Vlindervlerkies Woonstel
Review Summary
Zelda C - May 2019
Overall score
It is very spacious and much better than a small hotel room. It was quite nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is baie ruim en baie beter as 'n klein hotelkamer. Dit was nogal lekker!
Ek was bietjie verkouerig en die warm kombers op die bed was 'n groot hulp, net aangesit om bed warm te maak en toe afgesit. Dit is baie huislik en baie beter as hotelkamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vlindervlerkies Woonstel's response
Baie dankie Zelda! Ons hoop jou verkoue word gou beter. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het.
Groete
Herman & Janette
Renier T - Feb 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Baie aangenaam, sal beslis weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vlindervlerkies Woonstel's response
Baie dankie Roelof en Renier,
Ons is baie bly Roelof het dit geniet.
Andre K - Feb 2019
Overall score
Verrassend!
Vlindervlerkies Woonstel's response
Baie dankie Andre. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Geniet die mooi Karoo.
Mandy N - Jan 2019
Overall score
Amazing.
Vlindervlerkies Woonstel's response
Dear Mandy,
We had excellent guests! Thank you for your nice chat that evening. And a big thank you for the kind review.
Regards,
Herman and Janette
Yolandie L - Aug 2018
Overall score
Lovely and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en rustig.
Baie vriendelike mense wat mens tuis laat voel. Alles wat nodig is is beskikbaar en plekkie is netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vlindervlerkies Woonstel's response
Baie dankie Yolandie. Ons hoop jy het dit geniet en mooi teruggery. Groete, Herman en Janette
Abelyn D - Aug 2018
Overall score
Verblyf was aangenaam, Herman en sy vrou is vriendelik en die plekkie is in 'n familie atmosfeer. 10/10.
Vlindervlerkies Woonstel's response
Baie dankie Abelyn. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons is baie bly julle het dit geniet. Groete, Herman & Janette.
Anlouw B - May 2018
Overall score
Perfect all-in-one.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek alles-in-een.
Volledig toegeruste verblyf. Daar word niks meer benodig nie. Julle gasvryheid is ongekend en sal julle plekkie definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vlindervlerkies Woonstel's response
Baie dankie Anlouw, en voorspoed met jul trek.
Groete, Herman en Janette.
Dian A - Mar 2018
Overall score
Regte boeregasvryheid.
Read moreVlindervlerkies Woonstel's response
Baie dankie Dian. Ons waardeer dit opreg. Mooi loop daar in Knysna.
Groete,
Herman & Janette.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 13 Louis Trichart Street, Somerset West, 7130, Western Cape
- All ages welcome