VJ'S Guesthouse
Review Summary
Madelein V - Jan 2021
Overall score
Nie goed geleë nie en die ontvangs is nie voltyds oop nie.
Read moreVJ'S Guesthouse's response
Dankie vir terugvoering, maar verskaf graag terugvoering, wat ligging aanbetref is ons by uitstek goed gelee:
1. Ons is gelee op die nasionale roete van die binneland na die kusdorpe.
2. 'n Pick 'n Pay kompleks is langs ons gelee met onderandere apteke, oogkundiges, Wimpy en verskeie klerewinkels.
3. Binne stap afstand vanaf die provinsiale sportsentrum. Binne stapafstand van meeste skole se sportfasiliteite.
4. Engen garage binne 800m met 'n Woolworths foodshop.
Veiligheid - Reaksiemag sekuriteit met kameras buite en dele van die geboue het beams. Die kamers het elkeen individueel sy eie alarm stelsel.
Ons bly nog in die platteland ons het in die afgelope 20 jaar nog nie enige probleem gehad nie.
Ontvangs
Let wel dit was Nuwe jaars dag, normale ure is van 8 uur die oggend tot 8 uur die aand, kliente word wel hanteer indien daar vroegtydige reelings gemaak word bv binnelandse vlugte.
Op die perseel het die bestuurders draagbare telefone tydens hulle inspeksie van die kamers. Elke kamer is toegerus met die telefoon nommers van die bestuurders by ontvangs is ook die telefoon nommer beskikbaar van die bestuurder aan diens.Die eienaar se telefoon nommer is ook beskikbaar in die kamers.
Ons is jammer as julle nie n teelepels in die kamer gehad het nie, daarom is daar telefoon nommers in die kamer indien u iets benodig.
Dankie vir die ondersteuning. Ons is ingestel om die beste diens te gee wat mens moontlik kan dien.
Terrence N - Sep 2020
Overall score
The location is perfect if you want to be in Uitenhage and Port Elizabeth
Martin W - Jan 2020
Overall score
Very friendly staff and very comfortable place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik staff en baie gemaklike plekkie.
Staff baie behulpsaam en plekkie was baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
David S - Nov 2019
Overall score
Ligging perfek en netheid en gerief ook 'n pluspunt.
VJ'S Guesthouse's response
Baie dankie vir goeie terugvoering! Ons streef daar in om altyd te verbeter.
Groete Willie Viljoen
Dieter L - Jun 2019
Overall score
Will not stay here again.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Sal nie weer hier bly nie.
Alhoewel die kamer nie te sleg was nie, was die res glad nie op standaard nie. Die ou buis-TV dateer uit Noag se ark. Ek sien in 'n ander resensie dat hulle die TV's sou vervang in die nuwe jaar, maar 5 maande later het hulle dit nog steeds nie gedoen nie. Die 2 enkelbeddens was glad nie gemaklik nie, al is hulle met 'n laken oorgetrek om hulle bymekaar te hou. Die een matras was met een of ander harde plastiek oorgetrek en het geraas as jy beweeg daarop. Daar was ook net een geyser wat ek kon sien om warm water te verskaf aan die kamers. Dit was nie groot genoeg nie en ons laaste oggend moes ons koud stort. Die matjie voor die stort was 'n swart rubber mat uit 'n voertuig gewees. Die foto's het baie mooi gelyk, maar ons is weg met ander indruk van die plek. Sal beslis nie weer terug kom nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karin B - Mar 2019
Overall score
Loadshedding meestal en geen lampe of kerse.
VJ'S Guesthouse's response
Beste Karin,
Baie dankie vir die terugvoer en jul ondersteuning.
Die bed is veronderstel om 'n dubbelbed matrasbedekker oor te hê. As dit nie die geval was nie, dan vra ons om verskoning.
Jammer die ongerief met beurtkrag. Daar is wel lampies beskikbaar vir die kamers by die kantoor. Die krag was veronderstel om aan te gaan om 21:30, wat nie gebeur nie. Dit het eers om 06:00 die volgende oggend aangekom, wat ongewoon is.
Die bestuurder het tot 01:00 aan diens gebly terwyl hulle normaalweg om 22:00 van diens af gaan. Daar is wel kameras op die perseel en in 21 jaar het was daar nog nie probleme nie, waaroor ons dankbaar is.
Groete,
Willie Viljoen
Lize S - Dec 2018
Overall score
Vriendelike ontvangs.
Cecil P - Dec 2018
Overall score
Improvement needed in a lot of areas.
Read moreVJ'S Guesthouse's response
Thank you for your feedback. Outside on the buildings, the numbers for the rooms are indicated as well as on the doors themselves. We will give attention to your request. We have an armed response and we have satellite TV cameras on the premises. All beds are covered with double bed protectors which keeps them from moving apart. We will be replacing the old television sets in the new year. Thank you
Stephnie C - Nov 2018
Overall score
You will survive if you need to stay over for a wedding of work.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
As 'n mens moet oorbly a.g.v. 'n troue of werk op die dorp - sal jy oorleef.
Badkamer se teelvloer is lewensgevaarlik glad, veral as jy met nat voete uit die stort klim. Die TV in ons kamer het glad nie gewerk nie - en dit nadat die eienaar ons met trots na sy nuwer kamers geskuif het wat 'groter' TV's het. Dit was steeds 'n baie klein, stokou TV-stel. Die area was stil met veilige parkering. Wimpy is stapafstand, net om die draai - VJ's is Sondae toe. Kamers is donkerig - venster kyk uit op ander 'n gebou. Daar was gratis WiFi wat wel gewerk het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
VJ'S Guesthouse's response
Ons neem kennis van u waarneming, ons neem aanbevelings nie ligtelik op nie. Dankie vir u besoek. Ek noem net die volgende: Daar is 'n stortmatjie binne en buite die storte. Daar is ook n mat langs die beddens. Die TV was nie stukkend nie, maar de dekodeer het foutief geraak en dis die volgende oggend vervang na kamer inspeksie. Die gordyne is doelbewus donker van kleur sodat die gaste ook in die dag kan slaap. Ek bly op die perseel en my sel nommer is in die kamers beskikbaar indien enige van die gaste probleme ondervind. Die twee mans het heerlik saam my die "replay" van die Springbok wedstryd sit en kyk in die restaurant. Groete daar.
Derick A - Jul 2018
Overall score
Behulpsame en vriendelike mense.
VJ'S Guesthouse's response
Dankie Derick, vir die goeie terugvoer. Ek sal terugvoering gee aan die huurder van die Cocktail Lounge.
Willie Viljoen
Antoinette D - Apr 2018
Overall score
Was lekker rustig.
VJ'S Guesthouse's response
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering.
Groete,
Willie Viljoen (Eienaar)
Annarine P - Apr 2018
Overall score
Nie te sleg nie.
VJ'S Guesthouse's response
Thank you for your feed back. We will take note of your recommendations.
Debbie B - Feb 2018
Overall score
Heerlik.
Helena E - Jan 2018
Overall score
Altyd netjies en lekker kos in hul restaurant. Goed geleë vir sakebelange in Uitenhage en Despatch.
Read moreVJ'S Guesthouse's response
Ek vra onverskoning vir die ontbyt aangeleentheid, Ek die eienaar sal dit aanspreek en regstel. Die personeel weet baie goed dat hulle die ekstra myl vir die kliënte moet loop. Al het u nie ontbyt bespreek nie, is daar geen rede dat hulle nie kon bedien het nie. Dit sou net bietjie langer geneem het
Willie viljoen
eienaar
Hanneli Z - Jan 2018
Overall score
Nie regtig waarde vir geld.
Jacqueline B - Dec 2017
Overall score
Very basic, restaurant was closed and this was not mentioned when we booked. No fridge in room and the TV in the room is a joke.
VJ'S Guesthouse's response
Good afternoon,
The restaurant hours and closed days are on doors of the restaurant and reception, we were only closed over the Christmas weekend but there was a manager with staff on duty every day. The owner and the managers cell phone numbers are on the doors as well as in the rooms. No one phoned the manager to request breakfast which is what is required on public holidays and on Sundays.
Kind regards,
Samantha Lottering
Manager of VJ's Guesthouse
Helena E - Oct 2017
Overall score
Gerieflik en netjies.
Deon B - Sep 2017
Overall score
Vriendelike diens.
- Capacity: 29 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 32 Graaff-Reinet Road, Uitenhage, 6230, Eastern Cape
- All ages welcome