The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Villa Mia 11 St Lucia | TravelGround
+13

Villa Mia 11 St Lucia

29 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 29 reviews for Villa Mia 11 St Lucia
Cleanliness
3.9/5
Service
4.2/5
Location
4.1/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.1/5
Mariska K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Mariska K
Family with teenagers

Would definitely stay there again.

Very neat and comfortable.

Debbie H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Debbie H
Family with teenagers

Dit is baie beknop, kombuis nie skoon, parkering is 'n nagmerrie.

Die plekkie is baie klein en beknop, indien jy buite sit, sit jy langs die aircon wat warm lug uitblaas. Die kombuis se tops is van vastrapplaat en onmoontlik om skoon te maak. Dit is olierig en die vuilheid sit tussen die groewe vas. Dubbelkajuit-voertuie kan skaars in die parkeerarea pas en indien gaste in die gaste parkeerarea parkeer sukkel mens om verby te kom om in en uit te gaan. Die plek kort dringende instandhouding soos teëls wat gebreek is en mure wat swart raak van die muf en water, ook die kombuis tops wat oorgedoen sal moet word. Net een van die 3 plate van die stoof werk en die oond kan nie gereguleer word nie dit is permanent op hoog. Ek stel ook voor hul maak plek vir nat klere en handdoeke aangesien daar geen plek is om iets op te hang nie. Ons het 2 dae vroeër vertrek a.g.v van die bostaande en sal nooit weer terugkeer na St Lucia.

Arno S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Arno S
Family with young children

Voldoen aan minimum standaard.

Lekker gebly. Lekker swembad. Toilet is baie laag vir ouer persone. Woonstel kort instandhouding op plekke.

Martin G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Martin G
With friends

Die plek lyk baie beter op die foto's as in werklikheid.

Die plek was vuil en stowwerig gewees asof dit 'n paar dae 'n skoonmaker gehad het. Die lugreëling se kompressor is op die stoep waar mens buite kuier en sodoende blaas dit heeltyd warm lug direk op mens. Die strand was glad nie 'n plesier gewees nie aangesien die see te ver terug van die strand af is. Jou voete brand blase voor jy by die water uitkom.

Gerda V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda V
Family with teenagers

Baie gerieflik.

Baie netjies as jy inkom, voel jy sommer welkom, ook gerieflik.

Annelien K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien K
Family with teenagers

Wonderlik.

Baie lekker sentraal geleë, ons kon loop waar ons wou wees. Woonstel lekker kompak. Kombuisgereedskap kan gerus vervang word en meer volledig wees. Swembad 'n groot seën.

Maryke N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maryke N
Family with young children

Waarde vir geld.

Veilig en naby als geleë.

Princess M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Princess M
With spouse/partner

When you need to relax and are looking for a quiet place with your love, friends or colleagues, this is perfect.

I enjoyed every single moment. No complaints. Only the compliments.

Chris A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris A
With spouse/partner

Bekostigbare gerieflike verblyf.

Afdak parkering is baie nou. Daar was van die eetgery weg. Die toaster se eenkant het nie gewerk nie.

Villa Mia 11 St Lucia's response

Dankie vir die resensie Chris. Ons werk tans aan 'n oplossing vir die parkering maar dis ongelukkig 'n lang proses, sal verseker opvolg oor die eetgerei en toaster.

Baie dankie, Bernadine

Villa Mia 11 St Lucia
Celia K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celia K
With friends

Centrally located and close to everything.

I don't have much to say other than that I will recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie sentraal geleë, naby alles.

Ek het nie veel om te se nie, behalwe dat ek dit kan aanbeveel vir enigeen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Villa Mia 11 St Lucia's response

Dankie vir die kort en kragtige resensie Celia.
Hoop om julle vinnig weer te sien.

Villa Mia 11 St Lucia
Linda U - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Linda U
Family with young children

The unit was lovely had a wonderful stay.

We had a lovely stay, walking distance to the town.

Villa Mia 11 St Lucia's response

Thank you Linda, I am glad that you enjoyed your stay and hope to see you again.

Villa Mia 11 St Lucia
Jakolene J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakolene J
Family with teenagers

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Dankie.

Villa Mia 11 St Lucia's response

Beste Jakolene,

Dankie vir die kort en kragtige terugvoer, dit word waardeer.

Vriendelike groete,
Bernadine

Villa Mia 11 St Lucia
Jacques S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
With friends

Rustig, skoon en lekker.

Die blyplek was skoon en netjies! Ons het elke dag 'n vriendelike bediende gehad wat met 'n glimlag gehelp het. Die verblyf is binne stapafstand van al die restaurante en winkels in die dorp. Vreeslik gerieflik.

Villa Mia 11 St Lucia's response

Beste Jacques,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly dat julle lekker gebly het.

Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Bernadine

Villa Mia 11 St Lucia
Zasce V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zasce V
Family with young children

Netjies, skoon en baie lekker gebly.

Die vakansie was wonderlik en ons het heerlik gebly. Die swembad het ons kinders lekker besig gehou en die dorp was loopafstand.

Villa Mia 11 St Lucia's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Altyd bly om te hoor dat die gaste dit geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Bernadine

Villa Mia 11 St Lucia
Madeleine L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine L
With friends

Pleasant accommodation.

Lovely weekend. All of the facilities that you need. Close to shops. Neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf.

Heerlike naweek. Alle geriewe wat jy nodig het tot jou beskiking. Naby winkels. Netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Villa Mia 11 St Lucia's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly dat julle julle naweek geniet het en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Bernadine

Villa Mia 11 St Lucia
Anna M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna M
Family with teenagers

Netjies en skoon. Naby aan alles.

Het ons kuier geniet. Plekkie was netjies en skoon. Parkering net baie klein.

Juliet M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juliet M
With spouse/partner

It was lovely and cosy.

The rooms were lovely and nicely dressed. The bath was not very clean. Please provide Handy Andy and a scrubber for the bath. It was comfortable and cosy.

Chris M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris M
With spouse/partner

Verblyf was awesome!

Die plek was netjies. Enigste probleme was dubbelbedmatras is vol knoppe, het baie ongemaklik geslaap. Ons het na die derde aand op enkelbeddens geslaap sodat ons nie meer lyfseer het nie. Dit sal baie help as julle dalk kan kyk na DStv en WiFi, want ongelukkig het my man siek geword en moes ons van die Woensdag tot Saterdag in woonstel bly. Hy het gelê, omdat hy baie siek was, en daar was niks om te kyk wat ordentlik was nie. Die ape is ook nogals 'n groot probleem, kom sommer van die stoep op balkon in woonstel in en dra ons kos weg. Gereed, was dit baie lekker om daar te kon bly.

Pikkie L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pikkie L
Family with young children

Heerlik!

Absolute waarde vir geld. Ek sal dit beslis aanbeveel. Twee volwassenes en 4 klein kinders maksimum. Skoon, netjies, goed versorg en gerieflik. Vriendelike, behulpsame personeel. Eenheid, tuine en swembad baie goed versorg.

Villa Mia 11 St Lucia's response

Dankie vir die positiewe terugvoer. Is baie bly julle het die wegbreek geniet. Woonstel word hierdie week binne uitgeverf. Hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.

Vriendelike Groete
Hanlie

Villa Mia 11 St Lucia
Hanici B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hanici B
With friends

Pragtige skoon swembad, goeie kliëntediens.

Eenheid 11 kort definitief aandag. Die meubels oud en kort beslis verf. Die eienaars behoort eers aandag te gee aan woonstel voordat hy aangebied word as vakansieverblyf. Baie raserige restaurant wat eers na twaalf snags stil raak.

Villa Mia 11 St Lucia's response

Geagte Hanici
Ek het Oktober 'n verf tegniek probeer wat duidelik nie gewerk het nie. Die meubels is van baie goeie gehalte, ek het lankal 'n kwotasie aangevra om dit oor te verf, wag nog geduldig vir terugvoering.
Vriendelike groete
Hanlie

Villa Mia 11 St Lucia
Elmarie P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Elmarie P
Family with teenagers

Goed geleë, maar kort opgradering! Dringend!

Plek kort dringend opgradering. Kaste lyk vuil. Tafellappies is gemuf, paslakens te klein vir dubbelbed.

Maggie S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie S
Family with teenagers

Warm welcome, neat room, well arranged.

We had a pleasant stay at 11 Villa Mia. The room was neat and clean. Gerda is very welcoming and attends to us at anytime. I would surely recommend your place.

Villa Mia 11 St Lucia's response

Dear Maggie,
Thank you so much for your positive review, it is highly appreciated. Hope to see you in the near future. We wish you and your family a save and blessed festive season. Keep well.
Kind regards,
Hanlie

Villa Mia 11 St Lucia
Jan E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Jan E

Teleurgesteld.

Teleurgesteld in die woonstel, nie skoon nie en kort baie herstelwerk. Die skoonmaakdienste is ook nie op standaard nie. Sal dit nie aanbeveel nie, ek gaan al vir 14 jaar St Lucia toe, en die is die 1ste plek wat ek kry wat nie voldoende is nie.

Villa Mia 11 St Lucia's response

Geagte meneer Jan Els

Ek is verskriklik jammer dat u so oor ons woonstel voel, ons het die woonstel opgeknap in Oktober voordat ons by Lekkeslaap
aangesluit het. Ons woon in Swaziland en kan ongelukkig nie self toesien dat alles skoon is nie. Baie dankie dat u ons in kennis gestel het dat absoluut niks op standard is nie, ek sal eerder die woonstel onttrek. Sal u asb so gaaf wees om u bank besonderhede vir my te stuur sodat ek u, u R1 500 vir u kan terug betaal. Ek was nogal trots op ons ou plekkie, en baie tevrede met die skoonmaak diens.
Weereens ek is regtig opreg jammer.

Vriendelike groete,
Hanlie Mc Intyre
0836602077

Villa Mia 11 St Lucia
Gerhard C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard C
With spouse/partner

Enjoyed our stay.

See star rating.

Alwyn B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyn B
With spouse/partner

Lekker sentraal en skoon.

Dit is vir ons belangrik dat ons verblyf netjies en skoon moet wees en Villa Mia 11 het nie teleurgestel nie. Die eenheid is ook stapafstand van bykans alle restaurante.

Thinus G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Thinus G
With friends

Baie klein en beknop. Nie genoegsame meubels om 6 mense te huisves en te akkommodeer nie.

Geboek vir 6 mense. Plekkie is verskriklik klein vir 6 mense. Ook nie genoeg meubels vir 6 mense nie.

Rika D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rika D
Family with teenagers

Bevat alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly. Skoon, veilig en gemaklik.

Chrizanne B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chrizanne B
With spouse/partner

Baie bly dat det troeteldier veilig is.

Die bure was baie loud ongelukig. Die terein bestuurder was baie vriendelik.

Bernadette N - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernadette N
With spouse/partner

Awesome.

Awesome plek!! Vriendelike gasvrye mense!

was R1 250
From R1 000
per night (for 6 people)
was R1 250
From R1 000
per night (for 6 people)
was R1 250
From R1 000
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner of Katonkel and Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxNDNlOTY5LTZhN2MtNDVjOC1iM2YwLWM3OTM0NmZlYjUxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, now From R1 000  per night (for 6 people) 29 5 1 5 Corner of Katonkel and Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.374579803942 32.412264694788
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!