Vergenoegd
Review Summary
Janet M - Apr 2021
Overall score
Peaceful and relaxing stay.
Morné V - Mar 2021
Overall score
Baie stil sonder enige probleem.
Vergenoegd's response
Morné baie dankie vir jou positiewe terugvoer Ek en Annie wens jou net die beste toe vorentoe.
Eric R - Feb 2021
Overall score
Goed ingerig en netjies & skoon.
Tienie G - Dec 2020
Overall score
Pieter was baie hulpvaardig. Rustige atmosfeer.
Vergenoegd's response
Tienie baie dankie vir jou positiewe terugvoer,
Pieter en Annie
Ernich M - Dec 2020
Overall score
Uitmuntend.
Lo-amie L - Dec 2020
Overall score
Vergenoeg het aan al ons vereistes voldoen.
Vergenoegd's response
Baie Dankie Lo-Amie,
Dit was lekker om julle te ontvang en alle voorspoed vir julle.
Pieter en Annie
Nico S - Nov 2020
Overall score
Ons het ons kuier by Vergenoegd geniet.
Vergenoegd's response
Baie Dankie Nico,
Voorspoed en sommer baie vreugde vir julle in die tye.
Pieter en Annie
Lola V - Nov 2020
Overall score
Lekkerste plek om by te bly in die Kaap.
Vergenoegd's response
Lola baie, baie dankie.
Dis n lekker aansporing om nog harder te probeer.
Beste Wense Pieter en Annie
Marianne J - Nov 2020
Overall score
Lieflike, sentrale gastehuis
Cornelia A - Oct 2020
Overall score
Pragtig, skoon en vriendelik.
Vergenoegd's response
Baie Dankie Cornelia
Dit was vir my en Annie baie aangenaam om julle ,sulke lekker mense te ontmoet en te huisves .
Carreen D - Sep 2020
Overall score
Gerieflike en goedvoorsiene akkommodasie.
Elna T - Aug 2020
Overall score
Baie netjies, veilig en naby Panorama Hospitaal.
Vergenoegd's response
Ek en Annie is baie dankbaar vir jou positiewe terugvoer
Ons wens jou die beste toe
Keith N - Aug 2020
Overall score
Friendly, clean, great value for money. Exactly what I look for when traveling on a limited budget.
Vergenoegd's response
Thanks Keith
We wish you everything of the best and trust your dog is fine after the operation
It was lovely to have met you
Regards Pieter and Annie
Barry L - Mar 2020
Overall score
Baie vriendelike gasheer altyd bereid om te help.
Janet U - Jan 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs en 'n lieflike selfsorgeenheid vir verblyf.
Vergenoegd's response
Janet, baie dankie vir jou positiewe terugvoer ek en Annie waardeer dit baie.
Pieter
Annamarie M - Jan 2020
Overall score
Very nice stay, apartment very neat and clean, beautiful garden with pool and wonderful people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly, woonstel baie netjies en skoon, pragtige tuin met swembad en wonderlike mense.
Vergenoegd is perfek geleë - naby genoeg om by enige inkopiesentrum te kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Annamarie baie dankie vir die positiewe terugvoer en alle voorspoed vorentoe.
Pieter en Annie
Brenda D - Jan 2020
Overall score
Rustig, skoon en veilig.
Curvin H - Dec 2019
Overall score
My stay was very nice.
Madie H - Nov 2019
Overall score
Beslis die regte keuse vir verblyf in dié spesifieke omgewing.
Vergenoegd's response
Beste Madie,
Baie dankie vir die resensie. Ek en Annie waardeer die positiewe terugvoer.
Sterkte en ons beste seënwense oor die Christusfees-tye vir julle en geliefdes.
Groete
Pieter
Ricardo T - Nov 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Ligging van gastehuis is stap afstand van hospitaal, naby winkelsentrums en daar is veilige parkering vir voertuig. Goed ingerig en baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Lydia N - Nov 2019
Overall score
Conveniently located and excellent customer service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik geleë en uitstekende kliëntediens.
Baie aangename verblyf, privaat, veilig en netjies. Baie behulpsame en meelewende bestuurder en sy vrou wat verblyf 'n positiewe ervaring gemaak het. Moeite is gedoen om in elke behoefte te voorsien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Beste Lydia,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek en Annie waardeer dit baie.
Groete,
Pieter
John D - Oct 2019
Overall score
Owner was most helpful.
Antoinette D - Oct 2019
Overall score
Absolute value for money. Everything was perfect.
Vergenoegd's response
Baie dankie Antoinette, dit was 'n plesier vir my en Annie om julle hier te huisves . Voorspoed met die gesondheid.
Ons beste wense,
Pieter en Annie.
Antoinette L - Sep 2019
Overall score
Die akkommodasie by Vergenoegd is silwerskoon, netjies en bekostigbaar. Ons sal met plesier enigiemand aanbeveel om van hulle dienste gebruik te maak.
Read moreVergenoegd's response
Baie dankie Antoinette, dit was 'n plesier vir my en Annie om julle en julle kinders hier te huisves .
Voorspoed met die gesondheid
Ons beste wense, Pieter en Annie.
Tertius T - Aug 2019
Overall score
Elke aspek van my verblyf was beter as wat mens kan verwag.
Vergenoegd's response
Beste Tertius,
Baie dankie vir julle baie positiewe terugvoer. Dit sal vir my, Annie en die personeel aanspoor om die standaarde te handhaaf. Ons wens julle en geliefdes voorspoed en beterskap toe.
Pieter en Annie
Jacques V - Jul 2019
Overall score
Value for money stay.
Vergenoegd's response
Hi Jacques,
Thank you for your review.
We set a high standard for ourselves, and we are sorry to hear that your expectations were not met during your brief stay in our Face Brick Flat Duplex King or Single unit.
To advise, Although a special lounge with a large table for you to work on is not part of your offering I offered you a large table in our private very large general purpose room which you turned down.
As far as your ratings on service and cleanliness is concerned we will again give these areas urgent attention to maintain our present overall rating score of 99%
Our best wishes to you.
Regards,
Pieter and Annie
Lizelle Z - Jul 2019
Overall score
Cute place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulike plekkie.
Baie lekker gebly, sal weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinus H - Jun 2019
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Baie vriendelike gashere met 'n baie netjies en skoon gastehuis. Die area is baie sentraal geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daniel B - Jun 2019
Overall score
Puik.
Vergenoegd's response
Baie dankie, Daan vir jou positiewe terugvoer.
Beste wense,
Pieter en Annie
Elize N - Apr 2019
Overall score
Very nice and convenient!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en gerieflik!
Ons het baie lekker gebly, plek was skoon, netjies en baie veilig! Sal definitief weer daar bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Baie dankie Elize vir die positiewe tergvoer ek en Annie waardeer dit baie .
Clifford H - Apr 2019
Overall score
Baie netjies en goeie diens.
Joseph A - Apr 2019
Overall score
Friendly accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike akkommodasie.
Goeie gasvryheid, skoon en bekostigbare akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ruberto M - Apr 2019
Overall score
Verblyf was baie rustig en warm.
Vergenoegd's response
Beste Ruberto,
Baie dankie, ons is dankbaar vir jou terugvoer. Dit spoor ons aan om nog te verbeter.
Groete,
Pieter en Annie
Johlette S - Apr 2019
Overall score
Eenvoudig, fantasties en sal weer daar bly.
Charmae B - Mar 2019
Overall score
Meer as tevrede.
Ronelle H - Mar 2019
Overall score
Absolute fabulous stay.
Mellisa W - Jan 2019
Overall score
Ongelooflik netjies en totale plesier
Vergenoegd's response
Baie Dankie Mallisa,
Jou terugvoer is baie positief en gaaf ek en Annie wense jou alle voorspoed toe.
Baie dankie vir jou bespreking.
Piet P - Jan 2019
Overall score
Baie lekker.
Roline K - Jan 2019
Overall score
Baie skoon, netjiese akkommodasie.
Gerda V - Dec 2018
Overall score
Onverbeterlik.
Carol W - Dec 2018
Overall score
Pleasant stay in a quiet and friendly atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf in 'n rustige en vriendelike atmosfeer.
Ek het my verblyf baie geniet en dit het gepas by my behoeftes. Die vriendelikheid en hulpvaardigheid word opreg waardeer. Ek sal beslis weer by Vergenoegd wil tuisgaan in die toekoms. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadeem O - Dec 2018
Overall score
Best accommodation I ever had.
Anitha Q - Nov 2018
Overall score
Heerlike stil area.
Vergenoegd's response
Anitha, baie dankie vir jou terugvoer.
Jammer my fout ek het vergeet om aan jou uit te wys waar die verskeidenheid plugs is.
Beste wense
Andre L - Oct 2018
Overall score
Baie vriendelike eienaars en gerieflike verblyf.
Suegnet L - Oct 2018
Overall score
Lovely little room and spacious bathroom. Everything you need and more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike klein en gerieflike kamer en ruim badkamer en alles en nog meer wat jy kan benodig.
My blomme in kamer was 'n gawe verrassing en daar is werklik aan alles gedink - tot kamerjas in hangkas! Heerlike verblyf met DStv, WiFi en hartlike, gawe mense. Pieter het my voorwaar tuis laat voel en my privaatheid was hoog op prys gestel. Ek beveel beslis Vergenoegd aan - modern, netjies en skoon! Sien julle beslis weer volgende jaar!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Baie dankie vir die terugvoer en ons beste wense vir jou en jou geliefdes
Ian H - Oct 2018
Overall score
Well appointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed ingerig.
Vriendelik en goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan W - Oct 2018
Overall score
My stay was comfortable.
Johan V - Oct 2018
Overall score
Uitstekend, briljant.
Amanda O - Sep 2018
Overall score
Salig.
Vergenoegd's response
Baie dankie Amanda! Ek en Annie waardeer jou mooi terugvoer baie. Ons wens jou alle voorspoed toe vir die res van die jaar.
Johan V - Sep 2018
Overall score
Absoluut aanbeveelbaar.
Read moreVergenoegd's response
Johan, baie dankie vir die positiewe terugvoer ek en Annie waardeer dit baie, voorspoed vir jou en geliefdes. Ontvang jou graag weer hier by ons.
Ockert S - Aug 2018
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Baie goed geleë vir mense wat in Panorama moet wees. Vriendelike mense en 'n skoon, netjiese plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Catherina Elizabeth L - Aug 2018
Overall score
Verblyf was baie aangenaam.
Vergenoegd's response
Beste Rina,
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer.
Pieter en Annie
Petro H - Aug 2018
Overall score
Safe, central, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, sentraal geleë, skoon en netjies.
Plek is sentraal geleë. Dit is baie veilig, skoon en netjies. Dit is waarde vir die geld. Pieter en Annie is baie vriendelik en baie behulpsamig. Sal hierdie plek vir enige persoon aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Baie Dankie Petro.
Ek en Annie waardeer julle positiewe terugvoer baie.
Ronel B - Jul 2018
Overall score
Felt like home.
Vergenoegd's response
Baie dankie Ronel.
Ja, my Pa het altyd gesê, vandag se prestasie is more se standaard. Ons sal moet baie werk.
Jacqueline V - Jun 2018
Overall score
Tuis soos in my eie huis.
Charlene R - Jun 2018
Overall score
Excellent service!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik diens!
Vriendelike diens, baie netjies, nabygeleë aan hospitaal en malls. Sal beslis weer gebruik maak van diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alet D - Jun 2018
Overall score
Was very neat and safe and felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie netjies en veilig en het baie tuis gevoel.
Met al die vernuwings wat nou beskikbaar gaan wees binnekort kan ek die plek hoogs aanbeveel. Vakansie sowel besigheid en mediese besoeke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Alet, baie dankie.
Jp T - Jun 2018
Overall score
Comfortable and clean. Friendly owner.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en skoon. Vriendlike eienaar.
Baie netjies en skoon. Sentraal geleë. Sal definitief weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hettie H - May 2018
Overall score
Very pleasant and clean.
Vergenoegd's response
Thank you, it was lovely having you.
Pieter and Annie
Rone C - Apr 2018
Overall score
Uitstekend.
Aldene B - Mar 2018
Overall score
Uitstekende verblyf, voel soos jou eie huis!
Vergenoegd's response
Baie dankie Aldene, vir die terugvoering van jou besoek. Dit was 'n plesier en dankie vir die present, dit was heerlik.
Beste wense, Pieter en Annie.
Alida M - Mar 2018
Overall score
We will definitely go again, had a great stay.
Riaan V - Feb 2018
Overall score
Uitsonderlike rustigheid in die middel van besige Kaapstad.
Vergenoegd's response
Baie dankie julle twee dit was 'n voorreg om sulke wonderlike gaste 'n diens te kan lewer
Beste wense
Pieter en Annie
Edna C - Jan 2018
Overall score
Soos jou eie huis.
Vergenoegd's response
Beste Edna,
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer. Ons vertrou dit gaan goed met manlief.
Voorspoed en baie seëninge aan jou en geliefdes.
Groete,
Pieter en Annie
Kobus C - Jan 2018
Overall score
Veilig, netjies, gerieflik.
Tania B - Jan 2018
Overall score
Baie vriendelike eienaar en rustige omgewing.
Vergenoegd's response
Baie dankie Wilma, ons waardeer jou terugvoer.
Beste wense,
Pieter en Annie
Johan G - Dec 2017
Overall score
Uitstekend.
Vergenoegd's response
Baie dankie Johan Waardeer terugvoer, ons vertrou dit gaan baie goed met die skouer se herstel.
Mooi voorspoedige en geseende 2018.
Pieter en Annie
Ruan S - Sep 2017
Overall score
Unbelievably good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike goeie diens.
Wat 'n rustige naweek. Het dadelik tuis gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Baie dankie Ruan ons waardeer jou terugvoer die kuier was baie aangenaam voorspoed en beste wense van Pieter en Annie.
Anne B - Jul 2017
Overall score
Great value.
Shirley W - May 2017
Overall score
Professional.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Professioneel.
Eienaars was baie gasvry, hulpvaardig en vriendelik. Diens is uitstekend. Ek sal graag weer daar gaan bly en het reeds aanbevelings gemaak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carine W - Apr 2017
Overall score
Satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tevrede.
Baie dankie vir die tydjie wat ons by Vergenoegd kon spandeer. Ons is met hope vriendelikheid ontvang en het die verblyf terdeë geniet. Ons was werklik baie tevrede met ons verblyf en sal die gastehuis vir seker aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Baie dankie Carine, ek en Annie waardeer julle terugvoering.
Beste wense
Pieter en Annie
Jacquelene C - Mar 2017
Overall score
Got some great rest, felt safe to come and go as we pleased ... close to the hospital.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het heerlik gerus, veilig gevoel om te kom en gaan ... naby die hospitaal.
Mens kan heerlik ontspan, met 'n mooi uitsig oor die berg! Ek was verbaas gewees. Kan enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Baie Dankie ons waardeer julle terugvoer baie
Beste Wense Pieter en Annie
Heinz P - Jan 2017
Overall score
Friendly, welcoming service.
Petro H - Jan 2017
Overall score
Very neat and central location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en sentraal geleë.
Plek is baie netjies en is sentraal geleë. Sal dit aanbeveel vir enige persoon. Die eienaar/s is baie vriendelik. Stil en rustige bestemming.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Baie dankie ek en Annie waardeer julle positiewe terugvoer en voorspoed vir 2017.
Nerina B - Nov 2016
Overall score
Full of character, professional and with extraordinary hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Karaktervol, professioneel en buitengewone gasvryheid.
Die plek is smaakvol gemeubileer met voorsiening in alle moontlike kliëntebehoeftes. Pieter en sy vrou het uit hul pad gegaan om ons in ons persoonlike situasie by te staan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lynnette A - Sep 2016
Overall score
Could not have chosen a better guesthouse!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kon nie 'n beter gastehuis gekies het nie!
Dit was heerlik om in 'n pragtige, netjiese en goed toegeruste kamer te kon oorslaap teen billike tarief (vergeleke met meeste ander verblyf in Kaapstad!) Ek het Pieter en Annie se vriendelikheid en gasvryheid opreg waardeer! Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacques L - Sep 2016
Overall score
Nice accommodation with first class amenities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf en die geriewe is eersteklas.
Vergenoegd bied uitstekende waarde vir geld, want die ligging en geriewe is baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Jacques, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ek en Annie waardeer dit baie en sal hard werk om die beste te lewer en verder na verbeteringe te soek
Seënwense en voorspoed vir jou en geliefdes.
Denise W - Aug 2016
Overall score
Spotlessly clean, ideally situated and Pieter and Annie just so obliging.
Read moreVergenoegd's response
Thanks Denise, it was a pleasure.
Best wishes.
Pieter and Annie
Denise W - Aug 2016
Overall score
I cannot recommend Peter and Annie at Vergenoegd enough!
Vergenoegd's response
Denise, it was a pleasure. Best wishes to your hubby with speedy recovery.
Regards,
Pieter and Annie
Dries M - Aug 2016
Overall score
Baie lekker gebly en word sterk aanbeveel.
Vergenoegd's response
Dries baie dankie dit was baie lekker om jou te ontmoed en te huisves Jou kontruktiewe tyerugvoer sal ons aanspoor om nog beter diens te lewer
Seengroete
Pieter en Annie
Morgan B - Jul 2016
Overall score
Gorgeous, tastefully decorated, lovely bathroom.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi, smaakvol gemeubileer met 'n lieflike badkamer.
Die gasheer en -vrou was baie aangenaam. Die verblyf uitstekend. Kwaliteit meubels, smaakvolle dekor en 'n pragtige badkamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vergenoegd's response
Michelle,
Baie dankie vir jou motiverende terugvoering. Alle seën en voorspoed vir jou, Tiaan en geliefdes.
Arianne H - Feb 2016
Overall score
Great value for money, hospitable hosts, clean and comfortable, close proximity to shops, private and secure.
Read moreVergenoegd's response
Thank you Arianne for the lovely review and write up.
Hope you are well, enjoy your break
Regards from me and Annie
Frik S - Feb 2016
Overall score
Uiters bekwaam, behulpsaam en vriendelik.
Miné V - Feb 2016
Overall score
Dit het nie voldoende selfsorgfasiliteite nie.
Vergenoegd's response
Thank you very much for your constructive feedback .
We have contacted TravelGround/LekkeSlaap and requested them to edit the website thereby ensuring customers not being misled.
We are a new establishment and therefore will continuously edit /rectify our website on TravelGround/LekkeSlaap ensuring clarity to yourselves as customers.
Regards Pieter.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 15 Heidelberg Street, Panorama, Cape Town, 7500, Western Cape
- No children under 12