Vrede Hotel
Review Summary
Gerda V - Nov 2020
Overall score
Rustig.
Vrede Hotel's response
Baie dankie vir die resensie Gerda. Ons sien uit om u weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Anastasia & die Vrede Hotel span
Franscoise K - Mar 2020
Overall score
The hotel is really beautiful, however its location is not very good.
Brendan O - Feb 2020
Overall score
Fantastic service and great value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese diens en puik waarde vir geld.
Netjies, skoon en werklik goeie kos, beide in Arabella restaurant en ontbyt. Goeie diens en hulpvaardige personeel. Motor in toesluit-motorhuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vrede Hotel's response
Beste Brendan,
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om u weer te akkommodeer.
Groete, Anastasia, Vrede Hotel
Adel V - Jan 2020
Overall score
Baie netjiese hotel, vriendelike en gasvrye mense.
Vrede Hotel's response
Beste Adel
Baie dankie vir die resensie. Ek dra ook die boodskap oor aan ons sjef. Ons sien uit om u weer te akkommodeer.
Groete, Anastasia.
Alice N - Nov 2019
Overall score
Countryside charm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plattelandse sjarme.
Wat 'n lekker ervaring om letterlik terug te gaan in tyd. Die klein ou dorpie-gevoel het sy eie nostalgie. Sal dit graag weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vrede Hotel's response
Baie dankie vir die resensie Alice. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete Anastasia,
Vrede Hotel
Marike C - Oct 2019
Overall score
Very quiet, with good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig, met goeie diens.
Baie lekker gebly, skoon en netjies met goeie diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vrede Hotel's response
Baie dankie vir jou positiewe resensie Marike. Ons sien uit om u weer te akkommodeer.
Groete Anastasia
Vrede Hotel.
Madéle T - Sep 2019
Overall score
Wonderlike diens en hotel is mooi oorgedoen.
Vrede Hotel's response
Baie dankie vir die resensie en al die sterre, Madéle. Hoop om u spoedig weer te kan akkommodeer.
Groete
Anastasia
Vrede Hotel
Sam J - Sep 2019
Overall score
Unforgettable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onvergeetlik.
Baie netjies met klem op detail. Lekker gebly en nog lekkerder geëet. Lekkerste steak. Kan met vrymoedigheid aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vrede Hotel's response
Baie dankie vir die resensie Sam. Hoop om julle spoedig weer te akkommodeer en 'n steak vir julle gaar te maak.
Groete
Anastasia
Vrede Hotel
Alouette P - Aug 2019
Overall score
Teleurstellend.
Vrede Hotel's response
Beste Alouette,
Dankie vir u terugvoer en komentaar. Die munisipaliteit sny ongelukkig, sonder waarskuwing, die water af na die hele dorp van tyd tot tyd - hulle noem dit "water shedding"- omdat ons damme in die area so laag is. Ons het watertenks met 'n drukpomp laat installeer vir sulke tye maar ongelukkig as die water afgesit word in die aand na die hotel sluit is hulle nie aangesit nie. Bestuur sal werk maak daarvan sodat ons ons diens kan verbeter en hopenlike sal u volgende ervaaring by die Vrede Hotel meer positief wees.
Groete,
Anastasia, Vrede Hotel
Landi S - Aug 2019
Overall score
Breathtaking!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend!
Die vrede hotel was baie netjies, baie vinnige diens en ontbyt was asemrowend gewees! Sal volgende keer verseker langer wil bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vrede Hotel's response
Dankie vir die resensie Landi. Ons sien uit vir julle volgende (langer) kuier!
Groete
Anastasia
Vrede Hotel
Christelle S - Jul 2019
Overall score
Beautifully maintained hotel!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige versorgde hotel!
Dit is 'n hotel wat die moeite werd is om te sien en in te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vrede Hotel's response
Baie dankie vir die resensie Christelle. Sien uit om u weer te akkommodeer.
Groete Anastasia
Vrede Hotel.
Kobus S - Jul 2019
Overall score
Uitstekend!
Vrede Hotel's response
Beste Kobus, baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor hoe baie u van ons steaks hou en ons hou u by u woord om u binnekort weer te sien. Groete Anastasia, Vrede Hotel.
Helgaard M - Jul 2019
Overall score
Baie netjies en luuks.
Vrede Hotel's response
Dankie vir jou resensie Helgaard. Ons sal aanhou probeer om die hoë standaard in plek te hou. Groete Anastasia, Vrede Hotel
Anna-bè C - Jun 2019
Overall score
Aangenaam.
Read moreVrede Hotel's response
Dankie vir jou resensie en aanbeveeling Anna-bè. Ons is so bly dat ons hotel met al sy geskiedenis nogsteeds so waardeer word. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer. Groete, Anastasia, Vrede Hotel.
Dries S - May 2019
Overall score
Ongelooflik lekker.
Vrede Hotel's response
Dankie vir jou resensie Dries. Headman is verseker 'n aanwins vir die Vrede Hotel, ons vertel hom dit gereeld!
Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms.
Groete Anastasia,
Vrede Hotel
Thomas L - May 2019
Overall score
Netjies skoon en bekostigbaar.
Vrede Hotel's response
Baie dankie vir die resensie, Thomas, en ons hoop om julle weer binnekort te kan akkommodeer.
Groete Anastasia,
Vrede Hotel
Pieter V - Apr 2019
Overall score
Baie skoon, vriendelike bediening en goed ingerig. Puik waarde vir geld.
Vrede Hotel's response
Baie dankie vir jou resensie en aanbeveling, Pieter. Ons hoop om julle vinnig weer te kan akkommodeer!
Groete,
Anastasia
Vrede Hotel
Adri J - Apr 2019
Overall score
Bekostigbaar, vriendelik, skoon en uitstekende waarde vir geld.
Read moreVrede Hotel's response
Baie dankie vir die resensie Adri. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer!
Groete,
Anastasia
Vrede Hotel
Louis C - Mar 2019
Overall score
Gemaklik.
Vrede Hotel's response
Baie dankie Louis,
Ons sien uit om julle weer te akkommodeer!
Groete,
Anastasia
Vrede Hotel
Virginie D - Mar 2019
Overall score
Excellent hotel and restaurant.
Vrede Hotel's response
Thank you for your review, Virginie.
We are glad to see you are becoming a regular guest.
Virginie D - Dec 2018
Overall score
Nice place to stay!
Elsabe S - Nov 2018
Overall score
Fantastic. Definitely value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties. Beslis waarde vir geld.
1978 Matriek klas het heerlik gekuier. Anastasia het werklik die ekstra myl geloop om ons tuis en welkom te laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vrede Hotel's response
Beste Elsabe,
Baie dankie vir die resensie. Ons het almal die naweek baie geniet!
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Anastasia
Vrede Hotel
Louis S - Oct 2018
Overall score
Neat, affordable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, bekostigbare verblyf.
Baie mooi hotel. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Netjiese en skoon kamers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vrede Hotel's response
Beste Louis,
Baie dankie vir die mooi resensie en komplimente. Ons hoop om u spoedig weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete,
Die Vrede Hotel Span
T S - Sep 2018
Overall score
Baie netjiese plek en het baie lekker daar gebly, sal definitief weer daar oorslaap.
Jolanda L - Aug 2018
Overall score
Vriendelik, skoon en netjies.
Chrissie S - Apr 2018
Overall score
Luuks en heerlike kos.
Annemie F - Mar 2018
Overall score
Dit is 'n baie goeie hotel, net ver. Kan dit baie beslis aanbeveel. Die personeel baie professioneel en behulpsaam. Kamerdiens uitstekend.
Vrede Hotel's response
Baie dankie Annemie.
Danie W - Dec 2017
Overall score
Aangename verrassing.
Vrede Hotel's response
Baie dankie vir jou terugvoer, Danie.
Ons hoop om u spoedig weer te kan akkommodeer.
Groete
Die Vrede Hotel span.
Uwe K - Dec 2017
Overall score
Verblydend.
Ajee V - Nov 2017
Overall score
Ons verwagtinge oortref en vreeslik vriendelik.
Sam O - Sep 2017
Overall score
'n Stukkie stad in die middel van die platteland!
Vrede Hotel's response
Baie dankie vir jou resensie Liezel. Die personnel, bestuur en eienaars sien uit om u weer te verwelkom in die toekoms.
Sevaas H - Aug 2017
Overall score
Heerlik gebly in die pragtige Vrede Hotel.
Vrede Hotel's response
Beste Elise,
Baie dankie vir U terugvoer en "review".
Ons sien uit om U in die toekoms weer to akkommodeer.
Janiece B - Aug 2017
Overall score
Dis was baie lekker om daar te slaap en ons het goed gerus!
Vrede Hotel's response
Baie dankie Janiece.
Ons sien uit om U weer te akkommodeer.
Anrie V - Jun 2017
Overall score
Tasteful and very comfortable.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Smaakvol en baie gemaklik.
Dit was ons tweede keer wat ons by Vrede Hotel oorgeslaap het. Dit is 'n pragtige hotel met pragtige kamers wat goed toegerus is. Die Restaurant se kos is ook heerlik en baie billik. Ek was wel teleurgesteld dat ons slegs 2 kussings op ons bed gehad het ten spyte van die feit dat ons die 'Deluxe'-kamer bespreek het teen R1200 per nag. Daar was ook geen handdoek vir ons baba in die kamer nie. Die vorige keer is daar selfs vir ons baba ekstra kussings, komberse en 'n handdoek reggesit. Ons algehele ervaring was egter baie goed. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 48 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 53 Kerk Street, Vrede, 9835, Free State
- All ages welcome