The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Vlettershof Guest House | TravelGround
+41

Vlettershof Guest House

13 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 13 reviews for Vlettershof Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Deon V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V

Netjies, perfek vir ons groep van 8.

Vriendelike gashere en het ons gehelp met enige iets wat ons nodig gehad het. Niks om verder by te las nie.

Ruan L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan L
With spouse/partner

Sentraal geleë verblyf, perfek vir oornag of 'n naweekwegbreek. Tweede keer besoek en sal beslis weer terug wees.

Baie vriendelike gashere. Netjies verbly, baie sentraal geleë en goeie waarde vir geld. Was hier vir die tweede keer en net so gelukkig met die verblyf as die eerste keer. Sal beslis terug keer as ek weer in Robertson verblyf soek.

Bridget K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bridget K
With spouse/partner

Wonderlike gasvryheid!

Die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Bespreek gerus vir die ontbyt, dis heerlik! Baie goeie internet.

Nico H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico H
With spouse/partner

Aangename verblyf by Piet en Sanet-hulle.

Goed ingerigte kamer aan straatkant. Lekker stil en donker snags met geen skerp buiteligte nie. Lang gerieflike bed en puik beddegoed. Als was lekker. TV kanale goed en WiFi uitstekend. Kort miskien net 'n lampie of lig bokant die tafel om met rekenaar te werk of te sit en lees.

Derek A - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek A
With spouse/partner

Rustig en natuur-vriendelik.

Dit is een van ons beste wegbreekvakansies tot op datum. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig met enige probleme. Geleë in die onderkant van die dorp so baie stil en rustig.

Herkie P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herkie P
With friends

10/10.

Eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en fantastiese gasvryheid.

Vlettershof Guest House's response

Baie dankie,
Kom asb. weer.
Groete,
Piuet & Sanet

Vlettershof Guest House
Maurice T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maurice T
With spouse/partner

We were very kindly received, the room was clean and comfortable.

The owner even got my wife and I our own braai ready.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was mooi skoon en gerieflik.

Die eienaar het selfs vir my en my vrou ons eie braaiplekkie gereed gekry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vlettershof Guest House's response

Goeie dag Maurice,

Baie dankie. Kom weer !

Vlettershof Guest House
Ruan L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan L
With spouse/partner

Netjiese verbly, met baie vriendelike verwelkoming. Beslis goeie verblyfopsie.

Baie goeie waarde vir geld verblyfopsie, met eienaars wat baie vriendelik en behulpsaam was. Baie netjies en mooi. Sal vir enige persoon aanbeveel.

Janine P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine P
With friends

Fantasties.

Ons het dit nou verskriklik geniet. Skoon en mooi. Ons sal beslis weer by Vlettershof bespreek wanneer ons weer na Robertson reis. Baie dankie vir julle vriendelike diens.

Talita M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talita M

Baie gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Ek en my dogter het baie lekker hier oorgeslaap. Die gastehuis is pragtig en baie keurig ingerig, met veilige parkering. Ons is hartlik ontvang deur Piet en Sanette wat alles in hulle vermoëns gedoen het om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ons sal vir seker weer van Vlettershof gebruik maak, baie dankie!

Vlettershof Guest House's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Piet en Sanet Low

Vlettershof Guest House
Michele M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michele M
With spouse/partner

Lekker.

Die gastehuis is veilig en baie netjies.

Vlettershof Guest House's response

Dankie vir die besoek, Kom gerus weer.

Vriendelike groete
Pieter & Sanet

Vlettershof Guest House
Shandre G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shandre G
With spouse/partner

Voel dadelik welkom.

Dit was seker een van die vriendelikste ontvangs wat ons nog ontvang het. Dit is baie netjies en vreeslik gerieflik vir 'n vinnige oornag. Wat 'n oulike plekkie.

Vlettershof Guest House's response

Baie dankie. Sal julle graag weer wil ontvang.
Groete,
Pieter en Sanet

Vlettershof Guest House
Anlika J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anlika J
With spouse/partner

Heerlik!

Voel tuis weg van die huis.

From R960
per night (for 2 people)
From R960
per night (for 2 people)
From R960
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 34 Loop Street, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh7ZFpumI2U9KJqWm8cQgSro9CDDfd4iPMRQPsK0sc3dPUCIJTN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R960  per night (for 2 people) 13 5 1 5 34 Loop Street Robertson 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.797674098922 19.886924003635
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!