net 'n mail stuur en sê daar's geen visvang in vlei as gevolg van geen water nie. Wees bewus daarvan of haal dit van jou advertering af. Badkamer moet jy met blikke doom in gaan in die oggend anders word jy gepak deur swerm muggies en muskiete. Dit was later só dat ons 2 dae voor tyd oppak en by ander plek by Paternoster gaan kamp. Elandsbaai en Vensterklip sal my nooit sien nie, nie eers al betaal hulle my nie.

Anet D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Anet D
Family with teenagers

Spacious cottage next to main road and across from the padstal and restaurant.

We loved the size of the cottage. It would be a stunning weekend destination in winter with the beautiful fireplace in the lounge area. I could not comment on the safety of the cottage as there is no cellphone reception and at check in they forgot to give us the WiFi password, so we could not communicate at all. As visitors we did not feel unsafe though. It is close enough to Elands Bay to go and explore and Lamberts Bay is a little further away.

Vensterklip's response

Dear Anet,
Thank you for your feedback, we’re delighted that you share with us the same feelings about Vensterklip.
Vodacom is the stronger signal. We apologise for the lost wifi code. We have a security guard on duty and assure you that we are concerned about each guest’s safety and their sense of security while visiting.
We look forward to welcoming you back soon!
Jane Louw

Vensterklip
Malcolm W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malcolm W

Awesome, spectacular and just what one would expect for this type of accommodation. Also very affordable.

Thanks team at Vensterklip for helping us to make beautiful memories. And to travellers you have to visit Die Rooi Stoor at the venue for nice gifts and mementos. Will definitely come again one day.

Vensterklip's response

Dear Malcolm,
Thank you for your lovely review.
We look forward to welcoming you back at Vensterklip.
Jane Louw

Vensterklip
Lauren M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lauren M

An excellent venue for a large, happy Christmas.

The generous spaces and excellent facilities at Robinson House, and the staffs helpful assistance, we're perfect for our Christmas away from home. We enjoyed the short trips into Elands Bay, and glorious walks on the beach.

Elzet S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzet S
Family with young children

Verfrissende wegbreek van die stad se lawaai.

Ons het n welkome ontvangs gehad. Alle personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Fasiliteite skoon en in werkende orde. Pragtige uitsig oor vallei, singende voeltjies. Naby genoeg aan ander dorpe. Perfekte wegbreek uit die stad se lawaai.

Mara D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mara D
Family with teenagers

Waarde vir geld in mooi omgewing.

Alhoewel ons bietjie later as verwag gearriveer het, het ons nie lank gewag vir die sleutels nie en is deur die eienaar self vriendelik verwelkom. Die huisie was skoon en het in al ons behoeftes voldoen. Ons sal weer hier oorbly.

Vensterklip's response

Beste Mara
Baie dankie dat julle Vensterklip gekies het om julle kosbare vakansietyd by deur te bring en ook om vir ons die mooi terugvoering te gee.
Ons hoop ons sien julle gou weer terug by Vensterklip. Alles wat mooi is vir 2020.
Jane

Vensterklip
Paolo B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paolo B
With spouse/partner

Great stay and friendly atmosphere.

If you miss something in your cottage you can ask and it will be given. Do it before 17:00.

Vensterklip's response

Dear Paolo,
Thank you for staying at Vensterklip.
We hope to see you back soon.
Jane

Vensterklip
Daniel Gerhardus B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel Gerhardus B
With spouse/partner

Awesome!

Al die geriewe wat vakansiegangers nodig het. Dis klein, maar tog genoeg vir 4 mense. Hier kan jy die plaaslewe kom geniet en daar is ook 'n restaurant, bar en swembad op die perseel.

Vensterklip's response

Beste Daniel
Dankie vir die mooi terugvoering en dat julle by Vensterklip kom oorstaan het. Ons hoop om julle weer terug te sien.

Vensterklip
Marius V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
Family with young children

Very, very nice.

Can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie baie lekker.

Kan dit vir seker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vensterklip's response

Goeie dag Marius,

Baie dankie dat julle ons gasteplaas besoek het en dit so lekker gevind het dat julle vir ons geskryf het.
Ons waardeer dit en hoop om julle baie gou weer terug te sien!

Vensterklip
Lynette V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Lynette V
Family with young children

Gerieflike huis met 'n lekker kuierstoep.

Goed ingerigte huis met alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne naweek. Die restaurant is net 'n stappie ver indien jy wil uiteet. Lekker speelplek vir die kinders.

Vensterklip's response

Goeie dag Lynette,

Baie dankie vir julle besoek aan Vensterklip. Ons is verheug dat dit vir julle ’n aangename ervaring was.
Kom besoek ons sommer gou weer!

Vensterklip
Joanne C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joanne C
Family with teenagers

An amazing package (even in winter!)

Restaurant (great pizzas in a stunning old stone barn/mill), outdoor swimming pool, indoor games area, bar (very cozy) and a farm store (fresh rooibos) all with an amazing view of the pan and mountains.

Vensterklip's response

Dear Jo,
We're delighted that you loved Vensterklip and we appreciate the effort you made to write this lovely review! I sincerely hope that we will see you back soon for more of Vensterklip!

Vensterklip
Sonia V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia V
On business

Pleasant people, beautiful, neat, comfortable accommodation.

We were there for business and were pleasantly surprised with the accommodation. Friday nights pizza at the restaurant is an absolute must. The rest of the menu also looks good, plenty of variety, but unfortunately we weren't there during the right hours to use it. A warning about the availability of the restaurant during "off" season would be appreciated as we didn't really plan to bring our own food. Furthermore, everything was comfortable, clean, neat and beautiful. Beautiful place and I will go back anytime. For those who travel with children - very cute, safe playground. Our family will have to come back to explore the area and make full use of what Vensterklip offers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename mense, pragtige, netjiese, gemaklike verblyf.

Ons was daar vir besigheid en is aangenaam verras met die verblyf. Vrydagaande se pizza by die restaurant is 'n absolute móét. Die res van die spyskaart lyk ook goed, genoeg variasie, maar ongelukkig was ons nie in die regte ure daar om dit te gebruik nie. 'n Waarskuwing rakende beskikbaarheid van die restaurant in die "af"-seisoen sou waardeer word, aangesien ons nie regtig beplan het vir eie kos saambring nie. Verder was alles gemaklik, skoon, netjies en mooi. Pragtige plek en ek sal enige tyd weer teruggaan. Vir die wat reis met kinders - baie oulike, veilige speelplek. Ons gesin sal moet terugkom om die area te verken en ten volle gebruik te maak van wat Vensterklip alles bied.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vensterklip's response

Baie dankie vir u terugvoering, ons sien uit dat u weer kom.
Ons het borde op met die wintertye vir ons restaurant. Daar sal binnekort ook 'n restaurant by ons padstal wees sodat besoekers altyd ietsie te ete kan vind.
Vriendelike Groete,
Jane

Vensterklip
Nine-paula O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nine-paula O
With spouse/partner

Pragtige plek, lieflike omgewing.

Vriendelike gasvrou en personeel. Pragtig en netjiese verblyf. Heerlike ontbyt en restaurant. Dit was 'n heerlike ervaring en die natuurskoon is iets om te beleef.

Vensterklip's response

Beste Nine-paula
Ons waardeer die mooi terugvoering en dat julle ons plek waardeer het.
Kom gerus weer terug.
Vriendelike Groete,
Jane

Vensterklip
Tony D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tony D
With spouse/partner

Superb tranquil and peaceful.

Had a wonderful time. A superb retreat if you want to get away from the hustle and bustle of city life. Food and hospitality and accommodation was great. The only negative thing we found was that the padstal didn't sell long life or fresh milk. Will definitely return.

Vensterklip's response

Dear Tony
Thank you for this lovely review, we appreciate your visit and that you enjoyed our place. We apologise for the milkman who didn't deliver the milk on time. Hopefully next time you will see our brand new upgraded farm stall that will be well stocked with all our local goodies and fresh farm fair.

Blessings
Jane

Vensterklip
Hazel M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hazel M
With spouse/partner

Great value for money.

Overall, a great stay. It was really hard to find the entrance to reception though.

Hilmar C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilmar C
With spouse/partner

Rural hospitality.

Experienced the farm again, quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plattelandse gasvryheid.

Het weer die plaas beleef, rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vensterklip's response

Baie dankie vir u besoek en die terugvoering. Vensterklip strewe daarna om vir gaste daardie rustigheid te bied en ons is dankbaar dat u dit gevind het!

Kom gerus weer.

Vriendelike Groete,
Jane

Vensterklip
Gerbus V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Gerbus V
With spouse/partner

Peaceful.

The rooms were beautiful, but not well equipped. No bottle opener or braaigrid. There was sand in the bed. The outside area where we sat had bird mess everywhere and they never cleaned it the whole 3 days we were there. The pot and pan came with Jan van Riebeeck to the Cape. The place was quiet and we rarely saw people. It was peaceful, but not enough space to prepare food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Die kamers was pragtig in 'n ou huis, maar baie swak toegerus. Geen botteloopmaker en geen braairooster. Daar was sand in die bed. Die buite braai-area waar ons moes sit het voël-gemors opgehad en hulle het dit nooit skoongemaak nie vir die 3 dae wat ons daar was nie. Die pot en pan het saam met Jan van Riebeeck in die Kaap aangekom. Die plek was stil so ons het selde mense gesien. Was rustig, maar werkspasie om kos te maak is uiters beperk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vensterklip's response

Baie dankie vir jule besoek en die terugvoering wat ons ter harte neem. Vensterklip is 'n voëlparadys en ongelukkig kan ons nie die hele werf heeltyd agter voëls skoonmaak wat ons hard probeer doen! Die eenheid waarin u tuis gegaan het, is basies toegerus aangesien meeste mense van ons restaurant gebruik maak en die klein kombuisie gebruik net vir basiese selfsorg goed. Ons voorsien nie braairoosters nie, maar sou u enigetyd een geleen het. Dit was 'n baie stil naweek wat u by ons tuis was. Ons het lieflike groter huise wat meer geskik is vir 'n gesin en waar u ook 'n groter en meer doelgerigte kombuise sal kry.
Ons waardeer u besoek en hoop om u weer terug by Vensterklip te sien, sodat ons u kan verras!

Jane

Vensterklip
Landi D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Landi D

Very quiet and nice - one can rest comfortably.

Nice getaway - quiet and peaceful. One can relax and switch off. Most beautiful nature scenes to see.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heel rustig en baie lekker - mens kan lekker rus.

Lekker wegbreek - stil en rustig. Mens kan lekker ontspan en afskakel. Mooiste natuur tonele om te sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vensterklip's response

Baie dankie vir u besoek!
Ons sien uit daarna dat julle weer kom. Dankie vir die terugvoering dit is so goed om te hoor hoe mense ons wêreld ervaar!

Vensterklip
Neels V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Neels V
Family with young children

Was skoon en vriendelik, maar 'n aanbeveling sal wees vir beter kwaliteit matrasse, verder heerlik gebly.

Goed maar matrasse kan verbeter.

Vensterklip's response

Beste Landi,

Baie dankie vir die besoek aan Vensterklip, ons waardeer die terugvoering. U het in 'n backpackers eenheid tuisgegaan wat meer basies ingerig is en ook meer bekostigbaar geprys is.

Vriendelike Groete,
Jane

Vensterklip
Steven H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Steven H
With friends

Very good.

Very nice place and very good experience.

Estelle B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle B
With spouse/partner

Wondermooie plek. Knap diens.

Lieflike plek, veral ook vir voëlkykers. Goed geleë as jy ook die res van die Weskus wil verken. Uitstekende diens van die personeel.

Vensterklip's response

Beste Estelle,

Ek waardeer julle besoek en die mooi terugvoering!
Kom kuier gerus weer.

Vriendelike Groete,
Jane

Vensterklip
Christa B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christa B
Family with teenagers

Ongelooflike ondervinding!

Vriendelike ontvangs, verblyf ten volle toegerus met meer as wat ons benodig het, baie skoon en netjies. Kon vir niks meer vra nie.

Vensterklip's response

Beste Christa,
Ons waardeer julle terugvoering en dat julle ons by Vensterklip opgesoek het.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer terug.
Vriendelike Groete,
Jane Louw

Vensterklip
Jeanette B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jeanette B
Family with teenagers

Good break away.

We were kindly received, the place looked exactly like the pictures. Everything we needed was there. I would recommend it as a break away. My children enjoyed the pool very much. Me and my husband appreciated the tranquility itself.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker wegbreek.

Ons was vriendelik ontvang, die plek het presies soos op die foto's gelyk. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek sal dit enige tyd aanbeveel as 'n lekker wegbreek. My kinders het die swembad baie geniet. Ek en my man het die rustigheid self waardeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vensterklip's response

Beste Jeanette,
Baie dankie vir die terugvoering - ons is bly dat julle ons plek geniet het!
Hoop om julle gou weer terug te sien.
Vriendelike Groete,
Jane Louw

Vensterklip
Lauren M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lauren M
With spouse/partner

Great hospitality at beautiful spot.

We were delighted with our 2 night weekend stay at Vensterklip, in the Roberston Cottage. We enjoyed the spotless, tasteful cottage and its interior design, the entire pub, restaurant and cottage area with its old architectural features, large veranda and trees full of weaver bird nests. The view from the cottage onto the garden and vlei was also beautiful. The staff are also so helpful and went out of their way to accommodate our, rather demanding needs - for instance helping us with essentials for a romantic birthday home-cooked dinner. We are hoping to return with a large party and throw a wonderful party here.

Vensterklip's response

Dear Lauren,
Thank you for taking the trouble and writing us this lovely warm review. That is what we endeavor to create and hope our guests will experience at Vensterklip.
We look forward to welcoming you back.
Kind Regards,
Jane Louw

Vensterklip
Elza M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elza M
With friends

Ons het lekker gekuier, dankie.

Eerste indrukke by ontvangs was nie geweldig positief nie, maar ons was verras met die netheid en gerief van die huisie waar ons gebly het. Die tweede slaapkamer was effe beknop. Ons was verras oor hoe smaakvol Vensterklip 'n ou skuur in 'n restaurant met gesellige atmosfeer en lekker kos omskep het.

Vensterklip's response

Beste Elza,
Dankie vir die mooi terugvoering, ek kan net sê, moet ons nie altyd op die baadjie takseer nie, die waarde lê baie dieper.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike Groete,
Jane Louw

Vensterklip
Willemien N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willemien N
Family with young children

Rustig en gaste verblyf stylvol.

Ons was gesin van 5 en die Left Brake Cottage verblyf was heerlik ingerig. Die personeel was vriendelik en ons het heerlik ontspan. Beslis die moeite werd om na die Vensterklip self te stap.

Vensterklip's response

Baie dankie vir u besoek aan Vensterklip. Ons is verheug dat dit vir julle so lekker was, dat ons julle sommer weer gaan sien. Ons waardeer die terugvoering.
Vriendelike groete
Jane Louw

Vensterklip
Christopher S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christopher S
With spouse/partner

Fantasies.

It was the best weekend ever, will definitely do it again. And will recommend to others.

Vensterklip's response

Dear Christopher,
Thank you for the lovely report and for staying at Vensterklip.
We appreciate your business, and we look forward to your next visit.
Kind regards,
Jane

Vensterklip
Xagene D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xagene D
With spouse/partner

Lekker rustig en in 'n baie mooi omgewing.

Personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Alles baie mooi skoon en netjies. Lekker kos ook.

Vensterklip's response

Beste Xagene
Baie dankie vir julle besoek aan Vensterklip.
Dit is lekker om te weet dat julle dit geniet het!
Ons sien uit om julle gou weer te sien.
Jane Louw

Vensterklip
Nicola D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicola D
Family with young children

Ontspannend.

Ons het baie lekker gebly en die gasvryheid en behulpsaamheid was ongelooflik. Al knaag puntjie vir ons was dat die huisie flip flop 'n redelike besige pad voor hom het en met 'n klein kindjie wat wil hardloop is daar nie 'n toe heining en hek wat ons kon toemaak vir veiligheid nie. Maar anders as dit was die speelpark en spring kasteel by die restaurant 'n groot pluspunt en die kos was uit die boeke. 10 uit 10 vir Sondag se Eisbein. Ons sal definitief weer kom kuier.

Vensterklip's response

Beste Nicola
Baie dankie vir julle besoek en die terugvoering.
Ons waardeer julle ondersteuning en is baie bly dat julle alles geniet het.
Ons sal plan maak met die toemaak van die werf by Flip-Flop.
Vriendelike Groete,
Jane Louw

Vensterklip
Joanita W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joanita W
Family with teenagers

Gemaklik.

Baie lekker stil en rustig. Alles is daar wat mens nodig het.

Werner N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Werner N
Family with young children

Ware Weskus warmte en plesier.

Gemaklike opset, voel sommer gou tuis. Jane is 'n engel. Huis se kombuis kort so paar messe, botteloopmaker en spaan, maar anders perfek en bly heerlik. Pragtige meubels en genoegsame gemaklike slaapplek. Mooi skoon en alles werk. Lekker braai buite.

Vensterklip's response

Beste Werner en familie
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons waardeer julle ondersteuning en hoop ons sien julle gou weer by Vensterklip.
Vriendelike Groete,
Jane Louw

Vensterklip
Malinda N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Malinda N
Family with teenagers

Aangenaam.

Lekker plek, ruim en skoon.

Vensterklip's response

Beste Malinda
Baie dankie vir julle besoek aan Vensterklip. Ons waardeer die terugvoering en sien uit om julle gou weer terug te verwelkom!
Groete,
Jane Louw

Vensterklip
Pieter R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Pieter R
With friends

Mooi, maar effe duur.

Dit sou heerlik wees om water in die damme te sien.

Vensterklip's response

Beste Pieter
Ons sien ook uit na reen en om ons vlei weer vol lewe te kry.
Baie dankie vir jou besoek en ondersteuning.
Ons waardeer die terugvoering baie.
Groete
Jane Louw

Vensterklip
Martinus S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martinus S
With spouse/partner

Nice and tranquil.

Very nice place and beautifully equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Baie oulike plek en baie mooi ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vensterklip's response

Martinus
Baie dankie vir die terugvoering en julle ondersteuning. Ons waardeer dit en sien uit na julle volgnede besoek.
Vriendelike Groete,
Jane Louw

Vensterklip
Evan S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evan S
With friends

Vensterklip is a great place for some peace and quiet and is very well furnished and very reasonably priced.

See stars.

Vensterklip's response

Dear Martinus
Thank-you for your visit to Vensterklip and taking time to give us a review. We appreciate your feed back and look forward to welcoming you back at Vensterklip soon.
Kind Regards,
Jane Louw

Vensterklip
Juanita K - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Juanita K
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier, baie stil en rustige plek.

Huis was baie skoon en netjies. Baie goeie fasiliteite. Vriendelike diens.

Vensterklip's response

Baie dankie vir julle besoek en die mooi terugvoering. Ons vertrou dat julle weer gou terug sal wees!

Vensterklip
Belinda T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Belinda T
On business

Very nice place to stay.

Very impressed with the space. Very nice place.

Vensterklip's response

Dear Linda,

Thank you for staying at Vensterklip. We appreciate your time and effort to write us this review and would like to welcome you back again at our lovely Vensterklip.

Kind Regards,
Jane

Vensterklip
From R330
per night (for 2 people)
From R330
per night (for 2 people)
From R330
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 88 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Plaas 1, Bonteheuwel, Elands Bay, 8110, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKIQfWRn2hF5VWHhBvbLUlJEQqwj4KJbipN8oEq1VCw3W6RRyau?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R330  per night (for 2 people) 74 5 1 5 Plaas 1 Bonteheuwel 8110 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -32.315235 18.395439
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!