60% off Get 60% off on stays that are 20 nights or longer. Valid from 26 Mar 2020 until 16 Apr 2020.
Warden Accommodation at Vreugde Gasteplaas Self-Catering | TravelGround
+41

Vreugde Gasteplaas Self-Catering

31 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 31 reviews for Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Jaco V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
Family with young children

Pynlik netjies in 'n pragtige omgewing.

'n Wonderlike plaaservaring vir oud en jonk met die Oos-Vrystaat se oop vlaktes, pragtige sons ondergang en boere gasvryheid. Ons het hoë standaarde en vreugde gasteplaas was 5 ster gewees.

Ashley F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ashley F
With spouse/partner

Peaceful.

Nice place with good hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Mooi plek met goeie gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter G
With spouse/partner

Baie goed, ons het baie welkom gevoel.

Ons is baie vriendelik ontvang, ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Yvette R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette R
Family with teenagers

Rustige plaasatmosfeer.

Lieflike plek wat uiters skoon en netjies is. Het heerlik geslaap en die gasvryheid van die eienaars was opmerklik. Sal beslis weer hier oornag.

Karel D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karel D
Family with young children

Baie netjies en vriendelike bestuur.

Sien sterre.

Schulita K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schulita K
With spouse/partner

Quiet.

Thank you for making us feel extra special by being able to change our check-in time and keep us up to date with our visit - very professional!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Dankie dat julle vir ons ekstra spesiaal laat voel het deur ons inkloktyd te kon verander en ons op hoogte gehou het nader aan ons kuiertjie- baie professioneel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard M
With spouse/partner

Everything was neat and of good quality.

It was excellent accommodation in every way.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was netjies en goeie gehalte.

In alle opsigte was dit uitstekende oornagverblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frans R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans R
With spouse/partner

Very friendly reception and departure, typical farm and platteland atmosphere with plenty sounds of nature like wild birds and cattle.

We had a pleasant evening on the farm with all the nice sound which I recall from my youth as I grew up on a farm. Surprised to see frost on the grass and my vehicle the next morning.

Mariette S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette S

Rustigheid.

Jy kan beslis jou batterye gaan laai op die plaas.

Willie B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie B
With spouse/partner

Gerieflik, stil, skoon, gasvry.

Dit is oor die algemeen klein en stil dorp.

Rene V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rene V
Family with young children

Baie mooi, skoon en netjies.

Lekker beddens en beddegoed, vriendelike eienaars, pragtige view. Net bitter koud in winter so pak dik pajamas en slippers in.

Mike M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike M
With spouse/partner

Our hosts Katie and Pieter were wonderfully friendly, welcoming and helpful, we would have happily stayed longer.

See stars.

Jaco F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco F
Family with teenagers

Puik kwaliteit, diens en waarde vir geld in 'n rustige en pragtige omgewing.

Ons het 'n heerlike naweek hier deurgebring. Die omgewing is stil, veilig en prentjie mooi. Al die geriewe is in 'n puik kondisie. Met persoonlike diens en aandag het Pieter en Katie ons van die staanspoor af welkom laat voel. Ons sal Vreugde Gasteplaas enige tyd aanbeveel.

Johan P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P
Family with teenagers

Uitstekend.

Lekker oorblyplek. Beveel dit graag aan.

Anthony G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony G
With spouse/partner

Friendly and fantastic.

Really enjoyed the stay. Friendly owners. Went out of their way to ensure we enjoyed ourselves.

Elana V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elana V
Family with young children

Fantastiese waarde vir geld.

Vir die prys wat mens betaal het ek basiese verblyf verwag. Ons verwagtinge is oortref! Koffie en tee, melk en selfs 'n sjokelade op jou bed. Baie goeie gehaltebeddens en beddegoed, lekker speletjieskamer, en braaiplek. My dogtertjie het lekker rondgehardloop en daar is lekker speelarea. Sal beslis aanbeveel!

Koos K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos K
With spouse/partner

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Die geriewe is uitstekend, die ontvangs en die diens was uitstekend. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Marianna L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianna L
With friends

'n Heerlike ervaring!

Ons is baie hartlik ontvang en ten spyte van krag wat afgegaan het, het die eienaars baie moeite gedoen om alles maklik te maak. Die kamers is pragtig ingerig en aandag is gegee aan detail. Die prys is baie billik vir wat 'n mens kry en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Marlene L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene L
With spouse/partner

Dit was heerlik!

Ons het dit baie geniet, uit die stadsgewoel.

Marie T - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marie T
Family with young children

Rustig en veilige verblyf, met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou. Baie netjies.

Baie lekker gebly, Katie en haar man het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons te help met watookal ons nodig gehad het. Die grondpad is net bietjie sleg, veral as mens dit in die aand moet ry, en ek sou sê dis bietjie ver van Clarens af, sal moet spesifiseer dat dit omtrent 100 km se ry is. Ideaal as mens net wil wegkom van die stad en na rustigheid opsoek is. Baie mooi omgewing en netjiese eenhede met al die noodsaaklikhede wat jy nodig kan kry.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering's response

Marie baie dankie vir jou terugvoer. Ons was bevoorreg dat jul al die pad van Kimberley vir ons kom kuier het. Ons poog om die korrekte inligting en presiese beskrywing van ons Gasteplaas deur te gee. Lees gerus weer op die Akkommodasie blad by die oorsig die laaste paragraaf van die beskrywing wat handel oor die ligging. Wat ons plaas so ideaal maak is die feit dat maak nie saak in watter windrigting jy ry, binne 'n afstand van ongeveer 100 km is daar altyd mooi natuur, besieswaardighede en aktiwiteite om te doen. Vir die voordeel om in 'n rustige, landelike atmosfeer tuis te gaan moet daar soms noodgedwonge 'n stukkie grondpad gery word. Die 3 km grondpad word gereeld geskraap en mens het gelukkig nie 'n 4x4 nodig vir dit nie. Ons is jammer jul het dit sleg getref, ook vir die snerpende koue. Dankie vir jou mooi whatsapp en dat jul ons plekkie aanbeveel. Geniet jul seun, hy is so oulike ou seuntjie. Vreugdegroete,

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Christelle C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle C
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly by Vreugde Gasteplaas. Baie netjiese geriewe en gasvryheid. Sal vir seker weer by hul oorbly!

Sien sterre.

Hanna V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanna V
With spouse/partner

Vreugdeplaas was so much fun!

Clean very neat and ideal overnight spot. Slept peacefully on the farm. What a joy!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreugdeplaas was 'n vreugde!

Skoon baie netjies en die ideale oornag plekkie. Baie lekker en rustig geslaap op die plaas. Wat 'n vreugde!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Douglas C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Douglas C
With spouse/partner

Unbelievable peaceful.

Exceeded all expectations, two wonderful people, Pieter and Katie, it was so pleasant. The biggest surprised was when they invited us to enjoy a delicious breakast with them the next morning. Was an honour to join them at the table with such a beautiful prayer for our holiday and the rest of our journey.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik vreedsaam.

Bo alle verwagting van 2 wonderlike mense, Pieter en Katie, wat dit aangenaam gemaak het. Die grootste verrassing was toe hulle ons die volgende oggend genooi het vir 'n heerlike ontbyt saam met hulle. Dit was 'n eer om saam met hulle om 'n tafel kon gesit het, met so 'n mooi gebed vir ons vakansie en veilige reis vorentoe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering's response

Baie dankie Douglas en Sue vir jul mooi terugvoer. Glo jul gaan jul vakansie in Suid-Afrika baie geniet. Tot weersiens. Pieter en Katie.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Peter W - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peter W
With spouse/partner

A definite recommendation.

Charming and friendly hosts and good clean accommodation.

Leani D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leani D

Dadelik tuis laat voel en gasvry ontvang.

Geriewe baie netjies en volledig. Sal net aanbeveel 'n eie braaiplek voor chalet. Verder is onthaalarea baie goed toegerus. Ekstra moeite gedoen met bykosse vir groep. Sal definitief weer daar gaan oorbly. Baie dankie!

Vreugde Gasteplaas Self-Catering's response

Dankie dat jul groep van Reddersburg ons plaas besoek het. Ek wil net noem dat ons gewoonlik vir kamer 1-4 'n Webber of braai rooster aanbied om op of voor hul stoepe te gebruik indien hul sou verkies om eerder daar te braai as by die kompleks. Aangesien jul as groep bo by die kompleks gebraai het, het ons nagelaat om dit vir jul aan te bied. Jammer daaroor.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Carina C - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina C
With spouse/partner

'n Rustige plaasatmosfeer!

Verblyf by Vreugde Gasteplaas was baie gerieflik en ons het dit so geniet! Katie en Pieter was baie gaaf en behulpsaam ─ sal dit definitief aanbeveel! Ons het lekker ontspan met die heerlike rustigheid op die plaas!

Vreugde Gasteplaas Self-Catering's response

Carina, ek is bly jul het dit geniet. Dankie dat jy ons verbly aanbeveel het vir jou ouers. Hoop jul kom kuier gou weer. Groete Katie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Jannie D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie D
With spouse/partner

Dit was absoluut fantasties en die gasvryheid was heerlik.

Pieter en Katie, dit was 'n plesier om by julle te kon oorslaap. Baie dankie vir al die moeite wat julle gedoen het om ons verblyf perfek te maak. Dankie ook vir die ekstra moeite om ons 2 maande oue seuntjie so gemaklik moontlik te laat bly. Julle is mense met harte van goud en julle sal geseën wees met wat julle ook al op Vreugde Gasteplaas aanpak. Weereens baie dankie en ons gaan beslis weer vir julle kom kuier.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering's response

Jannie baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit om jul weer hier op Vreugde te ontvang.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Huegene V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Huegene V
With spouse/partner

Fantasties!

Ons het so lekker gebly! Ons was op pad see toe en het hier oorgeslaap. Dit was so aangenaam dat ons besluit het om met ons terugkeer WEER by Vreugde Gasteplaas oor te slaap. Ons sal in die toekoms definitief weer 'n draai maak! Die ruimte op die kampterrein het ons ook hoogs beïndruk - daar kan sommer 'n hele klompie jongmense kom kampeer en van die wonderlike fasiliteite gebruik maak.

Christo V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo V

Heerlik rustig, baie netjies en gemaklik.

Ons het baie lekker ontspan op die gasteplaas. Die kamers was fantasties. Alles was netjies en skoon en die omgewing was rustig en ontspannend. Ons kon ook uitry na omliggende dorpe soos Clarens, Ficksburg, Fouriesburg, asook die Golden Gate. Beslis aan te beveel.

Sean H - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean H
Family with young children

Fantasties!

Wat 'n wonderlike ervaring! Ons sal definitief weer kom kuier.

Adele A - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele A
Family with teenagers

Vriendelik ontvang. Baie gerieflik!

Ek sal die gasteplaas ten sterkste aanbeveel. Die ontvangs was baie vriendelik en die akkommodasie is baie gerieflik, skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap en die kinders wou langer bly om op die plaas te speel.

was R1 400
From R560
per night (for 2 people)
was R1 400
From R560
per night (for 2 people)
was R1 400
From R560
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 65 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Plaas Naomi, R714, Warden, 9890, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNjk3MmYwLWI5NTctNGI3Yi05N2IwLTVmNzQ5NDZkM2Y4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, now From R560  per night (for 2 people) 31 5 1 5 Plaas Naomi R714 9890 Free State 0860 022 102 15:00-19:00 09:00 -27.879874847627 28.816972374916
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com