The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Villa 176 @ Clarens | TravelGround
+57

Villa 176 @ Clarens

66 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 66 reviews for Villa 176 @ Clarens
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Adri O - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri O
With friends

Fantastiese verblyf in Clarens.

Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Heerlike kaggel en braaigeriewe. Uitsonderlike diens.

Elizabeth C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth C
Family with teenagers

Omring deur die berge en gholfbaan - die huis is modern, en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike wegbreek. Irma was uitstekend met die diens wat sy ons gegee het. Vir 'n vinnige wegbreek of vir 'n lang wegbreek is die definitief ene om weer te gaan bly.

Heerlik gebly, in 'n skoon, goed ingerigte, modern huis, omring deur berge en klipgooi van alles.

Suzette D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzette D
With spouse/partner

Heerlike wegbreek! Pragtige en skoon akkommodasie. Sal beslis weer gaan!

Veilig, gerieflik en die uitsig besonders!

Maretha M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maretha M
With friends

Netjiese eenheid vir kuier met vriende of as gesin.

Villa 176 @ Clarens is baie netjies, skoon en goed toegerus. Kort net 'n nuwe pan by die huisraad! Die landgoed is rustig en die wooneenheid bied 'n pragtige uitsig vanaf die stoep en braai. Dit is na aan die dorp, hoewel nie stapafstand nie. Sekuriteit goed. Al wat ontbreek en lastig was, is wat mens in vandag se tye as absoluut standaard beskou: WiFi.

Wessel L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel L
With spouse/partner

Die uitsig, stilte, privaatheid en gerief is tops!

Irma se deurlopende doeltreffende kommunikasie en omgee was fantasties. Die huis is uiters gerieflik ingerig. 'n Kuier van twee dae as 'n stop tussen Bloemfontein en Pretoria was beslis te kort!

Ilze J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze J
With spouse/partner

Kon nie vir 'n beter plek gevra het nie.

Baie netjies en skoon. Toegerus met als wat ons nodig gehad het. Baie rustig en kon net terugsit en die omgewing geniet.

Geurt V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geurt V
With friends

Uitstekende en baie netjiese en rustige verblyf.

Uitstekende akkommodasie, goeie ligging, billike tarief!

Adel S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel S
With spouse/partner

Villa 176 @ Clarens is ‘n lieflike vakansiewegbreekhuis!

Die huis is verskriklik lekker ingerig en báie netjies, ons het niks nodig gehad wat nie daar was nie! Die uitsig bo-oor Clarens en die oor die berge is besonders mooi! Die estate se sekuriteit is baie goed, gee ‘n lekker gemoedsrus!

Reece S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reece S
With spouse/partner

What a beautiful Villa, felt so welcomed. The space was absolutely stunning where situated. We felt safe and enjoyed our stay.

Everything was clean and neat. Home away from home.

Johan B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With friends

Het gevra vir ’n ekstra slaapmatras vir ’n kind, wat nie gedoen was nie.

Die kind moes toe ’n bed reël met sy ouers.

Marietjie O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie O
With spouse/partner

Die uisig oor Clarens is pragtig was siels kos.

Ek kan Villa 176 beslis aanbeveel, baie netjies, ons wou langer bly.

Ina D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina D

Fasiliteite netjies en uiters voldoende.

Lugreeling in leefarea was doeltreffend, sal voorstel dat dit in slaapkamers ook geinstalleer word.

Nirvana M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nirvana M
Family with teenagers

Absolutely awesome!

We have a terrific stay - so neat - its unbelievable. We will certainly be back.

Amanda V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
With spouse/partner

Ongelooflik mooi en rustig, lekker privaat. Sal definitief weer gaan.

Villa [email protected] is alles wat ek verwag het en nog meer. Sal dit definitief aanbeveel vir ‘n naweek of vakansie. Bespreking het seepglad verloop, puik diens.

Kobie K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie K
With friends

Uitstekende verblyf!

Baie netjies, skoon en ’n fantastiese uitleg. Daar is absoluut alles wat 'n mens benodig en ons soek reeds 'n datum om terug te keer. Definitief een van die beste plekke wat ons in 'n lang tyd bespreek het.

Gert D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gert D
With spouse/partner

Fantasties, skoon en pragtige uitsig.

Villa 176 is werklikwaar 'n baie skoon en netjiese verblyf wat ek aanbeveel vir enige iemand.

Eliztien V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eliztien V
Family with young children

Pragtige uitsig en heerlike luukse eenheid.

Ons het die kuier baie geniet. Heerlike huis.

Maria T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria T
With friends

Baie skoon en netjies. Pragtige uitsig oor Clarens en berge.

Dankie aan Irma. Sy het na ons aankoms geskakel om te hoor of alles in orde is in die huis. En dit was. Vreeslik lekker gebly. Beveel Villa 176 @ Clarens vir enige persoon aan.

Marius V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
With spouse/partner

Wonderlike en verkwikkende naweek geniet by Villa 176 @ Clarens.

Dit was ons derde kuier by Villa 176 @ Clarens. Soos die vorige twee kere het ons dit weer eens baie geniet. Die verblyf was soos altyd uitstekend. Die chalet is goed toegerus en netjies. Verblyf kan aanbeveel word.

Johanna V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna V
With friends

Gemaklike verblyf in goed toegeruste woonstel met pragtige uitsig.

Die woonstel het 'n baie mooi uitsig oor Clarens en op die berge. Die woonstel is baie goed toegerus en skep 'n warm huislike gevoel. Baie goeie diens van eienaar.

Ab V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ab V
With spouse/partner

Netjies, beste plek.

Besonderse skoonheid, netjiese plek, baie lekker gebly.

Adele J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele J
With spouse/partner

Alles was pragtig, silwerskoon, gerieflik. Die eienaars het die huis 100% ingerig met geen tekortkoming nie. Ek sal definitief weer hier tuisgaan!

Wonderlik! Ons sal definitief weer hier tuisgaan.

Albert V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert V
With friends

It was the best place I've ever stayed at.

The house is stunning and tasteful. It has everything you need and more. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die beste plek waar ek nog in Clarens gebly het.

Die huis is pragtig en smaakvol. Dit het alles wat jy kon nodig hê en nog vele meer. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alba S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alba S
Family with teenagers

Naby Clarens. Baie veilig.

Luxurious home with everything needed. Beautiful views! We would love to stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Naby Clarens. Baie veilig.

Luukse huis met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig! Ons sal graag weer hier wil bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
With spouse/partner

Verblyf was uitstekend en uitstekend geleë om die area te verken.

Dit was ons tweede besoek aan Villa 176 @ Clarens. Soos voorheen was die verblyf uitstekend toegerus, netjies en het aan al die verwagtinge voldoen. Ek kon die Clarens-area vanaf hierdie basis behoorlik verken.

Werner D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner D
With spouse/partner

Comfortable, beautiful and excellent accommodation.

Thank you very much, we will definitely use Villa 176 again, Irma thank you for all the arrangements everything was convenient and effortless.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik mooi en puik verblyf.

Baie dankie, ons sal vir seker weer gebruik maak van Villa 176, Irma vreeslik dankie vir al die reëlings alles was gerieflik en moeiteloos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilna V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna V
With spouse/partner

Absoluut waarde vir jou geld.

Hou baie van 'n naweek by Clarens, het dus al in verskeie plekke tuisgegaan, maar Villa 176 @ Clarens oortref almal. Lieflike uitsig, rustige en veilige omgewing, alles wat jy nodig het en nog meer. Sal definitief aanbeveel.

Sheila T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sheila T
Family with teenagers

A very beautiful and peaceful space within a golf estate with great views of the mountains.

I was very pleased with the villa and what is provided. I was there with my family. They even provided a few games for the family and a full DSTV suite. The fittings and furnishing are of a high quality, a home away from home. There is access to the golf course, great mountain views. It is a few minutes away from restaurants, art galleries and curio shops. It is a great place to stay for families vacating in Clarens and surrounding areas. Also easy to find as the golf estate is along the main road (R712). It is really centrally located for the region.

Dirk E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirk E
With spouse/partner

Luuks, netjies en skoon.

Baie rustige omgewing, mooi uitsig. Sal beslis weer kom.

Neville R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neville R
With spouse/partner

Baie rustige naweek in lieflike omgewing.

Irma se reëlings met betrekking tot toegang, sleutels ens. was gerieflik en moeitevry. Villa 176 is 'n besonders netjiese eenheid, mooi opgegradeer en word duidelik baie goed onderhou. Die hoë kwalitiet toestelle, mooi meubels en sekere fyn luukshede maak dit ook duidelik dat die eenheid se eienaars dit met smaak vir hulle eie gerief ingerig het. Dit was 'n voorreg om 'n naweek daar te kon deurbring!

Japie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie B
Family with young children

Wat 'n ondervinding.

Villa 176 is so goed ingerig, skoon en netjies. Jy kan maar net jou kos en klere bring, die res is voor gesorg! Enigste klagte wat ek het is dat ek te kort daar gebly het. Villa 176 sal ons vir seker weer sien! Irma, dankie vir 'n heerlike naweek, ons verlang alreeds!

Andre V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
On business

A business trip that felt like a holiday.

Beautiful and neat place! The best place to relax!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sakereis wat voel soos vakansie

Baie mooi en netjiese plek! Beste plek as jy wil ontspan en die kalmte soek. Voorwaar rustigheid op sy beste!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wian K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wian K
With spouse/partner

Fantastic!

Personal service from the owner was excellent. The place is well equipped and the decor is beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Persoonlike diens van die huiseienaar was puik. Die plek is goed toegerus en die dekor is pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sylvia S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia S
With friends

Spotless luxury at an affordable price.

The villa is very well appointed, and has everything you could possibly need. Comfortable beds and beautiful bathrooms. Communication with the owners is smooth and easy, as is access in and out of the park. Highly recommended.

Chevonne K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chevonne K
With spouse/partner

Pragtige plek, en waarde vir geld.

Pragtige plek en goed toegerus. Heerlike plek vir 'n wegbreeknaweek. Ons het dit baie geniet.

Melanie V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie V
Family with teenagers

Uitstekende verblyf met fantastiese ligging.

Die huis bied alles en nog meer wat nodig is om 'n vakansie onvergeetlik te maak. Uitstekend toegerus, fantastiese ligging met lieflike uitsig oor Clarens en omliggende berge. Irma was baie behulpsaam. Ons sal vir seker terugkeer na Villa [email protected] Volgende keer vir langer.

Linda R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda R
With friends

Wonderful.

It's safe, clean and beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Dit is veilig, skoon en baie pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dee K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dee K
Individual traveler

Lovely place with stunning views.

We really enjoyed our stay and would definitely be back again.

Ansa R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansa R
With spouse/partner

Absoluut stunning.

Baie luuks, verskriklik mooi, baie goed toegerus, stunning uitsig. Sal definitief aanbeveel. Irma is baie vriendelik en n goeie gasvrou. Dankie vir 'n wonderlike naweek sal definitief weer besoek.

Zelda T - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda T
With spouse/partner

Very nice. Awesome.

The villa has everything one needs. Clean, neat and a home away from home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verskriklik lekker. Awesome.

Die Villa het alles wat 'n mens nodig het. Skoon, netjies en "A home away from home".

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Odette H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette H
Family with teenagers

Beautiful place.

Beautiful place, clean, very close to town and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek.

Pragtige plek, skoon, baie naby die dorp en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter G
With friends

Een van die lekkerste naweke in 'n baie lang tyd.

Villa 176 @ Clarens was een groot plesier. Van die instemming deur die eienaars dat ons 'n paar ure vroeër kon inklok tot alles in die huis wat silwerskoon en op hulle plek was. Alle toerusting werk en die huis is werklik goed toegerus. Villa 176 @ Clarens gaan my vir seker weer sien.

Maryke B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maryke B
With friends

Comfortable, neat & tidy. Quiet area for rest and getting away from it all.

Enjoyed our stay, we will certainly return to Villa [email protected]

Megan V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan V
With friends

A wonderful experience.

Such an amazing and clean place to stay.

Marius V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius V
With spouse/partner

Beautiful and neat accommodation in an amazing setting.

The accommodation was beautiful, very neat and well equipped with a wonderful view. It's just what you need when breaking away from the busy city life. Will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, netjiese verblyf in pragtige omgewing.

Die verblyf was pragtig, baie netjies en uitstekend ingerig met 'n wonderlike uitsig. Net wat 'n mens soek vir 'n wegbreek van die besige stadslewe. Sal beslis weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Albertha S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albertha S
Family with teenagers

Fantastic!

Lovely, safe stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Heerlike, veilige verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Quentin T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quentin T
With spouse/partner

Pleasant surprise.

Neat, clean place with a wonderful location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verrassing.

Netjiese, skoon plek met 'n wonderlike ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phillip B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip B
With spouse/partner

Baie geniet, baie dankie.

Stil en rustige omgewing en baie, baie skoon, pragtige nuwe huis met alles besonder mooi en baie hoë kwaliteit.

Jane C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane C
With friends

Fantastic.

Was lovely and very neat. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Was heerlik en baie netjies. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jg H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jg H
With spouse/partner

Baie lekker.

Dalk net 1 ding wat bietjie gepla het. Ons was in die week daar en wou die dag net rustig op stoep sit en kuier. Tuindienste was vir die grootste gedeelte van die dag rondom die huis. So moes toe binne sit. Verder is dit regtig 'n baie lekker plek. Sal definitief aanbeveel.

Wayne V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne V
With spouse/partner

Outstanding and marvelous, thanks.

I thought that the Villa was also serviced, however it is not.

Engela D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela D
With spouse/partner

Lovely.

Stunning place, love the underfloor heating.

Elrie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrie V
With friends

Very beautifully furnished and the owners are very friendly - nice and cosy and relaxing!

Breathtaking view, nice and cosy home, friendly owners, house is really well equipped with everything that you need - could not ask for better!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Regtig baie mooi ingerig en die eienaars is baie vriendelik - lekker snoesig en ontspannend!

Asemrowende uitsig, lekker snoesige huis, vriendelike eienaars, huis is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het - kan nie vir beter vra nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deidre K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre K
With friends

Baie lekker en mooi!

Baie lekker en mooi huisie op 'n lekker rustige plek geleë!

Mariette P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette P
With spouse/partner

Alles was soos die advertensie beskryf het. Skoon, netjies en lekker snoesig met die ondervloerse verhitting.

Enigste nadeel is dat ander mense die parkeer-afdak van Villa 176 heeltyd beset het en ons sonder 'n afdak moes klaarkom.

Gerda C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda C
Family with young children

Pragtig skoon en goed toegerus.

Ons het dit gesien as 'n naweek-wegbreek. Die huis was pragtig skoon en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het! Bed en linne was van goeie gehalte. Uitsig is pragtig en dit het soos 'n huis weg van ons huis gevoel. Ondervloerse verhitting was 'n regte bederf. Ons het heerlik gebly.

Marlé S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlé S
With spouse/partner

Fantastic.

Will go back again. Enjoyed it a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Sal enige tyd weer teruggaan! Het dit vreeslik geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelda H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda H
Family with teenagers

Awesome Autumn. The accommodation was awesome and the town was too.

Villa 176 was awesome. We all four loved it there. It was such a treat. Luxurious, peaceful and amazing. What a lovely start to our holiday.

Talita B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talita B
Family with young children

Al ons verwagtinge oortref!

Clarens was nog altyd vir ons 'n "magical" plekkie om te gaan rus en ons het al by verskeie plekke daar gebly. Villa [email protected] was vir ons 'n besondere ervaring en ons sal vir seker weer terug gaan en vir langer bly. Ons het heerlik gerus, die kinders het dit vreeslik baie geniet. Dit is rustig en veilig, en het al ons verwagtinge oortref. Die Villa is pragtig en stylvol gemeubileer en toegerus met alles wat jy nodig mag kry. Irma was regtig baie gasvry en hulpvaardig en die fyn aandag aan detail en dinge wat mens nie gewoonlik in self-verblyf eenhede kry nie was regtig besonders. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier en dit vir enige iemand aanbeveel.

Xoliswa M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xoliswa M

Value for money.

Absolutely stunning, spacious and very clean.

Mariana M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariana M
Family with teenagers

1ste Klas verblyf met 'n prentjiemooi uitsig.

Villa 176 het al my verwagtinge oortref. Die eenheid is in die veilige Clarens Golf Estate geleë en het 'n pragtige uitsig oor die dorp en berge in die agtergrond vanuit die sitkamer, stoep en hoofslaapkamer. Die Villa is smaakvol gemeubileerd en die afwerkings in die eenheid is nuut en modern. Die kombuis is volledig toegerus met selfs 'n skottelgoedwasser vir dié wat lui is vir skottelgoed was. Die beddens is van hoë kwaliteit en die sitkamer meubels sit gemaklik. Dit als maak vir 'n gemaklik en gerieflike verblyf. Ons het Clarens in 'n hittegolf getref, so die enigste iets wat gekort het was dalk 'n waaier. Ek sal enige dag Villa 176 aanbeveel vir verblyf in Clarens en sal beslis self weer teruggaan!

Willie S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie S
With friends

Baie lekker, sal enige tyd weer.

Absoluut geen klagtes, was baie lekker.

Michelle S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
With spouse/partner

Baie netjies en waarde vir geld!

Baie netjies, ons het die verblyf baie geniet! Dit het alles wat jy nodig het.

Jaco A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco A
With spouse/partner

Awesome accommodation.

Was very nice accommodation. Will return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende verblyf.

Baie lekker verblyf. Sal weer terug gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danien D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danien D
With spouse/partner

Besonderse mooi plek met lekker spasie en is goed toegerus.

Besonderse mooi plek met lekker spasie en is goed toegerus. Die eenheid was modern en die ondervloerse verhitting en kaggel was heerlik vir die winteraande. Net oorkant die pad van die binnedorp af en die eenheid het 'n pragtige uitsig. Sal definitief weer gaan.

Dean C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dean C
With spouse/partner

Was 10 uit 10.

Was baie baie lekker sal weer daar bly.

Villa 176 @ Clarens's response

Beste Dean,

Baie dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit. Bly julle het dit geniet.

Groete,
Irma

Villa 176 @ Clarens
From R2 350
per night (for 4 people)
From R2 350
per night (for 4 people)
From R2 350
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Golden Gate Road, Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeKxJkmRN2TJHgOQdwVop5L57vPxYHzPvflEBzabV3DnCQFwuPN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 350  per night (for 4 people) 66 5 1 5 Golden Gate Road Clarens Golf and Trout Estate 9707 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -28.509183349135 28.431128239645
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!