The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Vue Grande | TravelGround
+58

Vue Grande

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for Vue Grande
Cleanliness
4.9/5
Service
4.5/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.5/5
Danie M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie M
With friends

Was baie vriendelik en gasvry ontvang, kamer baie mooi, netjies, ruim.

Heerlik fietsgery, kon heerlik en veilig rondstap, lekker braaifasiliteite, kos het so lekker geruik in die huis en toe ek dit aan gasvrou noem, het ons 'n heerlike proesel gekry, heerlik. Skoon beddegoed en handdoeke. Sal definitief weer daar inboek.

Vue Grande's response

Baie dankie vir julle review dit was n plesier om julle te akkommodeer altyd vriendelik en gesellig.
Welkom enige tyd in die toekoms. Ons het ons huis verkoop maar sal nog hier wees to 28 Februarie 2022.

Beste wense

Keith & Liz
Vue Grande Leisure Isle
Cell 082 7745287

Vue Grande
Denise V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise V
With spouse/partner

Netjiese, waarde vir geld verblyf.

Die eienaars was baie behulpsaam om ons verblyf so aangenaam te maak en hulle was beskikbaar om te enige tyd hulp te verleen indien nodig. Hulle kon ook inligting verskaf oor besienswaardighede in en om Knysna. Keith ons dink Vue Grande bied fantastiese verblyf en ons sal vir seker weer daar oorbly. Dankie vir heerlike naweek, ons het nie net heerlik gebly nie, maar ook somme goeie vriende gemaak.

Vue Grande's response

Hello Denise en Leon,

Ontsettend dankbaar vir julle resensie en sien daarna uit om julle en jul familie eendag
weer by Vue Grande te kan akkommodeer. Dit was 'n groot voorreg om iemand van
Oudtshoorn hier te he en kan jul nie genoeg bedank vir die positiewe komplimente van
ons gastehuis nie.

Wens julle alles van die beste.

Liefde groete,

Keith en Liz.

Vue Grande
Lisa V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa V
With spouse/partner

Was baie lekker.

Die mense was baie nice en dis n baie lekker en mooi plekkie.

Maryna D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna D
With spouse/partner

Very nice.

We were very welcomed and immediately felt welcome. The unit was clean and tidy. I would definitely go there again and recommend it to others as well. Definitely value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Die eenheid was skoon en netjies. Ek sal beslis weer daarheen gaan en dit ook vir ander aanbeveel. Definitief waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Richard T - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard T
Individual traveler

Simply wonderful.

On arrival I was met by the owners, Keith And Liz. I was shown the facilities such as braai area, Jacuzzi, and small touches to detail such as bikes to use around the idyllic island. The rooms were incredibly well appointed and tastefully decorated. Once again the small details were noted and I do wish to thank the owners for these small thoughts! It’s not often you get treated like a king. The WiFi was excellent as with the kitchen. Every thing was spotless and ready to use. Linens were gorgeous. The gardens were immaculately maintained. Their understanding of the local spots proved valuable indeed. I thoroughly enjoyed my time here and would recommend this establishment to anyone visiting Knysna. I will be back.

Vue Grande's response

Dear Richard, thank you for taking the time to write a review, appreciate your kind words spelt out as it is. The last review we had was 2 years ago. Since then we have upgraded & improved both suites & facilities to a very high standard. Queen Deluxe suite, a brand new fully equipped kitchen, full bouquet DStv with own separate dedicated channels, upgraded free WiFi, modern jacuzzi with all features in the garden courtyard next to the built-in braai area. The Penthouse suite with its extra-large private wooden deck facing the Knysna Heads, with gas braai seating area tables & chairs sun beds.
Guests who holidayed at Vue Grande in the last few years had super times, our guest book tells their stories but sadly no written reviews displayed. So yes, your review matters even more to us.
Kind regards,
Keith & Liz


Vue Grande
Jana S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Jana S
Family with young children

Disappointed in the expectations that was created.

The unit is not as private as we had thought. The owner promised a Jacuzzi will be installed, which influenced our decision to stay here. It wasn't great to share DStv with another unit as we couldn't watch what we wanted. In that case the unit shouldn't be advertised with DStv. Still a nice place to stay, but there are a few essential factors that was important to us and it wasn't the way we expected.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurgesteld in verwagtinge geskep.

Eenheid was nie so privaat soos wat ons gedink het nie. Eienaar belowe 'n Jacuzzi gaan geïnstalleer wees wat ons besluit om hier te bly beïnvloed het. Was sleg om DStv met ander eenheid te deel so kon nie kyk wat ons wou nie. Dan moet die eenheid eerder nie geadverteer word met DStv nie. Nogsteeds 'n lekker plek om te bly maar 'n paar kern faktore wat belangrik was vir ons wat nie was soos verwag nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vue Grande's response

Liewe Jana & familie,

Met verwysing na jul aanmerkings in verband met die akkommodasie vra ons om verskoning vir enige ongerief tydens jul verblyf met die volgende aanmerkings:

1. Ons het nou voile kant gordyne by daardie eenheid geplaas vir privaatheid.
2. Ongelukkig toe julle hier by ons was, was dit ook die olimpiese spele plus tennis finale en super rugby op dieselfde tyd wat toe die botsing veroorsak het. Sedertdien het ons die nodige televisie probleme met die “extra view” fasiliteit uitgesorteer.

Ons dank julle vir die konstruktiewe aammerkings en probeer ons jul bes om ons akkommodasie mettertyd te verbeter.

Groete en beste wense,
Keith Ascott-Evans

Vue Grande
Dalene B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dalene B
Individual traveler

If you want a quiet home away from home break away, look no further. It is a lovely unspoiled area away from the busy city life.

The best thing for me was that you have a separate entrance to come and go as you please. It is peaceful and you can enjoy morning walks or runs, go to The Heads or shops, you can even go to either Plettenberg Bay or Sedgefield. All is within a short distance, meaning the location is very centrally situated. You even can stay at home and have a braai.

Vue Grande's response

Hi Dalene thank you very much for a lovely meaningful review, much appreciated, hope to see you again in the future, maybe this time with your friends or family
Kind regards, Keith

Vue Grande
Ankia W - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ankia W
Family with teenagers

Ideaal vir 'n gesin met die mooiste uitsig!

Ons gesin van 5 het heerlik hier gebly gedurende die Knysna Oesterfees. Alhoewel die WiFi nie gewerk het nie, was die res van die geriewe puik en sal ek dit by enige iemand aanbeveel. Die huis se een balkon het 'n ongelooflike uitsig oor die Knysna Koppe wat ek vir niks sou verruil nie!

Vue Grande's response

Hi Ankia,
Baie dankie vir die puik komplimente en dat julle verblyf 'n groot plesier was met julle familie.
Die Wi-Fi was ook nou herstel en die regte posisie vir gebruik.
Dit was 'n voorreg om julle as 'n gesin by ons te he vir akkommodasie.

Groete en beste wense.
Keith

Vue Grande
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Hart Road, Leisure Isle, Knysna, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49prOpd3TQfyOUxjj6zpgzlimhhMoSVxabYMLHuvuMv2ldV4dw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (for 2 people) 8 5 1 5 17 Hart Road Leisure Isle 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.070834 23.062751
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!