The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Volksrust Guest House | TravelGround
+9

Volksrust Guest House

7 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 7 reviews for Volksrust Guest House
Cleanliness
4.1/5
Service
3.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
3.9/5
Charl V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charl V
With spouse/partner

Goed geleë en naby golfbaan.

Goed geleë, alles wat nodig is vir 'n rugby toer besoek. Lekker ontbyt.

Dirk P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Dirk P
Individual traveler

Expensive for what you get. Not enough amenities.

Location is good. Dining area not up to standard. Rooms very clean and neat. Bathroom way too small (small cubicle). Breakfast very basic.

Volksrust Guest House's response

Hello Dirk,

Thank you for your feedback.
Some changes are already being made due to your review.

Regards,
Volksrust Guest House.

Volksrust Guest House
Jomari B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jomari B
With spouse/partner

Perfekte ligging!

Ons kan definitief die gastehuis aanbeveel. Die kamers is ruim en silwerskoon en ontbyt was baie smaaklik met groot porsies. Daar was elke dag bottels water in ons kamer en oor as genoeg melk vir koffie en tee! Dis geleë in 'n stil area, maar baie sentraal. Al wat pla is dat die parkering 'n probleem is as die gastehuis vol is. Die voertuie parkeer mekaar vas om almal op die perseel te kan parkeer. Daniel is 'n groot aanwins vir die plek!

Calia R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Calia R

Neat and private.

Both rooms' TV's didn't work. When opening the room doors, cabels fell down heavily. Rooms were nice and neat and clean. Nobody welcomes you. Your room is unlocked and that's that.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en privaat.

Altwee kamers se TV's het nie gewerk nie. As jy die kamers se deure oopgemaak het, het daar kabels afgeval met gewig. Kamers was mooi skoon en netjies. Niemand verwelkom jou nie. Jou kamer word oopgesluit en dis dit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Volksrust Guest House's response

Ek is baie jammer om hierdie te hoor en ons is baie jammer om te verneem dat julle nie 100% tevrede was nie.
Die televisies werk vandag nog sonder dat ons enigiets verander het- so daardie verstaan ek ongelukkig nie.
Ek onthou ons telefoongesprek- julle het verskoning gemaak dat julle baie laat sou arriveer en ek het jou gevra om bietjie geduldig te wees, ek sal die gasheer uit sy slaap uit wakker maak, maar ons sal julle akkommodeer. So jammer indien die gasheer bietjie deur die slaap voorgekom het- dit was in 'n mate te verwagte. Ek is nie seker watter tipe van verwelkoming julle verwag het in die nag na slapenstyd nie. Maar ek sal verseker daardie aspek aanspreek aan hierdie kant. Die kabels (meervoud) wat afval as die deure (meervoud) oopgemaak word? Sjoe ek verstaan nie daardie een nie maar ek gaan verseker kyk watter kabel bo oor 'n deur kan wees- ek kan aan niks so iets dink nie. Ons het nie kabels bo deure nie.
Ek neem alles ter harte, ek waardeer die terugvoer, ek spreek alles aan sodat niemand weer bogenoemde sal kla nie.
Groete
Morne Myburgh
(Eienaar)

Volksrust Guest House
Ben B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ben B
With spouse/partner

Verblyf was baie goed en sal weer gebruik.

Ligging baie goed en die verblyf was goed.

Tebogo M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tebogo M
On business

Great place

Best guest house I have booked myself into. The rooms just need tiles or wooden floors, and I feel the kitchen should have normal menus instead of the waiter telling you what's on the menu for the day. Otherwise, a lovely place I would return to if in Volkrust again.

Ina B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina B
On business

Baie genotvol.

'n Baie netjiese en gerieflike fasiliteit.

From R965
per night (for 2 people)
From R965
per night (for 2 people)
From R965
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29u Amajuba Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwODZkNjkzLTEzMjEtNGZjMS05MzFlLTQ4NWFkMmRhYjZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R965  per night (for 2 people) 7 5 1 5 29u Amajuba Street Volksrust 2470 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -27.373320297797 29.872856140137
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!