The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at VillaDeVille | TravelGround
+18

VillaDeVille

59 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 59 reviews for VillaDeVille
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Anne-marie B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie B
With friends

Netjies en Vriendelik

Ek sal VillaDeVille beslis vir enige iemand voorstel. Dit is baie netjies en skoon en met ontvangs was hulle baie vriendelik. Hulle het ons dadelik laat welkom voel en het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel.

VillaDeVille's response

Anne-Marie-hulle was van die mees ongelooflikste gaste - hoop om hulle sommer gou terug te sien.

VillaDeVille
Petro B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro B
On business

Awesome.

Had an awesome stay. Will definitely recommend to all friends and family.

VillaDeVille's response

It was so nice accommodating Petro/Okkie - hope seeing them back soon.

VillaDeVille
Stacey J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stacey J
With spouse/partner

So tuis soos by jou eie huis.

Alles was net perfek.

VillaDeVille's response

It was great accommodating Stacey and her hubby - hope to have them back soon.

VillaDeVille
Dawie B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie B
Family with teenagers

Baie lekker gebly by VillaDeVille, sal enige tyd weer daar gaan bly.

VillaDeVille is 'n stil en rustige netjiese blyplek vir jou hele gesin. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan rus.

VillaDeVille's response

Dawie en sy gesin was gaste wat enige gasvrou sal wil akkommodeer, pragtig, hoop om hulle weer terug te sien.

VillaDeVille
Vennesa S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vennesa S
Family with teenagers

Fantasties

Weereens 'n ongelooflike ervaring. Elize en haar dogters laat mens altyd so welkom voel en hul plekkie is altyd so mooi en skoon. Dankie weereens vir 'n lekker oorslapie, sal beslis weer kom kuier. Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwejaar vir jou en jou gesinnetjie.

VillaDeVille's response

Venessa en haar gesin is van die mees ongelooflikste gaste wat ons weereens gehad het - voel soos familie - hoop omjulle weer terug te sien - alles wat mooi en goed is vir 2020

VillaDeVille
Marilise K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilise K
Family with teenagers

Ons het heerlik gebly, was soos eie huis.

Wow, het heerlik gebly. Sal vir seker weer daar bly. Heerlik geslaap! Die verwelkomingsboodskap was baie persoonlik met die sjerrie en eetdingetjie. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

VillaDeVille's response

Liewe Marilise, julle was modelgaste!
Mens het nie eers geweet van julle nie, hoop om julle weer terug te verwelkom.

VillaDeVille
Bianca K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca K
Individual traveler

Very good.

Best stay ever. Could not complain about anything.

VillaDeVille's response

Dit was baie lekker met Bianca by ons, hoop om haar sommer gou weer terug te sien.

VillaDeVille
Natalie C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie C
Family with teenagers

A true diamond in the city of gold.

Rather late than never! Elize, once again you and your family made us feel very welcome. Thank you very much for your hospitality and kindness. We certainly feel like part of the family. Your place is, as always, very conveniently furnished with everything (and even more) that one might need during one's stay. Thank you for also going the extra mile when the power in your area was down by having a generator on site. We wish you and your family all the best and hope to see you again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ware diamant in die goudstad.

Liewers laat as nooit! Elize, weereens het jy en jou gesin ons baie welkom laat voel. Baie dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons voel voorwaar al soos deel van die familie. Julle plekkie is soos altyd baie gerieflik ingerig met alles (en nog meer) wat 'n mens moontlik sal nodig hê gedurende mens se verblyf. Baie dankie dat julle ook die ekstra myl gegaan het toe die krag in julle area af was deur om 'n kragopwekker op die perseel te hê. Ons wens jou en jou gesin alles van die beste toe en hoop om julle sommer gou weer te sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Wow Natalie, baie dankie vir die groot kompliment - ja ons is al soos familie...baie sterkte met julle seun en die stoei...kannie wag om julle weer te sien nie...

VillaDeVille
Vicky K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky K
Family with teenagers

A little piece of heaven.

VillaDeVille is a treasure. Value for money, beautifully decorated, comfortable and very clean and tidy. The hostess, Elize is super friendly and made us feel welcome and at home, I highly recommend this little gem!

VillaDeVille's response

Dear Vicky, many thanks for the compliment - it was such a pleasure hosting you guys - you were great - thanks for looking after our place - hope seeing you back....

VillaDeVille
Dawie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie B
Family with teenagers

Great stay at VillaDeVille, will stay there again anytime.

VillaDeVille is a very neat and quiet place to stay. The accommodation is very clean, and people that received us were very friendly. I would suggest VillaDeVille to any of my friends. Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly by VillaDeVille, sal enige tyd weer daar gaan bly.

VillaDeVille is n baie netjies en rustige plek om te gaan bly. Die verblyf is baie skoon, en mense wat ons ontvang het baie vriendelik. Ek sal VillaDeVille vir enige van my vriende voorstel. Waarde vir geld werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Ek was ongelukkig nie persoonlik by die huis om Dawie-hulle te ontvang het nie, was in Kanada en het met die tydsverskil te alle tye probeer om met hulle in kontak te gewees het.

Dankie dat julle so mooi na my plekkie gekyk het en ek hoop om julle weer terug te sien.

VillaDeVille
Marcel N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcel N
With friends

Het so welkom gevoel.

Dankie vir vriendelike gasvryheid.

VillaDeVille's response

Marcel en haar familie/vriende was ongelooflike gaste, hoop om hulle weer terug te verwelkom

VillaDeVille
Eb P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eb P
Family with teenagers

Very spacious accommodation with very friendly reception.

Highly recommended to all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters ruim verblyf met uitsonderlike vriendelike ontvangs.

Hoogs aan te beveel in alle opsigte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Baie dankie, julle was 'n aangename familie.

VillaDeVille
Barry S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barry S
With spouse/partner

World class.

Very neat with everything you need at a very reasonable price. Thanks, it was great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wêreldklas.

Baie netjies met als wat jy nodig het teen 'n baie redelike prys. Dankie dit was great.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Liewe Barry-julle,
Baie dankie vir die mooi kompliment!
Julle was uitstekende gaste en dankie dat julle so mooi na die Villa gekyk het, hoop om julle weer terug te sien...

VillaDeVille
Chenell M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chenell M

Would definitely recommend!

The owner is a lovely lady with a gift of hospitality. The accommodation is clean, comfortable, affordable, beautiful and an overall very relaxing atmosphere is set. I would definitely recommend this place to anyone and would visit again in the future if accommodation is needed in Germiston.

VillaDeVille's response

Many thanks for the great review Chenell.

VillaDeVille
Ursula C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ursula C
With friends

Awesome place.

Thank you, Elize, for your hospitality and care. Will definitely be back. You made us feel at home, much appreciated.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plek is awesome!

Baie dankie Elize vir jou gasvryheid en omgee. Sal jou vir seker weer sien! Jy het my dogters so tuis laat voel - ek waardeer dit so baie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Beste Ursula,

Dit was so lekker met die meisies by ons - hulle is pragtig! Hoop om hulle weer terug te kan verwelkom.

Groete,
VillaDeVille

VillaDeVille
Lucas V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucas V
Family with young children

Besonderse netjies en stylvolle plekkie. Baie meer waarde as wat dit kos.

Een van die beste selfsorg-plekke wat ek nog gesien het, eienaars sal agteroor buig vir enige versoek. Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel!

VillaDeVille's response

Lucas en sy lieflike vrou, Wilma was weereens van die mees ongelooflikste gaste wat ons geakkomodeer het, ons het so lekker gesels. Hoop om hulle weer terug te verwelkom.

VillaDeVille
Debbie S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie S
Family with young children

Weereens wonderlike verblyf!

Vriendelike gasvrou!

VillaDeVille's response

Debbie-hulle was weereens van die mees aangenaamste gaste wat ons gehad het, voel nou al amper soos familie. Weereens dankie dat julle altyd so mooi na die Villa kyk, osn hoop om julle sommer gou weer terug te sien.

VillaDeVille
Anel O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel O
With spouse/partner

Incredibly kind and fantastic accommodation.

Wonderful weekend with fantastic accommodation. We immediately felt at home. Thank you very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik gaaf en fantastiese verblyf.

Wonderlike naweek met fantastiese verblyf. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Anel, julle was weereens seker van die mees ongelooflikste gaste wat ons gehad het - so stil en op hulle plek, nie eers geweet dat daar gaste was nie - hoop om julle sommer gou weer terug te sien - alles wat mooi en goed is met die "Stap"

VillaDeVille
Danel H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danel H
With friends

Dit was fantasties.

Dit was ongelooflik lekker, tannie Elize is so oulik en gasvry. Ons het so gemaklik gevoel in haar mooi en netjiese huis en sal vir seker weer daar bly. Sal sterk aanbeveel vir mense om daar te bly julle sal nie spyt wees nie.

VillaDeVille's response

Danel-hulle was van die mees ongelooflikste gaste. Dankie dat julle so mooi na die Villa gekyk het.

VillaDeVille
Chene P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chene P
With spouse/partner

Fantastiese diens en fasiliteite!

Die diens wat gelewer is was uitstekend. Die woonstel is baie mooi opgepas, is skoon en netjies. Woonstel is ten volle toegerus met wat jy nodig het om lekker te bly.

VillaDeVille's response

Dankie vir die kompliment, ek waardeer dit. Chene-hulle was eerlikwaar so stil, mens het nie eens geweet van hulle nie. Ek hoop om julle weer terug te sien. Baie sterkte met julle atletiek.

VillaDeVille
Louis B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis B
With spouse/partner

Baie aangenaam en ons het tuis gevoel.

Sal beslis weer daar tuisgaan.

VillaDeVille's response

Dit was ons voorreg om Louis en Minnie vir die 2de keer te kon akkommodeer, hulle is uitstekende gaste en het hulle baie geniet en hoop om hulle weer terug te sien.

VillaDeVille
Yvonne C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne C
With friends

Quiet and welcome.

We stayed very nice. There was a lot of effort put in. We felt at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en welkom.

Ons het baie lekker gebly. Daar was baie moeite gedoen. Ons het tuis gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Yvonne en haar familie was uitstekende gaste, hoop om hulle weer terug te verwelkom.

VillaDeVille
Rosa B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosa B
Family with young children

Fantasties.

Diens was puik! Skoon en netjies, sal beslis weer daar bly.

VillaDeVille's response

Dit was baie aangenaam om Rosa en haar familie te kon akkomodeer.

Rosa-julle alles wat mooi en goed is vir julle seun met sy atletiek, hoop om julle weer terug te sien.

VillaDeVille
Nicci N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicci N
Family with young children

It was incredible.

We couldn't have asked for a better place. We stayed two months and it felt like we were staying with family. Elize and her daughters made us feel so welcome we didn't even want to go home. Her place is excellent and terribly modern. She and her daughters took a special place in our hearts. Thank you so much for everything. We still miss you all the way. I definitely recommend VillaDeVille to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis was ongelooflik.

Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Ons het twee maande gebly en dit het gevoel of ons by familie bly. Elize en haar dogters het ons so welkom laat voel ons wou nie eers huis toe gaan nie. Haar plekkie is uitstekend en verskriklik modern. Sy en haar dogters het 'n spesiale plekkie in ons harte in geneem. Baie dankie vir alles. Ons mis julle nog al die pad. Ek beveel definitief VillaDeVille aan vir enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Hi Nicci-julle,
Baie dankie vir die pragtige resensie, julle was seker van die ongelooflikste gaste wat ons sover gehad het. Ons mis julle ongelooflik baie, het so 'n lekker tydjie saam met julle gehad. Ja, het soos familie gevoel. Alles van die beste vir julle met alles asook vir Sussie, Noenoes mis julle baie!

VillaDeVille
Karen B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen B
Family with teenagers

Baie gerieflik en veilig.

VillaDeVille is baie goed toegerus. Baie netjies en skoon. Elize gaan uit haar pad om gaste tuis te laat voel. Sal enige tyd weer gaan.

VillaDeVille's response

Liewe Karen, dit was lekker om julle te ontvang, hoop om julle weer terug te sien.

VillaDeVille
Armand P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armand P
With friends

Nice, homey and full of character.

See stars.

VillaDeVille's response

Liewe Armand, julle was baie aangename gaste. Dit was so lekker om julle te kon akkomodeer, sterkte met alles. Ons hoop om julle terug te verwelkom.

VillaDeVille
Chris B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris B
With spouse/partner

Home away from home!

Excellently equipped and personal service makes you feel at home at VillaDeVille.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis weg van die huis af!

Uitstekend toegerus en persoonlike diens laat jou sommer tuis voel by VillaDeVille.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Baie dankie vir die kompliment! Ons het die geselsies terdeë geniet en sal julle graag weer terug wil verwelkom.

VillaDeVille
Sylvia P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia P
With friends

Ongelooflik ontspannend.

Die plek lyk ongelooflik mooi. En eienaar baie vriendelik. Sal vir enige een voorstel, was great!

VillaDeVille's response

Dit was so lekker om julle te kon akkommodeer, julle was uitstekende gaste. Alles wat mooi is vir julle en ons hoop om julle weer terug te kan verwelkom.

VillaDeVille
Gerald E - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gerald E
With spouse/partner

Waarde vir jou geld.

Dit was baie goed om daar te wees. Die feit dat die kamer in die huis is maak die voorbereiding vir jou kos 'n challenge. Ek het nie gemaklik gevoel om dit te doen nie, alhoewel die gasvrou ons aangemoedig het om dit te doen. Verder is alles netjies, gerieflik, en het die nuutste tegnologie. Beslis 'n wonderlike ervaring en waarde vir jou geld.

VillaDeVille's response

Hallo Gerald

Dankie vir jou resensie en dit was lekker om gasheer te kon speel vir julle. Wat ek wel sal volgende keer voorstel is, indien julle 'n plekkie bespreek, lees deeglik deur van die uitleg van die plek. Die plek word duidelik bemark as 'n kamer binne in die hoofhuis.

Vriendelike groete.
Elize

VillaDeVille
Sakkie V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie V
Individual traveler

Hoop nie almal ontdek die juweel van 'n plek nie!

Ek het nog nie op 'n gastehuis op die Oosrand afgekom wat met die plek vergelyk kan word nie.

VillaDeVille's response

Liewe Sakkie, wow...wow, baie dankie vir die pluimpie julle was uitstekende gaste..so stil. Hoop om julle gou weer terug te sien..alles wat mooi en goed is vir julle.

VillaDeVille
Wilbert F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilbert F
With spouse/partner

Baie vriendelik, baie netjies, baie mooi, baie lekker!

Elize was wonderlik. Ek sal weer daar bly as ek in die omgewing is sonder om te soek vir ander verblyf.

VillaDeVille's response

Liewe Wilbert, julle was baie uitstekende gaste, hoop om julle terug te sien in die toekoms. Dankie dat julle so mooi na my plekkie gekyk het. Alles wat mooi en goed is vir julle.

VillaDeVille
Madelein J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein J
With friends

Baie lekker en so mooi versier!

Definitief een van die beste en mooiste plekkies waar ons al oorgeslaap het. Baie dankie!

VillaDeVille's response

Hi Madelein, baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle terug te sien. Julle was pragtige gaste, so op jul plek.

VillaDeVille
Debbie S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie S
Family with young children

It's really an awesome place!

It's really a beautiful place. Second time we stayed here for 3 days and more! Would really recommend this. Elize is a really good hostess!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is regtig 'n awesome plek!

Dit is regtig 'n pragtige plek. Tweede keer wat ons vir 3 dae en meer oorbly! Sal dit regtig aanbeveel. Elize is regtig 'n goeie gasvrou!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Hi Debbie, julle was weereens ongelooflike gaste. Alles wat mooi en goed is vir julle en hoop om julle weer terug te sien.

VillaDeVille
Hildi H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hildi H
With spouse/partner

Clean, neat and hospitable.

The accommodation was clean, neat and comfortable. Everyone was very hospitable. There is a room available in the house, as well as a separate apartment. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, gasvry.

Verblyf was baie skoon, netjies en gerieflik. Almal baie gasvry! Daar is 'n kamer in die huis beskikbaar, asook 'n aparte woonstel. Sal verseker weer daar gaan bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Liewe Hildi,

Dit was so lekker om julle by ons te kon ontvang. Dit het gevoel asof ek in my eie ouerhuis was en het so lekker gesels. Julle is wonderlik en ek hoop om julle sommer gou weer terug te kan verwelkom.

Dankie dat julle so mooi na alles omgesien het.

VillaDeVille
Manie K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie K
Family with teenagers

Baie goeie waarde vir geld en goed ingerig.

Dit was regtig 'n baie aangename 4 nagte. Die woonstel is baie keurig gemeubileer, baie goed toegerus en die ekstras, soos die vrugte, beskuit en skoonmaak van woonstel, sit jou net in 'n ander klas. Sal beslis weer by julle oorslaap in die toekoms.

VillaDeVille's response

Baie dankie vir die goeie resensie Manie. Julle was gaste in 'n ander klas as ek dit so mag noem. Dankie dat julle so mooi na die woonstel gekyk het.

Ons hoop om julle weer te sien.

VillaDeVille
Riana B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana B
Family with young children

Home. Had a very nice stay.

Fantastic atmosphere, neat and the finer details to make a guest feel welcome are definitely appreciated. You will see us again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tuis. Het so lekker gebly.

Fantastiese atmosfeer, netjies en die fynere detail om 'n gas te laat welkom voel word definitief raakgesien. Julle sien ons gou weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Liewe Riana, dit was lekker om julle by ons te kon gehad het, vir die bittere kort tydjie. Baie dankie dat julle die woonstel in 'n puik toestand gelos het. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer terug te sien. Alles wat mooi en goed is vir julle.

VillaDeVille
Vennesa S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vennesa S
Family with teenagers

Fantasties.

Weereens baie lekker gebly en geslaap. Woonstel baie skoon en netjies. Baie dankie Elize en girls.

VillaDeVille's response

Dankie vir julle, dit was so lekker om julle terug by ons te kon hê. Julle is ongelooflike goeie gaste, stil en rustig. Hopelik sien ons julle terug volgende jaar.

VillaDeVille
Bruce H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bruce H
With spouse/partner

Very impressed.

Our stay was special. We were given a very warm welcome and an upgrade to Elize's beautiful flat, a kind and generous surprise. Spotlessly clean, comfortable and very well equipped. Elize is a very attentive, thoughtful and caring hostess. We happily recommend this facility to which we would return without hesitation, in need. Thank you Elize.

VillaDeVille's response

Very, very kind guests. They took care of my place and left it in order and very clean. It has been a big pleasure to host them. These are the type of guests that you always want to host. Bruce, we hope to host you again when ever you are back.

VillaDeVille
Lize H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize H
With spouse/partner

Pragtig, uiters netjies en goed toegerus.

Pragtige eenheid, soos altyd uiters netjies en skoon. Baie vriendelike ontvangs! Sal enige tyd aanbeveel!

VillaDeVille's response

Liewe Lize, dit was so goed om jou weer terug by ons te gehad het. Weereens baie dankie dat jy so mooi na die plekkie gekyk het. Jy is 'n absolute modelgas. Hoop om jou terug te sien.

VillaDeVille
Avoney B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Avoney B
With friends

Tuiste weg van die huis.

Het meer gekry as wat verwag was, gasvryheid uit die boonste rakke. Die troeteldierre het dit soos my tuiste weg van die huis laat voel en die eienaar het uit haar pad gegaan om my te help met 'n motorprobleem en vir dit is ek baie dankbaar. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel.

VillaDeVille's response

Liewe Avoney, baie dankie vir die kompliment. Ek waardeer dit. Julle was so asof ek my eie kinders om my gehad het, ek is so bly ek kon help. Ek hoop om julle gou weer terug te hê by ons. Alles wat mooi en goed is, en baie sterkte met die studies.

VillaDeVille
Morne B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne B
With spouse/partner

The stay was nice a must see and the owner very friendly.

The place is very neat and located near mall.

VillaDeVille's response

Baie dankie vir die mooi resensie Morne, julle was pragtige gaste en dankie dat julle so mooi na die plek gekyk het tydens julle verblyf, hoop om julle sommer gou weer terug te sien.

VillaDeVille
Maureen J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen J

Rustig, skoon, netjies.

Sien sterre.

VillaDeVille's response

Olga, dit was so lekker om julle te kon akkommodeer. Jammer dit was so kort, ons hoop om julle terug te sien in die nabye toekoms. Groete

VillaDeVille
Louis B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis B
With spouse/partner

Ons is baie tevrede met die gasvryheid en vriendelikheid en sal dit beslis oorweeg om weer daar te bly.

Met ons aankoms is ons hartlik verwelkom en het onmiddellik tuis gevoel. Die akkommodasie is ruim en netjies en werklik goeie waarde vir geld.

VillaDeVille's response

Dit was so 'n plesier om Louis-hulle te kon akkomodeer. Uitstekende mense! Het elke oomblik van hulle geniet, hoop om die vooreg te kan he om hulle weer te kan akkomodeer.

VillaDeVille
Machelle K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Machelle K
Family with teenagers

Pragtige, netjiese en gemaklike verblyfplek.

VillaDeVille is regtig die perfekte plek om oor te bly, of jy nou op 'n vinigge besigheidsreis is of sommer net vir 'n lekker wegbreek. Elize is die perfekte gasvrou, alles in die blyplek is net perfek, van die kombuis tot in die slaapkamers, alles is stylvol en gemaklik. Baie dankie Elize, ons sal beslis weer kom.

VillaDeVille's response

Wow, wow Machelle, baie dankie vir die pragtige "review . Julle was modelgaste nie eers geweet daar is gaste nie so vinnig in/uit. Hoop om julle sommer gou weer terug te sien.

VillaDeVille
Eddie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie V
Family with teenagers

Baie goed.

Die eenheid is skoon, baie veilig en bied jou waarde vir jou geld.

VillaDeVille's response

Eddie-hulle was die mees ongelooflikse familie om te kon akkomodeer. Verskriklik netjies en 'n mens kon maklik met hulle kommunikeer.

Ons hoop om julle weer terug te sien by ons.

Alles wat mooi is vir 2018.

VillaDeVille
Annelize V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize V
Family with teenagers

Dit was absoluut stunning. Kon nie glo die plekkie is so mooi. Selfs die waterbottels was spesiaal. Boonop nog uncapped WiFi, als by prys ingesluit. Hul sien ons vir seker weer.

Vriendelikste, hulpvaardigste eienaares met skoonste plekkie. Veilig en waarde vir geld.

VillaDeVille's response

Liewe Annelize-julle,

Dankie vir die mooi resensie.

Dit is jammer julle was so vinnig in en uit maar, vir die kort tydjie wat ek julle gesien het was julle ongelooflike gaste. Ek hoop om julle sommer gou gou weer te sien.

VillaDeVille
Morne S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne S
Family with teenagers

Huislik en vriendelik en 'n pragtige gedekoreerde eenheid.

Dankie weereens Elize vir jou wonderlike gasvryheid. Dit is 'n voorreg om 'n plek en mense met so 'n mooi groot en oop hart te ontmoet. Die eenheid is absoluut pragtig en juweel weggesteek tussen die besige buite stede.

VillaDeVille's response

Baie dankie Morne-julle.
Julle was ongelooflike gaste, enige gasvrou se droom. Julle het so mooi na my plekkie gekyk, sou nie sê daar was mense in nie.
Ek hoop om julle sommer gou weer terug te sien.
Alles wat mooi en goed is vir julle.

VillaDeVille
Natalie C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie C
Family with teenagers

Excellent!

Elize and her family immediately made us feel at home and went out of their way to make everything as comfortable as possible. The apartment is neat, beautiful and excellently equipped with everything (and more) you might need during your stay. We would definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Elize en haar familie het ons dadelik tuis laat voel en uit hulle pad gegaan om alles so gerieflik as moontlik vir ons te maak. Die woonstel is netjies, mooi en uitstekend uitgerus met alles (en nog meer) wat 'n mens sal nodig hê gedurende jou verblyf. Ons sal vir seker weer kom oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Liewe Natalie, ek wil net baie dankie sê vir hierdie pragtige kompliment. Julle was net so fantasties, ons het so lekker gesels. Ek hoop om julle sommer gou-gou weer terug te sien.

VillaDeVille
Mariona S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariona S

Hidden gem!

Such a darling hostess, very friendly and helpful. Had a great family get together. Even my dachshunds came along.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verskuilde skat!

Vreeslike diebare gasvrou, baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gesinsbyeenkoms gehad. My worshondjies het sommer saam kom speel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Beste Mariona,

Dit was ongelooflik lekker om julle te hier te kon akkomodeer, ons het elke oomblik, asook die honde kinders, terdeë geniet. Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.

VillaDeVille
Karlien M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien M
Family with teenagers

Will stay there anytime, everything was neat and pretty.

The apartment is very neat and fully furnished. The hostess is very friendly and goes out of her way to make everything as comfortable as possible. Definitely value for money and will recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal enige tyd weer daar gaan oornag, alles baie netjies en pragtig.

Die woonstel is baie netjies, en volledig toegerus. Die gasvrou is baie vriendelik en gaan uit haar pad uit om alles vir jou so gerieflik moontlik te maak. Beslis waarde vir jou geld en sal dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Karlien en haar gesin was modelgaste wat die plek so mooi opgepas het. Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom!

VillaDeVille
Marie D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie D
Family with young children

Wonderful.

Had a great stay, will book again any day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Regtig lekker gebly, sal enige tyd weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Hi Marie,

Julle was wonderlik! Sien daarna uit om julle weer te sien.

VillaDeVille
Cielie S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cielie S
With friends

Rustig en baie verwelkomend.

Sien sterre.

VillaDeVille's response

Liewe Cielie,

Was baie lekker om julle by ons te kon hê. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Vriendelike Groete,
Elize

VillaDeVille
Justin N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justin N
Individual traveler

Gerieflik, vriendelike diens.

Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is gerieflik en netjies.

VillaDeVille's response

Beste Justin,

Dit is so 'n groot plesier om jou by ons te hê, ons het jou gesleskap geniet.

VillaDeVille
Sanet D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet D
With friends

Excellent accommodation.

The owner is friendly, helpful and always available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf.

Die eienaar is vriendelik, hulpvaardig en altyd beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Sanet hulle was baie aangename mense, hulle het die Villa so skoon en netjies gehou sou nooit kon dink dat daar mense in was nie, hoop om julle sommer gou weer te sien.

VillaDeVille
Melenie P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melenie P
On business

Cosy and friendly and had everything we needed.

We found the place without any hassles and the hosts were very friendly and hospitable. The accommodation was fully equipped and had everything you need and more. Very neat, tidy, cozy and elegant. There were lots of extra little touches added which made the stay more comfortable. The kids enjoyed the space as well and we felt right at home. We will definitely recommend this place to others and we will definitely stay here again as well. Thanks for an awesome place.

VillaDeVille's response

Wow, many thanks, much appreciated.

Melenie and her family stayed in my cottage but you would have thought no one was there! They kept my place spotless and for that, I have to thanks, this lovely family! I highly recommend them.

VillaDeVille
Fia C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fia C
Individual traveler

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Die gasvrou, Elize getuig van boere-gasvryheid, en sy het ver meer as die verwagte gedoen. Die kamer was silwerskoon en stil. Hierdie verblyf sal ek beslis weer benut indien benodig in hierdie area.

VillaDeVille's response

Beste Fia,

Baie dankie vir die pragtige compliment, dit word met opregtheid waardeer. Het so lekker met jou gesels en dit het gevoel of ons mekaar al jare ken.

Sien daarna uit om julle sommer gou weer in die toekoms te akkomodeer.

VillaDeVille
Antonino P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonino P
Family with teenagers

Fantastic!

Exceeded all our expectations. Very neat and friendly. Wonderful people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies!

Al ons verwagtinge is oortref. Baie netjies en baie vriendelik. Wonderlike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Hi Anton,

Dankie vir die pluimpie - julle was modelgaste gewees en het die plekkie so mooi skoon gelaat.

Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

VillaDeVille
Vennesa S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vennesa S
Family with teenagers

Fantastic. Had a great stay. Will definitely go back.

Slept well and felt at home. Elize is a fantastic person. Thank you, will definitely sleep there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties. Het baie lekker gebly. Gaan beslis weer daar bly.

Baie lekker geslaap en tuis gevoel. Elize is 'n fantastiese persoon. Baie dankie vir julle, gaan beslis weer daar slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Hi Vennesa, dit was so ongelooflik lekker om julle daar by ons te gehad het - ek hoop/vertrou om julle sommer gou weer in die nabye toekoms by ons te sien.

VillaDeVille
Lize H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize H
With friends

Fantastic.

Unbelievably neat place! Wonderful host lady. She though of absolutely everything and all needs! Will book again anyday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ongelooflike netjiese plekkie! Met net so 'n ongelooflike gasvrou. Sy het absoluut aan alles gedink om in alle behoeftes te voorsien! Sal enige tyd weer daar bespreek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

VillaDeVille's response

Dit was so plesierig om julle te ge-akkomodeer het - kan nie wag om julle weer te sien nie......

VillaDeVille
From R399
per night (for 2 people)
From R399
per night (for 2 people)
From R399
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Moepel Street, Elspark, Germiston, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkMDRiODAxLTI3M2UtNDM2OS1hNWZkLWJjZmZmOGViZmRhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R399  per night (for 2 people) 59 5 1 5 Moepel Street Elspark, Germiston 2193 Gauteng 0860 022 102 15:00-22:00 11:00 -26.25995 28.22811
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!