Villa Vega
Review Summary
Linda M - Jul 2019
Overall score
Basic accommodation with a disappointing stay.
Read moreSiphosethu Z - Nov 2018
Overall score
Thank you so much, I had a lovely stay will definitely be back.
Jan V - Nov 2018
Overall score
Comfortable and close to the airport. Quiet neighbourhood.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en naby lughawe. Stil buurt.
Die verblyf was uitstekend. Kamers was skoon en netjies. Kombuis goed toegerus. Binnebraai area was bonus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bernice A - Nov 2018
Overall score
Villa Vega we had a awesome stay.
Richard & Susan S - Sep 2018
Overall score
Lovely, well-appointed house.
Ellen M - Jul 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Dianthea T - Jul 2018
Overall score
Uitstekend met gasvryheid.
Elrina D - Jul 2018
Overall score
Dit was heerlik, ruim en alle ouderdomme het saamgereis. Die binnebraai is 'n groot pluspunt. Netjies en skoon.
Christy T - Apr 2018
Overall score
Great stay.
Chantelle M - Mar 2018
Overall score
Baie gemaklik.
Koos M - Mar 2018
Overall score
Lekker ruim en rustig.
Wilanie S - Jul 2017
Overall score
Spacious and modern accommodation that feels like your own house.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim en moderne verblyf wat voel soos jou eie huis.
Ons het as familie van 4 volwassenes en 'n kleuter vir 2 nagte oorgebly in Villa Vega. Die verblyf is netjies, skoon, baie ruim en modern - dit voel sommer dadelik soos jou eie huis. Pragtige, groot kamers met wit linne en groot badkamer met bad en stort. Kombuis het ook alles wat mens nodig het, insluitend 'n wasmasjien. Volle DStv-pakket en binnebraai was 'n ekstra bonus, veral in koue weer met 'n kleintjie. Baie dankie vir die heerlike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariaan M - Jun 2017
Overall score
I believe all the visitors enjoy this neat, clean, spacious accommodation. Compliments to the owners.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek glo alle besoekers geniet hierdie netjiese, skoon en ruim verblyf. Komplimente aan die eienaars.
Baie dankie aan Esther vir julle mooi, skoon, ruim en gerieflike selfsorg-eenheid. Ons gaan definitief weer kom oorslaap. Kinders-vriendelik is 'n groot pluspunt. 'n Trellidor-sekuriteitshek by die skuifdeur sal 'n verdere pluspunt wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Vega's response
Dankie vir die positiewe teruhvoering Mariaan. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete.
Luana F - May 2017
Overall score
Neat, comfoy and good value for a family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, gerieflik en goeie waarde vir 'n gesin.
Vir 'n groot gesin is dit nie altyd ekonomies om per kop te betaal nie, hierdie was goeie waarde vir geld. Netjies, veilig en gerieflik. Sal dit beslis aanbeveel - veral vir gesinne.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Villa Vega's response
Beste Luana,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit werklik en hoop om jou volgende keer weer te sien.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 166 Fordyce Road, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Eastern Cape
- All ages welcome