The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Vori-Klip Accommodation | TravelGround
+18

Vori-Klip Accommodation

31 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 31 reviews for Vori-Klip Accommodation
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Elmine M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmine M
Family with teenagers

Ongelooflik!

Dis 'n belewenis gewees. Baie mooi skoon, netjies en perfekte ligging. Vriendelike ontvangs. 1 aand is beslis te min!

Ellouis J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellouis J
With spouse/partner

Skoon en netjies. Lekker rustig, net wat 'n mens nodig het na 'n jaar soos 2020.

Baie goeie waarde vir geld. Vriendelike gasvrou wat moeite doen om gaste te laat tuis voel.

Christina S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina S

Absolute hidden gem!

Gasvryheid is meer as 5 stere, pragtige skoon huisie. Sal vir seker aanbeveel en weer kom!

Deon S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
Family with teenagers

Fantasties.

Fantastiese uitsig vanaf die huis.

Judy M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy M
With spouse/partner

Perfect.

Vori-Klip turned out to be exactly what we needed on our way back to Cape Town from a 4x4 tour of the Richtersveld. We needed to be quiet and relax; go for pleasant walks along the peaceful shoreline and to drive through part of the nearby Namaqualand Nature Reserve. We needed to watch the waves break over the rocks right outside the cottage and see the sun go down. Sparkling clean and so comfortable. And a fascinating garden to enjoy. Loved everything about it. Nicky and Jerry do a wonderful job!

Gys G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gys G
With spouse/partner

Onverbeterlike ligging!

Silwerskoon, vriendelike mense en reg op die strand.

Jaco O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco O
With spouse/partner

Bly in gemak op die see.

Baie gemaklike, skoon en goed toegeruste verblyf. Jy kan die hele dag op die stoep sit en kyk hoe breek die branders teen die rotse reg voor jou. Ons het al voorheen in Hondeklipbaai gebly, maar sal nie weer êrens anders bly nie. Nicky is baie bedagsaam en vriendelik en wil hê jy moet lekker bly.

Vori-Klip Accommodation's response

Dankie, Jaco, net ons plesier. Ons wag jou volgende besoek.

Vori-Klip Accommodation
Gert K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert K
With spouse/partner

Ons was defnitief te kort daar, sal volgende keer langer kuier.

Ons het 'n juweel ontdek in Vori-Klip! Alles was perfek. Die ligging, die toegeruste eenheid en die gasheer.

Narien V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Narien V
With spouse/partner

Absoluut onverbeterlik!

Wat 'n ondervinding! Nicky jy Rock! Silwerskoon, teen die see. Kan nie wens vir beter.

Nick H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick H
With spouse/partner

A spotless gem, beautifully appointed and impeccably maintained.

The indoor braai has been so thoughtfully planned for those evenings when the chilly wind is blowing. Light, bright and cheerful. Thank you Nicky.

Wilmarine J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilmarine J
With friends

Heerlike huis met pragtige uitsigte, behulpsame gasvrou.

Ons sal beslis graag weer daar gaan bly.

Deon A - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon A

Amazing view, friendly, caring host.

Lovely stay, one downside is when you have to leave, will be back!

Elize F - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize F
With spouse/partner

Perfect escape.

Wow, what a gem. Perfect place to escape, with a breathtaking seaview. Warm welcome from host. Love this place to bits. Everyone must experience this gem.

Ina P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina P
With friends

Baie oulike plekkie.

Ek sal Vori-Klip vir enige iemand aanbeveel. Dit is teen die see, en baie gesellig. Pragtige uitsig. En dit is silwerskoon, jy kan van die vloere af eet. Ek gee dit 10 uit 10.

Bernardus H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernardus H
With spouse/partner

Wonderlike plek met hulpvaardige mense. Asemrowende uitsig.

Waarde vir geld. Uiters gerieflik.

Anne-mari M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-mari M
With friends

Rustig en ontspannend, privaat, by die see.

Dis die mooiste plekke en dit voel of jy die see net vir jouself het! 1 aand is definitief te kort, sal volgende keer langer bly. Regte Namakwalandse gasvryheid.

Helmo V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helmo V
With friends

Fantastiese plek.

Niki was baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was uitstaande met 'n pragtige uitsig. Ons sal spnder twyfel graag weer 'n keer by Vori-Klip bly.

Phillip J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip J
With friends

This place is the best in the west, love it. Clean, on the beach no noise, aaaw wonderful.

Well in town as well as alone no noise on the beach with a spectacular view of the wave bump into the huge rock 50 m away awesome.

Gerda R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda R
With spouse/partner

Awesome.

Baie dankie Nicky vir julle vriendelike diens, en al die inligting oor julle pragtige dorp. Dit was werklik 'n belewenis, en sal dit vir seker aanbeveel.

Retha E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha E
Family with teenagers

Ongelooflik mooi, met als wat jy in ‘n selfsorg-eenheid wil hê!

Puik diens, pragtige verblyf, asemrowende uitsig oor die see. Ek sal die plek aanbeveel vir enige persoon wat die natuur en die ongereptheid van die landskap waardeer. Baie dankie Nicky vir jou gasvryheid.

Elsa G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa G
With spouse/partner

Hemel op aarde.

Absoluut beste uitsig reg by die see, die warm verwelkoming van die gasvrou, die pragtige netjiese en skoon huisie met alles wat jy nodig het. Wat meer kan mens voor vra, behalwe aandele in die plek? Aangenaam verras, ons wou nie weggaan nie. As ons nie van Gauteng af moes ry nie, was ek elke vakansie daar. En dan verras die gasvrou ons sommer met 'n kreef vir aandete. 5 sterre van ons af!

Glen E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glen E
Family with young children

Extraordinarily beautiful!

To say this is a hidden gem is a cliche! Amongst diamond mines, gravel roads, on the West Coast, in a tiny town not easily reached is a place that is as beautiful, functional, with detailed thought into everything, as one would find in any well-heeled neighbourhood in a a large city. (Really - a basic medical kit and needle/thread for running repairs are found in the neat drawers!) Nicky has put together arguably one of the best guesthouses we've ever stayed at. We actually felt at home and didn't want to leave. And no other place in town has a location that can rival Vori-klip. If you find yourself in Hondeklipbaai and don't stay here, you only have yourself to blame.

Vori-Klip Accommodation's response

Thank you Glen, I am glad you enjoyed your stay.

Vori-Klip Accommodation
Gerhard E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard E
Family with young children

Rus vir die siel.

Baie rustig, prag uitsig reg op die see, sal vir seker aanbeveel.

Andries E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries E
Family with teenagers

Alles was 100%!

Die plekkie was pragtig, rustig en die uitsig wonderlik. Dit was mooi skoon en netjies.

Yvette A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette A
With spouse/partner

Beter sal jy nie kry nie!

As jy opsoek is na die mooiste uitsig, die skoonste verblyf en die beste gasheer en gasvrou, bespreek dan hier. Jy kan letterlik vanaf die vloere eet so skoon was die verblyf. Alles wat jy nodig het, is daar. Nicky en Jerry, julle was die beste. Nicky, het heeltyd seker gemaak of alles reg is. Die huisie was uitstaande met 'n asemrowende uitsig! Bespreek enige tyd hier en jy sal nooit spyt wees nie.

Vori-Klip Accommodation's response

Dankie Yvette, dit was lekker om julle hier te he.

Vori-Klip Accommodation
Dries E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries E
With spouse/partner

Very neat.

I will recommend this place. Very neat and Nicky was awesome. Helpful and she makes sure your stay is perfect.

Mariska T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska T
With spouse/partner

Uitstekend.

Die eenheid is baie netjies en bied meer as jou normale vakansie-eenheid. Baie fyn detail en beplanning en tyd is ingesit om hierdie plek 'n sukses te maak. Jy voel tuis en dadelik rustig. Die eienaars is verwelkomend en het die ekstra myl gegaan om ons tuis te laat voel. Die eenheid en diens is absoluut puik en bied als wat jy benodig. Dit was ook so skoon jy kon van die vloer af eet! Mense wat nie die area ken nie, moet net bewus wees dat dit grondpad is tot by Hondeklipbaai en kleiner voertuie gaan dit moeilik vind om die pad aan te durf. Jy moet ook maar jou eie selfsorggoedjies pak (soos vleise, bykosse, ens.), want jou keuses van kosplekke en winkels is beperk tot die minimum en jy kan net geld trek by die drankwinkel. Maak seker jy't 'n tenk petrol of diesel, want jou naaste pomp is 30 km ver in Koingnaas. Enige persoon of familie sal baie lekker bly by Vori-klip en Nickie se ontvangs en diens was puik. Pak net wel jou eie selfsorggoedjies.

Fouche L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fouche L
With spouse/partner

Rus, rustig, uitgerus.

Moenie liggies, blink goed en la-di-da tierlantyntjies verwag nie. Moenie 'n oord met tyd-vretende aktiwiteite verwag nie. Verwag natuur, besonderse uitsigte en baie geleentheid vir net wees. As jy nog kan "oe-en-aah" oor die see, golwe wat flenters spat teen die klippe en selfsorg op alle terreine, dan moet jy gaan! Skoon, netjies, volledig toegerus en 'n ongelooflike ligging. Die vriendelikste mense. Wat 'n besondere verrassing en voorreg! Dankie Nicky en span.

Vori-Klip Accommodation's response

Fouche, ons is bly Julle het Dit Geniet .Groete

Vori-Klip Accommodation
Charlotte K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte K
With spouse/partner

Ongelooflike ontdekking, wil weer gaan.

Ons het op kort kennisgewing besluit om op Hondeklipbaai oor te slaap en het nie groot verwagtings gehad nie. Ons was stomgeslaan oor die pragtige plekkie wat ons ontdek het. Die dekor en meubels pas so reg by die see en alles wat ons nodig gehad het was daar. Nicky het ons so vriendelik ontvang ons het dadelik soos familie gevoel. Die uitsig is onverbeterlik, nog nooit so naby aan die see geslaap nie en is in vervoering oor die golwe wat elke nou en dan oor die rotse breek. Hier kan 'n mens wegbreek van alles. Ek dink ek het my happy place gevind. Ons maak reeds planne om weer terug te gaan.

Vori-Klip Accommodation's response

Dankie Charlotte Ek is bly Julle het Julle tydjie Geniet . Ons sien uit na volgende Keer.
Vori-Klip groete

Vori-Klip Accommodation
Johan  - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan
With spouse/partner

Was very nice.

Will recommend this accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was vreeslik lekker.

Sal die verblyf hoogs aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan P
With spouse/partner

Fantastic location.

Hostess is very helpful. Beautiful location. Lovely to sleep with the sound of the ocean in your ears.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties geleë.

Gasvrou uiters behulpsaam. Pragtige ligging. Heerlik om met die see in jou ore aan die slaap te raak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vori-Klip Accommodation's response

Dankie Jan.Dit was lekker om Julle hier te he.
Groete

Vori-Klip Accommodation
From R1 400
per night (for 4 people)
From R1 400
per night (for 4 people)
From R1 400
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 261 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlVTdi7mIFoOHhk3pglRdKe8WwCAYRaoL3gwoND4YtVYMVbC8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 400  per night (for 4 people) 31 5 1 5 261 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -30.31945620056 17.272320682822
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!