The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Victoria-Wes Gastehuis | TravelGround
+29

Victoria-Wes Gastehuis

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 127 reviews for Victoria-Wes Gastehuis
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Rae G - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rae G
Family with teenagers

Baie mooi oase in die Karoo. Vriendelike diens, groot en gerieflike eenhede. Sal dit aanbeveel!

Mooi tuin met plonspoel en braai-area. Dit is boomryk en elke klein eenheid het sy eie stoepie. Bekoorlik.

Sándor V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sándor V
With spouse/partner

We wanted to stay middle of nowhere.

Nice clean place. Host was excellent. We were going to Joburg, perfect place to sleep over.

Marlise B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlise B

Rustig.

Het gehou van die stoepies wat afskortings het sodat my honde nie uit kan gaan nie, maar kan rondbeweeg sonder om vas te wees. Kon lekker braai en ontspan.

Annerie B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie B
Family with young children

Baie oulike plek.

Baie netjies en was baie vriendelik verwelkom. Sal die plek enigetyd aanbeveel.

Marie W - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marie W

Baie lekker gebly dankie.

Baie aangename ontvangs. Alles netjies en skoon. Baie lekker gebly.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Goeie Middag Mevrou Watson
Baie dankie vir u terugvoering ook vir al die sterre ons waardeur dit opreg, dit was 'n groot
plesier om u en u familie te verwelkom by Victoria-Wes Gastehuis. Baie dankie vir u ondersteuning ons sien uit na u
volgende besoek in die toekoms.
Groete
Victoria-Wes Gastehuis

Victoria-Wes Gastehuis
Jd K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jd K
With spouse/partner

Aangenaam verras, lekker ruim eenhede, baie netjies.

Rustig en vir seker 'n opsie indien jy in Victoria-Wes omgewing tuis wil gaan.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Goeie Middag JD K
Baie dankie vir u ondersteuning, ons is bly om te hoor u het die tydjie by Victoria-Wes Gastehuis
geniet. Dit was vir ons 'n voorreg om u te kon akkommodeer.
Vriendelike Groete
Victoria-Wes Gastehuis

Victoria-Wes Gastehuis
Thea V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thea V
Family with teenagers

Mooi plek.

Mooi plek en tuin. Vriendelike mense.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Middag Thea

Baie dankie vir u terugvoering ons is bly u het dit geniet. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.

Groete
Victoria-Wes Gastehuis

Victoria-Wes Gastehuis
Charl B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl B
With spouse/partner

Pragtig rustig.

Die gastehuis is in die stil en rustige deel van die dorp geleë en bied rus vir jou siel en liggaam na 'n lang dag op die pad. Arend het ons vriendelik ontvang en sommer gou 'n geselsie aangeknoop. Goeie Karoo-mense.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Goeie Dag Charl
Ons is bly om te hoor dat u die stilte geniet het, dit laat ons goed voel wanneer ons sulke goeie terugvoerings kry. Baie dankie dat u Victoria-Wes Gastehuis besoek het en dat u die geselsie geniet het. Dankie ook vir die 5 ster plasings.
Groete
Victoria-Wes Gastehuis

Victoria-Wes Gastehuis
Linda V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Linda V
Family with young children

Skoon en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese kamers met gerieflike beddens. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Friedrich R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Friedrich R
With spouse/partner

Goeie oornagverblyf.

Goed en volledig toegeruste verblyf. Stil rustige omgewing. Vriendelike personeel. Redelike ontbyt.

Lulindie G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lulindie G
Family with young children

Ons het oornag, op pad terug van die Kaap af na die Vrystaat.

Wonderlike, gasvrye ontvangs! Hartlike, vol ontbyt gekry.

Sonja B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja B
With spouse/partner

Baie hartlike ontvangs, netjiese eenhede.

In die middel van nêrens: Victoria-Wes se mense het ons gasvry ontvang. Eenhede het alles wat mens benodig - baie skoon en netjies.

Nadeemah T - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadeemah T
Family with teenagers

Kuiertjie met gesin was awesome. Personeel, Aubrey en ander mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Plek was baie skoon en netjies en hulle gaan rêrig uit hul pad om jou so gerieflik as moontlik te maak.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Goeie Dag

Baie dankie vir die terugvoering ons waardeur dit opreg en dit laat mens altyd goed voel wanneer jy hoor jou gaste is hier weg met 'n dankbare hart, dit was vir ons 'n groot plesier om u en u gesin te akkommodeer. Ons sien uit na u die volgende besoek.
Vriendelike Groete
Victoria-Wes Gastehuis

Victoria-Wes Gastehuis
Mark L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mark L
On business

Very nice accommodation, but no water.

No water, this is the second time in two visits, not sure if it is due to the municipality or the guesthouse water pump/tanks itself.

Elmari J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmari J
With spouse/partner

Karoogasvryheid en gerief.

Ruim eenhede en privaatheid. Veilige parkering. Gesellige kuier area en plonspoel. Waarde vir jou geld van enkellopend tot familie kuiers. Wilma en Reinet verwelkom jou soos ou vriende.

Udette K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Udette K
Family with teenagers

Basies, tog gerieflik op pad Kaap toe.

Ons het oorgebly op pad Kaap toe. Ons kon lekker braai voor die eenheid. Die plekkie was goed toegerus en ons sal weer daar bly op pad Kaap toe.

Thys L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys L
Family with teenagers

Lekker geslaap

Baie netjies. Skoon met alles wat jy nodig het vir oornag of langer verblyf. Vriendelike, hulpvaardige gasheer. Die lugverkoelling was ’n groot plus vir ’n lekker nag se rus. Ons sal definitief weer hier oorbly.

Lavonne B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lavonne B
With friends

Baie lekker gekuier en personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Henriette V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette V
Family with young children

Heerlike verblyf!

Ons het heerlik gebly. Alles was baie netjies en dit was lekker om na 'n lang pad lekker onder die lugversorger te kon lê en die swembas te geniet!

Jeannie-lize C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeannie-lize C
With spouse/partner

Lieflik.

Vriendelike personeel wat uit hulle pad uit gaan om mens te akkomodeer. Definitief 'n plek wat ek self weer sal besoek en ook reeds aanbeveel het vir ander mense.

Alice B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alice B
Family with teenagers

Fantasties

Skoon, netjies, veilig, vriendelikste mense. Janine het sonder om te huiwer gereël met dat ons bietjie laat kon inklok. Baie vriendelike mense en uiters behulpsaam. Ook die bestuurderes wat ons baie vriendelik kom groet het. Ons beveel hierdie plek sonder twyfel aan. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Dit was eintlik so lekker en huislik dat ons nie eens lus was om daar weg te gaan nie.

Pieter D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter D
With spouse/partner

Aangenaam en netjies/skoon.

Water tekort was bietjie ongerieflik, maar dis nie die gastehuis se skuld nie.

Lana M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lana M
With spouse/partner

Awesome ontvangs gehad. Sulke vriendelike mense.

Vriendelik en baie behulpsaam.

Graham N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Graham N
With spouse/partner

Clean, safe and quiet. Adequately served our needs.

We wanted a suitable overnight destination and we got it.

Magda D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda D
Family with young children

Rustig en veilig.

Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer hier bly!

Grant L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grant L
With friends

Vriendelike personeel, lekker ontbyt, netjies, baie netjies.

Ons was goed verwelkom. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Alf T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alf T
Family with teenagers

Great night's rest.

Highly recommended, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike nagrus.

Word aanbeveel, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariza V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariza V
Family with young children

Was baie gemaklik met ons honde en klein babatjie.

Sal weer daar bly.

Liza V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza V
Family with teenagers

Wonderlik.

Afgepak, swemklere aangetrek en afgekoel en ontspan in die swembad. Vinnig gestort, fliek gekyk op TV en vroeg in die bed geklim. Baie dankie vir 'n pragtige plek. Sal definitief weer daar gaan oornag.

Rodger L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rodger L
With spouse/partner

Puik, vriendelike diens.

Met ons aankoms by Victoria-Wes Gastehuis het Aubrey ons buite ontmoet en gehelp dat ek my voertuig met sleepwa kon parkeer. Hy het ons ingeboek en na ons kamer toe geneem waarvan die ingang buite op die hoofstraat was. Al was ons bietjie bekommerd het ons dit nie probeer wys nie. Ons het gou so paar inkopies gaan doen en met ons terugkeer het Aubrey aangebied om ons te skuif na een van die binneste eenhede. Ons was verlig met die idee en het sommer vinnig ons goedjies oor geskuif. Aubrey is ‘n great gasheer, baie dankie.

Diane J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Diane J
Family with young children

Just what we needed.

Was very clean. Was all we needed for our stopover to Cape Town. Thank you.

Jacoba H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacoba H
Family with teenagers

Heerlike, Karoo rustigheid.

Ons het heerlik ontspan nadat ons 'n lang dag op die warm pad spandeer het. Ons kamer was heerlik koel met die lugversorger wat vooraf aangeskakel was. Die eenheid het alles gehad wat ons benodig. Ons kon ook vir ons 'n heerlike ontbyt gemaak het, al die toe rusting was beskikbaar.

George B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George B
With spouse/partner

Nice place to stay with a very friendly owner welcoming you on your arrival.

See stars.

Gert Johannes P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gert Johannes P
With spouse/partner

Redelike oornagverblyf.

Redelike oornagverblyf, moeilik om te vergelyk aangesien dit die eerste maal was in hierdie dorp. Ken ook nie die ander blyplekke nie.

Sonia H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia H
With spouse/partner

Vriendelik en behulpsaam.

Baie dankie heerlik geslaap. Aircon en warm komberse 'n bonus.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Goeiedag,
Baie dankie vir die sterre, ons is bly u het u verblyf geniet. Dit was 'n voorreg om u te verwelkom by Victoria-Wes Gastehuis en, weereens, baie dankie vir die ondersteuning.
Mooi en geseënde jaar vorentoe vir u en u familie.
Groete
Victoria-Wes Gastehuis

Victoria-Wes Gastehuis
Pierrie L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierrie L
With spouse/partner

Ruim en ten volle toegerus.

Vriendelik ontvang en allies benodig vir self kosmaak.daar. Plek netjies en skoon.

Sanet D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet D
Family with teenagers

Very good personal service.

Very accommodating. We had no choice but to check in so late and were still treated like VIPs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie persoonlike diens.

Baie tegemoetkomend. Ons het geen keuse gehad as om só laat in te boek en is nog steeds soos VIP's behandel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Goeiemore Sanet

Baie dankie vir die goeie resensie, dit laat ons sommer lekker voel om te hoor ons gaste was tevrede met ons diens. Voorspoed met die jaar vorentoe en ons hoop ons sien u weer in die toekoms.

Vriendelike groete
Victoria-Wes Gastehuis

Victoria-Wes Gastehuis
Andrè C - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrè C
Family with young children

Billik, eenvoudige verblyf.

Vriendelike personeel het goed met ons kommunikeer en 'n laat aankom/vroeë vertrek akkommodeer. Kamers is ruim, goed toegerus en netjies. Koffie, melk en beskuit was voorsien waarvoor ons baie dankbaar was, gegewe ons vroeë vertrek.

Hannie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hannie V
With spouse/partner

Very neat and clean, hostess very helpful and friendly.

It's very beautiful and neat self-catering unit with air-conditioning and ceiling fans. Hostess, Wilma, and her staff friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Dit is 'n mooi en netjies selfsorg-eenheid, met lugverkoeling en dakwaaiers. Gasvrou Wilma vriendelik, so we as haar personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Calla V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Calla V
With spouse/partner

Refreshing oasis in the heart of the Karoo.

Such a lovely overnight guesthouse in the middle of nowhere, or between the inland and Cape province in the heart of the Karoo.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n verfrissende lafenis in die middel van die Karoo.

Wat 'n verfrissende lafenis en oornaggastehuis tussen niks en nêrens ... of liewers tussen die binneland en die Kaapprovinsie in die middel van die Karoo.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frans M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans M
Family with teenagers

Veilig, netjies en vriendelike personeel.

Daar is slegs een aspek wat verbeter kan word: Ons het WiFi gemis.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Goeie Dag

Baie dankie vir die sterre, vreeslik jammer oor die Wi-Fi probleem. Ek kan u verseker dat dit volgende keer uitgesorteer sal wees.

Mooi jaar vorentoe.

Vriendelike Groete
Victoria-Wes Gastehuis

Victoria-Wes Gastehuis
Christa B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa B
Family with young children

Pragtig netjies en verwelkomend.

Sien altyd uit na ons kort kuiertjie in Victoria-Wes. Maak die lang pad soveel korter.

Franzette K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franzette K
Family with teenagers

Top gehalte oornagverblyf.

Die gastehuis se personeel was vriendelik. Die wooneenheid was baie netjies, met al die fasiliteite en nog meer. Elektriese komberse, warm muurpanele ens. het al ons verwagtinge oortref, en vir seker dat ons 'n baie aangename verblyf, en goeie nagrus gekry het!

Victoria-Wes Gastehuis's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering, was heerlik om U en u vriendelike familie hier by ons te het hoop ons sien mekaar weer in die toekoms mag julle 'n wonderlike jaar verder het.
Victoria Wes Gastehuis

Victoria-Wes Gastehuis
Ena G - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ena G
With spouse/partner

Good value for money.

A typical rural guesthouse. The self-catering was very spacious and large. It offered everything and more than we expected.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

'n Tipiese plattelandse gastehuis. Die selfsorg was baie ruim en groot. Die blyplek het als en nog meer aangebied as wat ons verwag het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aretha C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aretha C
Family with young children

Gerieflik.

Skoon, netjies en baie ruim. Veilig vir die kinders.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Beste Aretha,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ek is bly u het dit hier geniet met die kinders.

'n Geseënde jaar verder vir julle, hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.

Vriendelike groete,
Victoria Wes Gastehuis

Victoria-Wes Gastehuis
Johan S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
Family with young children

Baie lekker.

Baie mooi gastehuis en lekker gebly daar, ruim kamers, net waterprobleem in Kaap was probleem.

Johann B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann B
Family with young children

Ons bly hier elke jaar!

Gaste moet weet tans waterprobleem in die dorp, so gastehuis kan ook nie altyd lopende/warm water verseker nie.

Ronald V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronald V
With spouse/partner

Heerlike, skoon, netjiese, goed toegeruste verblyf met vriendelike ontvangs.

Ons was baie tevrede met die eenheid en het heerlik oornag in 'n goed toegeruste, netjiese, veilige omgewing. Heerlik.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Baie dankie vir julle uiters positiewe kommentaar.Ons waardeer dit.

Victoria-Wes Gastehuis
Justin D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Justin D
With spouse/partner

A more than decent accommodation for overnight stay.

We enjoyed staying here overnight. Received wonderfully friendly service from Mietjie and Nadine. Some minor cons were the walking distance from the centre of town and poorly installed mesh wire over the door key hole which had stray threads sticking out and which stabbed my wife's finger when she first tried to close it. Other than that a very pleasant stay.

Johan G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With friends

Fantasties

Ons het 'n wonderlike tyd by gastehuis gehad, almal was baie behulpsaam. Kamers absoluut fantasties.

Andre T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre T
Family with teenagers

Absoluut wonderlik!

Sien die sterre.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Ons is bly julle het dit geniet. n Mooi en voorspoedige 2018 vir julle en die kids.

Victoria-Wes Gastehuis
Santie W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie W
With spouse/partner

Tranquil.

It met our expectations and was well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Dit voldoen aan ons verwagtings en is goed ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Hoop om julle weer te sien.

Victoria-Wes Gastehuis
Daleen O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daleen O

Heerlike oornagplekkie.

Baie gerieflik, mooi skoon en beste vir my was die omheining vir my hondjies. Sal beslis weer daar oornag. Aandete was ‘n effense probleem want restaurant op die dorp was toe en geen oop winkel, so neem ietsie saam vir die ten volle toegeruste kombuis.

Koos B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos B

Puik soos altyd.

Het in die verlede, nou en sal gewis weer in die toekoms daar oornag.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Altyd lekker om julle hier te hê.

Victoria-Wes Gastehuis
Petro W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro W
With spouse/partner

Dit was pragtig.

Wilma het ons baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is pragtig. Ons sal enige tyd weer daar oornag.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Waardeer julle positiewe kommetaar. Hoop ons sien julle gou weet.

Victoria-Wes Gastehuis
Cora M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cora M
With friends

Was gemaklik en lekker enigste probleem is dat jy deur een kamer moet loop na die badkamer toe.

Was heerlik baie dankie, vriendelik diens, skoon kamers.

Gerrit D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit D
On business

Excellent Accommodation in a beautiful Karoo town

First of all, Victoria West Guest House is in a very quiet area. There is a lot of space for parking. The rooms are spacious and very tidy. Bedding is provided and adapted for the cold Karoo nights. Breakfast is absolutely fantastic and prepared by the very friendly owner every day. A very nice and tidy place in Victoria West.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende Akkommodasie in 'n mooi Karoo dorp

Eerstens is Victoria West Gastehuis in 'n baie stil omgewing. Daar is baie spasie vir parkering. Die kamers is ruim en baie netjies. Beddegoed is goed voorsien en aangepas vir die koue Karoo nagte. Ontbyt is absoluut fantasties soos elke dag deur die baie vriendelike eienaar voorberei. Inderdaad 'n baie goeie netjiese akkommodasie plek in Victoria West.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelette K - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelette K
With friends

Lovely, hospitable.

Stunning layout with everything you need after a long journey - warm water, stunning rooms and well equipped. Definitely recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik, gasvry.

Pragtige opset met alles wat jy nodig het na 'n lang reis, warm water, pragtige kamers en baie goed toegerus. Sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elise D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elise D
Family with teenagers

Ruim kamers en veilige omgewing.

Goed ingerigte en ruim, skoon kamers. Vars gebakte beskuit en vars melk in yskas met aankoms was baie welkom. Badkamers en kombuis super skoon. Binnehof is mooi en veilig vir ons motor. Kinders het lekker gespeel op die gras. Die nagwag patrolleer heel aand. Ons het heerlik gebly! Op in die pad kon ons 'n heerlike aandete by die hotel geniet. Sal weer hier bly.

Ronel D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel D
Family with young children

We felt very welcome. Will stay over again any time.

Thank you the clean, tidy accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie welkom gevoel. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Baie dankie vir 'n skoon, netjiese plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
Family with teenagers

Very pleasant. They went out of their way to accommodate us.

Second time that we've visited Victoria-Wes Gastehuis. We will definitely returning again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam, met groot moeite om gemak te verskaf.

2de keer wat ons by Victoria-Wes Gastehuis oornag. Ons sal beslis weer gebruik maak van hul dienste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marietjie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietjie V
With spouse/partner

Affordable, neat and clean accommodation.

It's always nice to stay at Mietjie and Wilma's. Their Karoo hospitalty always makes you feel special. A place of rest for tired travellers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bekostigbare, netjiese, skoon verblyf.

Dis altyd lekker om by Mietjie en Wilma oor te bly. Met hul Karoo-gasvryheid laat hulle jou altyd spesiaal voel. 'n Rusplek vir die moeë lyf na 'n lang reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
Family with young children

Very impressed upon arrival, enjoyed the swim on a warm day in the Karoo and had a good night's rest and got up for coffee and rusks on the patio!

Nadine was very friendly upon arrival. Our unit was clean, spacious and very tidy, so the impression was good. Accessories also complete and everything in working order. We had a pleasant night's rest and the next morning's coffee and rusks on the patio was great while we looked over the mountain. Greeted Wilma and went to the Cape with a happy heart. Will go back every year on the way to the Cape with my family!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie beïndruk met die aankoms, lekker geswem na 'n warm dag in die Karoo en heerlik geslaap en opgestaan vir koffie en beskuit op die stoep!

Nadine was baie vriendelik met ontvangs. Ons eenheid was skoon, ruim en baie netjies, so die indruk was baie goed. Bybehore ook volledig en alles in werkende toestand. Het baie lekker geslaap en volgende oggend se koffie en beskuit op die stoep was heerlik terwyl ons uitgekyk het oor die berg. Wilma gegroet en met 'n lekker hart weggery daar huistoe. Sal my toekomstige oornaghut bly elke jaar Kaap toe met die gesin!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Megan G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan G
With spouse/partner

Had a very nice stay.

Had a very nice stay. Spacious, neat room and very good service!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Lekker ruim, netjiese kamer en baie goeie diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne P
With spouse/partner

Netjies, skoon en goed ingerig.

Sien sterre.

Willie V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie V
With spouse/partner

Enjoyable thanks to the excellent service by the staff.

From arrival they received us well and the assistant manager is exceptionally helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Genotvol vanweë die puik diens deur die personeel.

Vanaf ons aankoms was ons gul ontvang en die assistent-bestuurder is uiters behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schalk V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Schalk V
With spouse/partner

Efficient overnight accommodation.

Pleasant and peaceful overnight accommodation in a courtyard room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Doeltreffende oornagverblyf.

Aangename en rustige oornagverblyf in 'n binnehof-kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charel D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charel D
With friends

Aangename oorslaapplek met goeie geriewe.

Ons het die gastehuis gebruik vir 'n oorslaapplek tussen Kaapstad en Pretoria. Was maklik om te vind en naby aan die hoofweg. Die diens was vinnig en vriendelik en die eenheid was baie mooi toegerus. Daar is 'n Spar minder as 1 km weg so ons het sommer van die braaigeriewe gebruik gemaak vir aandete. Die kamer het lekker lugversorging gehad so ons kon baie lekker slaap. Was baie mooi instandgehou en mens voel baie veilig.

Nelis V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelis V
With spouse/partner

Karoo-gasvryheid op sy beste.

Tydens ons toer deur die Karoo het ons by 'n paar plekkies oornag en Victoria-Wes was beslis die beste ervaring.

Pieter B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Individual traveler

Friendly, fresh and welcoming.

Uncomplicated, typical Karoo architecture and style tastefully furnished with good linen, comfortable, furniture and definitely the friendly staff and owner, who was personally involved. My unit had a front pergola with a dense grapevine and private courtyard at the back with an enormous Fig and Pomegranate to sit under with morning coffee.

A J M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
A J M
With friends

Fantasties!

Hierdie plek is regtig iets besonders. Uitstaande diens. Baie vriendelik en behulpsaam. Baie moeite was gedoen vir die Kerstyd. Prys is billik en dit was heerlik om daar te oornag.

Dia R - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dia R
Family with young children

Baie vriendelik, baie netjies, definitief meer as wat mens verwag.

Sien sterre.

Leon W - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leon W
With spouse/partner

Uitsonderlik gewees.

Ek sal beslis weer teruggaan na hierdie gastehuis en beveel dit ten sterkste aan vir reisigers.

Carlo L - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carlo L
With spouse/partner

Netjies en skoon met vriendelike diens.

Dit is wat enige toeris of verbyganger nodig kan hê in die vorm van goeie oornagverblyf. Die ontbyt, wat deur die eienaar self voorberei en bedien is, was puik en billik geprys. Selfs die skoonmaakpersoneel is op 'n kursus gestuur om hulle te leer wat in die vorm van goeie en flink diens en vriendelikheid teenoor gaste verlang word.

Amelda O - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelda O
Family with teenagers

Alles was baie netjies, diens was puik en sal ons dit vir enige iemand aanbeveel.

Daar word letterlik aan alles gedink, van koffie, beskuit en water, tot 'n haardroër en ekstra ligte vir loadshedding. Puik.

Susan J - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan J
Family with young children

Die plek is baie netjies en goed toegerus.

Die personeel is baie vriendelik en dis baie skoon.

Johan L - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan L
With spouse/partner

Goed genoeg.

Sal volgende keer 'n ander blyplek probeer om te kan vergelyk.

Guy P - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Guy P
With spouse/partner

Excellent accommodation. Pet-friendly and comfortable. Highly recommended.

Very good pet-friendly accommodation. Staff friendly and accommodating. Made us a lovely dinner.

Susa V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susa V
With friends

Perfek!

Behalwe dat die verblyf en diens uitstekend is, is VictoriaWes Gastehuis ook troeteldiervriendelik wat dit meer perfek maak vir gaste wat met hul viervoetige kinders reis. Sal elke keer wat ek van Kaapstad na Transvaal / vice versa moet reis by hul oornag! PUIK.

Marieta M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta M
With spouse/partner

Ons het heerlik ontspan terwyl ons in die gastehuis gebly het.

Baie mooi en netjies. Puik.

Chantelle B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Chantelle B
With friends

Netjies!

Sien die sterre.

Desmond V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Desmond V
Family with young children

Baie lekke!

Dit is baie mooi en baie skoon. Sal graag weer daar gaan bly!

Mariaan M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan M
Family with young children

Was baie rustig en lekker!

Sien asb. die sterre.

Hendrik V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik V
Family with teenagers

Baie, baie lekker gebly!

Dit het 'n mens dadelik laat tuis voel. Sal dit aanbeveel vir almal wat daar deurgaan en wil oorslaap.

Kp B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kp B
Family with young children

Vriendelik ontvang.

Ons was baie vriendelik ontvang en gewys wat is waar. Die verblyf was baie lekker gewees, met genoeg spasie, skoon en goeie lugversorging. Nadine was uiters professioneel en algeheel was almal baie gasvry. Ons hoop om in die toekoms weer te gaan.

Abel D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Abel D
Family with young children

Heerlik om hier te kon ontspan na die lang pad!

Ons moes op kort kennisgewing ons bespreking 'n dag vroeër skuif. Die personeel het dit baie gou vir ons gereël sonder enige probleme. En was ons aangenaam verras! Die kamers was pragtig en baie goed toegerus. Die tuin en swembad heerlik om in te ontspan. Ek was spyt om die volgende oggend te moes vertrek.

Christelle V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle V
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly. Almal is baie vriendelik, alles mooi skoon.

Wilma, jy het 'n juweel van n plekkie daar. Ons beveel hierdie vir enige iemand aan. Volgende keer gaan ons langer bly.

Ilze V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze V
With spouse/partner

Ek beveel graag Victoria-Wes Gastehuis aan.

Sien die sterre hieronder.

Wietz M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wietz M
Family with teenagers

Baie lekker.

Goeie waarde vir geld.

Ingrid V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid V
With spouse/partner

Alles wat nodig is vir die moeë reisiger is hier! Baie dankie.

Kan Victoria-Wes Gastehuis, met hul uitstekende, vriendelike diens en aandag aan detail, met 'n geruste hart aanbeveel. Ons het so lekker geslaap en ontbyt op die patio in die vars oggendlug geniet. Sal beslis weer hier wil oornag.

Michelle S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
Family with young children

Ons was beindruk met die gastehuis. Skoon en netjies. Die onderdak parkering was 'n groot pluspunt.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Daar was heerlike koffie en beskuit. Ons het baie lekker oorgeslaap. Sal verseker Victoria-Wes Gastehuis vir enigiemand aanbeveel.

Gerhardus G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Gerhardus G
With spouse/partner

Baie lekke!

Die enigste ongerief was dat ek met 'n motorfiets reis en die gruis wat gebruik word op die oprit en parkeerarea maak dit baie moeilik.

Victoria-Wes Gastehuis's response

Baie dankie vir u ondersteuning, u is deel van ons gereelde gaste. Ek sal verseker 'n sement blad gooi vir alle motor fietse.
U voorstel word ophoogs waardeer.

Groete,
Mietjie
Bestuurder

Victoria-Wes Gastehuis
Liezl E - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl E
With spouse/partner

Heerlik gebly. Baie vriendelike diens.

Victoria-Wes Gastehuis is reg in die hoofstraat en mens kan dit nie mis nie. Dit bied 'n heerlike oase met pragtige tuintjie en lieflike stoep met 'n swembad sodra jy deur die hek ry. Voorwaar 'n lafenis na 'n lang dag op die pad. Baie vriendelike diens en voel 'n bietjie soos om vir familie te gaan kuier.

Hennie D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
With friends

Diens was perfek!

Baie goeie diens, personeel was baie behulpsaam en eienaar baie vriendelik. Regtig lekker gekuier!

Vivienne R - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vivienne R
Family with teenagers

Die gastehuis is baie netjies en skoon, binne en buite.

Dit was 'n aangenaam om daar te kon bly.

Alta L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta L
With spouse/partner

Janine was baie gasvry.

Die selfsorg-akkommodasie was besonders skoon, is goed ingerig en met goeie smaak. Heerlik gebly in ons huisie met lugversorging en groot yskas. Baie dankie. Aan te beveel! 'n Moet doen; dit was 'n absolute wenner!

Machteld D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Machteld D
With spouse/partner

Een aand oornag.

'n Deur wat deurloop na die kamer langsaan is nie gerieflik nie.

Kobus L - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus L
With spouse/partner

Wonderlike gastehuis, vriendelike personeel. Sal beslis weer daar gaan kuier

Personeel baie vriendelik. onbyt uit die boonste rakke. Kamers baie gerieflik. Wonderlike gaste huis!

Rachel S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rachel S
With spouse/partner

Die gastehuis is fantasties! Die enigste probleem was aandete - dis glad nie waarde nie!

Die mense is vriendelik, maar o wee, moenie hulle aandete-opsie kies nie. Geniet liewers die omgewing en braai siende dat hulle by elke kamer die opsie het. Sal die plek definitief weer besoek.

Petra C - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petra C
With friends

Good place to stay over at

Good place to stop over.

Louis V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis V
With friends

Dit was fantasties. Baie vriendelik en netjies!

Dit was heerlik om in dié ouwêreldse Kaapse plekkie tuis te gaan.

Mossie(abraham) M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mossie(abraham) M
With spouse/partner

'n Baie goeie gastehuis!

Die gastehuis is baie goed geleë en het alles en meer wat jy benodig aan die binnekant om jou verblyf te vergemaklik. Hulle het tot voorsiening gemaak vir lopende water toe dit -5 ºC geraak het. Baie goeie waarde vir jou geld!

Albertus G - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Albertus G
With spouse/partner

Netjies en lekker geslaap, maar aandete teleurstellend.

Die kamer was netjies en skoon. My vrou het haar bad gemis. Ons het lekker geslaap, maar die aandete was teleurstellend. Teen R120 per persoon het ek meer verwag.

Marizette D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizette D
With spouse/partner

Die beddens het heerlike warm beddegoed gehad en die huis self wat pragtig!

Ons het lekker snoesig en warm geslaap in 'n pragtige plek.

Fred P - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fred P
Family with teenagers

Friendly service and comfortable lodgings.

We were warmly received at this well-maintained Victorian-style B&B. The rooms were comfortable and pleasantly decorated. A hearty breakfast awaited us in the morning. Recommended.

Andre R - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre R
With spouse/partner

Baie lekker afsaalplek op pad Kaap toe.

Rustige nag, geen geraas van swaarvoertuie. Die kamer was netjies, skoon en beskik oor 'n goeie bed om op te slaap. Diens was vriendelik en gasvry.

Tersia V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia V
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Japie M - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie M
Family with teenagers

Fantasties!

Hierdie is 'n juweel. Die kamers was uit die boonste rakke. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Veilige onderdak parkering. Hierdie plek sien my beslis weer.

Anton L - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anton L
With spouse/partner

Baie goeie gastehuis en uitstekende diens.

Netjies, goed versorg en veilige parkering.

Les F - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Les F
With spouse/partner

Die eienaar was baie gaaf en baie behulpsaam, so ook die personeel.

Ons was baie beïndruk met die Gastehuis: baie ruim slaapkamer, gelieflike badkamer en woonvertrek met yskas in die kombuisie. Ons sal die Gastehuis beslis aanbeveel.

Rian J - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rian J

Excellent stay-over - Well done Victoria Gastehuis!!

We are very much satisfied with everything we experienced at the Victoria Guesthouse - we will indeed visit again!!

Willem P - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willem P
With spouse/partner

Skoon, netjies en ruim!

Gelukkig was daar 'n heerlike donderbui wat alle geraas onderaf in straat gedemp het. Die straatkant was nogal lawaaierig. Dit is lekker om die platteland te beleef, tog ook jammer vir dele wat vervalle voorkom. Victoria-Wes Gastehuis is desnieteenstaande 'n uitstekende bestemming vir oornag.

Tony And Pat W - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tony And Pat W
With spouse/partner

Baie aangenaam!

Vriendelik, gerieflik en aangenaam.

Koos J - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos J
With spouse/partner

A very pleasant stay in a clean welcoming guest house - Thank you

We were pleasantly surprised when we arrived at the guest house. The accommodation was clean and spacious with a homely feel and we thoroughly enjoyed our overnight stay at your facility. Will definitely recommend it to friends and family. Thank you very much for your hospitality. Koos and Liz Joubert, Pretoria.

Amanda D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda D
With spouse/partner

Highly Recommended!

We will definitely return! Wilma is an absolute delight. Rooms are tasteful and spotless! A great stay indeed!

Willie P - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie P
With spouse/partner

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Sal weer van julle dienste gebruik maak.

Paul H - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul H
With spouse/partner

Fantastiese ondervinding en aangenaam verras.

Vriendelike ontvangs, die plek was skoon, en vir die eerste keer was ek nie geransoneer vir net een koppie koffie in 'n pakkie nie. Sal dit enige tyd vir mense aanbeveel. Dit was nou "great"!

Jan W - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan W
Family with teenagers

Mooi gerieflik en ruim

Uitstekende verblyf en oornagfasiliteir. Badkamerdeur moet ge-olie word.

Jo-ann V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jo-ann V
Family with young children

'n Heerlike verassing na 'n lang pad se ry!

Dis met aansig 'n baie mooi, netjiese plek. Die diens was baie goed. Die kamers was baie mooi en netjies, en daar is alles wat mens nodig het. Dit was 'n juweel!

Louis C - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Louis C
With spouse/partner

Ons verblyf na 'n dag se ry was genotvol en baie rustig.

Victoria Gastehuis is smaakvol en goed geleë in 'n stil area, weg van vele bedelaars in en om die kruising by Churchstraat en die N12.

Cornel J - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornel J
Family with teenagers

Baie lekker en kraakvars!

Ons kon regtig niks fout vind nie. Kan dit enige tyd vir enige een aanbeveel.

Gert S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gert S
With spouse/partner

Lekker aangename rusplek op die langpad.

Dit is beslis 'n aangenaam rusplek op pad van Pretoria na Kaapstad.

Steve D - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Steve D
With friends

Excellent

Definitely a SMALL Karoo town, but guesthouse was excellent. Found breakfast a bit expensive, but otherwise everything was excellent.

Alicia S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alicia S
Family with young children

Die kinders het dit baie geniet!

Die huisie het die basiese benodighede gehad. Daar was 'n groot terrein waar die kinders kon speel.

Neels B - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels B
Family with teenagers

Skoon, vriendelik en Afrikaans!

Jy kan gerus hier gaan bly! Ek is baie vol fiemies oor gastehuise, maar hier sal ek weer gaan bly.

Johan D - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Fantasties!

Ons het lekker gerieflik gebly.

Johanna B - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johanna B
With friends

Dankie vir 'n heerlike warm bed en kamer.

Alles was goed. Haal net die wiegie uit en sit daar 'n tafeltjie vir gebruik neer.

From
R890
per night, for 2 ppl
From
From R890
per night, for 2 ppl
From
R890
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 83 - 85 Chruch Street, Victoria-Wes, 7070, Northern Cape
  • All ages welcome