The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Villa Delfini U4 | TravelGround
+8

Villa Delfini U4

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 5 reviews for Villa Delfini U4
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Johan P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan P
Family with young children

Rusting en netjies.

Die plek is baie netjies en goed toegerus.

Carli O - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carli O
With spouse/partner

Fantastic view and neat flat.

We had such a nice holiday here and will definitely book the flat again when next we're in Jeffreys. Excellent service and everything is very neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese uitsig en netjiese woonstel.

Ons het baie lekker hier vakansie gehou en sal definitief weer die woonstel bespreek wanneer ons in Jeffreys is. Puik diens en alles is baie netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronel D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel D
With spouse/partner

'n Groot bederf!

Villa Delfini U4 is een van die beste selfsorgeenhede waar ons nog gebly het. Die eenheid is besonder goed toegerus, smaakvol gemeubileer met goeie beddens en linne (voorsiening van badhanddoeke as 'n mens van ver reis of vlieg, sal 'n pluspunt wees). Dit het die beste uitsig denkbaar vanaf die balkon, bank of bed en direkte toegang na die strand maak dit ideaal vir lang wandelinge langs die see. Ons sal graag weer by Villa Delfini tuisgaan.

Driekus V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Driekus V
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld!

Baie netjies en skoon met 'n onverbeterlike uitsig.

Adri F - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri F
With friends

Wonderlik om die son te sien opkom en skitter oor die see, die kleur van water in te bewonder en dolfyne te sien swem!

Dankie. Die verblyf was puik. Ek sal beslis weer daar bespreek! Alles skoon en netjies. Puik ligging. Hoef nie rond te ry vir enigiets nie. Jy kan net die son en see geniet!

From R2 500
per night (sleeps 4)
From R2 500
per night (sleeps 4)
From R2 500
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Da Gama Street, Jeffreys Bay, 6330, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzYWNhZjdhLTU2NzctNDlhZi1hMDMwLWQ4MjRmZjY3NTBmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 500  per night (sleeps 4) 5 5 1 5 Da Gama Street Jeffreys Bay 6330 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.034791534043 24.931075125933
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!