Clocolan Accommodation at Vlakbult Guest Farm | TravelGround
+20

Vlakbult Guest Farm

29 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 29 reviews for Vlakbult Guest Farm
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.7/5
Carel J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel J
With spouse/partner

The dirt road from the main road is not pretty.

I had to drive slowly on the side of the road with my Honda, if I drive normally on the road then the car's bottom is dragged to the ground over all the stones due to the middle man being too tall.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die grondpad vanaf die hoofpad is nie mooi.

Ek moes met my Honda stadig op die kant van die pad ry, as ek normaal op die pad ry dan sleep die motor se onderkant op die grond oor al die klippe as gevolg van die middelman wat te hoog is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dave D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave D
With spouse/partner

Indien jy van plaaslewe, ou huise en vriendelike honde hou is dit die plek vir jou.

Was gegroet deur 'n paar honde en die eienares. Huis is baie oud, en die vloere kraak, maar laat mens terugdink aan toe jy nog kind was. Ons het die hele huis vir onsself gehad so ons kon sonder vrees om ander te steur rondstap in die huis. Het self 'n dennebol vir die een hond gegooi en het dadelik vriende gemaak met die werf se honde.

Lesly B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesly B
With spouse/partner

Fantastic experience.

Informative stay and loads of history on the farm.

Hettie Trahms T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie Trahms T

Heerlik stil. Skoon.

Die mense was vriendelik. Vir ons stadsjapies was die stilte wonderlik en om dan die volgende oggend van die stoep af te kyk, was heerlik.

Hester W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hester W
Family with young children

Beautiful house.

Lovely house and we were lucky to have the house to ourselves.

Nellie L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nellie L
With spouse/partner

Baie lekker!

Ons het op kort kennisgewing daar aangekom en is baie vriendelik ontvang. Die krakende houtvloer bly ons by!

Elizabeth V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth V
With spouse/partner

Everything was neat. Good service.

Will always make use of Vlakbult Guest Farm! Just one request: a TV will be nice there.

Johannes S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johannes S
With spouse/partner

Quiet environment.

Nice historic place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil omgewing.

Lekker geskiedkundige blyplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilonka C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilonka C
With spouse/partner

Dis was heerlik!

Dis 'n pragtige our plaashuis met baie mooi kamers. Ons het regtig lekker geslaap. Die oom en tannie wat ons ontvang het is dierbaar en baie gasvry. Sal dit aan enige iemand aanbeveel!

Virginie D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Virginie D
On business

Amazing stay at this farm and the breakfast is delicious!

Will definitely come back!

Milda O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Milda O
With spouse/partner

Well located.

Vlakbult is very simple, but sufficient for an evening or two. For older people we will not recommend the Honeymoon Suite, because there are steep stairs that lead to the bedroom. Beautiful view. Well located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë.

Vlakbult is baie eenvoudig, maar voldoende vir 'n aand of twee. Vir ouer mense sal ons nie die Honeymoon Suite aanbeveel nie, want daar is steil trappies na slaapkamer. Mooi uitsig. Goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anthony W - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony W
Individual traveler

Dit was baie lekker, skoon and baie rustig.

Sien sterre.

Zylie J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zylie J
Family with young children

Uitstekend, klassiek, gerestoureerde, ou plaaswoning met baie geskiedenis.

Wonderlike ervaring om daar te oornag. Baie goed toegerus, skoon en netjies. Vriendelike en persoonlike ontvangs. Die geskiedenis van die plek is noemenswaardig. Ons beveel Vlakbult hoog aan.

Anneke F - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Anneke F
With spouse/partner

Baie interessant en histories.

Iets anders. Enigeen wat in geskiedenis belangstel sal die verblyf baie interessant vind.

Wessel V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wessel V
With spouse/partner

Fantasties en rustig.

Fasiliteite baie goed. Baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Inge I - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge I
With spouse/partner

Baie mooi.

Heerlik gebly tydens die 3 Mountains kompetisie!

Batseba L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Batseba L
With friends

Enjoyed my stay and will definitely vist again.

Vlakbult was very clean and kitchen complete with cutlery and crockery. Quiet, a place to visit if you want peace of mind.

Carel V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carel V
With spouse/partner

Fantasties.

Dit was wonderlik. Baie dankie. Dalk net die volgende: Onder die beddens is daar redelik stof. Die padaanduidings en aanduidings op terrein nie altyd duidelik nie. Rook kan dalk op die stoep verbied word, want as die wind waai, waai die rook in die huis. Dit was regtig wonderlik en ons kan dit vir enigiemand van harte aanbeveel. Baie dankie aan die vriendelike Minnaars. Ons kom beslis weer.

Charl B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Charl B
With spouse/partner

Baie lekker en mooi.

Baie rustig en baie gasvry.

Thapelo M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thapelo M
With spouse/partner

The Guesthouse is about 3.6 km from town and easy to access. Very peaceful. The guesthouse is unique with lots of history behind it. We appreciate that Stacey and Henry waited for us until after midnight.

If you want value for money, this is one place you should not overlook. The house is well equipped to suit your needs. One point to improve on can be to register the location on google maps or send the GPS coordinates together with the confirmation.

Sean T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean T
With spouse/partner

Groot ou plaashuis in perfekte toestand.

Henri en Stacy, julle is amazing. Hugo ook. Dankie vir die hulp met die kar. Perfekte plek vir 'n familie kuier.

Louis V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
On business

Very pleasant.

Will definitely stay at Vlakbult again. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aagenaam.

Sal vir seker weer by Vlakbult gaan oornag. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gill B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gill B
With friends

Wonderful stay.

Beautiful historic house, warm welcome, lovely sunny lounge and all necessary crockery, etc supplied. Loved it!

Truna O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truna O
With friends

Friendly people, clean linen, warm water, wine glasses, everything a traveller needs.

The house is beautifully restored. Wooden floors creak but that is part of the charm. Wonderful walks on the farm and sunrises and sunsents over the Free State plains are beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense, skoon beddegoed, warm water, wynglase, al wat 'n reisiger nodig het.

Die huis is pragtig gerestoureer. Plankvloere kraak maar maak deel van oudheid. Heerlike stap op plaas en son op en ondergang is pragtig oor Vrystaat vlaktes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Richatd F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richatd F
With spouse/partner

Nice and quiet out in the country, very clean, comfortable bed and pleasant hostess, would use again.

Nice and quiet out in the country, very clean, comfortable bed and pleasant hostess, would use again.

Rietha M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Rietha M

Peaceful and quiet on the farm.

We were a group of 8 and we really enjoyed our stay in the large, well-equipped farmhouse. The farm offers peace and tranquility and we really relaxed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en stil op die plaas.

Ons was 'n groep van 8 en het heerlik gebly in die groot plaashuis wat baie goed toegerus is. Die plaas bied rus en stilte en ons het baie lekker ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gawie M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Gawie M
With friends

Aangenaam.

Hierdie Gaste Plaas het so die potensiaal om een van die bestemmings te wees. Ons verstaan dat die ontwikkeling 'n werk in proses is maar is daar tog sekere aspekte wat in plek moet wees en sonder uitermatige koste of moeite bereik kan word. Nieteenstaande my kommentaar sal ek weer daar oornag as ek in die omgewing is. 1. Aanwysings plaas toe is vaag en alhoewel ons nie verdwaal het nie was ons nie seker nie. Ek sou byvoorbeeld aandui "Neem grondpad oorkant Shell Garage met pad nommer". 2. Die ingang na die plaas is nie netjies nie. Ek verstaan dit is 'n werksplaas maar hou die een hek toe sodat net die motorhek oop is. 3. Ons is toevallig diereliefhebbers en het die teenwoordigheid van die honde ons nie gepla nie maar ek dink die "slagysters" veral van die groot hond moet gereeld verwyder word. 4. Ons verblyf was waarde vir geld en het ons skoon kamers met lekker beddens gehad en in die rooi kamer waar ek geslaap het meer as genoeg handdoeke ens. 5. Ek was egter effe verbaas dat ons kamers nie gediens was nie. 6. 'n Pamfletjie in kamers met presiese aanduidings na fasiliteite soos kitsbank, supermark, eetplekke ens. sal verblyf net makliker maak. 7. Alhoewel ons te vroeg opgedaag het was ons ontvangs gul en hartlik. 8. Die besienswaardighede op die plaas is van hoogstaande gehalte wat insluit: 'n Pragtige uitgelegte stap na die koppie agter die huis met 'n asemrowende uitsig; die ramskuur met sy gelatte vloer, nou gebruik as 'n winkel, is nie net uniek nie maar pragtig. Die uitsig is pragtig. 9. Ek besef 'n mens wil nie so 'n eiendom ontsier met elektriese drade, diefwering ens. nie maar gesien in die lig van wat tans op ons plase aan die gebeur is dink ek sekuriteit skiet ver tekort. Veral as jy stap en jy sien die elektriese omheinings om die ander plaashuis. Ek vertrou dat ons kommentaar nie as afbrekend beskou sal word nie.

Marianna V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marianna V
With spouse/partner

At this stage there is still a lot that can be corrected. Very interesting history.

No curtain in bathroom with normal windows. Toilet's linoleum floor is broken and the door doesn't shut properly. No available closet because it was locked and couldn't be opened by the owners because other people's stuff was being stored there. Bedding was good quality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Daar is nog op hierdie stadium te veel wat reggestel kan word. Baie interessante geskiedenis.

Geen gordyn in badkamer met gewone ruite. Toilet se linoleum-vloer is stukkend en deur sluit nie dig nie. Geen beskikbare klerekaste nie as gevolg van die feit dat dit gesluit was en nie deur die eienaars oopgemaak kon word nie omdat ander mense se goed daar gestoor word. Beddegoed van goeie gehalte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vlakbult Guest Farm's response

Dankie vir die resensie, ons waardeer die kommentaar. Ons het die kas in die kamer reggestel, die sleutel gevind en die goed wat gestoor was uitgeskuif. So daar is nou 'n beskikbare kas in die kamer. Die toilet se vloer wat effens stukkend is, kom maar van jare terug af - met die gedagte dat ek eers hierdie jaar die gastehuis begin het so alles wat oor gedoen moet word, is in die proses om te gebeur. Aangename gaste, ons sal hul weer huisves.

Vlakbult Guest Farm
Henk K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk K
With spouse/partner

Pleasantly surprised and can highly recommend.

I can highly recommend the honeymoon suite, even though there is a bath and no shower. The private hill where enjoyed breakfast was unique and a great experience. The place is beautiful and well equipped. Very peaceful and ideal for a getaway. It is also ideal for a stopover, whatever the reason that brings you to town. Will stay here again any day, even if it's only to visit the owners. Henry and Stacey welcomed us like special guests of honour and made sure that everything was perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam verras en kan dit sterk aanbeveel.

Ek kan die 'honeymoon suite' sterk aanbeveel, al is daar net 'n bad en nie 'n stort ook nie. Die privaat koppie waar ons buite ontbyt geëet het was uniek en 'n baie aangename ervaring. Die plek is mooi en goed toegerus. Baie rustig en ideaal vir 'n wegbreek. Ook ideaal om oor te slaap ongeag van wat jou na die dorpie toe bring. Sal enige tyd weer hier bly, selfs al is dit net vir 'n kuier met die eienaars. Henry en Stacey het ons soos spesiale eregaste ontvang en het seker gemaak alles was perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vlakbult Guest Farm's response

Baie oulike paartjie. Ons sal hul enige tyd weer huisves! Dankie vir die lekker kuier!

Vlakbult Guest Farm
From R440
per night (sleeps 2)
From R440
per night (sleeps 2)
From R440
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNTA2MTRhLWQ4YWEtNDJhMy05Njg5LWY0ODJjZjczNGJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R440  per night (sleeps 2) 29 5 1 5 Vlakbult Guest Farm Clocolan 9735 Free State 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -28.884260647986 27.60317897386
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com