Views
Review Summary
Deirdre B - May 2022
Overall score
Hoogste huis met mooiste uitsig. Lekker naby stap roetes.
Gerhard G - May 2022
Overall score
Pragtige uitsig, gerieflike eenheid, lekker stap vanaf eenheid na dam!
Views 's response
Dis 'n wanfunksionele Vrystaat Munisipaliteit, wat kan ons meer se. Dis darem nog heeltemaal rybaar vir enige motor, ry net stadig.
Kock R - May 2022
Overall score
Die mooiste plek, baie nietjies.
Gordon B - May 2022
Overall score
Netjies, goed toegerus, vriendelike ontvangs en het lekker gerus.
Zirk L - Apr 2022
Overall score
Baie mooi omgewing met baie staproetes.
Karina F - Apr 2022
Overall score
Heerlik.
Jeanne D - Apr 2022
Overall score
We had a lovely stay with a stunning view overlooking the mountains.
Paula B - Apr 2022
Overall score
Baie mooi, skoon en netjies.
Johan V - Apr 2022
Overall score
Awesome plek en views.
Elbie F - Apr 2022
Overall score
Rustige wegbreek.
Irida S - Mar 2022
Overall score
Pragtige plek, pragtige uitsig.
Hans S - Mar 2022
Overall score
Mooi uitsig.
Jonette L - Mar 2022
Overall score
Vinnige oorslaap op mooi plek.
Yolandi M - Mar 2022
Overall score
Pragtige plekkie met die mooiste uitsigte.
Ina R - Mar 2022
Overall score
Fantastiese uitsig en rustig.
Anette H - Feb 2022
Overall score
Die naam Views is werklik presies wat 'n mens kry - pragtige views oor Clarens en die omgewing!
Brian H - Feb 2022
Overall score
Het heerlik gekuier. Plek is netjies. Stort benodig opgradering.
Views 's response
Klein waterlek onder in die hoek van die stort. In proses van herstel.
Nicolette S - Feb 2022
Overall score
Enkel ma met 2 kinders van 22.
Eddy J - Jan 2022
Overall score
Stil en rustig.
Glenda O - Jan 2022
Overall score
Baie lekker.
Views 's response
Die kamerbeskrywing op die webblad stel dit darem duidelik dat die eenheid geskik is vir 3 volwassenes of 2 volwassenes met 2 kinders.
As 4 volwassenes hier bespreek aanvaar ons maar altyd dit is gaste met 2 kinders ouer as 12.
Karin P - Jan 2022
Overall score
Sielerus in die natuur.
Anita O - Jan 2022
Overall score
Fantasties. Pragtige uitsigte.
Anita O - Jan 2022
Overall score
Absoluut heerlik! Fantastiese uitsigte.
Catharina S - Jan 2022
Overall score
Ongelooflik lekker.
Lorraine B - Jan 2022
Overall score
Die plek was skoon en netjies - die uitsigte is asemrowend.
Henriette C - Jan 2022
Overall score
Pragtige uitsig, baie gerieflik.
Sarel J - Jan 2022
Overall score
Uitstekend.
Divann S - Dec 2021
Overall score
Dit is 'n lieflike wegbreek met die mooiste uitsig.
Nadia S - Dec 2021
Overall score
Baie netjies met 'n pragtige uitsig.
Sarel J - Dec 2021
Overall score
Puik verblyf.
Ryan B - Dec 2021
Overall score
It was great! Would really recommend!
Renette B - Dec 2021
Overall score
Heerlik.
Willem F - Dec 2021
Overall score
Good, but misleading advert.
Views 's response
Dear Willem,
We trust you meant to say that bedroom 2 is small, as all the beds in unit 1 are normal adult size. We are not trying to mislead anyone, as there are clear pictures of bedroom 2 under the room description for unit 1.
Celia S - Nov 2021
Overall score
Hemelse ervaring.
Mariska R - Nov 2021
Overall score
Net wat 'n mense benodig!
Cindy M - Oct 2021
Overall score
Baie lekker gebly en pragtige uitsig.
Herman O - Oct 2021
Overall score
Alles het gewerk,en dit is goed beplan en netjies.
Helen D - Oct 2021
Overall score
Rustig in 'n mooi omgewing.
Zelma O - Sep 2021
Overall score
Ongelooflik!
Jorita V - Sep 2021
Overall score
Peaceful with beautiful views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en pragtige uitsigte.
Op pad van Kaapstad 2 nagte daar oorgeslaap op pad na Pongola en weer daar oorgeslaap op pad terug.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre K - Sep 2021
Overall score
Baie geniet, sal weer so maak.
Debra G - Aug 2021
Overall score
Rustigheid met asemrowende uitsigte
Winston V - Aug 2021
Overall score
A relaxing, tranquil environment.
Renier V - Jul 2021
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Baie rustig en die uitsig is asemrowend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adolph S - Jul 2021
Overall score
Tien uit tien.
Liezel D - Jul 2021
Overall score
Alles en meer.
Lizette O - Jun 2021
Overall score
Dit was puik!
Jasper V - Jun 2021
Overall score
Baie lekker
Wilna L - Jun 2021
Overall score
Dit was fantasties!
Edith Kelebogile L - May 2021
Overall score
We had such a lovely and warm stay. We will definitely come again.
Dina B - May 2021
Overall score
Ongelooflike uitsig, hens die naam. Privaat. Lekker atmosfeer.
Marno F - May 2021
Overall score
Wonderlike plekkie.
Willie B - May 2021
Overall score
Rus en vrede. Bitter mooi uitsig!
Mariska L - May 2021
Overall score
Uitstekend!
Eduard D - Apr 2021
Overall score
Excellent position and good accommodation.
Nico B - Apr 2021
Overall score
Netjies blyplek.
Francis A - Apr 2021
Overall score
Baie mooi uitsig oor Clarens.
Nellie V - Mar 2021
Overall score
Awesome, rustige skoon netjiese gastehuis en vriendelik.
Views 's response
Baie dankie vir n mooi en akkurate resensie Nellie.
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
VIEWS.
Stacey H - Mar 2021
Overall score
Spectacular sunrise views of Clarens!
Read moreMarius D - Mar 2021
Overall score
Beste verblyf in die Oos-Vrystaat.
Read moreBelinda L - Mar 2021
Overall score
Rus, vrede, uitsig sonder ophou!
Carien O - Feb 2021
Overall score
Such a pleasurable, relaxing, peaceful visit.
Breganza J - Feb 2021
Overall score
Puik verblyf.
Armand M - Feb 2021
Overall score
Stunning
Ina V - Jan 2021
Overall score
Soos asof jy "vanaf die plaas is" rustig, mooi uitsig, stil en vriendelike diens. Als wat jy benodig is daar.
Meliza C - Jan 2021
Overall score
Rustige, asemrowende verblyf.
Jorina S - Jan 2021
Overall score
Fantastiese ligging. Beste verblyf in Clarens.
Piet H - Dec 2020
Overall score
Lafenis vir die siel in 'n vriendelike pragtige plek.
Tienie N - Dec 2020
Overall score
Peaceful. Fantastic view.
Lukas D - Nov 2020
Overall score
Wonderlik en lekker rustig net buite die dorp teen die hang.
Lienkie S - Nov 2020
Overall score
Wegbreekweek.
Marcia V - Nov 2020
Overall score
Wat ’n asemrowende plekkie!
Amelia J - Nov 2020
Overall score
Pragtige plek, gerieflik.
Elize M - Oct 2020
Overall score
Fantasties verby!
Read moreSuzanne V - Oct 2020
Overall score
Value for money. Between the mountains. Beautiful.
Lambrecht S - Oct 2020
Overall score
It was great, everything was clean and Bastaain made sure that everything is okay and asked if there is anything that is not working and that we are happy with everything.
Johann C - Sep 2020
Overall score
Baie netjies, rustig en gerieflik!
Andre M - Sep 2020
Overall score
Baie netjies, vriendlik. Sal beslis weer besoek
Theresa S - Sep 2020
Overall score
Ons het dit baie geniet. 'n Wonderlike uitsig van die baie mooi berge.
Audrey B - Aug 2020
Overall score
Beautiful views!
Irma D - Aug 2020
Overall score
Heerlik, baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.
Louisa B - Aug 2020
Overall score
Baie lekker verblyf met die mooiste uitsig.
Eugene D - Jul 2020
Overall score
Rus vir my siel en meer.
Buys M - Mar 2020
Overall score
Baie lekker rustige omgewing. Heerlik gerus.
Lizelle K - Mar 2020
Overall score
Uitstekende keuse vir verblyf.
Estelle H - Feb 2020
Overall score
Pragtige ligging en so perfek vir rus vir 'n paar dae met die mooiste uitsig!
Madie S - Feb 2020
Overall score
Good.
Anthony D - Feb 2020
Overall score
Thoroughly enjoyable.
Anthony D - Feb 2020
Overall score
Well equipped, clean, excellent views and quiet.
Michelle J - Jan 2020
Overall score
Pragtige uitsigte, netjiese verblyf.
Philip V - Jan 2020
Overall score
Beste uitsig in Clarens.
Lucy V - Dec 2019
Overall score
Hoogs aanbeveel.
Rika K - Dec 2019
Overall score
Die panoramiese uitsig was asemrowend vanaf Views.
Thinus S - Nov 2019
Overall score
Heerlik.
Letitia M - Sep 2019
Overall score
Views is practical, convenient and value for money - really all you need if you just sleep and cook there.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Views is prakties, gerieflik en waarde vir geld - regtig al wat mens nodig het as jy in elkgeval net daar slaap en kosmaak.
Baie dankie aan Tobie vir 'n wonderlike plek om te oornag, asook vir julle gasvryheid om met enige iets te help. Ons het regtig alles gehad wat ons nodig het om gemaklik te slaap, lekker kos te maak, warm te wees en selfs die Springbokke se wedstryd te kyk. Die hoogtepunt vir my was die uitsig. Pragtige berge wat ons van die kant van die dorp en op 'n bult beter kon sien as op ander plekke in die dorp. Die park met sy staproetes wat ook net oorkant die straat is, is wonderlik stil en so aanloklik. As daar enige iets is wat ek moet uitwys wat dalk vir iemand 'n probleem kan wees, is dit dat 'n mens 'n muur aan die een kant met mense deel. Dit kan dalk steurend vir mense sonder kinders wees as daar klein kindertjies langsaan is. Dit was glad nie vir ons 'n probleem nie, omdat daar nie kinders by die mense langs ons was nie. Ons was die mense met 'n kind, maar darem al 'n ouer kind, so ek glo nie dat ons iemand sou pla nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Views 's response
Goeie dag Letitia,
Dankie vir die voorstel. Ons sal nou 'n hekkie insit waar die skei-muur ophou.
Perd V - Sep 2019
Overall score
Was asemrowend prentjiemooi.
Bianca G - Sep 2019
Overall score
Fantasties.
Tiaan S - Sep 2019
Overall score
Fantastic accommodation with a wonderful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese akkommodasie met 'n wonderlike uitsig.
'n Lekker plek vir 'n vinnige wegbreeknaweek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rina F - Sep 2019
Overall score
Views is a beautiful place with everything you need with a beautiful view. We had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Views is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het met 'n mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly.
Asemrowende uitsig oor die berge, lekker staproetes. Ons het 'n hele paar aangevat. Die eienaar van die Views was baie behulpsaam en vriendelik. Alles in die eenheid was mooi, skoon en netjies. Ons sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maxine N - Aug 2019
Overall score
Beeldskoon.
Floris V - Jul 2019
Overall score
Rustig met ‘n pragtige uitsig!
Petro S - Jul 2019
Overall score
Fantasties.
Andre M - Jul 2019
Overall score
The photo you see is exactly what you get.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die foto wat jy sien is presies dit wat jy kry.
Godsalige rustigheid en ongelooflike vistas. Hierdie is 'n plek vir stoepsit en ver kyk. Hierdie is nie 'n plek vir bed lê en TV kyk. Klim in jou motor en ry, ry of jou fiets of gaan stap, jy is regtig vry. Die huisie is knus en net die plek vir rus. Netjies en skoon met alle basiese goed. Ek wil weer en weer gaan na dieselfde huisie met Clarens wat so baie het om te doen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elta V - Jun 2019
Overall score
Pragtig.
Kobus C - Jun 2019
Overall score
Expected much more for the price.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het veel meer verwag teen daai tarief.
Eenheid is baie beknop met stort in die bad en geen kuier plek. WiFi het nie gewerk nie. Kon inlog maar dan gebeur niks! Selfs na oproepe na al die nommers het niemand geantwoord nie en het heel naweek sonder WiFi gesit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Views 's response
Goeiedag Kobus,
Baie dankie vir die terugvoer.
Views se hoëspoed internet data vebinding is via die lug en 'n skottel, en is baie betroubaar. Dit gebeur soms dat 'n router herset nodig is na 'n kort onderbreking, en dit was die volgende dag gedoen.
Die beknop kommentaar is eintlik net van toepassing op die kombuisie, en meeste gaste is selfs daarmee tevrede. Ons gaan dit nogtans binnekort verander.
Groete,
Views Bestuur
Veronica C - May 2019
Overall score
Die verblyf was fantasties gewees. Ons was heel bo amper in berge. Die stilte is so wonderlik om weg te kom van die stadslawaai. Ons het regtig lekker gerus!
Megan V - May 2019
Overall score
Heerlike, volledig toegeruste wegbreekplekkie. Die rustigheid vanself! Sien julle weer!
Les C - Apr 2019
Overall score
A great two day break.
Elsa S - Mar 2019
Overall score
Beautiful place with a lovely view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek met n lieflike uitsig.
Dit was ons eerste besoek aan Clarens en dit sal nie die laaste wees nie. Ons sal beslis Views aan al ons vriende en familie aanbeveel. Dit is stil en vreedsaam met 'n ongelooflike uitsig aangesien dit redelik hoog geleë is. Vriendelike gasvrye mense. Goed versorgde tuin.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jurie S - Mar 2019
Overall score
Very comfortable accommodation with a beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklike verblyf met pragtige uitsig.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jimmy W - Mar 2019
Overall score
Ontspannend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Relaxing.
A beautiful relaxing unit to stay in. Everything you need is there. Definitely will go back there. Thank you Bastian.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariana S - Mar 2019
Overall score
Worth every cent. Wow wow.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Elke liewe sent werd. Wow wow.
Vandat ons arriveer het tot ons vertrek het ons die vriendelike en hulpvaardige Bastiaan en sy vrou ontmoet. Ons was 3 volwasse persone en Views het ons harte gesteel. Die woonstel was netjies en ons kom gaan fout vind nie. Ek wens dear was meer sterretjies om te merk, want ek sou dit gemerk het. Ons gaan definitief weer terug na Views toe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stacey L - Feb 2019
Overall score
Exceptional views. Perfect for a break away from the city life. Very tranquil and quiet place to stay.
Jeanre L - Jan 2019
Overall score
Fantasties.
Ilse B - Jan 2019
Overall score
Good views, but tiny, concise and inconvenient for anything other than sleep.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie uitsig, maar piepklein, beknop en ongerieflik vir enigiets anders as slaap.
Views 1 word bemark as 'n 2-slaapkamer eenheid met plek vir 4 volwassenes. Let wel: daar is geen spasie vir 4 persone om saam te kuier behalwe op die stoep nie. Die kaggel is in die slaapkamer en daar is slegs 2 regop stoele om voor die kaggel te sit. (Ander persone moet dus op die bed sit). Die skuifdeur na die stoep is ook in hierdie kamer, dus moet die persone wat in die ander slaapkamer bly, heeltyd deur hierdie slaapkamer loop om buite te sit. Die kombuis is bitterlik klein. Dit is miskien geskik vir gou iets warm maak in die mikrogolfoond, maar beslis nie vir 100% selfsorg nie. Ook nie sitplek vir 4 mense by die kombuistafel nie. Verder is die stort binne in die bad. Die glasafskorting maak ook die krane onbereikbaar tensy mens eers binne-in klim. My 73-jarige moeder het dus gesukkel om te bad of te stort. Aangesien die eenhede aanmekaar is, hoor mens wanneer die bure TV kyk, met mekaar praat ens. Die eenheid is ook vas aan die hoofhuis waar die eienaars woon. Verder het die veiligheidshek nie gesluit nie. Ten minste was die eenheid skoon en die beddens gemaklik. Ek sou hierdie slegs aanbeveel vir 'n gesin met kleinerige kinders (wat reeds hulself alleen kan bad) en indien mens miskien net ontbyt self wil maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Views 's response
Beste Ilse,
Dankie vir jou terugvoer.
Die Views-eenhede beskik beide oor 4 slaapplekke, maar is eintlik ideaal ingerig vir 2 volwassenes of gesinne met 2 volwassenes en 2 kinders. Ons aanvaar by uitsondering besprekings vir 4 volwassenes per eenheid, maar lig ons gaste in en bied dan 'n stewige afslag.
Die veiligheidshek se slot is wel werkend maar stram. Dit is nou reggestel. Ons kitchenettes is klein, maar volgens ons gaste wel voldoende vir naweekselfsorg.
Ons is jammer dat jy ons nie ingelig het oor jul probleem met die glasskerm by die bad nie. Dit is van die uitswaai-tipe wat volle toegang tot die bad en badkrane verleen.
Groete,
Views-bestuur
Werner W - Jan 2019
Overall score
Fantasties.
Lucas D - Jan 2019
Overall score
Very quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig.
Lekker wegbreek van dorp. Pragtige uitsig oor die berg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johleen M - Dec 2018
Overall score
Uitstekend.
Bianca G - Dec 2018
Overall score
Very calm and pleasant.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en aangenaam
Die verblyf was baie netjies en is in 'n baie rustige deel van die dorp. Ek sou wel aanbeveel dat daar dalk net 'n waaier bygevoeg moet word vir van die warmer dae, maar aangesien diet so veilig is kan mens gerus met die deure oop slaap. Die uitsig van die stoep is asemrowend en ek sal enige tyd 'n naweek daar spandeer en ek moet ook se dat die eienaars verskriklik vriendelik is en baie baie behulpsaam en baie bedagsaam. Beurtkrag is ook geen probleem aangesien daar reeds en strofie, ketel en lig is wat sonder krag kan werk. Dit was regtig 'n ongelooflike naweek en 'n fantastiese plek om te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Views 's response
Bianca, dankie vir jou resensie. Ons sal waaiers insit, ons het dit nog nooit oorweeg nie omdat Clarens so 'n heerlike somersklimaat het. Daar is egter af en toe 'n baie warm dag.
Vincent P - Dec 2018
Overall score
Very nice, with beautiful sights.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, met pragtige besienswaardighede.
Welkom aankoms gewees, almal in die dorpie en waar mens die sleutel kry is vriendelik, baie lekker blyplek, gemaklik vir 4 mense, en jy kyk bo-oor almal na die berg. Te mooi vir woorde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Santa K - Dec 2018
Overall score
It was very nice to relax like this.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend gewees om so te kan ontspan.
Behalwe vir die pragtige uitsig en mooi plek, kon ons nie vir beter gehalte hoop nie. Baie dankie aan Bastiaan en Alta wat vriendelik ons tegemoet was met beurtkrag. Die tuin lyk pragtig en is als netjies en skoon gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Views 's response
Dankie Santa vir jou positiewe terugvoer. Ons probeer altyd ons bes om besoekers aan Clarens en by views die beste ervaring moontlik te gee.
Roger K - Nov 2018
Overall score
Nice clean and wonderful view.