The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Wakkerstroom Farm Lodge | TravelGround
+16

Wakkerstroom Farm Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 13 reviews for Wakkerstroom Farm Lodge
Cleanliness
4.5/5
Service
4.3/5
Location
4.5/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.5/5
Philna K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philna K

Lovely, spacious and neat home to rest.

Our family stayed in the peaceful farmhouse, which was spacious, neat and clean. Emma kindly received us and is a very good host who went out of her way to make our stay enjoyable. We will definitely use the accommodation again. Very nice old furniture that reminded us of our childhood. We will definitely recommend it to our friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike, ruim en netjiese huis om lekker uit te rus.

Ons familie het baie lekker gebly in die rustige plaashuis wat lekker ruim, netjies en skoon is. Emma het ons vriendelik ontvang en is 'n besonderse goeie gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons verblyf aangenaam te maak. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Baie mooi ou meubels wat ons aan ons kinderdae herinner het. Ons sal dit beslis aan ons vriende en familie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wakkerstroom Farm Lodge's response

Beste Philna,
Ek is baie bly julle het jul verblyf op Saxony geniet.
Groete,
Fred

Wakkerstroom Farm Lodge
Jan M - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Jan M
With friends

Fiasco!

The Oom Hans cottage is itself not too bad and very rustic, but the toilet needs to be restored to a working condition. The access road at the gate is one large pool of mud where even the 4x4 that was sent to come help us get out, was struggling. We had two people of 80 years plus with us, one with a walking stick, who had to struggle through the mud and long grass to the cottage, and thick clay sticking to our shoes. Totally unacceptable!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fiasko!

Oom Hans se kothuis op sigself is nie te sleg nie, lekker landelik, maar die toilet moet herstel word na normale werkende toestand. Die toegangspad by die hek is egter een modderpoel waar selfs die viertrekvoertuig wat gestuur is om ons uit die modder te sleep, met baie gesukkel kon deurkom. Ons het twee 80 plus jariges by ons gehad wat deur die modder en lang gras na die kothuis moes aansukkel, een nogal met 'n kierie en potklei wat duime dik onder die skoene aanpak. Totaal onaanvaarbaar!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wakkerstroom Farm Lodge's response

Wat betref die modder en die lang gras wat die 80 plus jariges deur moes aansukkel: Ek is deur die gas telefonies gekontak oor die modder en 80 jariges nog voordat hulle by die kothuis uitgekom het en het onmiddelik aangebied dat almal eerder in Die Plaashuis wat baie luukser is en geen "lang gras" of modder het nie kan gaan bly (teen geen ekstra koste nie). Die bestuurder van die Lodge wat het dieselfde aanbod gemaak maar is verwittig dat hulle verkies om in die kothuis te bly. In die omstandighede vind ek die kritiek onvanpas.

Dankie vir die advies oor die toilet. Die gaste wat laas naweek daar gebly het, het geen beswaar/probleem gehad nie maar ek bly die komende naweek self daar en sal ondersoek instel.

Wakkerstroom Farm Lodge
Lizette P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette P
With spouse/partner

Dit was 'n wonderlike ervaring.

'n Pragtige ou huis met die mooiste oudhede en familie geskiedenis. Dit is baie rustig en veilig met 'n groot tuin. Emma was 'n uitmuntende gasvrou. Sal met vrymoedigheid Wakkerstroom Farm Lodge aan vriende en familie aanbeveel.

Barbara V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara V
With friends

Baie rustig.

Dit was wonderlik om die rustigheid van die plaashuis met sy ou meubels te kon ervaar. Emma is 'n wonderlike mensie.

Lisa M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Lisa M
With friends

Lekker groot, regte "authentic" plaashuis.

Kontaknommer wat gegee was, was nie geantwoord nie en boodskappe eers baie later na teruggekom. Tweede geiser was nie aangesit nie. Ons was 10 mense, so moes definitief tweede badkamer gebruik. Emma was baie hulpvaardig en vriendelik.

Steve H - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Steve H
With friends

Good experience of tradition and heritage.

We all enjoyed the attention to detail. It was very clean and nothing was lacking in terms of an overnight stay. The tradition is apparent. We all wanted to know if there was any history of past ancestor presence in the place. It was peaceful but it could still be felt by some.

Wakkerstroom Farm Lodge's response

Thank you for the kind words. The farm was bought by my great, great grandfather in 1886 and has been in the Kolbe family ever since. I have so far collected a lot of material but I am afraid putting it in a readable form will have to wait until my retirement in a few years.

Wakkerstroom Farm Lodge
Leon S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leon S
With friends

Waarde vir geld.

Ons het een aand in die Oom Hans Cottage oornag. Die huisie was skoon en alhoewel daar nie elektrisiteit is nie, het alles goed gewerk (gas geiser, yskas, stoof). Dekor is bietjie outyds maar dit dra by tot die outydse plaashuis-gevoel. Wonderlike uitsig vanaf die stoep en definitief die moeite werd vir die wat nie te bekommerd is oor luukshede nie.

Marina Venter V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marina Venter V
With friends

Dit was wonderlike verblyf met ongelooflike Emma wat uit haar pad gegaan het om dinge vir ons aangenaam te maak!

Hierdie plaashuis met sy outydse gevoel. Dit bied waarde vir geld. Die kamers is baie netjies en Emma was 'n aangename verrassing. Die omgewing is stil en dit stilte word slegs onderbreek deur die wonderbare voëlsange! Ons het as groep gekom om saam voëls te kyk en ons verwagtinge is oortref! Ek beveel Wakkerstroom Farm Lodge met vrymoedigheid aan! Baie dankie weereens!

Pieter E - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter E
With friends

Mooi groot plaashuis.

Baie lekker gebly. Wonderlike groot plaashuis met ryk geskiedenis. Kamers is groot en gerieflik.

Braam K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Braam K
With spouse/partner

Baie, baie aangenaam!

Wonderlike ervaring. Naby die dorp, rustig. Voëllewe fantasties.

Leonie S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie S
Family with young children

Dit was baie skoon en netjies.

Hoewel daar nie krag is nie, was daar lampe wat gewerk het en heerlike warm water vanuit die gas geiser. Die boeke was 'n absolute bonus en ek wens ons kon langer bly net sodat ons meer van die boeke kon lees! Kan dit beslis aanbeveel!

Teresa P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa P
With spouse/partner

Awesome. Loved, the view of the beautiful mountains, the horses, the lack of electricity and the solitude.

My husband and I so enjoyed the beautiful wetland areas with the prolific bird life. We were warmly welcomed by the bird-club and can definitely recommend the restaurants in Wakkerstroom who handled the challenge of load-shedding with aplomb. We will be back!

Tjeerd  - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tjeerd
With spouse/partner

Rus en stilte!

Oom Hans se cottage is baie basies sonder elektrisiteit. Die sonkraglampe werk egter uitstekend, die gasstort ook en die bed is lieflik. Die huisie self kort bietjie onderhoud hier en daar, maar vir wat mens kry is dit voorwaar waarde vir geld. Verder is die stilte hoorbaar en die uitsig fantasties!

From R4 000
per night (for 10 people)
From R4 000
per night (for 10 people)
From R4 000
per night (for 10 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Puntjie, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNWU0MjQzLTFjMjctNGFmZS04OGJkLTcyYjc5M2Y0ZDgyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R4 000  per night (for 10 people) 13 5 1 5 Farm Puntjie Wakkerstroom 2480 KwaZulu-Natal 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -27.400341818367 30.126957893372
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!