The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Villa Esperanza Selfsorg Woonstel | TravelGround
+34

Villa Esperanza Selfsorg Woonstel

9 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 9 reviews for Villa Esperanza Selfsorg Woonstel
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Hendrik G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik G
With friends

Ontvangs was baie goed, plek was netjies en skoon. Dis ’n rustige area, alles wat ons benodig het, was daar.

Ek sal sê as jy ’n lekker rustige plek soek vir wegbreek, is dit die plek. Ek en my familie sal beslis weer soontoe gaan. Dis baie veilig.

Vicky W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky W
Family with teenagers

Baie lekker ontbijt!

Heel vriendelijke lieve mensen, heel lekker uitgebreid het beste van heel Zuid-Afrika. Perfect voor doorreis.

Annalize L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalize L
With spouse/partner

Ongelooflik! Voel soos 'n eregas!

Lekker geslaap beslis! Heerlike kos! Baie mooi dekor! Gasvrye mense.

Casper B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper B
With spouse/partner

Ontspanne, gerieflik en rustig.

Pragtige eenheid, baie gerieflik, lieflike ontbyt en n vriendelike gasheer en gasvrou.

Hennie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Ongelooflike 5 ster verblyf!

Baie dankie Alan en Mia vir julle 5 ster diens, van die ontvangs, verblyf, dekor, ontbyt, belangstelling tot die afskeid, ons weet julle gaan nog baie tevrede gaste huisves. So bekostigbaar en waarde.

Debbie D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie D
With spouse/partner

Loshande 5 sterre!

Ons was hartlik ontvang deur Mia en Alan. Uitstekende gasvryheid met soveel omgee en opregtheid. Pragtige woonstel met smaakvolle dekor, ongelooflike detail en baie moeite soos vars melk, en water in yskas asook 'n persoonlike welkom briefie en drankie. Mia en Alan julle gasvryheid het ons oorweldig en laat voel asof ons mekaar al jare ken. Heerlike, smaakvolle buffet ontbyt voorberei met sorg en moeite in baie aangename atmosfeer (pragtige sagte musiek in agtergrond). Mia jou plaatkoekies met vars room en heuning was absoluut ongelooflik! Inteendeel alles van instap tot uitstap was perfek en met entoesiasme en sorg gedoen. Wens ons kon langer bly! Ons vertel graag vir almal wat n kuiertjie aan die Weskus beplan van julle wonderlike 5 ster diens! Sien julle beslis weer!

Priscilla S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Priscilla S
With spouse/partner

Dit was baie lekker en 'n warm atmosfeer.

Liefdevol, warm atmosfeer. Ek sal seker maak ek vertel my vriende en familie. Diens was uitstekend en kos uit die boonste rakke. Sal hulle enige tyd aanbeveel en sal self weer daar tuisgaan.

Jani V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jani V
With spouse/partner

All in all, a lovely experience and we would recommend anyone to book at Villa Esperanza.

My husband and I spent two days at Villa Esperanza in Port Owen to celebrate our 41st wedding anniversary. We were warmly welcomed by Mia and Alan and immediately felt at home. The apartment was so tastefully furnished and one could see that a special effort had been made to add the "little things" that make a room stand out above the normal. We had our own bar fridge, microwave and very comfortable bedroom. There is also DSTV with quite a variety of shows. The accommodation includes breakfast and Mia really went out of her way to make our breakfasts special. Again, the little touches that count! In the room we found many brochures to help with areas and spots to visit, which was great. All in all, a lovely experience and we would recommend anyone to book at Villa Esperanza.

Lisle B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisle B
Family with teenagers

Alles was wonderlik!

Ons wil vir Mia en Alan baie dankie sê vir 'n wonderlike lekker bederfweek. Van ons aankoms tot ons huistoe gegaan het was alles tot in die fynste detail pragtig en perfek. Ontbyt was uit die boonste boeke elke oggend en so mooi voorgesit, ons het spesiaal gevoel. Ons sal definitief weer daar gaan bly!

From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Elizabeth Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2957fd2bb40343ef1fe214b5a4d778ef787ca15ca84a4f2faeab437b0a147498565243f05a084b098bf30411a30b16347606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 4 people) 9 5 1 5 3 Elizabeth Drive Port Owen 7365 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.782173013781 18.15338253684
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!