Village d'Afrique
Review Summary
Elize W - Feb 2017
Overall score
Was lovely and peaceful in nature, lovely rain and on top of it all we were alone.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Was heerlik rustig, in die natuur, heerlike reën en boonop op ons eie.
Heerlik. In die natuur. Tente uiters netjies en goed beplan. Buitestort heerlik. Sal moeilik gaan as ek nie hele kamp uitboek nie - hou nie van die feit dat mens die leefareas moontlik met vreemdes moet deel nie. Maar was bevoorreg om hele kamp vir onsself te hê. Effens raserige bure gehad aan oorkant van die ravyn, maar kon daarmee saamleef. Klein hondjies effens lastig - blaf as mens diere sien en loop oral saam. Stel voor eienaars los nie hondjies op plaas nie. Alfred en Lorenco was baie hulpvaardig en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bianca L - Aug 2016
Overall score
Heerlike plek om te ontsnap van die gejaagde lewe.
Village d'Afrique's response
Dankie Bianca, bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle weer! Groete Lyzette
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: Village d'Afrique De Nyl Zyn Oog, Shakila, De Nyl Zyn Oog, Between Modimolle and Bela Bela, 0510, Limpopo
- No children under 10