The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Vyfster The Old Jail | TravelGround
+29

Vyfster The Old Jail

45 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 45 reviews for Vyfster The Old Jail
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Cj D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cj D
With friends

Het soos 'n "jailbird" in vyfster akkommodasie gevoel!

Die ou tronk is pragtig gerestoureer! Selle is smaakvol gemeubileer.

John S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John S
With friends

Convenient overnight stop. Britstown very service orientated.

Good location for an overnight stop between Garden Route and Gauteng. A novelty staying in an old jail which has been lovingly restored.

Adri D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adri D
With spouse/partner

Baie oulik! Ongewone ervaring.

Regtig 'n ou tronk wat in gaste-eenhede omskep is. Dik mure, klein venstertjies, en krapmerke agter die selle se deure. Skoon en netjies, maar bietjie beknop as daar meer as 2 mense in een sel bly. Neem muskietgoed saam - daar is baie (dit is nie die gastehuis se skuld nie). Die lugversorging in die eenheid was 'n welkome lafenis in die hitte van die Noord-Kaap.

Ronel O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ronel O

Vyfster is baie netjies en op kreatiewe manier ingerig. Dit was egter vreeslik warm en alhoewel daar wel lugreëling was, was dit nie effektief genoeg nie.

Die ou tronk is baie mooi en kreatief ingerig en omskep in oorslaapgeriewe. Was ook baie netjies en skoon. Daar is plek vir meer afronding en sou ook eerder 'n deur tussen die badkamer en slaap-afdeling verkies het vir privaatheid. Sal dit egter nie aanbeveel vir mense met engtevrees nie.

Kevin L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kevin L
Family with teenagers

Baie lekker, sal weer daar bly.

Mooi, netjiese plek om te bly.

Gerrit D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrit D
With spouse/partner

'n Wonderlike ervaring.

Unieke ervaring wat ons nie sal vergeet nie.

Wendy E - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy E
With spouse/partner

Dis 'n plek waar jy rustig kan ontspan na 'n lang reis met alles wat jy nodig het.

Die ontvangs was vriendelik, baie dankie.

Christiaan J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan J
With spouse/partner

Eklektiese oornagplek.

Dis 'n besondere ervaring. Soveel geskiedenis. Wat party mense moontlik mag ontstel is die badkamer in die kamer, met fyn gordyne. Ek het maar vir vroulief aangeraai om te gaan stap toe moedernatuur roep!

Martin S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin S
With friends

Baie lekker gebly.

Baie skoon en netjies. Vriendelike mense.

Shannon M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon M
Family with teenagers

Original

Love the history of the jail with its many artefacts and etchings made by the prisoners. Bathrooms could do with a door, grateful for the screen; but guess it all adds to the experience. Dinner at the local hotel is a must.

Charles C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles C
Family with young children

Perfect overnight stay.

Fulfilled our need for a overnight stay. Unique! Historic!

Kara P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kara P
With spouse/partner

Interessante plek.

Kamer baie mooi met koffie, tee en beskuit. Bed het lekker geslaap. Alles was netjies. Aandete geniet in Lodge. Sal sterk aanbeveel vir oornagverblyf. Gasvrou het alles mooi gewys.

Christo V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christo V
With spouse/partner

Besonders.

Besondere ervaring om in 'n ou tronk wat terugdateer na die 1890s. Die Selle is smaaklik omskep in slaapeenhede.

Marcia V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcia V
With spouse/partner

Baie interessant

Spierwit bed in n sel met n pootjie-bad.... graffiti teen die more... amazing!

Attie D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Attie D
With spouse/partner

'n Genotvolle "tronkervaring" wat mens sal onthou.

Die mense is vriendelik en die verblyf voldoen aan die basiese vereistes. Afronding kan bietjie aandag geniet en die prys vergelyk ongunstig met dit wat aangebied word.

Marlize M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize M
With friends

It is a charming, unpretentious establishment that offers something different.

We enjoyed sitting outside in the walled garden with friends at night. The beds were superbly warm and comfortable. We had what we needed. Applause to those that lift the bar in small forgotten towns such as these.

Vivienne B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vivienne B
Individual traveler

A very unique experience.

Talita has done an outstandingly creative job in making this unusual property into a comfortable, clean and interesting place to stay. I found this to be so unique and fascinating. I will definitely use this on any road trips that I do through this region.

Thys L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys L
With spouse/partner

What a pleasant surprise!

Friendly service and welcoming, room and facilities very neat and clean with air conditioning for the warm Karoo nights. The ideal overnight stop when traveling. Will stay there again overnight.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n aangename verrassing!

Vriendelike diens en verwelkoming, kamer en geriewe baie netjies en skoon met lugreëling vir die warm Karoo-nagte. Die ideale oornagplek as jy op reis is. Sal weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hester V
With spouse/partner

Interessante plek.

Baie netjies en oulik ingerig. Daar was net 'n baie groot muskiet-probleem! Vat gerus eie muskietwerende middels saam.

Karen M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen M
Family with young children

Die atmosfeer was ongelooflik.

Definitief vir jou as jy opsoek is na iets anders. Die atmosfeer was vreeslik lekker. Die kamers is pragtig, netjies en skoon. Die gasvryheid is ongelooflik. Ons sal definitief weer en weer daar oornag.

George M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George M
With spouse/partner

Very nice and interesting establishment with great history.

What an interesting place, awesome. I definitely recommend this place. Owner also as interesting and friendly with passion for the history, not only for Vyfster The Old Jail's but the town as well. Definitely recommended.

Hilde N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hilde N
With spouse/partner

Unieke oorslaap-ervaring in 'n stukkie geskiedenis.

Hierdie was vir ons 'n besondere ervaring om in 'n historiese tronksel te kan oornag. Die sel is wel baie gerieflik ingerig en netjies. Ons is ontvang deur 'n vriendelike gasvrou, besoek gerus hul koffiewinkel op die dorp ook.

Carien F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien F
Family with young children

'n Fantastiese belewenis!

Dit was 'n fantastiese belewenis! Die kinders het dit so geniet. Alles is so mooi gedoen en ingerig en die ontvangs en gaste was almal vriendelik.

Johan S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
Family with teenagers

Interessant "agter tralies".

Lekker warm ontvangs. Talita het regtig uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die geskiedenis en atmosfeer van die ou tronk is ongelooflik interessant. Ons sal 'n oornag hier aanbeveel.

Samantha K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha K

Unique and quiet, very comfortable.

Our hostess is amazing, true hospitality. She has created a piece of beauty in the barren and dry Britstown. Beds are super comfy, it is totally secure and we had the place to ourselves which was very special. Just a pity there is not a really comfortable place for eating or making food, but I was aware of that before booking. The aircon is a tad noisy, but an absolute necessity in the intense heat. The enclosed courtyard was a super safe place for bicycles and dogs to stay. Do yourself a favour when visiting, go to the Old Mill as well - it is so beautiful too. Thank you for the advice on the roads to travel by bicycle - it was the best solution.

Kobus G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kobus G
With spouse/partner

Lekker geslaap.

Ons is happy met wat ons gekry het.

Renier G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Renier G
With spouse/partner

Everything was clean and neat. We enjoyed the stay.

I loved the old fashioned bath and the voile draping over it. I do however feel that the toilet should also be behind a curtain. It is completely visible in the room ─ no privacy. There is also no facility to have breakfast, but the owner has a coffee shop in Britstown where we could have breakfast.

Theunis S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Theunis S
With spouse/partner

Interessant.

Ek hou van die idee dat hulle 'n ou tronk omskep het, ek hou van historiese plekke en wat in verlede daar gebeur het baie interessant. Alles was daar wat mens sou nodig kry, ekstra komberse, aircon, ketel ens. Ons het laat daar aangekom en hulle was so nice om vir ons te wag tot ons daar is en ons 'n vriendelike verwelkoming gekry!

Liezel B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel B
With spouse/partner

Het baie lekker geslaap.

Vyfster en baie lekker oornagplek.

Rene D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene D
With spouse/partner

Iets anders.

Aangenaam ontvang, lekker warm geslaap, om KykNet-kanaal te hê, was baie nice.

Stefan G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefan G
With spouse/partner

'n Rustige, veilige oornagplek.

Ons was besonder vriendelik deur Talitha ontvang. Wat veral beïndruk het, was die feit dat hulle bereid was om ons bespreking met 2 dae te vervroeg, sonder om ons te penaliseer. Die verblyf is iets anders in die opsig dat jy in 'n sel slaap. Die sel is oopplan en mooi en deftig ingerig. Al die noodsaaklikhede vir oornagverblyf is daar. Daar is 'n televisiestel in die sel. In die sitkamer langsaan, is daar geriewe vir saamkuier. Die toilet en stort (in die bad) is alles deel van die sel. Privaatheid word verseker deur gordyne.Etes word nie verskaf nie en ons het 'n heerlike buffet-ete in 'n nabygeleë lodge geniet.

Natalie B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natalie B
With spouse/partner

Creative, neat and clean.

This is a cute place with an interesting history. The people are friendly and the unit is well equipped, neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kreatief, netjies en skoon.

Hierdie is 'n oulike plek met 'n interessante geskiedenis. Die mense is vriendelik en die eenheid is goed toegerus, netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harry V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Harry V
With spouse/partner

Rustig.

'n Tronk is altyd 'n veilige hawe vir wie daar hoort. Hierdie tronk egter 'n aangename rusplek langs die pad vir die moeë reisiger. Net jammer die geskiedenis gegraveer op ou tronk mure toe gepleister of toe geverf. Sou voorstel eienaar restoureer ou sel in oorspronklike vorm en maak dit deel van museum-uitstalling.

Ampie V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ampie V
With spouse/partner

It was a wonderful prison experience!

I wouldn't trade the experience for anything. The reception was very good and friendly, the room was neat and comfortable despite the jail cell. The wind blew terribly that night and the power was off and it felt exactly like a prison in the early 1920's! We had candles but no matches and had to go to bed early. Unfortunately we had to drive into town the next morning to get some good coffee and breakfast, but it was all worth it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike tronk ervaring!

Ek sou die ervaring vir niks anders verruil nie. Die ontvangs was baie goed en vriendelik, die kamer was netjies en gerieflik ten spyte van die tronk sel. Die wind het die aand vreeslik gewaai en die krag was af en dit het presies gevoel soos 'n tronk in die begin van die jaar 1920! Ons het kerse gehad, maar geen vuurhoutjies en moes toe noodgedwonge vroeg gaan slaap. Ons moes ongelukkig die volgende oggend inry dorp toe om lekker koffie en ontbyt te kry, maar dit was alles die moeite werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelma H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelma H
With spouse/partner

Ongelooflike lekker ervaring om in die tronk te kan slaap

Alles is baie stylvol en gasvrou baie gasvry.

Francois O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois O
With spouse/partner

Interesting.

Was very nice. Lovely atmosphere, was something else to sleep in an old prison.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Interessant.

Baie lekker gewees. Heerlike atmosfeer, iets anders om in 'n ou tronk te slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolanda D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolanda D
With spouse/partner

Interessant, anders, aangenaam verras.

Dit was regtig iets anders en ons het die ou klipgebou met sy geskiedenis geniet. Cell 1 is baie mooi en half romanties ingerig. Het alles gehad wat ons nodig het. Sal weer daar bly en dit beslis aanbeveel.

Elanna B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elanna B
With spouse/partner

Unieke ondervinding.

Dit was 'n unieke ondervinding om in die ou tronk te oornag. Ons het heerlik daar oornag. Die geskiedenis van die tronk was baie interessant. Net een negatiewe puntjie: Daar was geen warm water die oggend nie en om op 'n oggend wat 7 grade is 'n koue (darem nie yskoud nie, maar ook nie eers naby lou nie) bad te vat, is nie snaaks nie. Behalwe vir die koue water, was dit 'n heerlike oornag.

Hennie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Perfect overnight stay.

Had a good and warm welcome by the hostess. The accommodation is perfect. The experience to sleep in such an old jail cell is brilliant. A must for all travellers!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte oornagplek.

Baie aangename warm ontvangs deur gasvrou. Die akkommodasie is perfek. Die ondervinding om in so 'n ou tronksel te slaap is briljant. 'n Moet vir alle reisigers!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elaine K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elaine K
With spouse/partner

Special overnight.

Staying overnight in an old cell was an extraordinary experience. The old prison was very neatly restored. The cell was an unexpected luxury, very nicely furnished, almost from the 50's, very comfortable with everything needed for a comfortable overnight after a long day on the road. Our room has a shower inside the bath, cut off from the sleeping area with curtains. We could quietly relax in the courtyard. Talita was a friendly hostess who was passionate about her town. The small museum she set up at reception was particularly interesting. The prison walls also tell their own story with inscriptions, among others, the Boer War. We enjoyed breakfast at the Old Mill, which is also run by Talita. Very tasty with delicious coffee. (A word of advice - the lodge in town has a delicious buffet dinner). Thank you, Talita for your hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Besonderse oornag.

Om in 'n ou sel te oornag was 'n besonderse ondervinding. Die ou tronk is baie netjies gerestoureer. Die sel was 'n onverwagte luuksheid, baie keurig gemeubileer, amper uit die 50-jare, baie gerieflik met als wat nodig was vir 'n gemaklike oornag na 'n lang dag op die pad. Ons kamer het 'n stort binne in die bad, afgeskort van die slaaparea met gordyne. Ons kon rustig in die binnehof sit ontspan. Talita was 'n vriendelike gasvrou wat passievol is oor haar dorp. Die klein museum wat sy by ontvangs ingerig het was besonders interessant. Die tronkmure vertel ook hulle eie storie met inskripsies uit, o.a, die boereoorlog. Ons het ontbyt genuttig by die Ou Meul wat ook deur Talita bedryf word. Baie lekker met heerlike koffie. ('n Woord van raad - die lodge op die dorp het 'n heerlike buffet-ete). Dankie, Talita vir jou gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anton B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton B
With spouse/partner

Dit was 'n ondervinding om een aand soos 'n gevangene deur te bring.

Om 'n tronkvoël in so luukse tronk te wees is lekker!

Keith N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keith N
With spouse/partner

Interesting alternative to the usual stop overs we've stayed at.

Loved the atmosphere and character of the place. Some suggestions,as a stop over for one night we would have appreciated a fridge and some food utensil (plates, bowl knives forks etc) for a simple meal without having to drive the albeit short distance into town. Maybe communal facilities with a microwave in the open room. Although there is air-conditioning in the "cell" it needed to be switched off overnight because of the noise which resulted in a rather humid night. Maybe look at someway of introducing more airflow, possible a mesh door that keeps mozzies out but lets air in. Will be back next time we travel the N12, thanks for the friendly welcome.

Hendrik Albertus S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik Albertus S
With spouse/partner

Ongelooflike, mooi, skoon, netjiese verblyf

Hou op soek en betaal dadelik! Perfekte middeweg tussen JHB en CPT. Ons was hartlik ontvang deur Talita en na ons kamer gevat. Lieflike groot kamer met een van die beste beddens en kussings waarop ek nog geslaap het! Heerlike ruim bad. Lekkerste beskuit wat ek nog ooit geëet het en 5 ster-koffie! Ons het heerlik gebly. Die lugversorger was 'n lekker bederfie en die binnehof lieflik om te ontspan. Talita was heeltyd op roep en het regtig uit haar pad gegaan. Dit was so lekker om die geskiedenis te lees van die tronk! Beslis die moeite werd! Ons sal weer en weer en weer daar slaap! Geen plek kom naby die gerief van die vyfster nie! Natuurlik is dit baie veilig want dit is mos 'n tronk! Haha. Lieflik uitgerus. Gaan bederf jouself met 'n ontbyt by Talita se lekker koffiewinkel die volgende dag, dit was heerlik! Dankie julle!

Rouane H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rouane H
With spouse/partner

Unieke ondervinding.

Baie unieke ondervinding. Kan sien dis nog besig om sy voete te vind, maar baie potensiaal.

Estelle S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle S

Baie lekker en baie beïndruk met wat Talitha gedoen het.

Ons was baie beïndruk met die slaapplek en het 'n baie lekker braai vir aandete gehad. Talitha, baie dankie vir die gasvryheid en baie oulike oorslaapplek. Sal beslis weer hier oorslaap.

From R690
per night (sleeps 2)
From R690
per night (sleeps 2)
From R690
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Jurie Street, Britstown, 8782, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVdQynxecIiKRLyoUrqRKRHddWn5YnWhpBqEP4BdLzQG8yFascQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R690  per night (sleeps 2) 45 5 1 5 1 Jurie Street Britstown 8782 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.591966216683 23.502141888408
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!