The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Villa @ 35 | TravelGround
+21

Villa @ 35

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 7 reviews for Villa @ 35
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.7/5
Value for money
5.0/5
Frik C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik C
With spouse/partner

Heerlik ontspan. Geriewe is perfek.

Die eenheid is perfek ingerig met alle moontlike geriewe. Alles is baie netjies en skoon. Sal beslis die eenheid aanbeveel.

Villa @ 35's response

Julle maak my dag, Frik! Duisende dankies vir die pragtige terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Sjoe!

Villa @ 35
Gerhard Thomas V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard Thomas V
With spouse/partner

Netjies en veilig.

Alles was netjies en pragtig en alles wat ons nodig gehad het. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak.

Shameega K - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shameega K
Family with young children

My ervaring by Villa @ 35 was die beste van enige van my vorige vakansies in Mosselbaai/Hartenbos. Ek kan nie genoeg dankbaar wees vir die goeie diens en vriendelikheid nie.

Villa @ 35 was die beste plek ooit. Alles vir ons gerieflik en mooi. Bekostigbaar, netjies en geseënd.

Liezel L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liezel L
Family with teenagers

Dit was verfrissend.

Dit was eerlikwaar lekker om by Villa @ 35 te kon oorbly. Dis knus, warm en huislik.

Villa @ 35's response

Duisende dankies vir die goeie resensie.

Villa @ 35
Henriette P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Henriette P
Family with young children

Pragtig, netjies, voldoen aan ons verwagtinge.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad in [email protected]! Vriendelike, behulpsame eienaars! Die woonstel is goed toegerus, baie netjies, pragtig, en het aan ons verwagtinge voldoen. Ons sal beslis weer in die toekoms daar wil tuis gaan!

Villa @ 35's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit en sal julle enigetyd terug verwelkom met n nag of twee gratis.

Villa @ 35
Livina H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Livina H

Dit is 'n pragtige plekkie.

Baie om te doen en te geniet. Die Villa is naby die strand, winkelsentrums, ens. Dis 'n pragtige plekkie en die kombuis is pragtig.

Villa @ 35's response

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg!
Baie seën vir julle ook, en van ons kant wil ons dankie sê dat julle ons plekkie so mooi opgepas het, asook vir julle vriendelikheid.

Villa @ 35
Suzaan K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzaan K
Family with young children

Kort maar lekker.

Baie oulik ingerigte plek - sal net waaiers en blinds in die kamers aanbeveel aangesien dit baie warm raak en die gordyne baie lig is in die hoofslaapkamer.

From R550
per night (sleeps 6)
From R550
per night (sleeps 6)
From R550
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 16:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Witteboom Street, Villa Pirogue 35, Hartenbos, 0650, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa45ba06d21af13f507c733e5747d3ec43f69d1f1378f52429eb5b2f54518e4481e8300c706575e5df47f19a1a26f81a93181?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night (sleeps 6) 7 5 1 5 5 Witteboom Street Villa Pirogue 35 0650 Western Cape 0860 022 102 16:00-18:00 10:00 -34.12762 22.10471
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!