The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Voir la Mer - Ocean View | TravelGround
+28

Voir la Mer - Ocean View

3 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Voir la Mer - Ocean View is in an excellent location
  • 207 Turnstone Close, Grotto Bay, 7345, Western Cape

Ons huis het n panoramiese uitsig van die see en Tafelberg. Walvisse kan seisoenliks gesien word met 'n verkyker vanaf ons son kamer. Ons tuin lok baie verskillende voels. Gedurende die blomme tyd (Aug - Sept) kan julle die paradys van blomme sien reg vanuit die huis en stoep. Dit is 'n natuur rustige wegbreek vakansie oord. 10 km van ons is Groote Post wyn plaas wat een keer 'n maand 'n heerlike markie het wyn verkope is 5 dae 'n week. Darling is 30km van ons af waar julle die wereld beroemde Darling Brew - Craft bier kan beleef, Darling Cellars en die plaaslike Olyf plaas is ook naby om te besoek. Bloubergstrand is 45km en Melkbosstrand is 35km van ons. Vars vis kan gereeld by Yzerfontein se hawe gekoop word en daar is is ook heewat restaurante om van te kies.

Fullscreen
From R2 800
per night (for 6 people)
From R2 800
per night (for 6 people)
From R2 800
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 207 Turnstone Close, Grotto Bay, 7345, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17251f1c7daf10ddc3dae18458687a60451bcbb0266679ae5d3024950f10dd7dfa816d53a7a3132383109bf1f33b658c91ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 800  per night (for 6 people) 3 5 1 5 207 Turnstone Close Grotto Bay 7345 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -33.505103575291 18.319339398811
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!