Villa Lin-Zanè
Review Summary
Lorraine V - Nov 2020
Overall score
Baie vriendelik, skoon en veilig.
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer.Dit is vir ons lekker as die gaste dit geniet.
Villa Groete
Johan B - Nov 2020
Overall score
Moet besoek
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly as julle ons plekkie geniet het.
Villa Groete
Christo D - Feb 2020
Overall score
Pragtige oord baie netjies en skoon, baie vriendelik ontvang sal beslis in die toekoms weer by Villa Lin-Zanè gaan oorbly.
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie dit was lekker om julle hier te ontvang.
Bly julle het die verblyf geniet.
Villa groete
Lafras S - Oct 2019
Overall score
Aangename verrassing vir enige reisiger.
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Altyd lekker as die gaste dit geniet.
Villa groete
Frans L - Sep 2019
Overall score
Netjies, rustig.
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly jy het dit geniet.
Villa-groete
Deon V - Aug 2019
Overall score
Great stay and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gekuier en ontspan.
Almal baie vriendelik en ons op ons gemak en welkom laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Goeie dag Deon,
Baie dankie vir die terugvoer.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Villa Groete
Charl O - Jul 2019
Overall score
Very nice atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker atmosfeer.
Sanet het ons sommer tuis laat voel. Lekker rustige plaas-atmosfeer. Netjies, skoon en stil.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Goeie dag Charl,
Dit was lekker om julle te ontmoet.Bly dat julle dit geniet het.Hoop ons sien julle weer.
Villa Groete
Hennie N - May 2019
Overall score
Villa Lin-Zane is 'n aanbevole oornagbestemming met 'n rustige atmosfeer waar jy baie gasvry ontvang en behandel word.
Villa Lin-Zanè's response
Dit was lekker om julle te ontmoet, en ons sien uit na die volgende kuier.
Villa groete
Dave P - May 2019
Overall score
Recommended and would stay there again.
Villa Lin-Zanè's response
Dear Dave,
Thank you for your review. We are so glad you enjoyed your stay.
Hope to see you soon again.
Regards,
Villa Lin-Zane
Tobie O - May 2019
Overall score
Wonderful hospitality and value for money, safe accommodation on a main road.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike gasvryheid en waarde vir geld, veilige verblyf op hoofroete.
Daar is verder ook 'n pragtige tuin om in te ontspan en 'n swembad vir die warm somersdae.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Ek is bly julle het dit geniet.Dit is altyd lekker om goeie terugvoer te ontvang.
Sien julle weer op julle terug tog.
Villa groete.
Howard B - Apr 2019
Overall score
Excellent accommodation, beautiful place & friendly hostess.
Villa Lin-Zanè's response
It was nice welcoming you to South Africa, glad you enjoy your stay hope to see you again.
Villa regards
Leana B - Feb 2019
Overall score
Fantasties.
Villa Lin-Zanè's response
Lekker saam met julle gekuier. Hoop ons sien gou weer.
Villa Groete
Leana B - Feb 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Blyplek is skoon en netjies, baie gasvrye egpaar met fantastiese aandete en kospakkies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Dankie vir die terugvoer, dit was baie lekker om julle hier te ontvang.
Villa-groete
Mark M - Jan 2019
Overall score
Fantasties.
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Mooi wense vir die nuwe jaar.
Hoop ons sien julle gou weer.
Villa Groete
Joey S - Oct 2018
Overall score
Baie rustige verblyf met vriendelike gasheer en vrou.
Villa Lin-Zanè's response
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is lekker as mense waardeer wat jy doen. Hoop ons sien julle gou weer.
Villa Groete
Anthony V - Oct 2018
Overall score
Baie gemaklik. Als is silwerskoon. Als werk.
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Positiewe kritiek maak dat ons nog meer vir die gaste wil doen. Villa groete
Callie D - Jun 2018
Overall score
Great service, friendly people and delicious food.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende diens, vriendelike mense en heerlike kos.
Ontvangs was vriendelik, kamer en eetgeriewe netjies en die boerekos vir aandete was 'n wenner. Uitstekende waarde vir geld, ons sal weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Dankie vir die terugvoer, dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Ek is bly om te hoor julle het die boerekos geniet.
Ena G - Jun 2018
Overall score
Absolutely beautiful and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut pragtig en rustig.
Ons was aangenaam verras met die oulike blyplek. Hierdie blyplek is 'n juweel. Die gasvrou het ingestem dat ons laat inkom en ons het dit hoog op prys gestel. 'n Lieflike plaasatmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Dis lekker om vir gawe mense moeite te doen. Ons hoop ons sien julle weer. Villa groete
Ronel B - May 2018
Overall score
Nice stopover for travellers.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker oorslaap plek vir reisigers.
Ons het lekker gerus na 'n lang reis. Plek is mooi skoon. Eienaar vriendelik en hulpvaardig. Heerlike ontbyt. sal definitief weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons lekker om julle hier te ontvang.
Villa-groete
Zelda D - Jan 2018
Overall score
Alles wat ons nodig het.
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie, as ons gaste tevrede is, is ons gelukkig. Dis altyd lekker om lekker mense hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Villa Groete
Francis B - Jan 2018
Overall score
Skoon, netjies en baie vriendelik.
Villa Lin-Zanè's response
Ek is bly ons kon help. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Villa-groete
Japie R - Jan 2018
Overall score
Verblyf was netjies en skoon, vriendelik ontvang.
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is vir ons lekker as julle dit geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Villa-groete
Aneldi S - Nov 2017
Overall score
Lekker!
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.
Villa Groete
Uys K - Oct 2017
Overall score
Baie aangenaam met vriendelike diens.
Villa Lin-Zanè's response
Beste Uys,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te sien julle het dit geniet.
Groete,
Villa Lin-Zane
Heidi F - Sep 2017
Overall score
Lekker gerieflik en goed geleë.
Read moreVilla Lin-Zanè's response
Dankie vir die terugvoering, dit is presies wat ons bied.
Villa-Groete
Willem P - Sep 2017
Overall score
Beautiful and neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig en netjiese plek.
Dit was absoluut die moeite werd om by Villa Lin-Zané te oornag. Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt, pragtige skoon kamers met DStv. Dit was baie ontspannend. Die atmosfeer is rustig. Sal vir seker weer hier oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.
Villa Groete
Estelle C - Jul 2017
Overall score
Goeie oornaggeriewe.
Villa Lin-Zanè's response
Ons waardeer die terug voer.Altyd lekker as die gaste tevrede is.
Villa groete
Willem O - Jul 2017
Overall score
Vriendelike ontvangs. Skoon netjiese blyplek, met ruim badkamer.
Villa Lin-Zanè's response
Goed om te hoor julle het dit geniet wat ons julle bied.
Villa groete
Hannes O - Jul 2017
Overall score
Pure peace and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Salige rustigheid.
Baie dankie vir u gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Presies wat ons graag wil hê u moet hier ervaar.
Baie dankie.
Villa groete
Pieter C - Jun 2017
Overall score
Hospitable and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry en netjies.
Ons het baie lekker gebly. Sanet het ons baie vriendelik ontvang. Die Sondagoggend was ons al gaste wat ontbyt wou eet en steeds het sy dit met baie vriendelikheid vir ons voorberei. Die ete was beslis die geld werd. Baie dankie Sanet, ons sal beslis nêrens anders bly as ons ooit weer Vryburg toe kom nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Pieter,
Dit is lekker om julle te ontmoet. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer, dankie vir die positiewe terugvoer.
Chris D - Jun 2017
Overall score
Peaceful and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en ontspanne.
Hartlike verwelkoming en laat-tuisvoel-ontvangs. Heerlike aandete en ontbyt. Ons het veral die lekker gesels tydens die etes geniet en is bly dat ons op Villa Lin-Zane besluit het vir ons oornagstop. Dankie Jan en Sanet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Beste Chris,
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit was vir ons baie lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Sannet
Rialda D - May 2017
Overall score
Stunning guesthouse with friendly and helpful people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige gastehuis met vriendelike en hulpvaardige mense.
Die gastehuis is pragtig met 'n ongelooflike mooi tuin. Dit was heerlik rustig daar en 'n mens kon lekker ontspan ná 'n lang dag. Sanet en haar man was baie hulpvaardig t.o.v. die boswa. Die kamer is goed deurdink en het alles wat mens benodig. Die ontbyt was heerlik en indien ons weer in daardie omgewing kom, sal ons weer by Villa Lin-Zane tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Rialda baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is bly as ons gaste ons plekkie geniet en dit is altyd lekker om sulke mense soos julle te ontvang.Hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Sannet
Christina B - Apr 2017
Overall score
The atmosphere was tranquil, real farm atmosphere, especially when you worked hard that day.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die atmosfeer was rustig, regte plaasatmosfeer, veral as jy so hard die dag gewerk het.
Dit was 'n aangename verblyf, ek het bv. my selfoon in die kamer vergeet en dit is dadelik vir my veilig gebêre. Van die toonbank, tot die ontbyt, die kamer, alles, was baie netjies, gasvryheid, veiligheid die hele tyd ervaar. Ek sal dit regtig aanbeveel. Waarde vir geld. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Karin
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Lekker dag
Groete
Sannet
Jan B - Feb 2017
Overall score
Lovely experience and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike ervaring en waarde vir geld.
Ons het die gastehuis maklik gekry en was aangenaam verras met hoe mooi dit daar is. Ons het heerlik geslaap en 'n 5-ster ontbyt geëet. Sal definitief weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is so lekker as iemand ons plek geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Sannet
Amelia S - Dec 2016
Overall score
Neat, clean and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en veilig.
Was ons 2de keer wat ons daar bly en sal beslis weer, baie dankie aan die personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Lin-Zanè's response
Dankie vir die mooi terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Geseende Kersfees.
Groete
Sannet
Jaco B - May 2016
Overall score
Perfekte oornagplek.
Villa Lin-Zanè's response
Dankie vir die terugvoer ons waardeer dit!
Sonnet C - Apr 2016
Overall score
Baie skoon en netjies met vriendelike personeel.
Villa Lin-Zanè's response
Dankie Sonnet!
Dirk L - Jan 2016
Overall score
Puik.
Villa Lin-Zanè's response
Dirk
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit.
Dis lekker om te hoor ons klente geniet dit hier.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Sannet
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Plot 66 Bernauw, Off the N14, 4 km from Vryburg, 8600, North West
- All ages welcome