The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at View Lodge | TravelGround
+34

View Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 8 reviews for View Lodge
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
3.9/5
Value for money
4.8/5
Freddy C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddy C
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Gasvryheid van die personeel laat jou tuis voel en verblyf fantasties en veilig.

Chante R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chante R
With spouse/partner

Lovely view and very private. Great location isolated and private, but still central and near to shops. Will definitely be returning.

Amazing stay, we will definitely be returning for a relaxing stay again! The breakfast, which was only supposed to be a continental one - but we were offered to have a farmhouse brekkie at Loddey's guest house just down the road. It was delicious and the staff their were super friendly!

Patsy M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Patsy M
With friends

Ons het 'n heerlike tyd in View Lodge gehad! Die huis het 'n pragtige uitsig, baie ruim leefarea en heerlike gemaklike beddens.

Ons het 'n heerlike tyd by View Lodge gehad! Die gashere was baie vriendelik en tegemoetkomend, en die huis is heerlik ingerig vir groot groepe, met meer as genoeg skottelgoed en spasie. Ons was almal baie beïndruk met die huis. Al kritiek is, ten tye van ons verblyf het die buitearea aandag nodig gehad: Die veiligheidshek was van sy spoor af en ons kon dit nie self regmaak nie, die buitenste tafel was stukkend, en daar was gate gegrawe in die tuin. Maar ek glo dis klein takies wat gou afgehandel sal word sodat die buitearea gereed sal wees om mense te onthaal in somer, dit sal heerlik wees om dan buite te ontspan. Die huis is heerlik en die uitsig pragtig! Beveel dit hoogs aan.

Jenny S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Jenny S
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly, die rustigheid en asemrowende see uitsig was sielsverfrissend.

Ons was beïndruk met die woonplek (ons kamer spesifiek), die res van die gastehuis netjies en skoon. Die personeel was behulpsaam en gaaf. Die eienaars baie betrokke by die gaste en altyd vriendelik gewees. Die ontbyt was smaakvol en heeltemal genoeg. Die kamers kan egter doen met 'n verkoelingstelsel en 'n klein yskas, maar dit is blykbaar in toekomstige beplanning. Onder dak parkering vir die motors sal ook 'n plus wees aangesien dit baie warm is daar die tyd van die jaar.

Wilanie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilanie V
Family with young children

Heerlike wegbreek! Dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis af.

Almal het die swembad en die uitsig baie geniet!

Fransa M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransa M
Family with teenagers

Baie vriendelike ontvangs en heerlike verblyf.

Die naweekwegbreek by View Lodge was abdoluut die moeite werd.

Lize B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lize B
Family with young children

Wonderlike uitsig oor see, pragtige verblyf!

Ons gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf so lekker, en rustig as moontlik te maak. Was absoluut heerlik, en sal vir seker weer by View Lodge wil kuier.

Laverne S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Laverne S
With spouse/partner

Baie goeie diens en rustige atmosfeer.

Baie dankie aan Johan en span vir uitstekende diens. Ons het die verblyf baie geniet en sien uit om bietjie van julle vele ander gastehuise te besoek.

From R890
per night (sleeps 2)
From R890
per night (sleeps 2)
From R890
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 101 Drommedaris Street, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3ZDljYzc3LTNkYjMtNDZkOC1iMmM0LWM3M2ZjZmFmNTMzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R890  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 101 Drommedaris Street Gordonsbaai 7140 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 11:00 -34.155989796876 18.88100668788
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!