Voorbegin Bosveldverblyf
Review Summary
Johan H - Jan 2021
Overall score
Rustige plaasatmosfeer!
Chris Z - Jan 2021
Overall score
Stil, rustig en lekker belewenis.
Read moreItumeleng P - Jan 2021
Overall score
We really enjoyed our stay.
Joe B - Dec 2020
Overall score
As the name says, starting over, refreshed.
Read moreCindy V - Aug 2020
Overall score
Bosveld en plaaskuier op sy beste.
Read moreNhlanhla P - Mar 2020
Overall score
It's a good place which offers peace of mind.
Voorbegin Bosveldverblyf's response
We are glad that you enjoyed your stay. We do not have TV and sound because we want our guests to enjoy the silence and the beauty of the Bushveld. Best regards, Henk and Alda.
Stephen V - Jan 2020
Overall score
Die beste en lekkerste wat jy kan kry. 100%.
Rene B - Dec 2019
Overall score
Geen harde musiek en verkeer hoorbaar nie.
Beverley B - Dec 2019
Overall score
Baie mooi en skoon.
Chantal P - Oct 2019
Overall score
An amazing time away.
Ilze V - Sep 2019
Overall score
Rustig en kon asemhaal.
Read moreVoorbegin Bosveldverblyf's response
Goeie dag Ilze,
Ons het inmiddels die opslaanbank in die sitkamer met 'n nuwe, stewige dubbelbed vervang. Jammer vir die ongemak, maar dankie vir die terugvoer. Kontak ons gerus sodat ons 'n plan kan maak om te vergoed vir die ongemak wat jy gehad het.
Tielman V - Sep 2019
Overall score
Was baie lekker gewees.
Fiona M - Sep 2019
Overall score
We enjoyed our stay.
Tienus S - Aug 2019
Overall score
Rustige en veilige plaasatmosfeer net buite die dorp.
Read moreErika G - Aug 2019
Overall score
Alles wat mens nodig het om jou battery te herlaai.
Kobus V - Jun 2019
Overall score
Nice to stay on a farm again, brings back our childhood memories.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker om weer op 'n plaas te kon kuier, bring ons kinderjare terug.
Dankie aan Henk en familie. Ons wegbreek het bietjie anders uitgedraai as beplan, omstandighede buite ons en Henk se beheer. Ons moes dag vroeër terugkeer. Baie dankie aan Henk vir al sy hulp en bystand tydens ons besoek - ons sal weer moet teruggaan om ongedane sake af te handel. Ons verblyf was baie lekker en ontspannend. Dit was baie lekker om op die plaas te kon kuier en ontspan. Dit is so stil en rustig en ons het ten alle tye veilig en rustig gewees. Nogmaals baie dankie, ons sal julle weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riaan H - May 2019
Overall score
Comfortably slept, had everything we needed, and had infinite fun with all the wildlife and farm animals we visited regularly.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike geslaap, alles gehad wat ons nodig het, en oneindig pret gehad met al die wild en plaasdiere wat ons gereeld besoek het.
Heerlik gekuier. Henk het ons hartlik ontvang, al die reëls verduidelik, en ons op sy grond "losgelaat". Die njalas, rooibokke, skape, varke, en donkies wat orals te sien is, is 'n plesier. Donkies en varke gevoer - en hulle hardloop om te kom groet wanneer hulle jou sien. Die woonplekke was netjies, gerieflik en goed toegerus. Ons kon heerlik braai en hout is gratis voorsien. Ons het die heerlikste beskuit ontdek by die koffiestasie - baie dankie daarvoor. Self 'n paar vissies gevang in die sementdam. Ons kon in- en uitgaan soos ons wou en het een aand laat teruggekeer na ons familie 'n ent weg besoek het sonder enige probleme met toegang. Henk het ook verduidelik dat daar nog verbeteringe aangebring sal word so ons sal graag wil teruggaan wanneer dit beter sal wees, en ons beplan om so te doen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Greg M - Apr 2019
Overall score
Was 'n wonderlike ervaring.
Maria Cornelia F - Apr 2019
Overall score
Uitstekend!
Andre M - Mar 2019
Overall score
Lekker rustig en ontspanne.
Suelise H - Feb 2019
Overall score
Voorbegin.
Read moreKarishma J - Feb 2019
Overall score
Excellent service from Mr Hans.
Esther S - Jan 2019
Overall score
Awesome relaxing place to be!
Read moreSello M - Jan 2019
Overall score
What a great retreat from urban noises into another home away from home.
Annelise L - Jan 2019
Overall score
Dit was awesome.
Wendy S - Nov 2018
Overall score
Nice and quiet outing.
Ria H - Nov 2018
Overall score
Fantasties!
Msuthukazi K - Oct 2018
Overall score
Tranquil and peaceful. Great hospitality by the owner.
Jan S - Oct 2018
Overall score
Was fantasties.
Lizmari B - Sep 2018
Overall score
Dit was baie lekker!
Carlo G - Sep 2018
Overall score
Chalet is very clean and neat!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Chalet baie skoon en netjies!
Net jammer chalet is naby die varkhokke, slegte reuke en baie vlieë!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Voorbegin Bosveldverblyf's response
Goeiedag Carlo,
Ons is jammer dat jy juis daar was toe 2 ton koolreste vir die varke afgelaai is. Die kool was eerder die reuk probleem as die varke, omdat hulle hoofsaaklik vry rondloop en gewoonlik nie ruik nie. Die vlieë is maar op enige plaas 'n pes maar ons probeer soveel moontlik beheer. Weereens jammer dat jy in die kool-reuk tyd daar was. Dit was vir ons ook 'n nie-herhalende les, maar as jy weer wil kom kuier, sal ons 'n flinke afslag vir jou inwerk in 'n poging om reg te maak!
Bernie W - Sep 2018
Overall score
Super friendly and helpful owner, Henk.
Michael M - Jul 2018
Overall score
Very neat and well kept.
Mias R - Jun 2018
Overall score
Lekker plaas atmosfeer.
Schalk K - Jun 2018
Overall score
Baie stil en rustig.
Chris K - May 2018
Overall score
It was quite pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heel aangenaam.
Wat op die foto is, is nie waar ons in gebly het nie en dit kan misleidend wees. Dit was heeltemal 'n ander woonstel wat nie kombuis of sitkamer het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Voorbegin Bosveldverblyf's response
Die hoof foto op die blad is die chalet, dis waarom ons in die oorsig sê dat mense net moet seker maak dat die foto by die beskrywing pas. Die woonstel, wat uiteraard goedkoper is as die chalet, se beskrywing stel dat dit nie 'n self sorg eenheid is nie en dat daar geen kombuis is nie.
Ons is jammer dat daar dus 'n misverstand gekom het, maar julle was aangename gaste en kom kuier gerus weer, en neem die chalet. Ons sal jou 'n goeie afslag gee om op te maak.
Michal F - May 2018
Overall score
Baie goed en volledig toegerus.
David S - May 2018
Overall score
Awesome and welcoming. Would go back or refer any time.
Obakeng P - Apr 2018
Overall score
One of the reasons I booked at Voorbegin Bosveldverblyf was because of the reviews. I have to give this place five stars.
Sophie O - Apr 2018
Overall score
It was worth it.
Annatjie K - Dec 2017
Overall score
Baie veilig en gemoedsrus ervaar. Eienaars het my privaatheid respekteer wat baie vir my beteken het.
Carvin M - Nov 2017
Overall score
Perfect place to relax in the bush.
Hendrik Lodewyk J - Nov 2017
Overall score
Rustig en vriendelike mense.
Charne C - Sep 2017
Overall score
Excellent service.
Anne-marie B - Sep 2017
Overall score
Peace, quiet, still - What more are you looking for?
Read moreVoorbegin Bosveldverblyf's response
Ons is bly dat julle dit geniet het, en ons het dit net so geniet om die kinders se geesdrif te sien.
Tienkie D - Aug 2017
Overall score
Rustigheid, stylvol.
Willie V - Jul 2017
Overall score
Was aangenaam.
Voorbegin Bosveldverblyf's response
Baie dankie. Dit was aangenaam om julle hier te kon ontvang. Henk
- Capacity: 9 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 54 Raasblaar Road, Droogekloof, Bela Bela, 0480, Limpopo
- All ages welcome