The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Volksrust White Towers Guest House | TravelGround
+18

Volksrust White Towers Guest House

13 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for Volksrust White Towers Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Andrew B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew B
Individual traveler

Just what I was looking for and the host was extremely helpful.

Wonderful to stay in such a historical building. The room was just great and immaculate. Congratulations.

Volksrust White Towers Guest House's response

Andrew,
Thank you so much and safe travels.

Volksrust White Towers Guest House
H F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
H F
With friends

Gastehuis is regtig baie mooi.

Was baie lekker om daar te oornag. Klein en baie gesellig.

Volksrust White Towers Guest House's response

Baie dankie! Was heerlik om julle te ontmoet.

Volksrust White Towers Guest House
Gerrit N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrit N
With spouse/partner

It was very nice and quiet.

They welcomed us warmly and showed us to our rooms. Everything was neat and clean. Breakfast was nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker en still.

Met aankoms baie vriendelik ontvang. Ons na ons kamer toe gevat. Als was baie netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Volksrust White Towers Guest House's response

Baie dankievir die mooi resensie, Gerrit. Dit was wonderlik om julle te ontmoet!

Volksrust White Towers Guest House
Chris G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris G
Individual traveler

Baie lekker, dankie.

Ek het lekker gebly, baie dankie.

Volksrust White Towers Guest House's response

Baie dankie Chris!

Volksrust White Towers Guest House
Wessel D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel D
With spouse/partner

Lekker verblyf.

Goed geleë langs hoofroete. Groot en netjiese kamers met goeie en vriendelike diens.

Volksrust White Towers Guest House's response

Baie dankie Wessel!

Volksrust White Towers Guest House
Lise C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lise C
Individual traveler

Spacious and private.

The room is actually an entire suite. It is clean, neat and very spacious. Even though it is within the noise perimeter of trucks that go by, the ceiling fan and closed windows softened the noise. Friendly reception and attention. Would like to stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim en privaat.

Die kamer is eintlik 'n hele suite. Skoon, netjies en baie ruim. Hoewel dit binne die geraasveld van verbygaande trokke is, het die dakwaaier en toe vensters die geraas gedemp. Vriendelike ontvangs en aandag. Sal graag weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Volksrust White Towers Guest House's response

Goeie more Lise,
Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet. Ek wens vir jou alles wat mooi is vir pensioen en mag jy vreugde vind in 'n nuwe seisoen van jou lewe.
Seënwense vir jou.

Volksrust White Towers Guest House
Cherryl D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cherryl D
With spouse/partner

Baie lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was fantasties!

Volksrust White Towers Guest House's response

Baie dankie dierbare Cherryl. Julle is so 'n oulike gesin. Was heerlik om julle te ontmoet. Geseënde feestyd wens ek julle toe.

Volksrust White Towers Guest House
Marius M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius M
Individual traveler

Hospitality!

The only reason why I gave Volksrust White Towers Bed & Breakfast only 5 stars is because there are only 5 stars! The hostess is unbelievably hospitable, the room is phenomenally big with a complete bathroom. Bedding was super clean and of top quality. I travel a lot and can honestly say that this gem exceeds all places! The breakfast is top class!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid!

Enigste rede hoekom ek Volksrust White Towers Bed & Breakfast net 5 sterre gradeer, is omdat daar net 5 sterre is! Die gasvrou is ongelooflik gasvry, kamer is fenomenaal groot met 'n volledige badkamer. Beddegoed is super skoon en van hoë gehalte. Ek reis baie en kan met alle eerlikheid sê dat hierdie juweel by verre alle plekke oortref. Die ontbyt is uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Volksrust White Towers Guest House's response

Marius, baie baie dankie. Ek waardeer hierdie mooi kompliment.

Volksrust White Towers Guest House
Monica B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica B
Family with teenagers

Beste ooit.

Zahnie is die vriendelikste gasvrou wat ons ooit gehad het. Vanaf ons verblyf bevestig is, was sy die hele tyd in kontak met ons op whats app. Sy het tot vir ons 'n location pin aangestuur. Sy het selfs navraag gedoen gedurende ons reis of ons nog veilig is. Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang en gegroet of ons jare lange vriende is. Zahnie was die hele tyd besorg of ons lekker geslaap het en of ons alles het wat ons nodig gehad het. Die hele ondervinding was fantasties. Ek sal White Towers vir enigeen aanbeveel.

Volksrust White Towers Guest House's response

Julle is hartsmense! DIs asof ons mekaar jare ken. Wat 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Baie dankie vir hierdie mooiste review. DIt maak dat ek net nog meer wil doen. Seëninge vir julle as gesin en ek hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Groetnis

Volksrust White Towers Guest House
Leonie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie V

Was baie lekker verwelkom.

Die mense daar was baie goed vir ons. Goeie mense en baie vriendelik.

Volksrust White Towers Guest House's response

Baie dankie, Leonie. Groot plesier gewees.

Volksrust White Towers Guest House
Clare E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clare E
With spouse/partner

Baie gemaklik.

Die plek was baie lekker en Zahnie was baie behulpsaam en vriendelik. Sal lekker gewees het vir klein shampoo's etc in die badkamer. Ons het een aand oorgeslaap en nie sulke goed ingepak nie.

Volksrust White Towers Guest House's response

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer julle terugvoer.

Volksrust White Towers Guest House
Nadia B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nadia B
Family with young children

Customer service was above and beyond!

I received a very warm welcome by Zahnie and she went above and beyond for us. I had my 17-month-old son with me and she made him a special kiddies' breakfast and when we had an early morning check out, she was very helpful with providing a snack breakfast on the go and willing to warm up/make food for us on the Sunday evening.

Volksrust White Towers Guest House's response

Nadia
Thank you so much for this kind review. It was a pleasure to host you at my B&B. Blessings for your family.

Volksrust White Towers Guest House
Rudi M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rudi M
With spouse/partner

Ryk historiese reis met 5 ster ontbyt.

Geskiedkundige plekkie wat ontvou in n "must visit" gastehuis.

Volksrust White Towers Guest House's response

Rudi
Baie dankie vir jou review. Dit word baie waardeer.
Groetnis

Volksrust White Towers Guest House
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 61 Krogh Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • No children under 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55698444a0d6dbec20e39611ae1dcf27e1de7ccd9e24576e459152ff73c279638d325a3c98fcd09be0bcc97e61c9ec226c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 13 5 1 5 61 Krogh Street Volksrust 2470 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-17:00 09:00 -27.35506 29.887077
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!