The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Vredelus | TravelGround
+11

Vredelus

13 reviews
Guest House

Review Summary

5 out of 5from 13 reviews for Vredelus
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Soenel N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Soenel N

Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Voldoende fasiliteite en skoon

Sien sterre.

Vredelus's response

Baie dankie Soenel. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Altyd welkom.

Vredelus
Katie J - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Katie J
With spouse/partner

What a wonderful place to stay!

Highly recommend. Friendly host. Clean and neat as a pin. Beautifully decorated with fresh roses from the garden. Generous amenities. Will definitely stay here again.

Vredelus's response

Beste Katie

Dit was so 'n voorreg om julle hier te kon hê. Julle is julle altyd welkom. Laat weet net. Sterkte vir julle op die pad vorentoe.

Estelle

Vredelus
Kim H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim H
With spouse/partner

Everything we needed and lovely personal touches.

The host made sure we were comfortable and checked in regularly with us. We wouldn’t hesitate to stay here again in Bethlehem.

Vredelus's response

Thank you so much Kim.

We appreciate you lovely review. Always welcome.

Estelle

Vredelus
Engela H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela H

Perfect!

Estelle welcomed us outside and made us feel at home from the start. The room and bathroom was very clean and neat. Absolute great value for money!

Vredelus's response

Beste Engela

Dit was so lekker om gaste van 'n vorige tuisdorp te kon akkommodeer. Alle voorspoed vorentoe en altyd welkom.

Estelle

Vredelus
Hjj Y - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hjj Y
With spouse/partner

Baie mooi kamer en badkamer. Goed geleë en vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Uitstekend.

Dit is 'n stil omgewing sonder geraas waar jy in veiligheid rustig kan oorbly. Baie gasvry en ’n netjiese nuwe eenheid.

Vredelus's response

Beste Johan en Helen,

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom.

Estelle

Vredelus
Nico V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Ons het 'n heerlike nagrus geniet.

Alles skoon en netjies, vriendelik en gasvry ontvang.

Vredelus's response

Baie dankie Nico

Julle is altyd welkom.

Estelle

Vredelus
Kathy K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy K
With spouse/partner

Superb overnight stop, with amazing attention to detail - highly recommended.

Lovely overnight stay. Unit is spotless and equipped with all necessary for a comfortable stay. Hostess Estelle is delightful, who went out of her way to be helpful. I have already recommended Vredelus to friends who will be travelling through Bethlehem.

Vredelus's response

Kathy,
Thank you so much. It was such a pleasure to have you here.
Regards
Estelle

Vredelus
Gys K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gys K
With spouse/partner

Werklik 5-ster verblyf. Hoogs aanbeveel!

Vredelus het vir ons netjiese, skoon en baie gerieflike verblyf verskaf. Alles was keurig en stylvol aangebied vir besonder aangename verblyf. Sal weer kom!

Vredelus's response

Beste Gys
Dankie vir julle terugvoering en positiewe aanbevelings. Soos aanbeveel, is die nodige tafeltjie in die badkamer aangebring vir die nodige roompies en salfies.
Kom gerus weer.
Estelle

Vredelus
John R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John R
With spouse/partner

Very nice.

Clean, neat and upmarket.

Vredelus's response

Thank you John,

We appreciate your positive review. Welcome as always.

Regards

Estelle

Vredelus
Claudie S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudie S
With spouse/partner

Very pleasant.

Everything was clean, and the owner was very friendly and helpful.

Vredelus's response

Beste Claudie,

Baie dankie, dit was net 'n plesier en 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Estelle

Vredelus
Denise M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise M
With spouse/partner

Wat 'n voorreg om sulke gasvryheid, netheid, diens en waarde vir geld te kan beleef op die platteland. Mag julle gastehuis van krag tot krag gaan.

Sien sterre.

Vredelus's response

Beste Denise,

Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle te kon ontvang. Baie dankie vir die goeie wense en positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Estelle

Vredelus
Liezel N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel N
With spouse/partner

Baie skoon en netjies.

Estelle is baie vriendelike gasvrou. Die plekkie is in lekker stil omgewing en baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan oorslaap. Kan sterk aanbeveel vir enige persoon!

Vredelus's response

Baie dankie Liezel,

Waardeer julle positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom.

Estelle

Vredelus
Whitey F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Whitey F
With spouse/partner

Fantasties.

Die eenheid is pragtig en in 'n rustige omgewing. Gasvrou is die vriendelikste mens ooit. Aangenaam om hier tuis te gaan en dit is absoluut waarde vir geld. Het nog 15% afslag gekry met bespreking.

Vredelus's response

Whitey en Sienie

Baie dankie vir julle pragtige terugvoering. Waardeer dit baie!

Dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang. Julle is altyd welkom om weer van die fasiliteit gebruik te maak.

Estelle

Vredelus
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Duiker Street, La Provence, Bethlehem, 9701, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyVfySwXVUR5o1pJDc6sX1wT6baLAeIslO3cxEOGCxCebuenRKT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 2) 13 5 1 5 Duiker Street La Provence 9701 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.251 28.31514
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!