The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Voorhuis | TravelGround
+21

Voorhuis

8 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 8 reviews for Voorhuis
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Michelle S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
Family with young children

Heerlik. Rus vir jou siel.

Wonderlike ligging. Asemrowende uitsig. Pragtige natuurskoon.

Voorhuis's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoering Michele. Ons waardeer dit opreg.
Ben en Woutrine Foord

Voorhuis
Sunet G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunet G
Family with teenagers

Lovely house with breathtaking view!

Front house is stylish, comfortable and silver clean. Perfect for a larger family. The view is indescribably beautiful! We would love to stay there again. Thanks so much Ben and Woutrine.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike huis met asemrowende uitsig!

Voorhuis is stylvol, gerieflik en silwerskoon. Perfek vir 'n groter gesin. Die uitsig onbeskryflik mooi! Ons sal graag weer daar bly. Baie dankie Ben en Woutrine.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Voorhuis's response

Beste Sunet,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is dankbaar dat dit vir julle 'n goeie ervaring was. Net jammer ons kan nie die weer beheer nie!

Julle is welkom om weer te kuier.

Groete
Ben en Woutrine

Voorhuis
Angie N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angie N
With spouse/partner

Wonderlik!

Ons het heerlik gerus. Huis is reg op die see. Toegerus met alles wat jy benodig vir seevakansie.

Voorhuis's response

Baie dankie Angie. Ons waardeer die terugvoer.
Ben en Woutrine

Voorhuis
Geordet M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geordet M
With spouse/partner

Magnificent.

An absolute experience from the moment you enter the gates. Excellent views from all the rooms, lovely large bath with sea views and stylish.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Manjifiek.

‘n Absolute belewenis van die oomblik wat jy by die hekke ingaan. Uitmuntende uitsig vanuit al die kamers, heerlike groot bad met see-uitsig en stylvol.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Voorhuis's response

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg en is altyd dankbaar as die tyd in die huis vir die gaste genotvol was.
Ben en Woutrine.

Voorhuis
Johan V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Wow!

We relaxed at Voorhuis for 5 days. This is our favorite relaxation spot. The security gates of the reserve make us feel very safe. We never saw vagabonds or beggars. The weather was fantastic, the house is fantastic. We had a very nice stay. Just what we needed. Dolphins swam several times. Did nothing, just watched the sea and listened to the waves. It was music for our weary souls from the Karoo. We feel relaxed and ready for every challenge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow!

Ons het vir 5 dae in Voorhuis ontspan. Dit is ons gunsteling-ontspanplek. Die sekuriteitshekke van die reservaat laat ons baie veilig voel. Ons sien nooit rondlopers en bedelaars nie. Die weer was fantasties, die huis is fantasties. Ons het verskriklik lekker uitgerus. Net wat ons nodig gehad het. Dolfyne het paar keer verbygeswem. Niks gedoen, net vir die see gekyk en die branders geluister. Dit was musiek vir ons moeë siele uit die Karoo, ons voel weer ontspanne en reg vir elke uitdaging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Voorhuis's response

Baie dankie Johan en Lien. Julle was wonderlike gaste. Ons waardeer die terugvoering.
Woutrine en Ben

Voorhuis
Leensie D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leensie D
With friends

'n Ware juweel!

Vriendelike en behulpsame eienaars wat hulle juweel van 'n plekkie met jou deel! Maak nie saak hoe die weer of die wind is nie, by Voorhuis sal jy altyd lekker kuier!

Kobus V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

Fantasties, asemrowend, mooi!

Ons reis baie en hierdie was by verre ons beste ervaring nog. Die natuurskoon, see en strande is asemrowend. Die uitsig was onbeskryflik. Die eenheid is baie stylvol tog eenvoudig. Niks ontbreek nie. Ek dink ek het my jaarlikse vakansie bestemming gevind.

Voorhuis's response

Goeie middag Kobus,
Dankie vir die wonderlike getuigskrif vir Voorhuis. Dit word ten seerste waardeer!!!
Voorhuis-groete en sien julle volgende jaar, of nog vroeër?

Ben & Woutrine

Voorhuis
Marlene B - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene B
Family with young children

'n Stukkie paradys!

Nader aan die see kan jy nie kry nie. Ongelooflike uitsigte vanaf alle vertrekke en alles is in die huis wat jy ook al mag nodig kry. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

From R3 200
per night (for 8 people)
From R3 200
per night (for 8 people)
From R3 200
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Siffie-oord, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MDU0ZmRmLTFjNzMtNDE4MC04NDRlLTMxYzIwOTU5ZWYxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 200  per night (for 8 people) 8 5 1 5 1 Siffie-oord Bosbokduin 6674 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -34.400359085546 21.411570310593
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!