The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Waaierpalm Guest House | TravelGround
+110

Waaierpalm Guest House

34 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 34 reviews for Waaierpalm Guest House
Cleanliness
4.6/5
Service
4.3/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.2/5
Phineas K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Phineas K
Individual traveler

It is a well relaxing area and quietness is wonderful.

If you need a quiet place to relax, that is the place to go.

Louise H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Louise H

Gasheer glad nie ontmoet nie, geen toiletpapier.

Het glad nie die eienaars ontmoet nie, verwelkom deur een van die werkers, was nie seker wat se gedeelte van die huis mag jy gebruik nie. Kamer was baie netjies en skoon.

Sarie W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie W

Baie lekker gebly!

Die gastehuis is naby alles geleë waar ons moes weesen die kamers is pragtig. Sal weer by julle kom bly.

Johan K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With spouse/partner

Uitstekende diens en verblyf.

Johan het ons by meer as 1 geleentheid gebel om te hoor of alles na wense is. Ons kan glad nie oor enigeiets kla nie. Net 1,5 km vanaf die Kolonadesentrum af. Baie goed geleë.

Lize M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize M
Family with teenagers

Heerlik.

Pragtige plek, mooi en ideaal vir klein groep mense of kinders op toer. Baie slaapplek en heerlike kuierarea!

Waaierpalm Guest House's response

Dankie Lize,

Dit was lekker om julle te hê, kom kuier gerus weer.

Groete,
Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Therese T - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Therese T

Effe teleurstellend.

Wag nou nog vir eienaar om terug te skakel nadat ons hom geskakel het sodat die huishoudster ons kon inlaat. Handdoeke was vuil. Baie vloerteëls gekraak en gevlek. Kamer het net 'n dakwaaier gehad. Komplimentêre koffie en suiker onvoldoende. Kamer nie volgende dag skoongemaak nie.

Karen D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
With friends

Value for money.

Secure, neat and beautiful guesthouse. Availability at short notice for a very decent price. Will definitely make use of this venue again.

Waaierpalm Guest House's response

Thank you Karen, I appreciate.

Waaierpalm Guest House
Juanette L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juanette L
Individual traveler

Rustig.

Ek was in Pretoria om eksamen te skryf en dit was rustig en stil genoeg. Baie dankie.

Waaierpalm Guest House's response

Juanette,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, waardeer.

Groete,
Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Monnique P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Monnique P
With spouse/partner

Nice place but could improve.

Place is very nice and quiet. Tried the owner more than 2 times in advance but no answer. Did not have toilet paper in the room and was no aircon remote. When we asked for the remote they didn't know where it was.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker plek maar kan verbeter.

Plek is baie mooi en rustig. Het vooraf die eienaar meer as 2 keer probeer bel maar geen antwoord. Het nie toilet papier gehad in die kamer nie en was ook geen aircon remote nie. Toe ons vra vir die remote toe weet hulle nie waar hy is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S

Skoon en netjies.

Die verblyf was baie goed in 'n rustige omgewing met alles wat 'n mens nodig het.

Marietha D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marietha D

'n Pragtige, ruim, goed toegeruste gastehuis wat ek graag aanbeveel.

Baie goeie waarde vir geld! Die huis is besonders netjies en het baie leefareas. Baie goeie diens, beskikbaarheid en hulpvaardigheid van personeel. Sal beslis weer daar bespreek. Het verblyf baie geniet!

Waaierpalm Guest House's response

Marietha,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, waardeer dit baie.
Groete,
Johan

Waaierpalm Guest House
Dianne H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dianne H
Family with young children

Clean place, but shared accommodation is not ideal.

More bathrooms needed and kitchen not sufficiently equipped.

Koos V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos V
With spouse/partner

Was gasvry. Ons het dit baie geniet.

Baie lekker gebly. Rustig.

Waaierpalm Guest House's response

Koos

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit ontsaglik baie.

Dankie indien jy gaste kan verwys.

Baie dankie.

Groete

Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Ben V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben V
Individual traveler

Sal beslis aanbeveel, ontvangs was uitstekend, vriendelik en hulpvaardig.

Verblyf was netjies, skoon en gerieflik.

Waaierpalm Guest House's response

Ben

Baie dankie, ons waardeer dit onsettend baie.

Lekker dag.

Groete

Waaierpalm

Waaierpalm Guest House
Jaco S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
Individual traveler

Heerlike huislike atmosfeer, gerieflik naby winkels en restaurante.

Die ontvangs en behulpsaamheid was verwelkomend. Baie dankie vir u vriendelike hulp! Sal graag weer daar wil bly.

Waaierpalm Guest House's response

Geagte Josy,
Dit was wonderlik om julle daar te kon gehad het. Baie dankie vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit baie. Enige tyd weer welkom.
Groete
Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Dirk M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk M
Individual traveler

Guest house conveniently close to hospital.

Accommodation had to be arranged urgently and Waaierpalm was sympathetic and very helpful! Thank you so much - it is greatly appreciated!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gastehuis gerieflik na aan hospitaal.

Verblyf moes dringend gereël word en Waaierpalm was simpatiek en baie behulpsaam! Baie dankie daarvoor - dit word opreg waardeer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waaierpalm Guest House's response

Dirk

Dit was 'n voorreg om julle te kon help.

Julle is enige tyd weer welkom.

Groete.

Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Erwin B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Erwin B
With spouse/partner

Not what you pay for.

When we arrived we were taken to the bedroom, and told here is cutlery etc. in a plastic bucket with lid, shown the kitchen and lounge, a very neat place, then came the nightmare in the bedroom no aircon remote, no table to put the kettle or cups on, no chairs to sit, plugs next to cupboard wasn't working so no bedside lamp, then no aircon remote, washbasin in bathroom no basin plug, shower warm water head comes out completely so you have to try and get that in properly before you can close water. Room was not cleaned as according to her we had to leave the door open we were never informed. Next day we left early and on arrival we saw the lady that stays there, she had a terrible attitude regarding the payment but we send the payment to the number she gave us, we then proofed payment to her. When we asked for the remote for the bedroom I was told "oh sorry its broken" well, nevertheless we were happy to leave, so please you do not get what you paid for. I will never book there again as we often go to Pretoria for business.

Jenine M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Jenine M
With spouse/partner

Ek sal beslis nie weer daar bly nie.

Sal dit glad nie aanbeveel nie, baie onpersoonlik, net 'n skoonmaker wat die kamer vir jou oopsluit. Verder niemand gesien nie. Net basies voorsiening gemaak vir gaste.

Waaierpalm Guest House's response

Jenine

Baie dankie vir jou terugvoering.

Meeste van die gaste wil nie gepla wees nie en ons is vreeslik jammer dat ons nie meer moeite gedoen het om persoonlik met u te gesels nie.

Baie dankie.

Groete

Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Hannes S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes S
With spouse/partner

Doen moeite tydens die verblyf.

Het binne 'n kort rukkie kamers geruil nadat ons gesukkel het op die trappe. Daar was ook geen probleme om my twee hondjies te huisves nie.

Waaierpalm Guest House's response

Hannes,
Ons probeer alles in ons vermoë om die gaste gelukkig te hou. Ek is baie bly dat julle die kuiertjie daar by ons geniet het. Kom gerus weer.
Groete,
Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Mandie N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandie N
Family with teenagers

It was excellent!

The service was incredibly friendly and everything was clean. Very considerate hostess! Nice location!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was uitmuntend!

Die diens was ongelooflik vriendelik en alles was skoon. Baie bedagsame gasvrou! Lekker ligging!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waaierpalm Guest House's response

Mandi

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ek hoop ons sien julle sommer gou weer. En asseblief vertel jou vriende van Waaierpalm.


Groete.


Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Yolandi F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi F
With spouse/partner

Relaxing and enjoyable.

Would recommend Waaierpalm to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspannend en baie lekker.

Sal enige tyd Waaierpalm aan mense aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waaierpalm Guest House's response

Yolandi,

Baie dankie, dit beteken die wêreld vir my.

Groete,
Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Yolandi F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi F
With spouse/partner

Very nice stay.

Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gewees om daar te bly.

Sal weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waaierpalm Guest House's response

Yolandi,

Vreeslik baie dankie vir jou pragtige woorde, ek waardeer dit opreg.
Kom kuier gerus weer.

Groete,
Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Karel O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel O
With spouse/partner

Lekke geslaap! Lekker privaat, en toegang tot alles, selfs buite in tuin.

Ek moes naby Montana Hospitaal slaap. Waaierpalm is net 'n hanetree weg! Die buurt is stil en rustig en mooi. Ek sal dit enige tyd weer gebruik. Ek hoop net julle sal die verblyfkoste so billik hou soos dit is! My kar was ook veilig agter die elektroniese hek.

Waaierpalm Guest House's response

Baie dankie Karel.

Lena

Waaierpalm Guest House
Khotso M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Khotso M
With spouse/partner

It was peaceful, beautiful and a unique space and time.

I recommend the place. It was quiet and intimate. Good place to escape the loud and buzzing city life.

Waaierpalm Guest House's response

Khoso,
Thank you.
Regards,
Johan

Waaierpalm Guest House
Rita W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita W
With spouse/partner

Calm, welcome and comfortable.

We enjoyed it and they catered to our needs. We socialised under the shade of the tree. Thank you for it being like our home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, welkom en gemaklik.

Ons het dit geniet en dit het voorsien in ons behoeftes. Het heerlik onder die skaduboom gekuier. Dankie dat dit vir ons soos huis kon wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waaierpalm Guest House's response

Beste Rita,

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Julle moet sommer gou weer kom kuier!

Groete,
Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Rina G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Rina G
With spouse/partner

Very neat.

Room was neat. Exactly like the photos on the website.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Kramer was netjies, presides soos foto op die web.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waaierpalm Guest House's response

Baie dankie Rina, kom kuier gerus weer.

Groete

Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Thinus W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus W
Family with young children

Excellent.

Neat, affordable and friendly service. Thanks a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Netjies, bekostigbaar en vriendelike diens. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waaierpalm Guest House's response

Thinus

Baie dankie, ek waardeer dit.

Groete

Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Wendy E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy E
With spouse/partner

Very friendly and helpful.

Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Sal hulle weer gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waaierpalm Guest House's response

Wendy

Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie.

Groete

Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Johan D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan D
Individual traveler

The owners are awesome.

The owners are awesome and their service was absolutely great, but some of the other permanent people that live there makes the stay unpleasant.

Waaierpalm Guest House's response

Beste Johan.

Baie dankie vir jou terugvoering. Die volgende keer wanneer jy weer kom kuier sal jy sien dat ek heelwat positiewe veranderings aangebring het.

Groete
Johan

Waaierpalm Guest House
Cecilia V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Cecilia V
Individual traveler

Alhoewel netjies en veilig, maak die permanente inwoners dit baie onsmaaklik.

Die skoonmaker is aangesê om die plek te wys, geen fasiliteite is gewys nie, dus was ek nie bewus van bv. WiFi nie. Die eienaar was nooit beskikbaar nie. Die permanente inwoners maak dit baie onsmaaklik, ek moes bv. in die badkamer water drink, aangesien ek nie die kombuis kon gebruik nie. Die gemeenskaplike TV se afstandbeheer is in een van die permanente inwoners se besit, dus kan jy sleg kyk wat sy kyk.

Waaierpalm Guest House's response

Goeie dag Cecilia,
Ek is vreeslik jammer dat jy die slegte ondervinding gehad het. Ek wil net ook vir my eie verdediging noem dat ek Mr Hattingh gekontak het en vir hom gevra het hoe laat julle gaan arriveer. Hy het vir my genoem dat dit tussen 5 en 6 gaan wees. Ek het ook vir hom verduidelik dat ek nie self daar woon nie en vir die bediende vra om vir julle die hek oop te maak. Het ook vir hom gevra of julle die Wifi gaan gebruik en sy woorde was "Baie dankie maar nee ons het nie nodig nie." Ek het daarna vir Mr Hattingh genoem dat indien julle dit sou nodig hê, moet hy net vra. Daarna het ek gesê dat indien julle iets nodig het laat weet my gerus. Baie dankie vir die terugvoering, daar is altyd plek vir verbetering.
Groete,
Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Gerhard P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard P
With spouse/partner

Baie lekker en skoon kamer en badkamer.

Alles perfek, presies net soos op die webtuiste. Enigste probleem was die trappe. My verloofde het in die huis geval en sy knie seergemaak. Ek het ook amper geval. Daar behoort 'n reëling aan die linkerkant van die trappe ook te wees.

Steles P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Steles P
With spouse/partner

Good and quiet environment and slept well.

Guest house is located in a quiet residential area. Spacious sheltered parking and facilities are in a neat and spacious house. Host very supportive and hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie en rustige omgewing en lekker geslaap.

Gastehuis is geleë in 'n rustige woonbuurt. Ruim parkering onderdak en die fasiliteite is in 'n netjiese en ruim woonhuis. Gasheer baie ondersteunend en gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waaierpalm Guest House's response

Steles goeie Middag,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit onsettend baie.
Vertou dat julle weer sal kom kuier.
Baie dankie.

Groete,
Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Henry P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henry P
With spouse/partner

Goeie ontvangs, skoon geriewe en aan te beveel.

Onthou dat hierdie verblyf geen etes aanbied nie.

Waaierpalm Guest House's response

Henry
Baie dankie vir jou moeite om terugvoering te gee, ek waardeer dit baie.
Goete
Johan Maree

Waaierpalm Guest House
Natasha S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha S
Family with teenagers

Warm, homely, friendly guest house.

Close to the N1, shops and Montana Hospital.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Warm, huislike, vriendelike gastehuis.

Naby aan N1 en winkels en Montana Hospitaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waaierpalm Guest House's response

Natasha
Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit baie.
Groete
Johan Maree

Waaierpalm Guest House
was R553
From R277
per night (sleeps 2)
was R553
From R277
per night (sleeps 2)
was R553
From R277
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 649 Waaierpalm Street, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a6a81fd9403c562f7264882b7c13b99b92fcb1eed0e066cb838bf52b514e4a432ca4cca1caab58ecdd55c703de6d36a9b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R553, now From R277  per night (sleeps 2) 34 5 1 5 649 Waaierpalm Street Montana Park 0182 Gauteng 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.688078276067 28.24696029194
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!