The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Villa Moya 48 | TravelGround
+18

Villa Moya 48

28 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 28 reviews for Villa Moya 48
Cleanliness
4.7/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Ferdi J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdi J
With spouse/partner

Dit was n baie lekker vakansie gewees en Villa Moya is wonderlik skoon veilig en privaat.

Die geriewe is fantasties, ek sal Villa Moya aanbeveel vir vriende en familie en sal weer van die verblyf gebruik maak.

Villa Moya 48's response

Ferdi,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons probeer werklik waar om ons gaste so na as tuis te laat voel as moontlik deur die eenheid toe te rus met alles wat nodig is.

Ons hoop om julle en julle vriende/familie binnekort terug te verwelkom.

Groete,

Elize

Villa Moya 48
Madelein L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein L

Lieflike plekkie met 'n see-uitsig.

Vriendelikheid. Naby winkels en 'n swemstrand nie te ver nie. Naby restaurante. Baie lekker.

Zine C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zine C
With spouse/partner

Excellent service.

Such an amazing host, she is so friendly and so understanding, I would definitely visit Villa Moya 48 again.

Herman P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman P
With spouse/partner

Fantastiese verblyf, naby alle geriewe, rustige ontspanne omgewing, waar ons veilig gevoel het.

Die woonstelle is baie netjies, skoon buite en binne. Sekuriteitswagte op hulle pos, vriendelik en behulpsaam. Baie rustig en stil, en naby alle geriewe. Onderdakparkering is 'n groot bonus. Die verkeer is op spitstyd baie besig en dis moeilik om in die hoofpad te kom, behalwe as iemand vir jou 'n kans gee. Maar ons kla nie veel nie. Ons woonstel was baie netjies, en goed toegerus met al die kombuis toerusting wat nodig is. Ideale vakansie vir 2 mense wat net wil rustig wil wees. Dit is ons 2de vakansie in dieselfde woonstel, en ons sal beslis weer daar bespreek.

Villa Moya 48's response

Herman,

Baie dankie dat julle weereens Villa Moya 48 gekies het en dat julle die plek so mooi beskryf in julle terugvoer. Dit is vir ons baie lekker wanneer ons gaste weer en weer van ons akkommodasie gebruik maak. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Gelukkig is die geraas van die hoofpad nie hoorbaar in die woonstel nie maar dit is waar dat dit in spitstyd nogal 'n uitdaging is om by die verkeer aan te sluit.

Groete,

Elize

Villa Moya 48
Michelle F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle F
With spouse/partner

Enough for 2 people.

Villa Moya is a small self-catering apartment for 2 people equipped with all the necessities of your own home. Very neat and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Genoeg vir 2 mense.

Villa Moya is 'n klein selfsorg woonstel vir 2 mense wat toegerus is met alle benodigdhede soos by jou eie huis. Baie netjies en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sithabile M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sithabile M
With spouse/partner

Everything was good. I really enjoyed the stay at Villa Moya.

Villa Moya is a good place to stay with your partner. We really enjoyed it. Everything was perfect and I promise I will come back soon.

Nosipho D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nosipho D
With spouse/partner

Really enjoyed our stay and all the shops and mall are nearby.

We had a lovely private stay in the venue, also it is safe and secure.

Villa Moya 48's response

Thank you for the review Nosipho. I am sure it will assist future guests in their decision making. Hope to welcome you back soon.
Elize

Villa Moya 48
Theresa M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa M
With spouse/partner

Value for money and very neat and close to beach and shopping centre.

Will definitely book Villa Moya again and recommend it as well.

Villa Moya 48's response

Theresa,

Thank you for the recommendation. We look forward to accommodating you again in the near future.

Elize

Villa Moya 48
Herman P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman P
With spouse/partner

Wonderlikste vakansie wat ons in 'n lang tyd beleef het. Fantasties!

Dit was gerieflik, netjies, rustig en veilig. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Plekkie baie netjies ingerig. Sal definitief weer daar bespreek. Sekuriteit beamptes het altyd vriendelik gegroet.

Villa Moya 48's response

Herman,

Dankie ook vir die positiewe terugvoer rakende die sekuriteits beamptes. Ek dra graag die terugvoer oor aan hulle ook.
Ons sien daarna uit om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom vir nog 'n wonderlike vakansie.

Elize

Villa Moya 48
Rie R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rie R
Individual traveler

Very nice stay! Very affordable and location is great!

I was very pleased! Would recommend!

Villa Moya 48's response

Good day Rie,

I am glad to hear that you enjoyed your stay at Villa Moya 48 and that you recommend our unit to future guests.

We hope to accommodate you again in the near future.

Regards,

Elize

Villa Moya 48
Siphelele X - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Siphelele X
With spouse/partner

Beautiful, peaceful and clean place. Really enjoyed my stay close to shops and beaches.

I really enjoyed my stay at Villa Moya 48. The place is very clean and neat and affordable security at it best.

Villa Moya 48's response

Dear Siphelele,

I am glad to hear that you enjoyed your stay at Villa Moya and that you felt safe.

Regards,
Elize

Villa Moya 48
Tonie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tonie M
With spouse/partner

Dit was baie lekker en skoon en baie rustig, geen klagtes en veilig, dankie baie.

Ek het reeds Vila Moya aan 'n vriend aanbeveel en sal weer daar kom bly! Daar is als wat jy nodig het en meer.

Villa Moya 48's response

Tonie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer asook die verwysing. Woordelikse bemarking bly nogsteeds die heel beste.

Ons sien daarna uit om julle ook in die toekoms terug te verwelkom.

Groete,
Elize

Villa Moya 48
Marlene S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene S
Family with young children

Baie lekker seevakansieverblyf!

Ons het heerlik gebly by Villa Moya 48, die kompleks is baie veilig en netjies. Lekker groot swemad om in te swem en onderdakparkering. Rustige plek en baie naby aan die see. Alles in die eenheid het goed gewerk en daar is alles wat jy nodig het. Ons sal beslis die eenheid aanbeveel.

Villa Moya 48's response

Marlene,

Ons is bly julle het julle verblyf geniet en sien daarna uit om julle vorentoe weer te akkommodeer.

Groete,
Elize

Villa Moya 48
Niveshnee R - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Niveshnee R
With spouse/partner

Lovely place.

Very helpful staff. Excellent.

Villa Moya 48's response

Niveshnee,

Thank you for the positive feedback and the reference to the staff involved in the letting of the unit. We are looking forward to welcoming you back in the near future.

Elize - owner

Villa Moya 48
Louise J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise J
Family with young children

Peaceful and close to everything. Wonderful.

This was wonderful, peaceful, beautiful accommodation with a swimming pool and close to the ocean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en naby alles, dit was wonderlik.

Dit was 'n wonderlike, rustige, mooi verblyf met 'n swembad en sommer lekker naby die see.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Villa Moya 48's response

Hi Louise,

Ek is bly om te hoor dat julle die tyd by Villa Moya 48 geniet het.

Baie dankie ook vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te huisves.

Groete,

Elize - eienaar.

Villa Moya 48
Emile N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emile N
With spouse/partner

Was baie lekker en veilig.

Was 'n baie lekker verblyf en het dit baie geniet, mense was ook baie vriendelik.

Villa Moya 48's response

Goeiedag Emile,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het en heerlik vakansie kon hou. Ons sien daarna uit om julle sommer binnekort weer terug te verwelkom by Villa Moya 48.

Groete,
Elize

Villa Moya 48
Priscilla M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Priscilla M
With friends

Amazing.

Was wonderlik en ek was besonders verbaas. Die foto's op die webwerf en die wow! wat jy kry is super wow! Sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie.

Villa Moya 48's response

Hi Priscilla,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Dit gebeur so dikwels dat die foto's wat verskyn en dit wat werklik vir 'n mens aangebied word, hemelsbreed van mekaar verskil. Gewoonlik is die ervaring negatief omdat die foto's misleidend of verouderd is. Dit is dus lekker om te hoor dat in julle geval die werklike ervaring beter was as wat die foto's uitbeeld.

Ons sien daarna uit om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom as gaste by ons.

Groete,
Elize

Villa Moya 48
Rika M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika M
With spouse/partner

Onbeskryflike waarde vir geld.

Villa Moya 48 het al ons behoeftes en meer gegee, sal dit aanbeveel.

Villa Moya 48's response

Rika

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer as gaste te huisves.

Groete

Elize

Villa Moya 48
Anele M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anele M
With spouse/partner

A beautiful and peaceful place.

We had a lovely time with my fiance at Villa Moya 48, the place is beautiful. Would definitely come there again.

Villa Moya 48's response

Anele,

Thank you for your reply. It would be great to welcome you back in the future.

Regards,

Elize

Villa Moya 48
Derrick F - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derrick F
With spouse/partner

Very pleasant and comfortable.

Totally surprised at the unit. Safe, neat and well equipped. The owner was very accommodating. Good parking, also for guests. Very quiet and one can listen to the ocean at high tide. Enjoyed the stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en gerieflik.

Ons was totaal verras met die die eenheid. Dis was veilig, netjies, goed toegerus en die eienaar was baie tegemoetkomend. Goeie parkering, ook vir gaste. Dis heerlik stil en mens hoor die seegeruis met hooggety. Ons het heerlik gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Villa Moya 48's response

Derrick

Ek is bly dat julle die tydjie in die eenheid geniet het. Die stilte op 'n kompleks van hierdie grootte, is een van die groot aantrekkings kragte. Dit, gekombineerd met die veilige parkering en sekuriteit op die kompleks, maak dit vir gaste moontlik om heerlik te rus.

Ek sien daarna uit om julle weer in die toekoms as gaste te huisves.

Groete

Elize

Villa Moya 48
Iwan C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Iwan C
With spouse/partner

Ideal vacation spot.

Villa Moya 48 is an amazing quality place to stay at. Close to the beach for a walk, yet not too far so one can enjoy some alone time. Quiet complex with swimming pool, ideal for a peaceful relax. Would definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideale vakansieplek.

Villa Moya 48 is 'n ongelooflike lekker kwaliteit plek om by te bly. Naby aan die strand om te stap, maar ook nie te ver vir bietjie alleenheid. Baie rustige kompleks met swembad, ideaal vir 'n rustige ontspanning. Sal vir seker weer na Villa Moya gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Villa Moya 48's response

Iwan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dis altyd vir ons lekker om te hoor dat ons gaste heerlik vakansie gehou het en dat hulle graag weer sal wil terugkom na ons toe. Sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer en deel te maak van ons gaste wat gereeld van ons fasiliteite gebruik maak.
Groete
Elize

Villa Moya 48
Marlene P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Marlene P

Average.

Safe parking and accommodation, fully equipped. The inventory list is too long to complete and the items are disorganised, the expectation to report missing items within 4 hours (with the list long and disorganised), the fact that you can't get the deposit back if you leave the apartment in a dirty state (written in a file in the apartment), but you pay for the cleaning of the apartment before and after use as part of the amount payable to the owner, the bathroom's ceiling is mouldy and the whole bathroom stinks because of it, the overall cleaning of the apartment beforehand was average, the toilet doesn't flush properly as a result of the mechanism that doesn't lift up completely, the main bedroom is very small.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemiddeld.

Veilige parkering en verblyf, vol toegerus. Die inventarislys is te lank om te voltooi en items is ongeorganiseerd, die verwagting om die vermiste items binne 4 ure aan te meld (maar die inventarislys is te lank en items is deurmekaar), die feit dat mens jou deposito nie terug kry as jy die woonstel vuil laat nie (in leêr geskryf binne woonstel) maar jy betaal vir die skoonmaak van die woonstel voor en na gebruik as deel van bedrag betaalbaar aan eienaar, die badkamer se dak is gemuf en die hele badkamer stink as gevolg daarvan, die algemene skoonmaak van die woonstel voor gebruik was gemiddeld, die toilet spoel nie behoorlik nie as gevolg van die meganisme wat nie heeltemal oplig nie, die hoofslaapkamer is baie klein.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Villa Moya 48's response

Marlene,

Dankie vir jou terugvoering.

Dis jammer dat van die dinge wat julle verblyf nie so lekker gemaak het soos verwag nie, eers na die tyd onder my aandag gebring is. Ek maak 'n punt daarvan om enige ongelukkighede onmiddellik te adresseer en sou graag aan julle dieselfde diens wou lewer.

Ek het reeds die netheid van die eenheid met julle aankoms onder die aandag van die skoonmaak maatskappy gebring, wat my verseker het dat die eenheid wel skoongemaak is voor julle aankoms en ook deur die toesighouer geinspekteer is. Indien die eenheid dus nie skoon genoeg was nie, vra ek as eienaar omverskoning hiervoor.
Let wel dat geen deposito weerhou word omdat 'n eenheid vuil gelaat word nie. Gaste betaal 'n gedeelte van die fooi, wat die skoonmaak maatskappy hef, vir die skoonmaak van die eenheid na vertrek asook die was van die gebruikte linne. Die deposito word gebruik indien daar enige items vermis word na die vertrek van die gas en indien die sleutel nie ingehandig is nie. Julle deposito is derhalwe ten volle aan julle terugbetaal.

Die foto inventaris is so kort moontlik gehou om die gaste te help met die neem daarvan. Dit is ook volgens vertrekke ingedeel. Gedurende die hoë seisoen periode, wanneer die meeste woonstelle elke dag vol is en die skoonmakers redelik onder druk is om die eenhede skoon te kry vir die volgende gaste, word die gaste versoek om terugvoering te gee oor die inventaris binne 4 ure na aankoms. Ek gaan wel hierdie reëling bespreek met die skoonmaak maatskappy en versoek dat die tydperk effens verleng word.

Die skoonmaak van die badkamer se plafon is reeds geskeduleer sodra die laaste gaste hierdie week vertrek. Die waaier in die badkamer, wat die stoom en reuke moet uitsuig, het ongelukkig gebreek en sal ook volgende week vervang word om te voorkom dat muf vorm.

Daar sal ook aandag gegee word aan die algemene reperasie binne die woonstel om te verseker dat alles wel in 'n werkende toestand is en op standaard is.

Die hoofslaapkamer is dalk kleiner as waaraan mens gewoond is, maar daar pas nogsteeds 'n dubbelbed in en daar is ook genoegsame ekstra pakplek. Die woonstel is dus ideal vir 2 persone.

Dit sal lekker wees om julle in die toekoms ook weer as gaste te huisves.

Groete

Elize

Villa Moya 48
Lethiwe D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lethiwe D
With spouse/partner

Absolutely stunning

We had such a lovely stay there. We did arrive very late but there was no hassle with checking in. The views from the balcony were superb. We will be going there again.

Villa Moya 48's response

Hi Lethiwe,
Thank you for your positive feedback. I am glad to hear that your stay was an enjoyable one and that you will make use of our facility again in the future.
I look forward to welcoming you back to Villa Moya 48.
Greetings,
Elize

Villa Moya 48
Archie M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Archie M
With spouse/partner

Definitely coming back.

Approachable and friendly owner, good proximity to beach but also peaceful and quiet, loved it.

Praga G - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Praga G
With spouse/partner

Great stay!

My boyfriend and I enjoyed our break at Villa Moya 48. The unit is neat, clean and adequately furnished with everything you might need. Shops and beaches are merely around the bend. Quiet complex with a clean pool. Safe with 24/7 security and we had undercover parking. From our balcony we viewed the area's fauna and flora. The unit is cozy and with modern appliances and entertainment. Thank you for a great stay and we won't hesitate to recommend Villa Moya 48 to family and friends.

Villa Moya 48's response

Hi Praga,

Thank you for the detailed and positive feedback. Much appreciated.

Regards,

Elize - owner Villa Moya 48

Villa Moya 48
Noni H - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noni H
With spouse/partner

Baie lekker gebly en lekker gerieflik.

Sien die sterre.

Priyanka N - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Priyanka N
With spouse/partner

Very accommodating.

Very neat and safe area. Only downfall was that we had to wait over 4 days for the breakage deposit to be refunded.

Juanita D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita D
With spouse/partner

Villa Moya 48, het alles wat jy benodig en nog meer. Ek en my man het dit baie geniet. Dis baie rustig, veilig en naby alles.

Die woonstel is ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Die woonstel is netjies en skoon gewees met ons aankoms. Ons het dit baie geniet en ons harte was baie seer om terug te gaan huis toe. Baie dankie aan Elize.

was R600
From R360
per night (sleeps 2)
was R600
From R360
per night (sleeps 2)
was R600
From R360
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 755 Somers Road, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxOTM2YmRmLTBkODgtNDUwMi05YWVmLWJjMjAyNDhhNGY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, now From R360  per night (sleeps 2) 28 5 1 5 755 Somers Road Margate 4265 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.79512879096 30.416360199451
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!