View On The 13th
Review Summary
Chris L - Dec 2020
Overall score
Perfect!
Antoinette V - Oct 2020
Overall score
Ongelooflik lekker gebly
Natasha N - Nov 2019
Overall score
Most beautiful view, quiet and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooiste uitsig, rustig en veilig.
Een van die mooiste plekke. Die uitsig is asemrowend, vandat jy daar aankom voel jy die rustigheid en veiligheid. Kan die plek vir enige een aan beveel. Ons sal definitief weer terug wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan S - Sep 2019
Overall score
Perfek in alle opsigte.
Annette L - Jul 2019
Overall score
Wonderful and well-equipped accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende, goed toegeruste en gerieflike verblyf.
Uiters aangename verblyf met baie mooi uitsig aan weerskante, sien selfs 'n stukkie see. Uitsig op gholfbaan aan die anderkant. Goed toegerus met gerieflike braaiplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tanya E - Apr 2019
Overall score
Dit was wonderlik.
Mia K - Oct 2018
Overall score
Mosselbaai is pragtig en ons het baie lekker gebly.
Stephanus L - Sep 2018
Overall score
Heerlike rusplek met pragtige uitsigte.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Maranata Drive, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Western Cape
- No children under 14