The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Wall Flower Accommodation | TravelGround
+35

Wall Flower Accommodation

Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 9 reviews for Wall Flower Accommodation
Cleanliness
4.9/5
Service
4.2/5
Location
3.3/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.6/5
Tom M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tom M
With spouse/partner

Goed toegerus, skoon en netjies.

Aangename verblyf. Tuis gevoel.

Corné D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corné D
With spouse/partner

Gerieflik en skoon.

Ons het aangename verblyf gehad vir twee nagte. Kon heerlik gaan stap met my (Staffie) hond in die koppie agter. Woonstel is skoon en gerieflik en Springbok omgewing is die tyd van die jaar baie goed vir blommekyk.

Abrie B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Abrie B
With spouse/partner

Lekker gekuier by Wall Flower.

Verblyf was regtig silwerskoon en het alles wat nodig is en meer. Ons was bly vir die braai by die eenheid dit sal goed wees as mens bietjie meer privaatheid by die braai kan bewerk.

Hf D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hf D
With spouse/partner

Baie netjies en skoon verblyf.

Hierdie verblyf is werklik baie netjies en skoon verblyf om die omgewing te verken. Sal dit beslis aanbeveel vir enige voornemende besoekers om daarvan gebruik te maak.

Gerhard M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard M
With spouse/partner

Baie netjies, skoon, oorgedoende woonstel met alle geriewe.

Sal aanbeveel vir enig iemand wat wil oorslaap in Springbok. Uitstekende waarde vir geld.

Wall Flower Accommodation's response

Baie dankie vir u positiewe resensie.
Dit was 'n voorreg om u te akkommodeer.

Wall Flower Accommodation
Marlise J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marlise J
With friends

Nie aan verwagtinge voldoen nie.

Kamer is swak toegerus, geen bedlampies nie.

Salome K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Salome K
With spouse/partner

Baie skoon en gerieflike woonstel vir oornagreisiger.

Baie skoon en netjiese woonstel, maar die omgewing is nie stil snags nie. Dit is naby 'n besig pad en tussen woonstelle waar mense laat kuier.

Hendriena V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hendriena V
With spouse/partner

Pragtige plekkie.

Die woonstel is baie netjies en wat puik was is dat daar pakplek vir klere en kruideniers was. Iets wat nie orals bekikbaar is nie.

Wall Flower Accommodation's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Dit was 'n voorreg om u te akkommodeer.

Wall Flower Accommodation
David & Jean M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David & Jean M
With spouse/partner

Ideal accommodation for the two of us.

The property was very well-equipped and comfortable for two. We would suggest a little helpful diagram for the remote control of the very quiet and efficient heater/air conditioning unit. The lack of WiFi was a problem for us but the owner, whom we talked with on the phone, indicated they are looking into getting it. The man next door was helpful.

Wall Flower Accommodation's response

Dear Mr & Mrs. Mayes,
Thank you for your kind review.
It was a pleasure having you.
Kind regards

Wall Flower Accommodation
From
R775
per night (sleeps 2)
From
From R775
per night (sleeps 2)
From
R775
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 85 Van Riebeeck Street, Springbok, 8240, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb1898575f6cda663d147bc1085ec62034e3e3648e4c4e9c35a674f35f1d4b33f037769cf82a09612f970c6006fa5ced3e5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R775  per night(sleeps 2) 9 5 1 5 85 Van Riebeeck Street Springbok 8240 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.67627316884 17.884172864827
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!