Koringberg Accommodation at Vleidam Guest Farm | TravelGround
+149

Vleidam Guest Farm

47 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 47 reviews for Vleidam Guest Farm
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Stephan D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephan D
With spouse/partner

Rustig, stil en baie ontspannend.

Baie verwelkomend, heerlike varsgebakte broodjie, beskuit en sjerrie wat op ons aankoms vir ons gewag het in die kombuis. Vriendelike diens, lekker kuierstoep met braai en hout. Prentjiemooi sonsondergange.

Christie V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christie V
Family with young children

Quintessential farm stay in the lap of luxury.

Two nights is just not long enough. Very rarely do we find a place where we think to ourselves, let's never leave. We were welcomed by the gracious owner Nicki who had freshly baked bread, rusks and homemade jam waiting for us on the table. She was so kind, helpful and accommodating that we felt immediately at home. The cottage (Cottage 1) was beautifully appointed and was far larger than we were expecting - thanks in part to the spacious and truly farmhouse-worthy kitchen. The main bedroom was luxurious with rich textures and a fantastic bathroom with a beautiful large shower and the claw-foot bathtub was the cherry on top. However, what is truly magical about this place is what lies outside your front door. If you have children then this needs to be on your bucket list. Our kiddies spent the weekend feeding sheep, ducks, including a family of ducklings who had set up home in our garden and never lost their novelty, chickens, tortoise, turkeys and more. They were in heaven from start to end and this stay was certainly good for all our souls. We have been looking for the perfect farm stay where we can be surrounded by nature, animals and uninterrupted views to the horizon and at last it has been found. Thank you to the owners for sharing your little piece of heaven with the rest of us.

Sarina V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sarina V
Family with young children

Lovely and at home.

Nicci was accommodating with our requests and put so much effort. We lived in Cottage 1, wonderful for grandchildren, the space and animals and of course the trains that passed by now and then. We felt so at home. Cottages are so nicely decorated and clean. Nice near Cape Town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik en tuis.

Nicci was tegemoetkomend met ons versoeke en het soveel moeite gedoen. Ons het in Kothuis 1 gewoon is heerlik vir kleinkinders, die spasie en diere en natuurlik die treine wat nou en dan verby gekom het. Ons het so tuis gevoel. Kothuise is so mooi versier en skoon. Lekker naby Kaapstad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise T - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise T
Family with young children

Very relaxing.

Enjoyed every moment. My little girl enjoyed it terribly with all the animals. Will definitely go again and recommend. Was very relaxing and Nikkie was very special and the history of Vleidam. It was wow!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie ontspannend.

Het elke oomblik geniet. My dogtertjie het dit vreeslik geniet met al die diere. Sal definitief weer gaan en aanbeveel. Het omtrent ontspan en Nikkie was baie spesiaal en die geskiedenis van Vleidam. Dit was wow!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronel V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ronel V
With friends

Ons het lekker gerus. Huis was goed toegerus en gerieflik.

Vleidam is baie toegerus en is gerieflik ingerig. Die vars plaasbrood is 'n lekker bederf. Eenheid 1 en 2 is nie alleenstaande, en die kamers word net met 'n droë muur geskei. Ek het nie daarvan gehou om laataand na die vriendelike bure se kinders te luister nie. Miskien beter om met jou eie familie en vriende te reis. Die plaasgeluide is baie wonderlik, maar saam met diere, en is daar altyd lastige vlieë. Gelukkig was daar sommer 'n hele paar vlieëslaners.

Hendrik M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik M
With spouse/partner

Great.

Really enjoyed!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great.

Baie baie lekker gewees!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chrismarie V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrismarie V
With friends

Dit was fantasies!

Vleidam is regtig 'n heerlike plek om by te bly. Die omgewing is asemrowend. Tannie Nicki het sommer vinnig by ons aankom met 'n varsgebakte brood in die hand. Ons het baie lekker gekuier. Die plaas is rustig met lekker stapplek. Definitief 'n goeie plek vir 'n naweekwegbreek.

Elaine B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine B
With spouse/partner

Fantastiese ontvang en plek.

Ons is hartlik ontvang. Hierdie is 'n pragtige plekkie met pragtige mense. Ek sal verseker volgende jaar weer daar wil bly.

Verona E - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verona E

Lovely.

Vleidam is everything that they said and so much more. You immediately feel at home, as it's your own place. Cottage 1 is stylish and neat with a lovely mixture of old and new that gives it character. The fireplace/braai is in the kitchen is a huge bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Vleidam is alles wat hulle sê en soveel meer. Mens voel dadelik welkom en tuis, asof dit jou eie plek is. Cottage 1 is stylvol en netjies met 'n heerlike mengsel van oud en nuut wat dit karakter gee. Die kaggel/braaiplek in die kombuis is 'n groot wenner.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois S
With spouse/partner

Fantastic.

Conveniently close to Cape Town, 1 and a half hour drive. Our second time here and definitely not our last.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Lekker naby Kaapstad. 01:30 minute se ry. Ons tweede keer hier, nie ons laaste nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Almarie T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Almarie T
Family with teenagers

Wonderlik! Heerlik en rustig gewees om by Vleidam te kuier!

Verblyf is perfek vir 5 mense. Alles was baie netjies en skoon. Baie vriendelike ontvangs.

Natalie L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie L
Family with young children

Ons het 'n baie aangename tyd gehad.

Die gasvryheid was besonders. Ons het onmiddellik tuis gevoel en dit vreeslik geniet. Dis definitief 'n plek waarheen ons sal terugkeer. Baie dankie Nikki en John.

Albert V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert V
With spouse/partner

Peaceful, neat and friendly owners.

Even with the drought in the Western Cape Vleidam's view is perfect to forget the busy Cape Town life.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, netjies, vriendelikste eienaars.

Selfs met die droogte in die Wes-Kaap is die uitsig by Vleidam perfek om te vergeet van die Kaap se besige lewe. Sal vir seker weer 'n draai maak daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerné M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerné M
With spouse/partner

Heerlik stilte en sielerus.

Baie netjiese selfsorg eenheid met alles wat mens nodig het. Die eienaars is vriendelik en mens kan sien hulle gaan die ekstra myl om mens se verblyf net soveel beter te maak! Dis werklikwaar 'n perfekte plek om te gaan ontspan. Gaan weer terug om daai 4x4 roete te doen!

Mariette S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette S

Luukse rustige plaasverblyf.

Van die oomblik wat jy die afdraai neem na Vleidam weet jou siel hier gaan ek rus. Ek is hartlik verwelkom deur Nikki Loxton om seker te maak ons het alles wat ons benodig. Ons het 'n strykplank en yster nodig gehad en sy het dit vinnig gereël. Met die instap was alles netjies en silwerskoon, ruim en alles wat jy benodig is daar en nog meer. Ek kan sien dat aandag aan die fyner besonderhede gegee was soos vars blommetjies in n klein vasie. Sjokolade op die kussing, warm tuisgebakte brood in die kombuis met tuisgemaakte konfyt wat wag dat jy 'n lekker sny smeer en smul daaraan. Melk, suiker, tee en moerkoffie in die kombuis en gefiltreerde water in die yskas. Ek was jammer dat ons so 'n besige trounaweek gehad het want ek wou meer van Vleidam geniet het. Ons sal vir seker terugkeer en ook almal wat op soek is na hierdie luukse in 'n pragtige omgewing ook besoek by Vleidam aflê en ons ervaring met hulle deel. Dankie dat Vleidam se mooiheid met ons gedeel was en dankie vir al die klein ektra bederfies, dit het ons voorwaar welkom en spesiaal laat voel. Ek het dit geniet om die historiese agtergrond van Koringberg te lees in die leestof wat verskaf was.

Jakkie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakkie V
With spouse/partner

Unbelievable experience.

Everything at this farm is five star. We were pleasantly surprised and the inside braai on the cold evening was such a nice bonus. You'll see me again, definitely!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike ervaring.

Alles by hierdie plaas is 'n vyfster-ervaring. Ons was so aangenaam verras en die binnebraai op 'n koel aand was 'n bonus. Julle sien my beslis weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannes L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes L
With spouse/partner

Baie baie lekker - as my vrou gelukkig is dan is ek gelukkig!

Baie lekker en rustig. Die oop vlaktes is goed vir die siel. En die tuisgebakte brood was uit die boeke uit! Sal definitief volgende keer die kinders saam bring.

Dm V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dm V
With friends

Beautiful area, wonderful accommodation.

Warm, home-made bread and coffee after a long day on the road was just what we needed. The sunset with lams and sheep right on your doorstep provided food for the soul while you sit back and relax. What an exceptional experience!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing, wonderlike verblyf.

Warm tuisgebakte brood en koffie na 'n dag se ry is manna uit die hemel. Die sonsondergang met lammetjies en skape reg voor jou deur verskaf dan kos vir jou siel terwyl rustig sit en ontspan. Wat 'n besonderse ervaring!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mari V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari V
Family with young children

Tranquil farm life.

We enjoyed the stay at Vleidam. The hostess made us feel very welcome. We were lucky to give the little lambs milk and enjoyed it a lot. The house was well-equipped and we enjoyed the stay with all of the small details. Would like to spend some more time there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige plaaslewe.

Ons het baie lekker gebly by Vleidam. Die gasvrou het ons so welkom laat voel. Ons was gelukkig gewees om lammertjies melk te gee wat die kleintjies baie geniet het. Die huisie self was goed toegerus en met al die fyn details het ons so lekker gebly. Sal graag weer daar 'n tydjie wil spandeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Milandre V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Milandre V
Individual traveler

Genotvol en rustigheid.

Ek het 'n wonderlike 5 dae by Vleidam op my eie spandeer om aan 'n skripsie te skryf. Die huisie was skoon, goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het en die omgewing 'n lafenis vir liggaam en siel. Ek sal beslis teruggaan en Vleidam met vrymoedigheid aanbeveel.

Cornelia V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia V
Family with teenagers

A nice farm atmosphere, peaceful and luxurious.

We would like to thank Nikki for her hospitality in making us feel so welcome. She immediately got the kids to help feed the lambs some milk and they loved it. My husband could go for a nice long walk while grandma and grandpa happily sat on the stoep and enjoyed the view. We will definitely make a turn there again. The house was homely, comfortable and luxurious. The garden and farm camps and farmyard is very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Lekker plaas atmosfeer, rustig en luuks.

Ons wil graag vir Nikki bedank vir haar gasvryheid om ons so welkom te laat voel. Sy het die kinders dadelik betrek om lammetjies melk te gee en dit was vir hulle heerlik. My man kon 'n ver ent gaan stap terwyl Oupa en Ouma op die stoep rustig gesit het en die uitsig geniet het. Ons sal beslis weer 'n draai maak. Die huis was huislik, gemaklik en tog luuks. Die tuin en plaaskampe en plaaswerf is baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johadrie D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johadrie D
Family with young children

Certainly value for money!

Vleidam was a wonderful destination for us (4 adults and 2 young children). The house had everything we needed. Everyone enjoyed the walks on the farm and to watch the animals. It was very safe for the kids and Nikki's hospitality made us feel like family. Will definitely go back and recommend it to anyone who wants to get away from the city's hustle and bustle. Thank you for a wonderful weekend!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uit en uit waarde vir geld!

Vleidam was 'n wonderlikke bestemming vir ons (4 grootmense + 2 klein kindertjies). Die huise het alles gehad wat ons nodig gehad het. Almal het dit vreeslik geniet om op die plaas te kan rondloop en na die diere te kyk. Dit was baie veilig vir die kinders en Nikki se gasvryheid het ons sommer soos familie laat voel. Sal beslis weer teruggaan en beveel dit aan vir enige iemand wat net bietjie van die stad se gejaag wil ontsnap. Baie dankie vir 'n heerlike bederf naweek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vleidam Guest Farm's response

Liewe Johadrie
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Nikki

Vleidam Guest Farm
Mariette L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette L
Family with young children

A place to find your soul again.

Vleidam really is a place I would recommend to anyone who wants to get away from the bustle of everyday life. It is exceptionally beautiful and one feels part of the farm. We had wonderful evenings under the stars while we had a braai and played games as a family. The decor is very beautiful matches the style and the area. The hostess really thought of everything to make it as comfortable as can be for the guests. We were friendly received with delicious farm bread and also wood for the inside and outside braai, rusks and coffee for every morning - Thank you Nikki, it was wonderful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Plekkie om weer jou siel te vind.

Vleidam is regtig 'n plek wat ek sal aanbeveel vir enige persoon wat wil wegkom van ons daaglikse gejaagdheid. Dit is besonders mooi en mens voel sommer so deel van die plaas. Ons het lekker aande onder die sterre deurgebring terwyl ons gebraai en speletjies gespeel het as 'n gesin. Die dekor is besonders mooi en pas so by die styl van die huis en omgewing. Die gasvrou het regtig aan alles gedink om dit so gerieflik as moontlik te maak vir die gaste. Ons is vriendelik ontvang met 'n lekker plaasbroodjie en ook hout vir die buite/binne braai, beskuit en koffie vir elke oggend - Dankie Nikki dit was heerlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karien W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karien W
Family with teenagers

Baie oulike, gerieflike plek.

Groot en lekker kuier kombuis. Nikki is 'n baie gasvrye persoon en ons het lekker gekuier en geswem. Lekker tuisgebakte brood en konfyt!

Margie D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margie D
With friends

Beautiful, neat accommodation.

We were welcomed warmly. The units are very neat. All the facilities you might need was a surprise. Everything you can think of was in the unit. Very special. Will definitely be back for a visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, netjiese verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die wooneenhede was baie netjies. Al die geriewe tot ons beskikking het ons verras. Alles wat mens denkbaar nodig kon kry was in die eenhede. Baie spesiaal. Gaan beslis weer hier kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria B
With spouse/partner

Was 'n ongelooflike naweek. Alles was perfek en uitstekend! Sal definitief weer gaan. Dankie vir jul vriendelikheid.

Die ontvangs met vuurwarm gebakte brood, botter en konfyt maak dit 'n wenner. Koffie, tee en suiker ook vir gebruik. Die lekkerste wat ek nog gebly het. Sal beslis weer terug kom.

Rika V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika V
With spouse/partner

Gasvrou baie aangenaam, plekkie perfek ingerig.

Baie dankie aan Nicci Loxton vir haar gasvryheid en warm verwelkoming. Ons een aand oorslaap ondervinding is prysloos. Ons sal vir seker weer hier bespreek en Vleidam aanbeveel aan kennisse en familie.

Vleidam Guest Farm's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit dat julle weer op Vleidam kom kuier.
Groete,
Nikki

Vleidam Guest Farm
Ria G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria G

Excellent accommodation in a beautifully restored farmhouse.

Excellent value for money! Very friendly reception by the hostess with homemade bread! Accommodation in a beautifully restored homestead with exceptional antique furniture. Definitely worth every cent. Will definitely visit again. This time for much longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf in 'n pragtig gerestoureerde plaashuis.

Uitsonderlike waarde vir geld! Baie vriendelik ontvang deur gasvrou (met 'n tuisgebakte brood)! Verblyf in 'n pragtige gerestoureerde plaashuis met die mooiste antiekmeubels. Beslis elke sent werd. Sal beslis weer kom. Hierdie keer vir 'n langer tydperk!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eleta G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eleta G
With friends

Unbelievable!

What an experience - lovely place, peaceful environment, wonderful hostess that welcomes you in with freshly baked bread. I highly recommend Vleidam to any traveller - a home away from home. A special thanks to the owners that we could experience a piece of the wonderful farm life and for making it so special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik!

Wat 'n belewenis - pragtige plek, rustige omgewing, wonderlike gasvrou wat jou inwag met vars gebakte brood. Ek beveel Vleidam aan vir elke reisiger - 'n tuiste weg van die huis. Dankie aan die eienaars dat ons 'n stukkie van die wonderlike lewe op die plaas kon ervaar en geniet het en dat julle dit so spesiaal gemaak het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marina D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina D
With spouse/partner

Salig. Rustig. Dis plaas!

Dankie Nikki vir ons lekker verblyf. Die kothuis is lieflik en julle plaas en werf is rustig, stil en heerlik om net te ontspan.

Carla B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Carla B
With friends

Dit was een vir die boeke en definitief 'n plek waarnatoe ons weer sal gaan.

Dit was lieflik. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Ons wil so graag in die winter gaan en lekker in die kombuis om die tafel kuier met die vuurtjie in die kombuis wat salig brand.

Lizette J - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette J
With spouse/partner

Kan een woord gebruik. PUIK.

Die gasvryheid was puik asook huisie. Sal dit definitief weer gebruik.

Verushka N - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verushka N
With spouse/partner

One of our best weekends away.

If you need to get away from the city and just "be" then Vleidam is a definite place to stay. From Nikki, who is a wonderful hostess, to the delicious hot bread she brought us on arrival, to the farm animals that wake you up in the morning, everything about our stay was fantastic. We will definitely be back and bring friends along.

Hanlie B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie B
On business

Absoluut fantasties!

Baie dankie vir die gasvryheid, julle het 'n besonderse plekkie en ek sal verseker weer kom draai daar.

Polke B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Polke B
Family with young children

Excellent, will be back for longer next time.

Well worth a visit, warm, inviting, tranquil, stunning views, peaceful, loved our stay.

Christina S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina S
Family with young children

Dit was heerlik.

Dit is die beste plek om te bly, veral die klein lammertjies.

Lood R - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lood R
With spouse/partner

Uitstekend!

Netjies, skoon, rustig en fantastiese gasvryheid.

Elze L - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elze L
Family with young children

5 Dae van rus en net WEES saam met ons kinders

Fantastiese week op die plaas... my kinders het hanslammers gevoer en eiers uitgehaal en gespeel tussen die skape! Om soggens met ganse hoenders en skape en koeie se geluide wakker te word en die sonsopkoms oor die koringlande te sien is 'n voorreg!

Hugo V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo V
Family with young children

Heerlike wegbreek van 3 nagte.

Wegbreek met die stilte van die plaas en 'n prentjiemooi uitsig.

David B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David B
Family with young children

Kom weer!

Netjies met alles wat jy nodig het en meer.

Riaan B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
With spouse/partner

Heerlik rustig, privaat en pure plaas.

Heerlike plaaservaring met stilte, uitsigte en vrede. Die geriewe is puik ek sal dit sterk aanbeveel.

Bertus E - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bertus E
With spouse/partner

Stil, rustig en ontspanne.

Nikki en John is twee ongelooflike gasvrye en aangename mense. Baie dankie vir alles. Sal beslis weer by julle kom bly.

Fhadwa A - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fhadwa A
Family with young children

One of our best self-catering experiences if not the best!

Besides being beautiful, the guesthouse was extremely neat and clean. Nikki and John are excellent hosts that care about the people staying over. The house is kitted with everything you might need from ear buds and nail clippers to bubble bath!

Hannes H - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes H
With spouse/partner

Fantasties.

Die beste gastehuis waarin ons nog ooit gebly het. Rustige plaasatmosfeer en 'n ongelooflike goed gerestoureerde plaashuis met alles van die allerbeste. Nikki se borrelende geaardheid is so aansteeklik soos die vars gebakte plaasbrood wat jy kry met jou aankoms. Ons sal beslis weer gaan kuier maar dan vir langer as net een aand.

Othelie M - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Othelie M
Family with young children

Ontspan in die mooiste omgewing in "vyfster" verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Piet V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Piet V
With spouse/partner

Heerlike koringland-wêreld met die mooiste uitsig op die berge.

Goeie ontvangs, 'n skoon woning met 'n binne-vuurherd en gerieflik naby aan die grootpad.

Karin L - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin L
Family with young children

'n Heerlike en veilige plaasbestemming, perfek vir kinders.

Nikki en John het ons baie hartlik ontvang. Die akkomodasie is perfek, met onverwagte ekstras soos tuisgebakte beskuit en brood, plaasbotter en melk, heerlike koffie, en ook ekstra toiletware in die badkamers. Die gastehuis was perfek vir ons gesin - ons eerste vakansie saam met 'n 1- en 3-jarige, en 'n heerlike ervaring. Die tuin is veilig omhein, met selfs 'n hekkie voor die soldertrappe, met plaasdiere in kampe rondom. Hulle het ook heerlik gespeel met die hanslammertjie, en gretig die plaas gaan verken. Nikki en John was baie gasvry, en het ons op 'n toer van die plaas en die Koringberg geneem, en alles in hulle vermoë gedoen om ons naweek gerieflik te maak. Ons sal beslis weer kom kuier, en hoop hulle kan die ander helfte van die gastehuis ook restoureer; dit sal ideaal wees vir familie-vakansies met 10 mense.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Vleidam, Koringberg, 7312, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcFgKugCjhlrwrQsg1HJuIqoJHBcKDXCBg13rGPWUhUT7VsPVTg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 47 5 1 5 Farm Vleidam Koringberg 7312 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.031544070627 18.688100212672
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com