The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Victorian Guest Lodge | TravelGround
+36

Victorian Guest Lodge

20 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 20 reviews for Victorian Guest Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Christelle M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christelle M
With spouse/partner

Loop afstand van Groot Gat

Lekker verblyf en baie naby aan Groot Gat. Goeie diens, veilige parkering en netjies. Sal dit aanbeveel. Let wel die straat voor die gaste huis is naby en jy kan die karre hoor deur die nag, alhoewel dit net ligte slaapers dalk sal pla.

Victorian Guest Lodge's response

Dankie vir jou aanbeveling Christelle. Dit was lekker om julle as ons gaste te kon hê.

Victorian Guest Lodge
Nonnie V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nonnie V
With spouse/partner

Oorslaap.

Verkeer is iets yslik in die straat, glad nie goed geslaap.

Christo S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christo S

Netjies en skoon.

Ingang by die gastehuis is ietwat van 'n risiko. Die pad is baie besig en jy moet wag dat die hek oopgemaak word. In ons geval moes ons lank wag en 'n paar oproepe maak. As jy voor die hek wag is jou kar steeds in die pad van aankomende verkeer. Andersins was die verblyf baie lekker. Lekker geslaap.

Victorian Guest Lodge's response

Christian, dit was baie lekker om julle as ons gaste te kon hê. Jammer vir die lang wag by die hek, maar daar is n klokkie by die ontvangs hekkie wat gaste moet druk as hul inboek. Ontvangs was nie bewys van julle by die motorhek nie. Nietemin is ons bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom. Groete uit Kimberley.

Victorian Guest Lodge
Pieter V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Clean, neat accommodation across from the Big Hole.

You probably can't ask for a better location in Kimberley, you literally walk 200 m to the Big Hole! Centrally located, close to everything. Our room was massive, and very clean and comfortable. Slept well, stayed nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjiese verblyf oorkant die Groot Gat.

Jy kan seker vir nie 'n beter ligging in Kimberley vra nie, jy stap letterlik 200 m Groot Gat toe! Lekker sentraal, naby aan alles. Ons kamer was massief, en baie skoon en gerieflik. Lekker geslaap, lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Victorian Guest Lodge's response

Dankie Pieter, dit was lekker om julle as ons gaste te kon hê. Julle is altyd welkom. Groete, C.

Victorian Guest Lodge
Carien C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien C
Family with teenagers

Nice place to rest.

What a wonderful experience. The people are so friendly and helpful. We felt very much at home. Privacy is excellent. You can come and go as you please. Twenty steps from the Great Hole. You'll definitely see me again, thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rusplek.

Wat 'n wonderlike ervaring. Die mense is so vriendelik en behulpsaam. Ons het baie tuis gevoel. Privaatheid is uitstekend. Jy kan kom en gaan soos jy wil. Twintig tree vanaf die Groot Gat. Julle sien my definitief weer, baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Victorian Guest Lodge's response

Beste Carien,

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit was lekker om jou en jou kind by ons te kon huisves. Ons is baie bly julle het Kimberley en die Groot Gat geniet.

Julle is altyd welkom hier!

Groete,
Victorian Guest Lodge

Victorian Guest Lodge
Michelle V - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Michelle V
With spouse/partner

Comfortable and modern.

Outside cushions on concrete benches would be nice. Had no balcony so frustrating in early morning and late at night when having coffee. Apart from that very nice. Would recommend only for short stay.

Victorian Guest Lodge's response

Good day Michelle, thank you for your review. Our other rooms have balconies.

Victorian Guest Lodge
Elsje J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Elsje J
With spouse/partner

Voldoende vir een aand se oorslaap.

Vriendelike ontvangs en is opgegradeer na wittebrood-suite, aangesien daar 'n polisiekonferensie was langsaan en die lawaai in die straat voor die huis minder hoorbaar was op die boonste vloer. Kamer en badkamer skoon en toegerus met wat mens nodig het. Ligging goed vir besoek aan Groot Gat en museum, maar moet ry na eetplekke.

Victorian Guest Lodge's response

Baie dankie Elsje! Lekker om julle as ons gaste te kon hê. Julle is altyd welkom. Maak gerus volgende keer gebruik, van die twee resturante wat reg oorkant die pad is.

Groete uit Kimberley.

Victorian Guest Lodge
Elsje N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsje N
With friends

Was clean and neat and across from the famous Kimberley Hole.

The location is good for overnight. Breakfast was worth while.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was skoon en netjies en regoor die beroemde Kimberley Gat!

Die ligging is uitstekend vir oornag. Ontbyt was die moeite werd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Victorian Guest Lodge's response

Baie dankie Elsje vir die mooi woorde. Dit was so lekker om julle dames hier by ons te kon hê. Groete C

Victorian Guest Lodge
Esther F - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther F
With spouse/partner

Vriendelike en professionele diens!

Baie rustige, gerieflike en mooi plekkie. Mooi dekor!

Victorian Guest Lodge's response

Beste Esther,

Baie dankie vir jul vriendelike woorde! Dis altyd lekker om ons gereelde gaste terug te verwelkom.

Groete,
Victorian Guest Lodge

Victorian Guest Lodge
Philip D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip D
With spouse/partner

Heerlik gebly!

Ons het baie lekker gebly tydens die Wildeklawer toernooi. Mooi groot en skoon kamers met veilige parkering.

Victorian Guest Lodge's response

Beste Philip,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle as ons gaste te kon verwelkom. Hoop om julle volgende jaar weer te sien!

Groete uit Kimberley,
Victorian Guest Lodge

Victorian Guest Lodge
Glenn C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glenn C
With friends

Ideally situated.

Was comfortable overnight accommodation.

Victorian Guest Lodge's response

Thank you Glenn, you are always welcome!

Victorian Guest Lodge
Tharien O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tharien O
Family with teenagers

Ons het net een nag hier geslaap, maar dit was mooi skoon, almal was behulpsaam en vriendelik en dit was werklik aangenaam.

Goed geleë vir toerisme!

Victorian Guest Lodge's response

Dankie Tharien, dit was lekker om julle hier te kon hê. Julle is altyd welkom.

Victorian Guest Lodge
Mark W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mark W
With spouse/partner

Great quest house if you want to visit the big hole.

Clean comfortable room, great breakfasts and friendly staff.

Victorian Guest Lodge's response

Dear Mark,

Thank you, it was great having you and your wife as our guests!

Best regards from Kimberley.

Victorian Guest Lodge
Bettie D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bettie D
With friends

Vriendelike mense. Pragtig skoon, net te veel versierings na my sin.

Victorian Guest Lodge is baie gerieflik geleë as jy die Groot Gat wil besoek. Baie vriendelike mense en die gastehuis is pragtig skoon. 'n Tasrak en pakplekkie in die badkamer sou waardeer word. Die versierings is bietjie oorweldigend.

Victorian Guest Lodge's response

Hi Bettie,
Dankie, dit was n plesier om julle as ons gaste te kon hê. Dankie vir die komplimente en aanbevelings. Ons sal dit ter harte neem. Vriendelike groete uit Kimberley!

Victorian Guest Lodge
Patricia B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia B
With spouse/partner

Was uitstekend.

Het die beste vir die laaste aand gebou. Wat die gastehuis ook lekker gemaak het, was dat dit net oorkant die grootgat was, en my vrou was nog nooit daar nie. Het dit baie geniet.

Victorian Guest Lodge's response

Baie dankie Marius, dit was lekker om julle as ons gaste te kon verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Victoria Guest Lodge

Victorian Guest Lodge
Gerda O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda O

Baie netjies en waarde vir geld.

Kan beslis aanbeveel. Veilig en gerieflik en loopafstand vanaf die groot gat.

Victorian Guest Lodge's response

Baie dankie Gerda. Dit was n plesier om julle groep hier te kon hê. Groete aan almal!

Victorian Guest Lodge
Mike S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike S
Family with teenagers

Lovely place with friendly management and only drawback is traffic noise.

Lovely place with friendly management and only drawback is traffic noise.

Victorian Guest Lodge's response

Hi Mike,
Thanks it was lovely having you all as our guests.
Best regards to all.

Victorian Guest Lodge
Henry C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henry C
With spouse/partner

Right next to the Big Hole Complex.

Conveniently located right next to the Big Hole complex parking lot, with side-gate access to the parking lot to walk underneath the street to the Big Hole. Only negative: situated on a busy road, so it may be slightly noisy due to the traffic.

Victorian Guest Lodge's response

Thank you Henry. Was great having you as our Guests!

Victorian Guest Lodge
Dawie O - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dawie O
Family with teenagers

Fantastic.

Great stay, service is fantastic, will certainly stay there again if Kimberley is our destination again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie lekker gebly, diens is fantasties, sal vir seker weer daar gaan bly as Kimberley ons besteming is!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Victorian Guest Lodge's response

Baie dankie Dawie, dit was lekker om jou en jou gesin te kon huisves. Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete aan almal.

Victorian Guest Lodge
Esther F - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther F
With spouse/partner

Pleasant and nice accommodation.

Very nice accommodation with friendly and pleasant people!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename en lekker verblyf!

Baie lekker verblyf met vriendelikheid en aangename mense!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Victorian Guest Lodge's response

Dankie Esther, dit was lekker om julle as ons gaste te kon hê!
Julle is altyd welkom!

Victorian Guest Lodge
was R800
From R400
per night (for 2 people)
was R800
From R400
per night (for 2 people)
was R800
From R400
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 16 West Circular Road, Big Hole Area, Kimberley, 8301, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkOTAxODY4LTcxY2QtNDg1Yy1hZDNkLWUzNzRhMGM0MmZiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, now From R400  per night (for 2 people) 20 5 1 5 16 West Circular Road Big Hole Area 8301 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -28.739995 24.754499
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!