The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Villa Xanelle Guest House | TravelGround
+15

Villa Xanelle Guest House

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 16 reviews for Villa Xanelle Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Petro N - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro N
With spouse/partner

Villa Xanelle was ñ baie goeie keuse. Ons kamer was gerieflik, skoon en netjies. En die ontbyt was heerlik. Ons sal weer daar oorbly.

Baie veilige gastehuis. En die personeel was so vriendelik.

Lucinda C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucinda C
With spouse/partner

Pragtige plek. Sal beslis weer daar oorslaap.

Een van die beste gastehuise waar ons al ooit by oorgebly het. Heerlike ontbyt word bedien. Fantastiese, vriendelike personeel. En eienaars natuurlik ook.

Enid K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Enid K
On business

Uitstekende diens. COVID-protokolle streng gevolg.

Ek het heerlik gebly. Die gastehuis was gesellig, baie netjies, goed ingerig en pynlik netjies. Alle behoeftes is aangespreek. Personeel was vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was heerlik en flink bedien. Ek het waardeer dat personeel hul maskers deurgaans gedra het (ek het ook) en dat ontsmettingsmiddel vrylik beskikbaar was. WiFi was effektief en was konsekwent beskikbaar.

Jarku B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jarku B
Family with young children

Puik geriewe, met vriendelike diens en goeie ligging.

Ons het al voorheen hier oorgeslaap en sal vir seker in die toekoms weer. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en die ligging is sentraal en toeganklik. Kan Villa Xanelle met sekerheid aanbeveel.

Meliska S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meliska S
With spouse/partner

Baie beïndruk.

Ons het baie lekker gebly! Die kamer was ruim, skoon en mooi gemeubileerd. Daar was lekker beskuit saam met die koffiegeriewe en selfs vir ons elkeen 'n sappie en water in die yskas. Die ontbyt wat ingesluit is, was ook heerlik! Ek sal definitief Villa Xanelle aanbeveel!

Jarku B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jarku B
Family with young children

Vriendelikheid en gasvryheid in 'n rustige omgewing.

Baie goeie ligging en rustige buurt. Die personeel is vriendelik behulpsaam. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Seef C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Seef C
Family with teenagers

Die kos en diens met vriendelikheid was uit die boeke.

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die ontbyt was baie lekker met die bederfies. Baie skoon en netjies, selfs ons persoonlike handdoeke ook opgehang en die muffins was 'n treat.

Alta C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta C
With spouse/partner

Uitstekend en netjies!

Dankie vir 'n aangename oornag. Fasiliteite was uitstekend en netjies. Ontbyt was 'n treffer!

Villa Xanelle Guest House's response

Baie dankie vir jou review Alta. Ons is vreeslik bly dat julle dit geniet het hier by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Villa Xanelle Guest House
Robert H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert H
With friends

Our stay was comfortable, tidy and neat, value for money and safe.

We stayed overnight and we will definitely stay at Villa Xanelle Boutique Guest House again. We were warmly welcomed and the rooms are upstairs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf was gerieflik, spoggerig en netjies, waarde vir geld en veilig.

Ons verblyf was oornag en ons sal definitief weer by Villa Xanelle Boutique Guest House oorbly. Ons was vriendelik ontvang en die kamers is uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jeanine H - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine H
With spouse/partner

Nice.

Very friendly and helpful staff. Liked the dog and cat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Mal oor die hond en kat!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Villa Xanelle Guest House's response

Hi Jeanine, ons is baie bly jy is tevrede met ons diens. Hoop om jou weer te sien.

Villa Xanelle Guest House
Johann B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
Family with young children

Baie, baie tevrede.

Ongelooflik mooi en netjies. Baie tevrede met die plek en diens. Sal voorwaar weer daar oornag.

Villa Xanelle Guest House's response

Hi Johann ons is baie bly jy was tevrede met ons diens. Sien uit daarna om jou weer te sien.

Villa Xanelle Guest House
Erika L - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Erika L
On business

Excellent value for what you get.

I was really surprised with the value for money. Everything I needed was available. Very hospitable people. The rooms are very neat and clean. Will definitely recommend the guesthouse and made it my first choice for regular visits to Pretoria.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir dit wat jy kry.

Ek was regtig aangenaam verras met die waarde vir geld. Alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar. Baie gasvrye mense. Die kamers is baie netjies en skoon. Sal die gastehuis sterk aanbeveel en het dit my gastehuis van keuse gemaak vir my gereelde besoeke aan Pretoria.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Villa Xanelle Guest House's response

Dankie Erika, ons is baie bly jy is gelukkig met ons diens. Sien uit daarna om jou weer te sien.

Villa Xanelle Guest House
Bambie D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bambie D
Family with teenagers

Die geriewe is puik, etes heerlik en personeel behulpsaam en vriendelik.

Dit was aangenaam om by Villa Xanelle Boutique oor te bly. Hulle diens en geriewe was voortreflik en hulle aandag aan detail besonders. Die ligging is perfek vir die doel van ons besoek en die sekuriteit goed. Ons voel nou soos familie en sal beslis terugkeer na hulle toe.

Villa Xanelle Guest House's response

Dankie Bambie dit was lekker om julle weer te sien. Hoop die bakkie is al uitgesorteer.

Villa Xanelle Guest House
Jaco V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco V
With friends

Perfekte ligging vir Wally Hayward Marathon.

Pragtige en gerieflike kamers. Eienaars is besonder gasvry en hulpvaardig. Hoogs aanbeveel!

Jenny F - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny F
Family with teenagers

'n Baie vriendelike gasvrou en gerieflike akkommodasie.

Heerlik gebly, met lekker sentrale ligging. 'n Effense irritasie dat "samples" in badkamer maar skraps was, siende ek aangeneem het dit sal verskaf word. Maar dit sal my nie keer om weer by Josephine te gaan bly nie!

Vanessa S - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa S
With spouse/partner

I felt so at home there and enjoyed the quiet and peaceful surroundings.

Friendly, safe, clean and very affordable. I would recommend Villa Xanelle to all my friends and family.

From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1022 Ewald Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2ODdiNWQ0LWY0MjUtNGY5ZC1iYWRkLTZhODIyYWEyOGI0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night (sleeps 2) 16 5 1 5 1022 Ewald Road Eldoraigne 0157 Gauteng 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.848086 28.160861
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!