The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Viewpoint Cabins | TravelGround
+197

Viewpoint Cabins

25 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 25 reviews for Viewpoint Cabins
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Karen H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen H
With spouse/partner

Complete perfection.

We booked a romantic Valentines getaway and could not have selected a better spot. The location is gorgeous, the cabin was incredible and we felt really safe. Check in was made super easy and the cabin was spotless from top to bottom. I will definitely recommend to all my friends.

Viewpoint Cabins's response

Thank you so much, we hope to have you visit soon again.

Viewpoint Cabins
Dutoit M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dutoit M
With spouse/partner

Pragtige plekkie met smaakvolle dekor en mooi uitsig.

Aangenaam verras deur die sindelikheid en goeie afwerking/dekor van die plek. Die algehele versorging is foutloos. Tuine is pragtig en netjies, mooiste blomme en plante (het selfs 'n verkleurmannetjie gesien). Binne is die dekor baie goed gedoen met kwaliteit linne en afwerkings. Ek sal die plek beslis aanbeveel (kry so 'n pophuis gevoel), en baie goeie waarde vir geld.

Marc B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marc B
With friends

Great location, beautiful interior.

Had a lovely stay at Viewpoint Cabins. Great place to unwind, close to local attractions. Loved the feel and comfort of the cabin. Well equipped and makes one feel at home. Load shedding and rain was an issue (we are not sure as reception said it could sometimes be rain), no back up system of sort which can be a pain with WiFi etc. Nonetheless, one doesn’t need to spend all day in the cabin. Magoebaskloof region is a definite must!

Viewpoint Cabins's response

Was lovely having you guys, we hope to see you soon again!

Viewpoint Cabins
Berdine L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berdine L

Besonderse stukkie hemel op aarde.

Viewpoint Cabins is vir seker alles wat dit beloof en meer! Die mooiste houthuis met alles wat jy nodig het. Die gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik. Ek sal vir seker weer daar 'n stukkie rus en vrede gaan soek.

Viewpoint Cabins's response

Baie dankie Berdine was lekker om jou te ontmoet, ons hoop om julle gou weer te sien!

Viewpoint Cabins
Johan C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Heerlike wegbreek en lekker ontspan.

Die huise kyk uit oor die dorpie Haenertsburg, is super skoon, nuut en 'n plesier om in te kuier. Die bestuurder, Moya het ons persoonlik ontvang en kom seker maak dat ons tuis voel en alles in orde is. Daar is lekker eetplekkies in die dorp en heelwat doendinge in die omtrek.

Viewpoint Cabins's response

Baie dankie Johan, was lekker om julle by ons te he.

Viewpoint Cabins
Charl G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl G
With spouse/partner

Rustig. Mooi.

Die Cabin is baie mooi met 'n pragtige uitsig. Dit was baie rustig gewees in die natuur.

Viewpoint Cabins's response

Dankie Charl ons hoop om julle gou weer te sien!

Viewpoint Cabins
Annene V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annene V
With friends

Wonderlike, rustige atmosfeer.

Alles was so mooi netjies en skoon. Lieflike ervaring! Baie lekker gebly en die akkommodasie is puik!

Viewpoint Cabins's response

Baie dankie Annene, ons hoop om julle gou weer te sien.

Viewpoint Cabins
Morne V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne V
With spouse/partner

Naweek weg na Magoebaskloof!

Ek en my vrou woon in Gauteng. Perfekte naweek weg, nie te ver van die huis nie. Awesome verblyf gewees. Ons het die verblyf ongelooflik geniet. Sou niks verander van die perfekte verblyf nie.

Viewpoint Cabins's response

Baie dankie Morne, was lekker om julle hier te he, ons hoop om julle gou weer te sien!

Viewpoint Cabins
Velaphi B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Velaphi B
With spouse/partner

Peaceful, relaxing tranquil just to mention a few.

Wonderful, however, please install an air conditioner on the top room the bed room. It is too hot despite the fan.

Viewpoint Cabins's response

Dear Velaphi,
Thank you for your review and for the heads up on the aircon. We appreciate the valuable feedback and will definitely look into it. We hope to see you soon again.
Kindest Regards,
Moya

Viewpoint Cabins
Hettie C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie C
With spouse/partner

Wonderlike ligging.

Puik fassiliteite, pragtige omgewing. Professionele diens en fasiliteite wat voldoen soos in advertensie belowe en meer!

Viewpoint Cabins's response

Baie dankie, dit was so lekker om julle hier by ons te hê.

Viewpoint Cabins
Zen-lee G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zen-lee G
With spouse/partner

Stunning!

Ek sal Viewpoint Cabins definitief aanbeveel. Pragtige ligging, pragtige, netjies en skoon huisie. Gerieflike self check-in proses. Ons het ons tyd daar baie geniet, dis 'n wonderlike wegbreek uit die stad. Dit het al die geriewe wat mens nodig het en is sentraal geleë om maklik al die sight seeing te doen in die omgewing.

Jaco N - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco N
Family with teenagers

Heerlik en ontspannend

Verblyf was pragtig, area en natuur is ongelooflik mooi. Sal dit verseker aanbeveel vir 'n naweek wegbreek vir jouself en jou lewensmaat

Viewpoint Cabins's response

Baie dankie Jaco, ons hoop om julle gou weer hier by ons te sien!

Viewpoint Cabins
Adele K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele K
Family with teenagers

Pragtige huisies in mooiste tuine met ideale ligging.

Ons het baie lekker gebly in die cabin, alles in gehad wat ons nodig gehad het. Ligging is baie sentraal, mens raak eintlik gewoond aan die verkeer. Uitsig pragtig. Alles so mooi versorg. Baie dankie vir julle aandeel om ons naweek spesiaal te maak.

Viewpoint Cabins's response

Baie dankie, Adel, ons hoop om julle gou weer te sien!

Viewpoint Cabins
Annette W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette W
With friends

Absolutely gorgeous!

The photos do not do the cabins justice, simply gorgeous! Would have loved to stay longer.

Dieter D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dieter D
With spouse/partner

Uitstekende verblyf in 'n baie mooi omgewing.

Ons eerste besoek aan Haenertsburg. Die hele omgewing is baie mooi, veral in die Lente met die Azaleas en Crab Apple Bome wat in blom is. Ons het lanklaas sulke vriendelike en hulpvaardige mense teëgekom. Viewpoint Cabins was 'n baie goeie keuse, omdat dit baie sentraal geleë is. Alles was 100% in orde in die cabins. Baie keurige interieur wat ons dadelik spesiaal laat voel het. Linne is van goeie gehalte en daar is aandag aan detail gegee. Moira, die gasvrou was baie vriendelik, sy het vir ons goeie inligting van die omgewing gegee en baie tegemoetkomend. Ons kan Viewpoint Cabins verseker aanbeveel en sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Corne S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne S
Family with teenagers

Ongelooflik.

Stukkie hemel op aarde, ongelooflike mooi cabin met alles en nog meer wat mens nodig het. Cozy en asemrowend. Regtig luuks.

Monique P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique P
With spouse/partner

Ontspannend, rustig en voel soos 'n huis weg van die huis af!

Alles en meer in 'n lieflike houthuisie! Modern en alles wat jy nodig kon hê, sou jy wou braai, of self kos maak! Die kaggel was beslis ons gunsteling deel van als!

Lizmarie R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizmarie R
With spouse/partner

Breathtakingly beautiful!

We stayed in Cabin 6 and it was picture perfect! The interiors and decor are beautifully done. We absolutely loved the loft bedroom with bathtub and mountains views. We will recommend the cabins to anyone travelling to Magoebaskloof!

Anè K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anè K
With spouse/partner

Elke oomblik geniet!

Was regtig 'n plesier om in die Viewpoint Cabins te bly en het ons naweek ongelooflik baie geniet. Die cabins is sooo mooi en het aan alles voorsien wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer 'n naweek daar spandeer. Dankie vir lekker herinneringe!

Czilke S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Czilke S
With spouse/partner

I loved not feeling any stress there whatsoever. Was like home.

Close to Haenertsburg, so easy access to popular attractions and was amazing at viewpoint cabins.

Nick W - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick W
With spouse/partner

Amazing experience!

Cabin 6 was perfect for myself and my girlfriend! Absolutely faultless, attention to detail is amazing, very clean and everything is thought of. Self check-in with no issues, hosts are great! 100% returning. 100% would recommend.

Bradley P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bradley P
With spouse/partner

Ongelooflik mooi en netjies en so rustig. Sal definitief weer gaan.

Baie lekker daar gekuier.

Egmondt B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Egmondt B
With spouse/partner

Loved the view and quietness.

Beautiful, quiet and peaceful, we enjoyed our stay tremendously. No TV or technological nuisances, however the cabin is not recommended if you can't climb stairs.

Verne R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verne R
Family with young children

Stylvol en pret om hier te bly!

Nog beter as wat ons verwag het! Ons was 6 volwassenes en 5 kinders onder 6 jaar, Viewpoint Cabins was stylvol versier, silwerskoon, pragtige tuine, vreeslike mooi uitsig oor die hele dorpie. Groot grasperke en paadjies vir die kinders om tussen ons groep se cabins rond te hardloop. Ek beveel enige tyd die verblyf aan.

Corne B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne B
With spouse/partner

Unbelievable.

It is even prettier than the photos. Beautiful view and a lovely warm fireplace.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik.

Dit is selfs nog mooier as in die foto's. Pragtige uitsig en 'n heerlike warm kaggel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Viewpoint Cabins's response

Baie dankie Corne, dit was baie lekker om julle hier by ons te hê, julle moet gerus weer kom.
Groete
Moya

Viewpoint Cabins
From R990
per night (sleeps 2)
From R990
per night (sleeps 2)
From R990
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 2 of the Farm 1100, Grootbosch Road, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARjm0FuslHGOZD8f3FZW5eJyc2BpgKxARdKkUJJgPTnEVcPjlkl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R990  per night (sleeps 2) 25 5 1 5 Portion 2 of the Farm 1100 Grootbosch Road 0730 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -23.938799891931 29.937471619648
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!