The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Villa Borghesi | TravelGround
+64

Villa Borghesi

44 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 44 reviews for Villa Borghesi
Cleanliness
4.8/5
Service
4.4/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Christine V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine V
With spouse/partner

Ons het die kuier baie geniet, verblyf was aangenaam - sal met die grootste plesier villa Borghesi aanbeveel as 'n verblyfplek.

Alles was uitstekend: netjies - personeel het ons altyd goed laat voel.

Elda B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elda B
With spouse/partner

Heerlik en baie vriendelike diens!

Uitstekende, vriendelike diens.

Vanessa B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa B
Family with teenagers

It was magical.

Friendly staff and a relaxed environment.

Anna-marie M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Anna-marie M
Family with young children

Kamer was mooi skoon.

Kamer was skoon, maar die bed was baie hard en kraak erg. Jets in die bad het nie gewerk nie. Kaggel het ook nie gewerk nie. Ontvangs was nie so behulpsaam nie.

Kobus V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
Individual traveler

Billik en baie ruim.

Baie billik, ruim, veilige parkering en goeie ligging.

Walter H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter H
With spouse/partner

Value for money.

Very spacious room. Excellent facilities.

Ilze L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ilze L
On business

Pragtige Gastehuis en fantastiese waarde vir geld.

Die kamer was wonderlik, alles wat mens in 'n gastehuis kan wil hê. Pragtig en gemaklik, ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Wynand B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand B
With spouse/partner

Beautiful and neat.

Great outdoor braai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en netjies.

Lekker buitebraai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus V
On business

Baie vriendelike mense en goeie gasvryheid.

Dit was 'n baie warm en hartlike ontvangs en het gevoel soos my huis weg van my huis. Baie goed geleë, naby alles in die dorp en sal dit beslis aanbeveel.

Stefanie V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie V
On business

Gemaklike spasie in 'n mooi omgewing.

Baie gemaklike, groot kamer, met 'n lieflike badkamer. Alles wat 'n mens nodig het en geleë in die mooiste plek.

Ren C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ren C
With spouse/partner

Excellent accommodation and value for money.

Could, however, provide a heater for room and steam extractor for bathroom shower.

Marilie B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilie B
On business

Very nice stay! Will definitely stay there again!

I definitely recommend Villa Borghesi. Value for money. Very neat and convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly! Sal vir seker weer daar gaan bly!

Ek beveel vir seker Villa Borghesi aan. Waarde vir geld. Baie netjies en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cliff H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cliff H
Family with teenagers

Value for money.

My teenage son and I shared a room. The host contacted me and asked if we wanted him to replace the double bed with two single beds. That was very considerate. He told us about a wonderful restaurant that suited what we wanted. They catered to my son's breakfast needs without an extra cost. The location is perfect, close to the centre of town, yet isolated and private.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Ek en my tiener seun het 'n kamer gedeel. Die gasheer het my gekontak en verneem of hy vir ons die dubbelbed met twee enkelbeddens vervang. Dit was onverwagse bedagsaamheid! Op ons versoek vir 'n spesifieke tipe restaurant, het hy ons verwys na 'n juweel van 'n eetplek. En hulle het aan my seun se ontbytversoek voldoen, sonder enige vrae of ekstra koste. Die ligging is perfek, naby die middedorp, maar tog afgesonder en privaat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antoinette G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Antoinette G
With spouse/partner

Goed.

Eienaar kommunikeer nie graag nie en moet raai wat aangaan in gastehuis.

Henk V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henk V
Individual traveler

Die verblyf is baie netjies en skoon.

Die verblyf is netjies, skoon en sentraal geleë. Dit is ook goed georganiseer, maar daar is nie 'n uitsig op die rivier nie.

Nicolette J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette J
With friends

Puik ligging, skoon en netjies.

Wat 'n heerlike verrassing! Ná 'n lang dag agter die stuur, was dit die perfekte plek om te oornag, inteendeel, ons het sommer vir ons terugkeer na Namibië wéér bespreek.

Karlin G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlin G
With spouse/partner

Gerieflike, bekostigbare, verblyf.

Veilig, rustige verblyf in Upington. Stil omgewing.Prag kamers. Heerlike ontbyt. Vriendelike diens. Sal ons beslis weer sien.

Maryna V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Maryna V

Rustig, stil, maar baie beknop en baie warm.

Ons ervaring hier was nie baie positief nie. Alhoewel die basiese geriewe daar is, is dit uiters beknop. Met die 44 grade in Upington, was dit baie ongerieflik om te hoor dat die lugverkoeling nie die kamer kouer as 29 grade sal kan maak nie. Die pragtige foto's van die huis se voorkant (waar hulle adverteer word), is misleidend. Dis die eienaar se huis. Die swembad was wel 'n lafenis.

Villa Borghesi's response

Goeie dag Maryna,

Baie jammer om te hoor oor julle slegte ervaring. Ons laat die aircons diens elke jaar in Januarie so meskien was die settings nie reg gestel nie jammer. Daar is wel kamers bo in die huis, dit is nie ons woning nie maar wel gastekamers. As julle weer verby kom sal ek julle verniet laat bly in een van die luukse kamers bo. Nogmaals dankie vir julle ondersteuning.

Groete
Riccardo Borghesi

Villa Borghesi
Hannes L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes L
Family with teenagers

Aangenaam, sal definitief weer van julle gebruik maak.

Aangename verblyf, netheid puik, fantastiese plek. Veilig en sentraal geleë.

Bj S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bj S
Family with teenagers

Aangenaam.

Baie mooi netjies, rustig.

Dolphina D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dolphina D
With spouse/partner

Baie lekker.

Dit was baie lekker en rustig, sien uit om volgende keer weer van julle verblyf gebruik te maak. Baie modern en mooi.

Judith H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Judith H
With spouse/partner

Our stay at Villa Borghesi was very tranquil (just as we like it).

We were warmly welcomed. The home was neat and well furnished. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf by Villa Borghesi was baie rustig (net soos ons dit verkies).

Ons was vriendelik verwelkom. Ons tuiste was netjies en goed ingerig. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerrit B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit B
With spouse/partner

Baie mooi plek met ’n rustigheid.

Ek en my verloofde is baie vriendelik ontvang. Ons kamer is ook vir ons gewys, wat als daar in is en hoe als werk. Ek sal beslis weer daar oornag.

Danie G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Danie G
With spouse/partner

Lugverkoeling en trappe baie ongemaklik met bagasie. Ander kliënte baie luidrugtig.

By aankoms was die kamer wat ek bespreek het, uitgeruil weens lawaai/funksie op die eiland van die rivier. Die ander kamer het wel lugreeling gehad, maar het baie stof ingeblaas en kon nie gebruik word nie. Die eienaar was bereid om ons na' n ander gastehuis te laat verskuif, maar ons het reeds uitgepak en die trappe was ook baie ongemaklik met swaar bagasie. Die eienaar het ingestem op my argument dat ek nie die uitstaande R400 gaan betaal nie weens die verswakte omstandighede in die kamer. Die badkamer was wonderlik.

Dewald. S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald. S
With spouse/partner

Very convenient and beautiful. Everything that you need.

Will definitely stay there again. Beautiful and luxurious. Everything is the best. Adapt to your needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en mooi. Alles wat jy nodig het.

Sal beslis weer daar oornag. Baie mooi en luuks. Alles van die beste. Pas aan by jou behoeftes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Irma G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma G
With friends

So pleasant.

It was a wonderful overnight guest house! Will definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Dit was 'n wonderlike oornag-gastehuis! Sal definitief weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
With friends

Vriendelike ontvangs, netjiese geriewe met sekuriteitsparkering en die heerlikste ontbyt, met 'n pragtige, pasella verjaarsdag ruiker vir een van ons groep.

Ek sal Villa Borghesi enige tyd, sonder voorbehoud, aanbeveel by enige van my vriende, familie of kennisse as 'n aangename, "waarde - vir - geld" oornag - verblyfplek en selfs vir langer tydperke indien jy nie slegs 'n oorslaap - fasiliteit op reis na 'n verdere eindpunt (in ons geval Botswana/Kgalagadi) benodig of vereis nie.

Jan B - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan B
With spouse/partner

Accommodation was clean and neat, especially the bathroom and shower, which were exceptional

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was skoon en netjies, veral die badkamer en stort was uitsonderlik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Judy R - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy R
With friends

Friendly and helpful people and clean, neat rooms.

Would definitely recommend Villa Borghesi. Very friendly and helpful owner who goes out of his way for you. Rooms very convenient, clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike en hulpvaardige mense en skoon, netjiese kamers.

Sal Villa Borghesi beslis aanbeveel. Baie vriendelike en behulpsame eienaar wat uit sy pad gaan vir 'n mens. Kamers baie gerieflik, skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre O - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre O
With spouse/partner

It really exceeded my expectations. Definitely value for money! See you again!

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het regtig al my verwagtinge oortref. Beslis die beste waarde vir geld ooit! Sien julle gou weer.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christiaan S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan S
Family with young children

Enjoyed our stay.

Clean, neat and helpful and friendly management. Well equipped with all the necessities for a weekend getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Skoon, netjies en baie behulpsame en vriendelike bestuur. Alles wat mens soek in 'n naweek oornagplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lourens H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens H
With spouse/partner

Goeie oornagverblyf teen 'n billike tarief.

Die fasiliteite is baie goed, skoon en netjies. Daar is egter tekortkomings met hoe gaste ontvang word.

Hendrik D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik D
With spouse/partner

Koele oase in warm Upington.

Sal beslis weer hierheen kom. Netjies, silverskoon, vriendelike diens. Pragtige, gasvrye mense.

Nick V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Nick V
On business

Just good enough for a stopover.

Nobody to welcome us and we were asked if we were sure that a booking was made. The rooms are very small. We couldn't ask anyone where we could find something to eat or to drink.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net goed genoeg om in te slaap.

Daar was niemand om ons te verwelkom nie en ons was self gevra of ons seker was dat ons daar bespreek het. Die kamers is bitter klein. Ons kon niemand daar vra waar om iets te ete of drinke te kry nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hendrik K
With spouse/partner

Het baie lekker gebly.

Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Het regtig rustig gebly.

Yolanda E - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda E
With spouse/partner

Beautiful and friendly people.

It was a neat little place and very hospitable people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en vriendelike mense.

Was 'n netjiese plekkie gewees en baie gasvrye mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coenie V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Coenie V
With spouse/partner

Exactly what we were looking for to overnight on our way to Kgalagadi.

We were on our way to the Kgalagadi and had an overnight stay at Upington, Villa Borghesi met all our needs and is strongly recommended. Will make use of their facilities again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat ons gesoek het vir 'n oornagstop op pad na Kgalagadi.

Ons was op pad na die Kgalagadi en het oornag te Upington. Villa Borghesi het aan al ons vereistes voldoen en kan beslis aanbeveel word. Sal weer van hul geriewe gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ben R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ben R
With spouse/partner

Good value accommodation.

Well positioned and very adequate accommodation at a reasonable price.

Johann B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
With friends

Very neat, central, friendly reception and excellent value.

As friend on our way to Namibia we found the rooms to be ideal for a stop-over. The owners were really nice and everything was tidy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, sentraal, vriendelike ontvangs en uitstekende waarde vir geld.

Ons as vriende op pad na Namibië het die kamers ideaal gevind vir oornagverblyf. Die eienaars was besonder vriendelik en alles was besonder netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carel W - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel W
With friends

Ons was baie beïndruk.

Ons het vreeslik lekker by Villa Borghesi gebly.

Antonette C - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonette C

Waarde vir geld vir 'n paartjie.

Dit was baie goeie waarde vir geld met gemaklike beddens. Die enigste probleem vir my was die parkeerplek. Dis baie sleg en baie klein. Daar is 'n muskiet-masjien, maar geen matjies vir dit nie. Verder het ons heerlik gebly en die eienaars is baie vriendelik.

Villa Borghesi's response

Dankie vir die mooi woorde. Die matjie is in die masjientjie en moet net aangesit word. Ons hoop nie die muskiete het gepla nie. Ons is jammer oor die parkering dit is iets waaran ons besig is om te werk.

Geseënde Kerstyd en 'n Voorspoedige Nuwe Jaar.
Riccardo Borghesi

Villa Borghesi
Adeline E - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adeline E
With friends

Dit was gemaklik, netjies en veilig.

Sal beslis weer daar oorslaap. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Samantha B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha B
Family with teenagers

Stunning place to stay!

Very friendly host and we felt comfortable and safe. Will definitely visit again.

Jan S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Jan S
With spouse/partner

Aangename oornagverblyf met veilige parkering gedurende nag.

Kamers is keurig gemeubileer, spasie is beperk, geen benutbare leefarea buite die kamers. Konstruksie deur kontrakteurs word gedurende die dag aan die eienaar se huis op perseel gedoen wat nog 'n paar maande sal duur. Geen toegangsbeheer tot perseel gedurende dag.

From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2A Schroder Street, Upington, 8801, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNGJiZDVkLTU1ZmMtNDk3Zi05YmUwLTg4YjllMGE4YzYyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (for 2 people) 44 5 1 5 2A Schroder Street Upington 8801 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.463001 21.242657
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!