Verberg Herberg
Review Summary
Corlia V - Dec 2020
Overall score
Uitstekende, mooi, skoon en netjiese blyplek.
Hendrik O - Dec 2020
Overall score
Fantastiese mense, diens en slaapplek.
Bobby C - Nov 2020
Overall score
Absolutely wonderful.
Verberg Herberg's response
Thank you Bobby.
Ilse V - Oct 2020
Overall score
Heerlik op die plaas gekuier
Nico J - Dec 2019
Overall score
Dit was great en ons beveel dit vir seker aan.
Hanlie V - Nov 2019
Overall score
It was heavenly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was hemels.
Ons is so vriendelik ontvang, niks was te veel moeite. Baie mooi en rustige omgewing. Kon die Bokke kyk voor warm kaggel en heerlike kos. Baie dankie. Sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter J - Sep 2019
Overall score
Skitterend.
Louis D - Sep 2019
Overall score
Was baie aangenaam.
Marike M - Jul 2019
Overall score
Warm hospitality in a beautiful setting.
Michelle S - Apr 2019
Overall score
Great place, lovely owners, great food and beautiful surroundings.
Ockert Coetzee C - Apr 2019
Overall score
We're coming back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons kom terug.
Baie geniet, lekker ontspannend en aangename eienaars.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ulrike K - Mar 2019
Overall score
I don't think one can get better farm accommodation!
Pieter O - Jan 2019
Overall score
Die entjie se ry na Verberg vanaf die N9 was baie beslis die moeite werd en ons kan hul met groot vrymoedigheid aanbeveel - rustige plaasopset met unieke kamers, goeie kos en nog beter geselskap.
Michelle H - Jan 2019
Overall score
Plek waar mens wil wees.
Wynand V - Dec 2018
Overall score
Absolutely brilliant with super friendly owners.
Laura N - Dec 2018
Overall score
Beautiful farm stay - comfortable accommodation.
Neels D - Dec 2018
Overall score
Uitsonderlik!
Cathy C - Dec 2018
Overall score
Very comfortable evening.
Levi F - Dec 2018
Overall score
Beautiful time spent at Verberg Farm.
Wim K - Dec 2018
Overall score
Baie netjies met mooi omgewing.
Read moreNeels D - Dec 2018
Overall score
Fantasties!
Francois S - Nov 2018
Overall score
Lieflike gasteplaas in 'n uitsonderlik mooi omgewing en met uiters gasvrye eienaars.
Riaan M - Nov 2018
Overall score
Oasis and rest after a long day in the Karoo, clean, tidy, friendly reception and nothing was too much trouble.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oase en rus na lang dag in die Karoo, skoon, netjies, vriendelike ontvangs en niks was te veel moeite nie.
Die gasvryheid was onverbeterlik en die omgewing rustig. Baie beslis die besoek werd en vir seker op my besoeklys vir 'n tweede besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kallie B - Nov 2018
Overall score
It was fantastic and one of the neatest and comfortable places ever.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties en een van die beste wat netheid en gerief betref!
Ons het dit vreeslik geniet. Die plek is baie netjies en gerieflik. Die bed was van fantastiese kwaliteit en het heerlik geslaap! Definitief die beste waar ons nog oorgebly het. Heerlik vleisie gebraai en die Karoo-nag se stilte geniet, asook gestap vir oefening!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francisca D - Nov 2018
Overall score
Lovely, with the most beautiful nature and loving people!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik met die mooiste natuur en liefste mense!
Vir seker die moeite werd gewees. Pragtigste natuur en alles was gerieflik, skoon en mooi. Heerlikste kos en 'n wonderlike gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Miems O - Nov 2018
Overall score
Uitstekende waarde vir geld. Skoon, netjiese verblyf aangebied met absolute gasvryheid.
Read moreTessa H - Nov 2018
Overall score
Wonderful and relaxing stay.
Megan L - Oct 2018
Overall score
Had a lovely and restful stay.
Bob L - Oct 2018
Overall score
Heavenly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hemels.
Dit was ongelooflik mooi, stil en die verblyf was perfek. Die mense is baie vriendlik, en niks klagtes met die bespreking. Ons het sneeu met 'n week gemis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andries W - Sep 2018
Overall score
First Class.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eersteklas.
Ronel en Chris, dankie vir heerlike kuier en die gasvryheid. Ons hoop om julle volgende jaar weer te sien as die lewe hou!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elze V - Sep 2018
Overall score
Die beste tuisgemaakte lasagne en lamskerrie!
Brian M - Sep 2018
Overall score
We found the place first class.
Charl H - Aug 2018
Overall score
Baie vriendelik en uitstekende waarde vir geld.
Francois D - Jul 2018
Overall score
Great experience away from the buzz.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker ervaring weg van die gewoel.
Baie vriendelik ontvang deur Ronel en Chris. Heerlik geëet en saam gekuier die aand (bespreek vooraf) en volledige ontbyt. Goeie ligging om van daar grondpad te ry na Steytlerville. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jasper D - Jun 2018
Overall score
Geen klagtes - baie lekker gebly.
Michelle R - Apr 2018
Overall score
Verskriklik gasvry en behulpsaam!
Louise C - Apr 2018
Overall score
Uitstekend!
Francois J - Apr 2018
Overall score
Uitstekende waarde en gasvryheid.
Amanda L - Apr 2018
Overall score
Uit die boeke lekkerte!
Read moreVerberg Herberg's response
Vreeslik dankie!
Francois D - Jan 2018
Overall score
'n Ware herberg op pad vir 'n besoek aan die Baviaanskloof.
Read moreDirk V - Jan 2018
Overall score
Ongelooflike lekker plek en was bo verwagting.
Read moreKolie S - Jan 2018
Overall score
Bo verwagting.
Dirk L - Jan 2018
Overall score
Egte plaas-gasvryheid.
Mercia L - Jan 2018
Overall score
Gasvry.
Anzel R - Jan 2018
Overall score
Die perfekte plaaswegbreek.
Pierre T - Jan 2018
Overall score
'n Vriendelike oase met gerieflike verblyf, lekker aandete en baie gasvrye eienaars.
Etrecia S - Dec 2017
Overall score
Absolute lafenis.
Desiree N - Dec 2017
Overall score
Heerlike rustige verblyf.
Charles S - Dec 2017
Overall score
Baie mooi, briljante diens.
Gert V - Dec 2017
Overall score
Eienaars het uit hul pad gegaan om dit so aangenaam moontlik maak vir ons en die ontbyt is 5 ster.
Louw D - Dec 2017
Overall score
Maklik bekombaar, maar 'n oase in die woestyn.
Bennie S - Dec 2017
Overall score
Very pleasant, good accommodation and friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam, goeie akkommodasie en vriendelike mense.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karen V - Dec 2017
Overall score
Fantastiese akkommodasie en so mooi!
Dirk H - Dec 2017
Overall score
Heerlike oornagplek op pad see toe.
Read moreAnton O - Dec 2017
Overall score
Nice comfortable place to rest after a long day with friendly service.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gemaklike rusplek na 'n lang dag met vriendelike diens.
Met die intrapslag kan jy sien dat daar aandag gegee is aan die kleiner details. Die kamer was skoon en ruim. Alles wat jy sal nodig hê is daar, genoeg tweepuntkragpunte om alles te herlaai wat jou hart begeer, lekker braai area, rustigheid en twee vriendelike en hulpvaardige gashere. Wat 'n plesier om onder die Karoo-sterre se rustigheid te herlaai en te weet 'n gemaklike bed wag vir jou. Met ontbyt word ook niks weggelaat nie. Wees gewaarsku daar is geen selfoonopvangs nie maar dis hoekom jy soontoe gaan, vir rus en vrede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilma L - Oct 2017
Overall score
Friendly reception, peaceful area, beautiful chalet offering everything and a lovely breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs, rustige omgewing, pragtige chalet wat alles bied en 'n heerlike ontbyt.
Met die inkomslag op pad na Verberg Herberg is die mooiste berge wat jou begroet. Daarna het ons 'n hartlike, vriendelike ontvangs gekry deur J.J. Ons het baie rustig geslaap in 'n pragtige chalet wat alles bied en die volgende oggend se ontbyt wat gebring is na die chalet was absoluut heerlik. Baie dankie J.J., ons het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Trevor S - Oct 2017
Overall score
Would be hard to improve on this experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit sal moeilik wees om ons ervaring te verbeter.
Die ligging, geriewe, diens en vriendelikheid is uit die boonste rakke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre M - Oct 2017
Overall score
It was wonderful to experience the quiet and the wonderful hospitality.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is heerlik om die stilte ervaar tesame met wonderlike gasvryheid.
Met ons aankoms is ons by ons voertuig verwelkom en het ons dadelik tuis gevoel. Die selfsorg-eenheid is ten volle toegerus, skoon en privaat. Chris het gesorg dat daar genoeg hout beskikbaar is vir ’n heerlike Karoo-braai. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area vir persone wat in die ander vier eenhede bly, indien hule dit so sou verkies. Die ontbyt van Ronel is heerlik en die vars produkte kom uit haar tuin. Gaste kan ook reël dat aandete deur haar voorberei kan word, wat ons ook geniet het. Vir persone wat bietjie wil stap is daar 'n koppie agter die huis vanwaar jy die mooiste sonsondergang kan geniet. Huidiglik is hulle besig om die een plaasdam te omskep in 'n lapa-/braai-area met die swemplek reg langsaan. Willowmore is slegs 30 kilometer weg en die Baviaans-roete is 'n entjie verder af met die grondpad. Die Verberg Herberg is ideaal as oornagplek vir persone wat tussen Kaapstad en Guateng reis of vir 'n heerlike wegbreektyd om jouself te laat ontspan, die stilte weer te kan hoor of saans na die sterre te staar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nantes En Mariska P - Oct 2017
Overall score
Exactly what we want in a overnight farm.
Christo H - Oct 2017
Overall score
Baie skoon, netjies en vriendelike mense.
Verberg Herberg's response
Die manier wat julle dit hanteer het was ook baie goed dankie!!! Lekker gekuier x
Charlotte W - Oct 2017
Overall score
Heerlike oornag verblyf met hartlike ontvangs ingesluit smaakvolle aandete en dou voordag ontbyt spesiaal vir die vroegopstaan-fietsryers.
Verberg Herberg's response
Aag dankie dit was net 'n groot plesier!!!
Louise C - Sep 2017
Overall score
Wonderlik rustig en stil!
Marthinus E - Sep 2017
Overall score
Baie gerieflik, skoon, netjies en pragtige omgewing.
Anita C - Sep 2017
Overall score
Best choice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste keuse!
Op kort kennisgewewing is ons is hartlik ontvang. Die yskoue weer is vergete met die stoepbraaiplek, vuurwarm stort en elektriese kombers in snoesige bed. Dankie ook vir jou gasvryheid en diensbaarheid tydens ontbyt. Ons het lekker met jou gesels en gekuier. Die beste keuse vir oornag en om ons vakansie mee te begin.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Verberg Herberg's response
Baie dankie Anita! Ek glo julle het die Otter baie geniet en wens julle sterkte toe met jul nuwe bondeltjie.
Marle M - Aug 2017
Overall score
Pragtige plek en uitstekende diens!
Francois B - Aug 2017
Overall score
Die perfekte plek om jou reis na die Baviaanskloof vanaf Uniondale af te skop!
Read moreJaco U - Jul 2017
Overall score
Ongelooflike ervaring!
Verberg Herberg's response
Ek sê net baie dankie.
Piet V - Jun 2017
Overall score
Lovely quiet, cosy bed and breakfast facility.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike stil, snoesige oornag- en ontbytfasiliteit.
Het laat-middag aangekom en is vriendelik gehelp en na al ons behoeftes is omgesien. Die gasvryheid en vriendelikheid van die Pretorius egpaar sowel as die keurige ontbyt was onverbeterbaar. Sal weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gideon V - Jun 2017
Overall score
Quality accommodation and quality people.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Kwaliteit verblyf by kwaliteit mense.
Ons was beïndruk met die pragtig ingerigte selfsorghuisie met ekstra bederfies soos 'n haardroër. Chris en Ronelle is sorgsame gashere en het ons baie tuis laat voel. Ons het die rustigheid van die plaas geniet en dit was 'n uitstekende basis om die Baviaanskloof te verken. Ronelle se uithaler ontbyte sal ons nog lank bybly. Ons sal Verberg beslis aanbeveel en hoop om self weer terug te kom. Seënwense vir die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Verberg Herberg's response
Ons waardeer dit opreg!
Reynie V - Jun 2017
Overall score
Top notch hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid die beste.
Ons het baie gemaklik gebly vir die een nag. Chris en Ronelle is baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan vir ons. Ons het die heerlikste aandete en ontbyt geniet. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linette P - May 2017
Overall score
Quiet and homely, like visiting family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en huislik, soos om by familie te kuier.
Die gashere is besonder vriendelik en akkommoderend. Die kamer en beddegoed pragtig skoon. Die aandete en ontbyt keurig en smaakvol. Ons het tuis gevoel en lekker gekuier in 'n pragtige landelike omgewing. Goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vicky H - May 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Ons het baie lekker gekuier. Vriendelik ontvang en als was gereed vir ons. Lieflike braai-area en mooi omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre & Anita Pine & Gertjie R - Apr 2017
Overall score
Pragtige verblyf, pragtige eienaars, mooi ligging.
Read moreVerberg Herberg's response
Ai julle baie dankie!! Ons waardeer en dit was lekker om julle te ontvang!!!
Petra S - Feb 2017
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
"Awesome"
Ek sal beslis Verberg Herberg aanbeveel omrede gasvryheid en vriendelikheid kan geen geld koop nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Verberg Herberg's response
Baie dankie, Petra!
Jeanette P - Jan 2017
Overall score
Pleasant, relaxing time in a beautiful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename, rustige tyd in 'n pragtige omgewing.
Ons kan Verberg ten sterkste aanbeveel. Dit was waarde vir geld. Vriendelike gasvrye ontvangs van Ronel en Chris. Hulle plek is pragtig, netjies en skoon. Ons het ook 'n heerlike ontbyt geniet. Baie dankie, ons hoop ons kan julle weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Verberg Herberg's response
Baie dankie Jeanette. Ons is bly dat julle lekker gekuier het.
Jaco B - Jan 2017
Overall score
Fantasties.
Verberg Herberg's response
Was baie lekker om julle klomp te ontvang!! Baie dankie
Estelle D - Jan 2017
Overall score
Baie mooi.
Verberg Herberg's response
Baie dankie Estelle! En sterkte vir jou!
Donnevan D - Jan 2017
Overall score
Rustigheid vanself.
Verberg Herberg's response
Hoop ons sien julle weer!
Janine S - Dec 2016
Overall score
Fantastiese ondervinding!
Verberg Herberg's response
Baie dankie, ons waardeer dit.
Winnie B - Dec 2016
Overall score
Blissful environment with stylish accommodation and excellent host and hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Salige omgewing met stylvolle akkomodasie en puik gasheer en gasvrou.
Netjiese, stylvolle, goed toegeruste eenhede in pragtige rustige omgewing. Sal volgende keer langer bly om die omgewing te benut. Chris en Ronelle dankie vir julle gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Verberg Herberg's response
Dit was net 'n groot voorreg!!! Baie dankie
Barry S - Dec 2016
Overall score
Lovely lodging in the peaceful mountains.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike Herberg tussen die rustige berge.
Chris en Ronel is vriendelike, pragtige mense wat ons met opregte gasvryheid baie tuis en welkom laat voel het. Silwerskoon kamer, heerlikste ontbyt geniet en ons sal beslis die pragtige Herberg aanbeveel vir enige persoon. Stil omgewing tussen die berge, rustig en mooiste natuurskoon. Ons sal enige tyd weer daar gaan oorslaap of selfs langer bly. Hoogs aanbeveelbaar!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Verberg Herberg's response
Beste Barry,
Ek waardeer julle mooi opmerkings opreg. Baie dankie.
Groete
Verberg Herberg
Petria S - Nov 2016
Overall score
Very tasteful, beautiful and quiet surroundings with a nice braai area and delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie smaakvolle stil en mooi omgewing met heerlike braaiplek en ontbyt.
'n Pragtige ligging naby die Baviaanskloof. Baie smaakvol, pragtig skoon met gasvrye eienaars. Sal weer daar bly en sal dit aan ander aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Verberg Herberg's response
Dankie Petria, ek is so bly julle het dit geniet!
Suzanne F - Oct 2016
Overall score
Wonderful hospitality!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike gasvryheid!
Verberg Herberg is 'n pragtige plek en met die lieflikste kamers waar alles noukeurig uitgekies. Ronelle en haar man is baie gasvry en het uit hul pad uitgegaan om te verseker ons bly heerlik by hulle. Haar kos is van die lekkerste wat ons al ooit geëet het en sy het uit haar pad uit gegaan om ons huweliksherdenking spesiaal te maak. Sal dit definitief aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Verberg Herberg's response
Sjoe! Vreeslik baie dankie, dit was net 'n plesier!
Petro J - Apr 2016
Overall score
Aanbeveling: 'n móét vir uitstekende verblyf met ontbyt!
Verberg Herberg's response
Dit was heerlik om julle te ontvang, is bly julle het lekker gekuier!
Jacobus H - Mar 2016
Overall score
Verskriklike vriendelike en behulpsame mense, het ons regtig tuis laat voel.
Verberg Herberg's response
Baie dankie, waardeer dit!
Derek M - Mar 2016
Overall score
Great place and great hosts.
Verberg Herberg's response
Thank you so much. We are so blessed with special guests!
Frikkie S - Feb 2016
Overall score
Skitterend. Een van die bestes waar ons nog gebly het.
Verberg Herberg's response
Dit is maklik as mens sulke wonderlike gaste het!! Baie dankie
Marietjie V - Jan 2016
Overall score
As jy nie by Verberg Herberg oorslaap nie dan mis jy geweldig uit!
Verberg Herberg's response
Vreeslik dankie.
Dit is so lekker om te hoor.
Waardeer dit opreg.
Gerrit L - Dec 2015
Overall score
Die verblyf was regtig die moeite werd.
Verberg Herberg's response
Baie dankie, ek waardeer dit! Hoop ons sien julle gou weer.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: Portion 7 of the Verberg Farm, 45 km from Uniondale, 6460, Western Cape
- All ages welcome