The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Vredenhof Cottages | TravelGround
+43

Vredenhof Cottages

27 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 27 reviews for Vredenhof Cottages
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.2/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Deidre N - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre N
With spouse/partner

Lekker rustige plaasatmosfeer. Jy kan afskakel en rustig verkeer.

Baie rustig, veilig en gesellig. Sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat wil wegkom van besige lewe en net wil ontspan of wil afskakel. Lekker fietsryroetes, asook staproetes. Netjies en gerieflik.

Mariana K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana K
With friends

Heerlike plaas omgewing. Vars buitelug & wonderlike plek om te stap.

Die huisie is baie netjies en alles wat jy kan benodig is daar. Jy hoef net jou eie kos & klere te vat! Wonderlik om tussen die wingerde & landerye te stap en veilig te wees!

Ryno S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno S

Rus en vrede.

Baie lekker gekuier op die plaas, weg van die stad se geraas en ons hond het dit baie geniet.Ons wil net weereens aan die eienaars baie dankie sê vir hulle gasvryheid. Ek Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan tyd spandeer.

Riette V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riette V
With friends

Rustig en kos vir die siel.

Vredenhof Cottages het ons verwagtinge oortref, baie goed toegerus, skoon, gerieflik en die atmosfeer op die plaas was hemels! Ons het ongelukkig net te min tyd daar spandeer omdat ons die 'Wine on the river' fees bygewoon het, maar die tydjies baie goed benut en ons batterye herlaai.

Annemari S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Annemari S

Fantasties! Netjies! Pragtige uitsig van die stoep af.

Ons het dit geniet, van die stilte van die plaas, die goed toegeruste huisies tot die pragtige sterre wat voel of jy aan dit kan vat. Die pad is bietjie rof vir 'n gewone motor, maar ons het dit oorleef met ons ST. Ek sal definitief weer teruggaan vir die rustigheid. Baie netjies en skoon. Ons het behoorlik op die stoep geboer en die pragtige landskap ingedrink. Baie dankie Alinda!

Linda M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda M
With spouse/partner

Very peaceful.

Would loved to have met someone there. Saw no one the whole weekend. And I would have wanted some info on where the dam and the hiking routes are. No info available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Sou graag iemand daar wou ontmoet. Niemand die hele naweek gesien. En dan ook enige inligting oor waar die dam en staproetes ens sou wees. Geen inligting beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olga H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olga H
With friends

Sielsrustig.

Ons was 'n groep van 4 volwassenes en twee honde wat in Kraalbos vir 2 aande gebly het. Baie lekker daar gekuier en gerus. Die huisie het alles wat jy nodig het en nog meer. Baie mooi uitsig oor die omgewing. Ek sal dit definitief aanbeveel vir iemand wat wil wegbreek uit die stad!

Mieke G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mieke G
With spouse/partner

Doodsestilte is net wat mens nodig het, daarom is die plek 'n goeie opsie.

Die plek is geleë tussen groen wingerde. Mens kyk na die mooi berge. Daar is verskeie staproetes. Ons het bokke gesien in die hoë berge. Die stil en rustig. 'n Goeie plek vir 'n familie van 4 of vir 'n geliefde paartjie.

Michelle M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle M
Individual traveler

Refreshing break.

I had an amazing time taking a break from the hustle and relaxing at the cottage. It was so quiet and calm and i loved the noises of the farm. It was really the break I needed to feel refreshed. The cottage was clean and cosy and had everything I needed. I was there on my own and felt safe the entire time as well. Would definitely go back.

Myowna C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Myowna C
With friends

Lovely, peaceful accommodation.

Farm is nice and peaceful, all the basic facilities that you need to get along. Very clean and neat, which makes it so much nicer to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig verblyf.

Plaas is lekker rustig, al die basiese geriewe wat jy kan benodig om oor die weg te kom. Ook baie netjies en skoon wat dit soveel lekkerder maak om daar te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vredenhof Cottages's response

Geagte Myowna,
Baie dankie vir jou gawe woorde. Ek waardeer dit baie!

Vredenhof Cottages
Louise J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise J
With spouse/partner

Stunning place.

We had a nice time, saw klipspringer buck, lots of dassies and lots of different bird types, we even had a resident in our veranda roof, its was a hoopoe was so cute. We also went for a long hike. We also swam in the dam. My little dog loved it. I also choose this place as I could take my dog with. It was nice sitting on the veranda with the fire going and it is dead quite, enjoyed it very much. They also sell food stuff I ordered acha and boere chips.

Pieter K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter K
Family with young children

Find quietness away from the city.

If you're looking for some rest away from the city, then Vredenhof is a very good choice. No TV or radio, just quietness of nature and the farm. Would definitely go there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vind stilte weg van die stad.

As jy sielerus soek weg van die stad af is Vredenhof 'n baie goeie keuse. Geen TV of radio nie, net die stilte van die natuur en die plaas. Sal definitief weer 'n draai maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawid M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid M
With spouse/partner

Rustig en stil met 'n mooi uitsig.

Ons het baie uitgesien na ons verblyf by Vredenhof, en was nie teleurgesteld nie. Tydens ons verblyf was daar geen boerdery-aktiwiteite nie, dus was dit net die voëltjies wat ons kon hoor en sien. Ons het lang ente gaan stap en o.a. dassies en bokke in die kloof gesien. Ongelukkig was 2 dae te kort vir ons om lekker te kon ontspan en alle boeke te lees wat ons saamgeneem het. Die feit dat daar geen TV is nie, is 'n bonus. Ons het ons besig gehou om die Dover stofie te leer ken en elke dag 'n brood te bak. Ons sal regtig weer gaan kuier, maar definitief langer bly.

Marina V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
Individual traveler

Wonderful.

I was so pleased that I wanted to go again the next weekend, but unfortunately the place was already taken. However, I plan to go back for a weekend next month. It's so quiet there. The place is incredibly neat. Value for money - definitely. Would definitely recommend it to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Ek het so lekker gekuier dat ek die volgende naweek weer wou gaan, maar ongelukkig was die plek reeds geneem. Maar ek beoog om binne die volgende maand weer vir 'n naweek te gaan. Dis so lekker rustig daar. En die plek is ongelooflik netjies. Waarde vir geld - beslis. Sal beslis dit aanbeveel vir almal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vredenhof Cottages's response

Dankie vir jou gawe woorde Marina. So bly jy het dit so baie geniet. Hoop jy kom kuier sommer gou weer.

Vredenhof Cottages
Ronelle J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronelle J
With friends

It was relaxing and very pleasant.

It far outside of Robertson, but worth it. Will definitely go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is rustig en was baie aangenaam.

Dit is ver uit Robertson, maar die moeite werd. Sal beslis weer daarheen gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petritia D - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petritia D
With spouse/partner

Rustig en gemaklik. Heerlik.

Volledig uitgerus na 'n luilekker naweek van rus en vrede. Goed toegerus en veral die dover-stofie geniet.

Fiona Z - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiona Z
With spouse/partner

Nice!

Coming from a farm we understand what farming is as a business but for us whom no longer farm, it was tranquil, private, walks bird life and oh yes, next time we will not forget our bikes. Tranquil, private, bird life, walks all over, cycling. Will definitely be back.

Elrien D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrien D
With spouse/partner

Dit was baie lekker gewees, lekker gerus.

Dit was 'n heerlike verblyf, pragtige huisies met alles in wat benodig word. Rustige atmosfeer. Dit was bietjie naby aan die plaas/werkshuise, en die patent om die diere weg te hou was baie steurend met die lig wat heeltyd blink in 'n mens se oë. Hierdie is slegs observasies, maar het my nie gepla nie.

Andries D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries D
With friends

Fresh air, hot coals and ...

... good company. The best recipe for a good anti-stress week(end) or two. Decide how much you want to do from the sitting on the stoep, read a book, write your memoirs or take off your hiking boots and / or bike and explore the paths.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vars lug, warm kole en ...

... goeie geselskap. Die beste resep vir 'n goeie anti-stres (na)week of twee. Besluit self hoeveel jy wil doen vanaf op die stoep rondsit, boek lees, jou memoirs skryf of jou stapskoene en/of fiets afstof en die paadjies verken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johann B
With friends

Peaceful!

Lovely, peaceful and fantastic. Very quiet and beautiful area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Salig!

Heerlik, rustig en fantastiese sielsrus. Doodstil en pragskoon omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Braam V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Braam V
With spouse/partner

Pragtige, rustige omgewing wat oor wingerde en berge uitkyk.

Dankie Alinda vir jou gasvryheid. Ons sal verseker weer eendag daar oorbly en jou plek aanbeveel.

Paul B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Paul B
With spouse/partner

The best thing that I can say is that I will not visit Vredenhof Cottages again or recommend it.

Unfortunately there will always be a place somewhere that doesn't comply with the standards.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste wat ek kan sê is dat ek nie Vredenhof Cottages weer sal besoek en glad nie sal aanbeveel nie.

Ongelukkig is daar altyd iewers 'n plek wat nie aan standaarde voldoen nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nell-louise P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nell-louise P
With friends

'n Wonderlike naweek in 'n wonderlike plek.

Sien die sterre.

Annika N - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annika N
Family with young children

Oulike huise met ongelooflike uitsigte op die berge. Dis ideaal vir kinders om veilig rond te speel.

Ons het dit baie geniet. Vriendelike mense, goed ingerigte huise met baie mooi uitsigte en lekker speelplek vir die kinders.

Thys B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys B
With spouse/partner

A peaceful place to rejuvenate close to nature.

Convenient and neat with everything you need. If you want to switch off and enjoy the quiet, this is the place to be.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plek om weer te herlaai waar dit rustig is na aan die natuur.

Gerieflik en netjies met alles wat jy nodig het. As jy wil afskakel en net die stilte soek is dit beslis die plek om te wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maureen K - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen K
With spouse/partner

Excellent for a short break from the hustle and bustle.

Please see the star ratings.

Gordon J - May 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gordon J
Family with young children

Huisie netjies, maar bietjie onversorg.

Goed vir weg-van-alles, maar daar is nie veel om te doen nie. Die damme was leeg, so die visvang-geleenthede was 'n mite?

From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 13:00 to 20:00
    Check-out: 12:00
  • Address: Vredenhof Farm, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiNjk2OTJiLWIyMzAtNGJhZS1hNGI2LWZkZmMwM2E0ZmY3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 27 5 1 5 Vredenhof Farm Agterkliphoogte 6705 Western Cape 0860 022 102 13:00-20:00 12:00 -33.953821142771 19.669834199736
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!