Vipstjert

Add to Favourites

Self Catering 1 Kwikkie Avenue, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Western Cape

Map of the Area

Local Area

Groot Brakrivier, is 'n rustige dorpie, gelee tuseen Mosselbaai en George en is 'n gewilde vakansiebestemming. Die omgewing spog met pragtige, ongerepte strande en die strandmeer, bied veilige swem. Die rivier bied 'n verskeidinheid van moontlikhede vir watersport, stap en voelkyk. Ander sportaktiwiteite in Groot Brak sluit in tennis, squash, bakkies en fietsry, asook die geleentheid om jou gholf by verskeie bane/klubs te speel.


Die dorpie is sentraal en bied die geleentheid om die Tuinroete gemaklik te kan ontdek. Juwele soos Oudtshoorn, Knysna, Sedgefield, Herbertsdale, Route 62 en vele meer, is net om die draai of oor die Outenikwa berge.

Nearby Attractions

Guests that viewed Vipstjert also viewed:

From R700 R595 per night (sleeps 4)

Get 15% off on stays that are 6 nights or longer. This special is always valid.

Accepts online payment through TravelGround.com   
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]